Chesapeake Bay 49
Review Summary
Dewallie F - May 2022
Overall score
Lekker wegbreek van roetine.
Chesapeake Bay 49 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb enige tyd weer.
Cindy B - Apr 2022
Overall score
Value for money.
Chesapeake Bay 49 's response
Dankie vir die terugvoering, Cindy. Ek waardeer dit. Jammer oor die water in die dak. Ons werk daaraan. Sal opname van kombuisware gaan maak en aanvul. Kom gerus weer.
Sal vir jou afslag gee. Groete,
Vanessa
Nastassja D - Apr 2022
Overall score
Ek sal elke jaar teruggaan, want 'n mens kry waarde vir jou geld en foto's lieg nie.
Chesapeake Bay 49 's response
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek gaan werk maak van die stort en miskien glas insit in plaas van die stort gordyn in die bad. Kom enige tyd weer!
Cheval T - Mar 2022
Overall score
Fantastic with a beautiful view and feel of the ocean.
Chesapeake Bay 49 's response
Thank you for the beautiful review. I do appreciate it.
Please come and visit again.
Karen J - Mar 2022
Overall score
Dit was n fantastiese vakansie by Chesapeake Bay.
Chesapeake Bay 49 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Ons kan enige tyd gesels oor 'n bietjie afslag.
Willem S - Feb 2022
Overall score
Die woonstel het 'n mooi uitsig, die trappe was ongemaklik met my rug probleme.
Chesapeake Bay 49 's response
Willem,
Jammer oor die trappe, ek het gedink jy sal een stel trappe kan baasraak.
Daar is 'n stort in die bad maar dalk was die bad ongemaklik vir julle.
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek waardeer dit opreg.
Marishan B - Dec 2021
Overall score
Nice view of the ocean.
Chesapeake Bay 49 's response
Thank you for the feedback. I appreciate your input.
Denver D - Oct 2021
Overall score
Spectacular, restful.
Chesapeake Bay 49 's response
Thank you for this beautiful review. Much appreciated. Please visit again.
Dries V - Oct 2021
Overall score
Baie goeie diens en vriendelike mense.
Chesapeake Bay 49 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Ons, as gemeenskap, werk aan 'n paar idees om 'n verbetering te maak.
Rinda O - Oct 2021
Overall score
Dit was regtig 'n baie skoon woonstel en alles was perfek.
Chesapeake Bay 49 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit dat jy tyd afgestaan het om dit te doen. Kom asb weer enige tyd met 'n bietjie afslag. Lekker dag.
Elritia K - Jul 2021
Overall score
Ons het heerlik in die woonstel gebly!
Chesapeake Bay 49 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Kom asb enige tyd weer!
Nico D - May 2021
Overall score
Gemiddeld.
Chesapeake Bay 49 's response
Nico,
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat die eenheid terleurstellend was. Ek sal dit baie waardeer as jy meer detail kan gee, dalk op WhatsApp of soos jy verkies. Ek is besig om verbeterings aan te bring maar jou opinie sal my baie help. Die 15% afslag staan nog vir volgende keer en ek hoop die eenheid sal dan 'n verbetering toon.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome