The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cheetau Lodge | TravelGround
+30

Cheetau Lodge

Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 33 reviews for Cheetau Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Corne O - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne O
With spouse/partner

Adrenaline rush.

Nothing like roaring lions that wake you in the early morning hours, just outside your window, to make you realize how majestically powerful these creatures are. You move between the cages and their roars echo off the mountain - awesome!

Cheetau Lodge's response

Thank you. It is heart-warming when guests enjoy what we offer.

Cheetau Lodge
Wessel B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel B
Family with young children

Goeie lodge vir 'n gesinwegbreek.

Goeie diens, goeie kos.

Esmari B - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esmari B
Family with young children

Aangenaam en skoon.

Aangenaam, skoon en netjies.

Gisela G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gisela G
Family with teenagers

Fantasties! Ongelooflike ervaring om hierdie diere in lewende lywe so naby te ervaar.

Baie dankie Nicole vir jou behulpsaamheid. Ongelooflike gasvryheid, mooiste ligging teen 'n pragtige berg. Die diere word baie goed versorg en ons kuier daar was 'n eens-in-'n-leeftyd ervaring. Beslis die moeite werd om te probeer.

Elizma C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma C
With spouse/partner

Was heerlik en veilig het sommer 'n tweede aand bespreek.

Die leeu-roetes was baie lekker en opvoedkundig. Die beddens slaap lekker. Die bad was heerlik. Die kos was to die for en die meisie wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam.

Simoné F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simoné F
Family with young children

Cheethau Lodge het puik kliëntediente diens.

Alles is skoon en netjies. Puik kliëntediens en heerlike kos wat deur die restaurant bedien word. Ontbyt en aandete was ook by die verblyf ingesluit. Kamer was skoon en netjies.

Tommie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie S
With spouse/partner

Excellent value for money.

Beautiful area not to far from town. The reception was fantastic and sleeping over in nature was heaven. Will definitely stay at Cheetau Lodge again when visiting Bethlehem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige omgewing nie te ver uit die dorp. Die ontvangs was fantasties en om in die natuur te kon oornag was hemels. Sal vir seker net by Cheetau Lodge tuisgaan wanneer ek weer in Bethlehem akkommodasie soek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dion H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dion H
With spouse/partner

The lions make it something different.

The accommodation was excellent and the service good. The only thing I have experienced is when you have looked at and have visited the lions there is not much to do, I am not a person who likes to be indoors and would like to go for a walk or even a bench or two to sit on and admire the nature and the lions. Thanks again for a pleasant weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die leeus maak dit iets anders.

Die verblyf was uitstekend en die diens goed. Die enigste wat ek ondervind het is as jy klaar na die leeus gekyk en besoek het is daar nie veel meer om te doen nie, ek is nie 'n persoon wat daarvan hou om binnenshuis te wees nie en sal graag iets soos 'n staproete of selfs 'n bankie of twee wil sien om te gaan sit en die natuur en die leeus te sit en bewonder. Dankie weer eens vir 'n aangename naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cheetau Lodge's response

Middag Dion,
Ek is bly jy het dit geniet by Cheetau Lodge. Daar is wel 'n staproete op die berg agter die huis. Dan is daar orals tussen die leeuhokke sitplekke. Ons het stompe gepak asook sandsteen blokke gesit om so na aan die natuur as moontlik te bly.
Groete
Cheetau Lodge

Cheetau Lodge
Adriaan B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan B
With spouse/partner

Baie rustig.

Dit is 'n baie rustige atmosfeer, baie lekker kos en goeie, vriendelike diens. Die leeus en tiere was 'n belewenis.

Schalk C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk C
With spouse/partner

Absoluut asemrowende ervaring!

Ongelooflike gasvrye en ervare bestuur. Fantastiese kos! Onbeskryfbare mooi uitsig! Skoon en pragtige kamers! Baie veilig! (Slaap met deur oop!) en om tussen die brullende leeus te bly is ‘n merkwaardige ervaring!

Elize E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize E
Family with young children

Vreeslik asemrowend en fantasties.

Cheetau Lodge is definitief 'n wonderlike plekkie om weg te breek van die gejaag van die stad.

Rudolf O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf O
Family with young children

Baie lekker gebly.

Baie netjies, vriendelike mense en lekker kos. Die restaurant is goed geprys. Die kampe is baie netjies en diere goed versorg.

Johan M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with young children

Baie behulpsaam. Sal enige tyd teruggaan.

Baie goeie diens. Lekker ontbyt. Sal enige tyd weer daar bly.

Niel M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niel M
With spouse/partner

Great getaway!

Had a great fun time. Beautiful setting and love the wild cats!

Deidre K - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deidre K
Individual traveler

Wonderful place, really a gem!

Enjoyed our stay very much, very friendly staff. Love the attention to detail of the resort. Animals are just beautiful. Will definitely visit Cheetau Logde again.

Tokkie P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tokkie P
Individual traveler

As jy rus en vrede in die natuur soek, dan is Cheetau Lodge verseker waar jy wil wees!

Wonderlike natuur-ervaring. Die leeus se brul so naby jou, was regtig 'n belewenis. Cheetau Lodge het alles wat jy benodig. Vriendelike personeel. Om die interaksie tussen Zandri en die diere te kon sien, was regtig asemrowend. Sal 'n besoek aan Cheetau Lodge vir enigiemand aanbeveel!

Natasha M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha M
Family with young children

Baie rustig en stil.

Goed geleë. Netjies. Restaurant op perseel 'n bonus. Kindervriendelik.

Cisca L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cisca L
Family with teenagers

Enjoyed our stay.

Enjoyed the quiet as well as the roaring of lions, we will definitely visit again!

Louise V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Wonderlike omgewing omring met groot leeus .... lieflike harts-foto-oomblikke vasgevang op kamera!

Baie dankie vir die wonderlike manier waarop mens behandel word by Cheetau Lodge! Dit is voorwaar 'n fantastiese plek om te gaan rus en ontspan!

Chris-marí L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris-marí L
Family with teenagers

Avontuur saam met die vriendelikste personeel!

Ons het heerlik by Cheetau Lodge ontspan, dis skoon netjies en almal daar is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt en aandetes was uit 'n boek.

Luzanne P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzanne P
With spouse/partner

Was baie lekker gewees en wonderlike diens.

Puik diens en mense gewees.

Leon N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon N
With spouse/partner

Dit was een verstommende plek om te bly ...

Dit was half van 'n hartaanval om half drie in die oggend wakker te gebrul word, net om uit die vind jy word omring deur leeus, cheetahs en tiere. Dit was asemrowend en kamer was ook baie mooi .Ontbyt was heerlik met groot verskeidenheid om van te kies.

Johannes V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With spouse/partner

Gasvrye verwelkoming.

Moet sê 1 nag is ver te kort. Moet ten minste vir 'n volle naweek bly. Die feit dat die leeus so naby is voel dit asof jy in die natuur self is. Moet sê baie netjiese en aangename plekkie om te wees. Sal enige tyd weer gaan. Ek het reeds dit aanbeveel vir vriende en hulle het reeds plek bespreek, dit is hoe wonderlik die ervaring was vir ons.

Jean L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jean L
With spouse/partner

Uitstekend!

Goeie interaksie met leeus en tiere, uitstekende diens, pragtige omgewing, kos baie goed, netjies en skoon. Zandri is 'n absolute ster.

Liezel V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezel V
Family with young children

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier. Die gasvrou was baie baie vriendelik en behulpsaam en laat jou vinnig tuis voel. Die kos was baie lekker en diens goed. Kamers baie mooi en goed toegerus.

Rita M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita M
With spouse/partner

Wonderlik, warm, hartlik en verwelkomend. Dit was soos om na 'n lang afwesigheid na jou ouerhuis terug te gaan.

Dit was alles wat ons van ‘n kort vakansie gedroom het. Die lodge is gerieflik naby Bethlehem, Clarence en Golden Gate geleë, maar stil genoeg vir heerlike rus. Op die koop toe is die omgewing asembenewend pragtig. Die lodge se personeel is wonderlik en gaan uit hulle pad om jou verblyf onvergeetlik te maak. Ons het die heerlikste ontbyte en etes by die restaurant geniet wat spog met 'n pragtige uitsig oor die dam en sy diere. Cheetau Lodge se diere is in tip-top en puik kondisie en mens kan duidelik sien dat die diere die eienaars se prioriteit en trots is. Hulle is diereliefhebbers by uitstek. Selfs ons reisende kat, Walter, was warm en vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Tersia N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia N
With spouse/partner

Fantasties! Gasvry, skoon en netjies.

Die kos is uit die boonste rakke. Die verblyf is gemaklik, skoon en netjies. Die personeel en eienaar is vriendelik en niks is te veel moeite nie. Sal dit hoogs aanbeveel!

Thea D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea D
Family with young children

Langnaweek kuier.

Cheetau is verfrissend anders met die groot katte wat sommer op jou voorstoep bly. Die verblyf was baie ruim veral met 2 klein kindertjies, maar dit kort 'n bietjie opknap werk. Die ontbyt was baie goed en is bedien as 'n buffet in die restaurant. Die lodge is ook 'n gerieflike afstand vanaf Clarens en Golden Gate vir daguitstappies.

Cheetau Lodge's response

Dankie vir u terugvoer. ons sal aandag skenk aan die opknap!

Hierdie jaar het ons sover:
1. 50 bome geplant.
2. Die inrit plavei.
3. Groot krag-opwekker aangeskaf.
4. Twee nuwe boorgate geboor en aangelê.
5. Nuwe leeu-hokke gebou.
Ons probeer te alle tye om ons gaste sover moontlik gerieflik te laat bly.

Groete
Cheetau Lodge

Cheetau Lodge
Meline K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Meline K
Family with young children

Ongelooflike ervaring en pragtige blyplek in die natuur tussen die leeus.

Ons verblyf by Cheetau Lodge was 'n ongelooflike ervaring. Ons almal insluitend my 5 jarige dogtertjie het die natuur en die klein leeu welpies baie geniet asook die eende en duikers en skilpaaie rondom die dam. Het nie besef ons bly letterlik tussen die leeus nie, geklink of hulle voor ons deur brul! Die personeel is baie vriendelik en die restaurant se kos was heerlik! Beveel hierdie verblyf vir enige een aan.

Dion V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dion V
With spouse/partner

Kamers baie gerieflik en ontbyt uitstekend.

Net een aand oor gebly. Ons was by die Bierfees in Clarens en ons sal verseker weer daar oor slaap.

Belinda J - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Belinda J
With spouse/partner

Beautiful surroundings, animals well kept, peaceful and quiet.

Had a great rest. Food was excellent and the service was very friendly and helpful. Will highly recommend Cheetau Lodge.

Ronell G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell G
With friends

Verblyf in groot gemaklike, netjiese huis met restaurant indien benodig.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Uiters gemaklike en netjiese verblyf, die restaurant was puik, lekkerste etes wat ons die hele vakansie gehad het. Die verblyf met die leeus, tiere en welpies letterlik rondom ons, was onvergeetlik! Hoogs aan te beveel, ongelooflike mooi natuurskoon!

Rudy V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Rudy V
With spouse/partner

One or two nights are enough.

See the stars.

From
R1 475
per night, for 2 ppl
From
From R1 475
per night, for 2 ppl
From
R1 475
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Cheetau Lodge, Farm xf (a) 1503, Bethlehem, 9700, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MTg0NmFjLWIzNTAtNDkwMy1hNzVjLWFmMDg1ODhlNTQxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 475  per night, for 2 ppl 33 5 1 5 Cheetau Lodge Farm xf (a) 1503 9700 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.35456 28.271255
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!