Review Summary
Riëtte F - Apr 2022
Overall score
Gerieflike ligging vir oorslaap, as jy deur die Karoo toer vanaf die Suidkus.
Arthur M - Apr 2022
Overall score
I was actually looking for overnight accommodation in Graaf Reinet and couldn't find a place suitable that included supper. So I looked further abroad to Middelburg and surroundings. This is a gem of a place and it's a pity I didn't know of it before. The accommodation, the food, the staff and the beds are something else. This is an outstanding place to stay at or overnight. Thanks to the staff, especially Erroll, and management for all their efforts to make our stay as enjoyable as possible.
Jaco V - Mar 2022
Overall score
Aangename en netjiese verblyf.
Daleen V - Mar 2022
Overall score
Gerieflik.
Linné C - Mar 2022
Overall score
So beïndruk, ons het Celtis reeds aanbeveel!
Amanda N - Mar 2022
Overall score
Definitief die 1ste van baie besoeke.
Ciska E - Mar 2022
Overall score
Wonderlike ervaring!
Sarina S - Mar 2022
Overall score
Baie netjies en veilige oornag verblyf.
Johan N - Mar 2022
Overall score
Genotvolle oornag om heerlike te rus vir volgende dag se rit.
Janette L - Feb 2022
Overall score
Baie lekker en mooi.
Magda K - Feb 2022
Overall score
Dit is die beste diens nog ooit. Die personeel is vriendelik, eerlik en opreg.
Carollize L - Feb 2022
Overall score
Soos huis.
Rinette B - Jan 2022
Overall score
Wonderlike verblyf teen goeie prys!
Erwin S - Jan 2022
Overall score
Maklik op Middelburg.
Read moreJanine M - Jan 2022
Overall score
Pragtige lodge in die Karoo.
Ilsabe D - Jan 2022
Overall score
Goeie waarde vir geld!
Betsie D - Jan 2022
Overall score
Baie lekker gebly - vir een aand oorgeslaap terwyl ons op pad see to was en personeel was vreeslik vriendelik.
Pds V - Jan 2022
Overall score
Celtis is aangenaam en is aangenaam as alles werk.
Marelien C - Jan 2022
Overall score
Always awesome.
Edzard B - Jan 2022
Overall score
Goeie diens. Wonderlike plek vir kinders om van hulle energie ontslae te raak.
Ursula H - Jan 2022
Overall score
Baie lekker!
Corne P - Dec 2021
Overall score
Uitstekende oorslaapplek. Sal dit enige tyd week gebruik en aanbeveel.
Michelle C - Dec 2021
Overall score
Lekker gerus vir die volgende dag se verder ry.
Marelien C - Dec 2021
Overall score
Altyd wonderlik.
Ruaan L - Dec 2021
Overall score
Gerieflik.
Abel S - Nov 2021
Overall score
Waarde vir geld. Gemaklik. Gerieflik. Puik diens! Skoon. Covid-ingestel.
Lydia N - Oct 2021
Overall score
Ideale verblyf op Middelburg in die Oos-Kaap
Pieter D - Oct 2021
Overall score
Beste oornag-lodge ooit.
Leon F - Oct 2021
Overall score
NIce
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker
Kos was uitstekend, diens kan verbeter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourens B - Oct 2021
Overall score
Wou net die aand oorslaap, maar dink nie ek kon 'n beter keuse gemaak het nie.
Santa E - Oct 2021
Overall score
Oornag met goeie diens.
Graeme R - Sep 2021
Overall score
Pleasant.
Anel V - Sep 2021
Overall score
Heerlik gerieflik en skoon.
Michael K - Sep 2021
Overall score
Baie netjies, personeel vriendelik, kos lekker, lekker atmosfeer.
Braam V - Aug 2021
Overall score
Uitstekend.
Heather D - Aug 2021
Overall score
Very pleasant, neat and clean
Amelia L - Jul 2021
Overall score
Ons het heerlik oorgebly. Alles was netjies en gerieflik.
Nico P - Jul 2021
Overall score
Heerlik gekuier en vriendelike personeel. Diens is puik.
Lizette V - May 2021
Overall score
Puik diens en uitstekende kos, baie netjiese kamer, kan dalk net nog 'n klerehaak opsit om klere te hang.
Jacques M - May 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Reana B - Apr 2021
Overall score
Kamer is skoon en netjies.
Gerrit S - Apr 2021
Overall score
Baie goed!
Pieter M - Apr 2021
Overall score
Dit was wonderlik en gerieflik
Hungani N - Apr 2021
Overall score
Good stay!
Patritia V - Mar 2021
Overall score
Veilige, kindervriendelike lodge met alle geriewe.
Werner V - Mar 2021
Overall score
Baie netjies met vriendelike mense wat bedien en van hulp is.
Kippie B - Jan 2021
Overall score
Professionele diens
Thea N - Jan 2021
Overall score
Perfekte oornagplek.
Read moreMarius L - Jan 2021
Overall score
Goeie oornag van Jhb na Tuinroete.
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Marius,
Baie dankie dat julle by Celtis gebly het. Ons wardeer die kompliment vir ons mooi en gerieflike kamers en ek is baie bly dat jul die ontbyt geniet het. Julle is welkom om op enige stadium jul bespreking te maak en dit is gladnie vir ons ongerieflik nie.
Ons kliente is vir ons uiters belangrik en ek vra inniglik onverskoning vir die personeel lid se gedrag. Ek sal dit baie wardeer indien U my moontlik kan kontak sodat ons die saak in diepte kan ondersoek en ook die regte persoon kan aanspreek.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Annelie van der Ryst
Corina M - Jan 2021
Overall score
Perfect overnight stop.
Celtis Country Lodge 's response
Dear Corina,
Thank you for your great feedback. We hope you will visit again soonest.
Have a lovely day.
Annelie van der Ryst
Pds V - Dec 2020
Overall score
Baie skoon en netjies.
Celtis Country Lodge 's response
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Celtis Groete
Adrienne V - Dec 2020
Overall score
Perfekte oorstop! Topplek.
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Adrienne,
Ons is so bly dat julle by ons oornag het. Baie dankie vir jul fantastiese terugvoer!
Vriendelike groete
Annelie vd Ryst
Chelize B - Dec 2020
Overall score
'n Heerlike rusplek!
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Chelize,
Dit laat my hart borrel van blydskap as ek jou mooi terugvoer lees.
Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Karoo groete,
Annelie vd Ryst
Albert V - Dec 2020
Overall score
Pragtige oase in Karoo met goeie verblyf en lekker restaurant.
Celtis Country Lodge 's response
Goeiedag Albert,
Baie dankie dat jy jou ondervinding by Celtis met ons deel.
Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Annelie vd Ryst
Nick V - Oct 2020
Overall score
Dit was 'n LEKKA ondervinding
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Nick,
Baie dankie vir die kompliment oor ons muurproppe. Dankie ook vir die voorstel vir TV's, ons het ons rotine kontrole lyste daarvolgens aangepas. Dit sal vir ons heerlik wees indien julle weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Annelie vd Ryst
Tanya C - Oct 2020
Overall score
Fantastiese oornag verblyf
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Tanya,
Baie dankie dat jy jul Celtis ondervinding met ons gedeel het. Ons is so bly dat jul dit geniet het en hoop ons sien julle vinnig weer.
Karoo groete,
Annelie vd Ryst
Lezl V - Aug 2020
Overall score
Heerlik gebly!
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Lezl,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons Celtis span wardeer dit baie.
Hoop ons sien U gou weer.
Karoo groete
Annelie van der Ryst
Bernice S - Mar 2020
Overall score
Very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Oulike lodge sal weer gebruik maak van hulle diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Bernice,
Baie dankie vir u besoek aan Celtis Country Lodge & Restaurant.
U positiewe terugvoer word opreg wardeer.
Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete
Annelie vd Ryst
Lardus B - Feb 2020
Overall score
Heerlike oornag plek met fantastiese kos teen goeie pryse.
Celtis Country Lodge 's response
Lardus
Dankie vir u mooi terugvoering, u resensie maak mos nou ons dag.
Dankie dat u die tyd geneem het om met ons u ondervindering te deel.
Volgende keer moet u ons "Karroo Lamb Chops" probeer.
Groete aan u ander vriende en familie wat ons ondersteun het.
Celtis Country Lodge
Theuns N - Jan 2020
Overall score
Great place, great service. A definite stop over.
Celtis Country Lodge 's response
Dear Theuns,
Thank you for your support and a great review.
Hope you will visit again soon.
Kind Regards
Annelie vd Ryst
Adri G - Jan 2020
Overall score
Goeie en vriendelike diens, heerlike kos en skoon en netjiese kamer. Lugversorger werk en stort se drukking en temperature perfek.
Celtis Country Lodge 's response
Adri
Baie dankie vir u mooi terugvoer dit maak ons opgewonde om sulke mooi terugvoering te ontvang en spoor ons aan om ons self en diens nog meer te verbeter.
Ons hoop om u en die gesin sommer gou weer te verwelkom.
Vriendlike groete
Celtis Country Lodge
Reghard C - Jan 2020
Overall score
Dit was lekker en rustig.
Celtis Country Lodge 's response
Reghard,
Dankie vir u ondersteuning en terugvoering.
Die personeel waardeer dat u hul harde werk kon raak sien.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriedelike groete
Celtis Country Lodge
Reshma C - Jan 2020
Overall score
Excellent accommodation and service.
Celtis Country Lodge 's response
Dear Reshma,
Thank you for staying at Celtis and especially for the great review.
Hope to welcome you back soon. Celtis Team
Anel S - Jan 2020
Overall score
Ek was baie beïndruk met Celtis. Baie skoon, netjies en uitstekende diens en kos.
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Anel,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons waardeer jul ondersteuning en hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Annelie vd Ryst
Marialet G - Jan 2020
Overall score
Wow, what a find!
Celtis Country Lodge 's response
Marialet,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om jul gou weer by Celtis te verwelkom.
Celtis Groete
Wilmi L - Jan 2020
Overall score
Ons was aangenaam verras met die Oase in 'n warm Karoo.
Read moreCeltis Country Lodge 's response
Liewe Wilmi,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ondervinding by Celtis Country Lodge met almal te deel.
Ons streef na 5-ster diens en ons kliënte is vir ons belangrik. Dus was dit vir my heerlik om jou ervaring en terugvoer te lees.
Vriendelike Karoo-groete
Annelie van der Ryst
Helga V - Dec 2019
Overall score
Baie beïndruk met die plek. Skoon en lekker kossies.
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Helga
Baie dankie vir jou ondersteuning en goeie terugvoer.
Hoop om jul gou weer by Celtis te verwelkom.
Celtis-groete
Annelie vd Ryst
Gert B - Dec 2019
Overall score
Definitely recommend this place.
Celtis Country Lodge 's response
Dear Gert,
Thank you for a great review. Hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Annelie vd Ryst
Hennie L - Dec 2019
Overall score
Baie lekker.
Celtis Country Lodge 's response
Hennie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en jou besoek aan Celtis Country Lodge.
Karoo-groete
Annelie vd Ryst
Karin S - Dec 2019
Overall score
Kos is heerlik en kamers baie mooi.
Celtis Country Lodge 's response
Liewe Karin,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer in verband met jul verblyf en etes by Celtis Country Lodge.
Ons hoop om jul gou weer te sien. Baie dankie dat jul Celtis ondersteun.
Karoo Goete
Annelie van der Ryst
Johan H - Dec 2019
Overall score
Uitstaande.
Celtis Country Lodge 's response
Good day Johan,
Thank you for your review and kind words, we pride ourselves in the service that we offer and value for money that our guests receive.
We look forword to welcoming you back in the near future.
Have a beautiful festive season,
Celtis Team
George R - Nov 2019
Overall score
Nice stay and delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker verblyf en lekker ontbyt.
Indien weer daardie rigting toer sal beslis weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celtis Country Lodge 's response
Goeiedag George,
Dankie vir jou goeie terugvoer en ons 5 sterre.
Ons hoop om u gou weer by Celtis te ontvang.
Celtis Groete
Francois B - Nov 2019
Overall score
Service and food was excellent.
Celtis Country Lodge 's response
Dear Francois,
Thank you for your 5-star review and for staying at Celtis Country Lodge.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
The Celtis team
Douw P - Nov 2019
Overall score
Friendly and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en gerieflik.
Baie netjies en skoon verblyf en geriewe. Personeel baie vriendelik en behulpsame. Enigste negatiewe kommentaar is dat dit die enigste ingesluit ontbyt is waar 'n person beperk word tot slegs 2 koffie of sap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celtis Country Lodge 's response
Goeiedag Douw,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sal definitief kyk om die koffie en sap opsie op ons spyskaart aan te pas.
Hoop om u spoedig weer by Celtis te ontvang. Vriendelike groete, Annelie van der Ryst.
Johan R - Oct 2019
Overall score
Plek om nie te mis nie.
Celtis Country Lodge 's response
Geagte Johan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om U binnekort weer by Celtis te ontvang.
Karoo Groete
Celtis Bestuur
Johann D - Sep 2019
Overall score
Nooit besef daar is so 'n netjiese/smaakvolle gastehuis/restaurant in Middelburg nie.
Celtis Country Lodge 's response
Geagte Johann, baie dankie vir julle terugvoering.
Vriendelike Groete,
Celtis Span
Charlmarie P - Sep 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Celtis Country Lodge 's response
Goeie dag Charlmarié
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Vreindelike Groete
Celtis Span
Anel V - Sep 2019
Overall score
Friendly, comfortable and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, gerieflik en stil.
Heerlike, netjiese, vriendelike verblyf, en jul kos was voortreflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celtis Country Lodge 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Karoo Groete,
Celtis Span!
Andre L - Aug 2019
Overall score
Skoon en netjies en vriendelik diens.
Celtis Country Lodge 's response
Dankie vir julle terugvoer.
Karoo groete,
Celtis Span
Wendy T - Jul 2019
Overall score
Eersteklas - vriendelike personeel en snoesige kamer.
Celtis Country Lodge 's response
Baie dankie vir jou terugvoer, bly jy het dit so geniet. Hoop om jou weer te verwelkom by ons.
Karoo groete,
Celtis Span
Francois C - Jul 2019
Overall score
Baie teleurstellend.
Celtis Country Lodge 's response
Geagte Mnr Francois,
Ons hier by Celtis vra groot onverskoning oor die warm water kwessie. Errol, ons opsigter aan diens het 'n fout begaan. Ons hoop dat julle ons weer 'n kans sal gee om julle indruk van Celtis te verander. Ons sal hierdie situasie gebruik en uit ons foute te leer.
Vriendelike Karoo Groete
Celtis span
Alicia R - Jun 2019
Overall score
Vriendelike, hulpvaardige personeel en pragtige kamers.
Celtis Country Lodge 's response
Goeie Middag, dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle weer binne kort.
Karoo groete
Celtis Span
Erna G - Jun 2019
Overall score
Skoon en netjies.
Celtis Country Lodge 's response
Goeie Middag, dankie vir julle potitiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te verwelkom, hoop om julle binne kort weer te sien.
Karoo groete
Celtis Span
Michiel R - Apr 2019
Overall score
Gerieflik, skoon, netjies en lekker kos.
Celtis Country Lodge 's response
Hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Phillip V - Apr 2019
Overall score
Karoodorp van die jaar.
Celtis Country Lodge 's response
Ons hoop volgend keer kan ons met ons mooi sterre ook spog.
Corne V - Apr 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Vriendelike diens. Skoon en netjies. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celtis Country Lodge 's response
Hoop om julle binne kort weer terug te verwelkom.
Helena K - Jan 2019
Overall score
Die kamer was perfek en die personeel was baie vriendelik en ons het 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend.
Celtis Country Lodge 's response
Hoop om julle binne kort weer terug te verwelkom.
Aletta S - Jan 2019
Overall score
Ons sal beslis Celtis Country Lodge aan ander mense aanbeveel.
Celtis Country Lodge 's response
Goeie Dag,
Baie dankie vir die kompliment en terugvoering, sal dit oordra aan die personeel. Sien uit daarna om u weer terug te verwelkom.
Groete,
Celtis Country Lodge & Restaurant
Marina L - Jan 2019
Overall score
'n Gerieflike en netjiese oornaggeriewe met uitstekende diens.
Celtis Country Lodge 's response
Goeiemôre,
Ons vra omverskoning vir die ongerief wat u ervaar het, die bestuur is besig met planne om die eenheid te verander waar u gebly het om verdere ongerief te voorkom. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete,
Celtis Country Lodge & Restaurant
Gideon K - Jan 2019
Overall score
Aanvaarbaar.