Review Summary
Heleen H - Oct 2020
Overall score
Pragtige, rustige atmosfeer. Puik diens en die vriendelikste mense. Sal defnitief weer gaan.
Centurion Golf Suites Boca Walk's response
Goeie dag Heleen, baie daankie vir jou lieflike resensie.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Friendelike groete
Centurion Gold Suites Boca Walk
Comfort S - Sep 2020
Overall score
Short stay for full review.
Marita M - Feb 2020
Overall score
Very kindly received and the golf estate is beautiful. Our room was nice big and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik ontvang en die gholf estate is pragtig. Ons kamer was lekker groot en baie netjies.
Ek sal julle enige tyd aanbeveel!! Dis loopafstand van die klubhuis af met pragtige uitsigte en lekker kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christie F - Oct 2018
Overall score
Gerieflik met baie goeie diens.
Centurion Golf Suites Boca Walk's response
Goeie more Christie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle lekker in die kamers gebly het en dat die ontbyt lekker was. Ongelukkig het al ons kamers nie 'n uitsig op die gholfbaan nie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Baie groete,
Centurion Golf Suites Span
Arina M - May 2018
Overall score
Comfortable, spacious and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, ruim en veilig.
Stil, rustige, veilige omgewing naby Oliver Tambo en Lanceria.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Centurion Golf Suites Boca Walk's response
Goeie dag,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Bly om te hoor dat u lekker gebly het.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Centurion Golf Suites
Antoine D - Aug 2017
Overall score
Wonderlike verblyf met goeie diens in a sentrale area.
Centurion Golf Suites Boca Walk's response
Thank you for taking the time to give us your wonderful review, Antonie. We are glad that you had a lovely stay and we do hope to welcome you back in the near future again.
Warm Regards,
Centurion Golf Suites
Jaco V - May 2017
Overall score
Comfortable, spacious rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en groot kamers.
Ek het gereis saam met my vrou en kleuter. Ons het oor as genoeg spasie gehad, selfs al is daar 'n koninggrootte-bed in die kamer. Die badkamers is ook lekker groot en gerieflik. Die area is stil en kom voor as baie veilig. Ontbyt was baie lekker en die personeel baie behulpsaam en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Centurion Golf Suites Boca Walk's response
Goeie dag Jaco,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom. Tot ons weer ontmoet, alles van die beste en vriendelike groete.
Centurion Golf Suites
Rene J - Apr 2016
Overall score
Verblyf was baie netjies.
Centurion Golf Suites Boca Walk's response
Goeie dag Rene
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer en ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf by ons geniet:) Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Golf Suites
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
- No children under 12