The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Chive's Cottages | TravelGround
+14

Chive's Cottages

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 83 reviews for Chive's Cottages
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.6/5
Kathy D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy D
With spouse/partner

Clean, neat, quiet and convenient.

Chive cottage was spotlessly clean, easy to find, and in a quiet secure neighbourhood. Highly recommended.

Quinten V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinten V
With spouse/partner

Baie netjies.

Baie netjies en goed toegerus.

Johann M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Vriendelike diens en behulpsaam.

Cornelle G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelle G
Family with young children

Netjies, heerlik geslaap, alles wat jy benodig, veilig.

Sien sterre.

Ronel G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ronel G
With spouse/partner

Pragtig en netjies.

Mooi, skoon en modern. Ons het heerlik gebly.

Trudy C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Trudy C

Wonderful, modern, clean and comfortable accommodation.

We were welcomed by our host Dulcie and shown around a beautifully appointed compact apartment. It was quite disappointing to find no kitchen sink although the unit was described on the website as self catering with kitchenette. Hopefully this can be addressed as the apartment is wonderfully decorated and I would like to recommend Chive's Cottages to my friends.

Paul W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul W
Family with teenagers

Perfect for our stopover.

A wonderful spot for our planned overnight stop and visit to the national park. Very neat, clean and cosy, in a quiet, safe suburb.

Stefan L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan L
Family with teenagers

Baie gerieflik, sal vir seker weer Chive's Cottages besoek.

Sien sterre.

Gerda C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda C
With spouse/partner

Chives is regtig baie mooi en het baie lekker daar oornag.

Die kamer en braai geriewe was baie lekker. Met die load shedding was daar 'n generator en ek kon ten ale tye die air-conditioning gebruik asook die ligte. Ek sal Chives aanbeveel vir mense wat daar wil oorslaap.

Etienne G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne G
Individual traveler

Uitstekende verblyf na lang dag op die pad.

Ek het die plek 2 jaar gelede ook gebruik. Baie netjies en beddegoed is van topgehalte.

Jaco P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
Family with young children

Die moeite werd.

Baie skoon, netjies, goeie ligging en veilig, die moeite werd.

Jan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan V
With spouse/partner

Rustige oornagverblyf.

Die verblyf is voldoende vir oornag bly. Plek is netjies, skoon met 'n basiese kombuis. Beddens en linne was goeie kwaliteit wat bydra tot 'n lekker aandrus. Die voordeur het beslis 'n gordyn nodig, want die kamer word helder verlig deur die buiteligte. Daar was nie WiFi beskikbaar nie.

Stephanus B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanus B
With spouse/partner

Goeie waarde vir oornagreisiger.

Die plek is nuut en dis baie netjies. Stil omgewing. Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Vir ons was dit 'n ideale verblyf vir die Visrivier Kano Marathon.

Pieter V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Excellent.

Clean, exquisite and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voortreflik.

Skoon, keurig en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marene V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marene V
On business

Skoon, netjies en lekker beddens.

Ek het maar min tyd in die kamer deurgebring, aangesien ek net vir besigheid daar gebly het. Alles was baie skoon en netjies en daar was eintlik niks wat ek nie gekort het nie. Warm stort met warm water, lekker skoon bed wat soos 'n droom geslaap het. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat net 'n slaapplekkie soek. Miskien net 'n stoel of lessenaar in die kamer sal help, veral vir besigheidsreisigers. Maar ek het dit baie geniet en Dulcie was baie vriendelik en behulpsaam.

Ignet V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ignet V
Family with young children

Heerlik, gerieflik, skoon, vars en nuut.

Gerieflik geleë, gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Lekker bed met goeie linne, volle DStv 'n bonus. Die kombuisie is baie goed toegerus met die nodigste kwaliteit breekware. Vir iemand vanaf Gauteng, kan die feit dat die erf nie omhein is nie dalk pla, maar ons het baie veilig gevoel. Kan vir seker aanbeveel.

Hettie T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie T
With spouse/partner

Perfect, clean and well equipped.

The accommodation is five-star! Very clean, excellent linen, electric blankets, air conditioning, full DStv. Very well equipped, great hostess!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek, skoon en baie goed toegerus.

Verblyf is vyfster! Baie skoon, baie goeie linne, elektriese komberse, lugreeling, vol DStv. Baie goed toegerus, goeie gasvrou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gabriele W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriele W
With spouse/partner

Tastefully furnished and well equipped mini-flat.

Everything you need in a nutshell. Quiet residential area. Mini-courtyard for private use. Only small flaw: Should have had WiFi according to the description but had not. Altogether a very good travelling experience.

Kevin C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin C
With spouse/partner

Excellent!

Will definitely use Chives Cottage again.

Pieter P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with teenagers

Kan aanbeveel.

Kan aanbeveel. Waarde vir geld.

Magda V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Outstanding!

This is a real jewel, neat and tidy and this was perfect for our overnight stay.

Etienne G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne G
Family with teenagers

Perfekte verblyf in die mooi dorpie. Alles skoon en netjies en beslis waarde vir geld!

Beddegoed en handdoeke was skoon en sag en alles meer as wat ek en my dogter verwag het! Baie dankie.

Henk B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henk B
Family with young children

Baie lekker en netjies.

Baie vriendelik en baie netjies.

Dawie K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dawie K
With spouse/partner

Good accommodation for a 1 night stay.

Good accommodation in a neat environment. Reception is friendly and the rooms are very neat. We enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf vir een nag se oorslaap.

Goeie oornagverblyf in 'n netjiese omgewing. Ontvangs is vriendelik en die kamers is baie netjies. Ons het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wikus D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wikus D
Family with young children

Fantastiese verblyf. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Netjies en stylvol.

Jurie L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie L
With friends

Baie aangenaam, ons het baie lekker by Chives Cottages oornag.

Baie professionele diens en uitstekende geriewe, ons sal Chives Cottages graag aanbeveel.

Mandy B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy B
With spouse/partner

Perfect stay for the fish river canoe marathon weekend.

Nicely decorated, clean one bedroom unit. Perfect for our needs. Thanks for having us!

André V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
André V
Family with teenagers

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Chive's Cottages is maklik bereikbaar en ons is vriendelik ontvang. Die twee eenhede is gerieflik en skoon en die beddens en beddegoed van goeie gehalte. Die moderne badkamer (stort) is smaakvol en skoon. Die kombuisie bied alles wat mens nodig kan kry soos breekgoed, messegoed mikrogolf, ketel, en stoof. Daar is ook 'n private stoepie wat ideal is vir 'n vleisbraai. 'n Klein skottelbraai en rooster is voorsien. Volgende keer braai ek!

Chrisnette S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chrisnette S
With spouse/partner

Baie mooi en netjies!

Die verblyf was ongelooflik mooi en skoon gewees. Daar is parkering onderdak. Die area waar die verblyf is, is baie veilig en rustig. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat Cradock besoek.

Lourens K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lourens K
With spouse/partner

Bekostigbare, kraaknetjiese en gerieflike verblyf met vriendelike gasvrou.

Ons het baie lekker gebly by Chives cottages. Die plek is kraaknetjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die wonderlike ding, waarvoor so min verblyfplekke deesdae voorsiening maak, is dat jy met jou voertuig tot binne 2 meter van die voordeur kan ry - dit vergemaklik die afdra van bagasie aansienlik! Ons sal Chives Cottages sterk aanbeveel vir enigiemand wat deur Cradock reis.

Dan D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dan D
With spouse/partner

Skoon, netjies, goed toegerus, wonderlike gasvryheid van Dulcie.

Dulcie het ons vriendelik verwelkom. Ons het die lugreeling waardeer want dit was 'n snikhete dag. Die koel en stylvolle kamer met alle toebehore was 'n lafenis. Die bed was gemaklik en ons het heerlik geslaap. Ek kan Chive's Cottages sterk aanbeveel.

Dot J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot J
With spouse/partner

Nice atmosphere and very cosy.

Friendly reception, fresh bedding and super neat. Thank you for help with caravan.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename atmosfeer en baie knus.

Vriendelike ontvangs, kraakvars beddegoed en super netjies. Dankie ook vir hulp met karavaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeanne K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jeanne K
With friends

Ons was heel in ons skik met Chive's Cottages.

Ons was heel aangenaam verras en in ons skik met Chive's Cottages. Die kamer is ruimig, skoon en netjies en beskik oor al die basiese behoeftes wat mens kan nodig kry, veral ten opsigte van kombuisware. Die baderkamer het ook 'n lieflike stort. Uitstekende diens! Ons sal beslis weer by Chive's Cottages wil bly.

Gavin B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin B
On business

Gerieflik, netjies en gemaklik.

Dis 'n ongelooflike lekker plek om tuis te gaan. Decor baie mooi en voel huislik.

Petra F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra F
Family with teenagers

Baie vriendelike, gasvrye ontvangs en uitmuntende akkommodasie.

Ons was baie gemaklik in die plekkie. Dit was veilig en heeltemal voldoende vir ons doel. Baie netjies en die kamers is gediens. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Berdine V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berdine V
With spouse/partner

The best ever.

The cleanest, well-equipped place ever. Definitely value for money. Owners are very friendly and helpful. Will recommend it to anyone. Definitely five star quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste ooit.

Die skoonste, goed toegeruste plekkie ooit. Beslis waarde vir geld. Eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir almal aanbeveel. Beslis vyfstergehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Danie G
With spouse/partner

Fantastic.

Beautiful and friendly hostess. We immediately felt at home. Think the premises should be closed for safety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Mooi en vriendelike gasvrou. Ons het dadelik tuis gevoel. Dink egter erf moet toegemaak word vir veiligheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Werner V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Werner V
With spouse/partner

Very nice.

Very nice. Had a wonderful time there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulik.

Baie oulik. Het dit baie geniet daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolene G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicolene G
Family with teenagers

Tranquil environment, pleasant people and lovely accommodation.

We had a lovely time at Chive's Cottage and were pleasantly surprised with little treats in our room everyday. Problems were solved quickly and they went to extra trouble to accommodate my son the last night. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing, aangename mense en heerlike bederf.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Chive's cottages en was aangenaam verras met klein bederfies in ons kamer elke dag. Probleempies wat opgeduik het is blitsvinnig uitgeklaar en ekstra moeite is gedoen om my seun die laaste aand te akkommodeer. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chantelle M
Family with teenagers

Very modern accommodation, definitely recommended.

Very cute place, very neat and felt welcome. It has everything you need. Definitely recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie moderne verblyf, sal dit definitief aanbeveel.

Baie oulike plek, baie netjies, baie welkom gevoel, en die plekkie het als wat 'n mens nodig het, sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Umari L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Umari L
With spouse/partner

Nice.

Beautiful room and facilities are good. The first impression is less good though, no garage or close to the guesthouse. Our room was cleaned every day, new towels were provided and the room was well equipped with aircon and that is all you need. Can definitely recommend it. Would maybe just have liked if our car, which was under shaded netting, could have been safer. Service was friendly and it's good value for money. Beautiful room, very neat and clean. First impression was less good, no name of the guesthouse and no lockable garage or gates. Car is under shaded netting though. The room is beautiful and has all the necessities. The room is cleaneed daily, they provide fresh towels, dishes are washed, definitely a bonus. I just think a lockable gate or garage would be better, especially for people who are used to living in areas where there are lots of break-ins, it gives one peace of mind. It is definitely value for money and I can recommend it for sure. The service was excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Pragtige kamer en geriewe is goed. Die eerste indrukke is egter minder goed, geen motorhuis of naby die gastehuis nie. Ons kamer is elke dag skoongemaak, nuwe handdoeke en die kamer was goed toegerus met lugreëling en als wat mens nodig het. Sal dit beslis aanbeveel. Sou dalk net wou gehad het dat ons motor wat wel onder skadunet was meer veilig was. Diens was vriendelik en dis goeie waarde vir geld. Pragtige kamer, baie netjies en skoon. Eerste indruk was egter minder goed, geen naam van die gastehuis nie en geen toesluitmotorhuis of hekke nie. Motor staan darem onder skadunet. Die kamer is pragtig en toegerus met al die benodighede. Die kamer word elke dag skoongemaak, skoon handdoeke, skottelgoed word gewas, beslis 'n bonus. Dink net 'n toesluithek, motorhuis kan dalk beter wees, veral vir mense wat gewoond is om in gebiede te bly waar die inbrake hoog is, dit gee gemoedsrus. Dis verseker waarde vir geld, en ja ek kan dit beslis aanbeveel. Die diens was puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Clean, neat and friendly.

Friendly welcome after a long journey.

Danie B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie B

Real farm hospitality.

Was so great to be able to speak my mother language. Great hospitality and the people are really helpful. Clean, neat room with all the appliances you need. If we ever visit the area again, I will definitely book Chive's again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Egte boerevriendelikheid.

Die beste was dat ek my eie taal kon praat. Mense is gasvry en baie behulpsaam. Kamer netjies en skoon met alle toebehore soos benodig. Indien ons ooit weer soontoe sou gaan, sal ek beslis weer oornag by Chive's.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leentie H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leentie H
Family with teenagers

Perfect, everything we needed and more!

What a pleasant surprise! Will definitely stay here again if we travel in the Eastern Cape. Will definitely recommend it to our friends!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek, alles wat ons nodig gehad het en nog meer!

Ons was baie aangenaam verras! Sal verseker weer daar gaan bly wanneer ons deur die Oos-Kaap reis. Sal dit verseker aanbeveel vir ons vriende!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ciska S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska S
With spouse/partner

Very tidy place with all the necessary facilities.

The hostess was friendly and helpful at all times. We had a lovely stay and the place is exceptionally clean. Just a suggestion to maybe provide informational brochures about the town, restaurants and attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese plek met al die geriewe soos benodig.

Die gasvrou was ten alle tye baie behulpsaam en vriendelik. Ons het lekker gebly en die blyplek is besonders netjies. Net 'n voorstel om dalk inligtings brosjures oor die dorp, eetplekkies en besienswaardighede te verskaf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Suzette S
With spouse/partner

Very convenient as overnight accommodation.

Clean and convenient. Can be recommended as an overnight stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik vir oornagverblyf

Skoon en gerieflik. Word aanbeveel vir oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christa V
With spouse/partner

Satisfactory for a night's stay.

Neat accommodation with all the necessary facilities. The bedroom windows couldn't be locked from the street and could be openend from outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan vereistes vir 'n nag se oorslaap.

Netjiese verblyf met alle geriewe. Die slaapkamervensters op die straat kon glad nie gegrendel word en kon van buite af oopgemaak word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana L
With spouse/partner

Fantastic!

Me and my husband and daughter had a fantastic time. Ten out of ten for Jenny Malherbe. Thanks for your friendliness. We felt at home. Very tidy. We're going to stay over every time we go to the Cape. Can recommend the place strongly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ek my man en dogter het 'n fantastiese tyd gehad. Tien uit tien vir Jenny Malherbe. Dankie vir julle vriendelikheid. Ons het tuis gevoel. Baie netjies. Dit gaan elke keer ons tuiste wees as ons op pad Kaap toe ry en 'n oorslaap plek soek. Kan julle plek sterk aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natalie K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie K
Family with young children

Very nice and homey and everything was neat and clean - definitely worth the money!

Everything was so neat and clean. The bedding smelled fresh, so we felt at home. I will stay here again if we're in the area. Thanks for excellent service and a good night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, tuis gevoel en alles was skoon en netjies en beslis waarde vir geld!

Alles het so netjies en skoon gelyk, die beddegoed het skoon geruik so ons het tuis gevoel. Ek sal enige tyd weer oorbly as ons weer in die omgewing is. Baie dankie vir goeie diens en 'n lekker nag se rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monica P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Monica P
Family with teenagers

Was very pleasant staying here.

This place is well equipped for people wanting a stopover point on their way to Cape Town. Great welcoming. Very clean and neat and we would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie aangenaam om hier oor te slaap.

Die plekkie is baie goed ingerig vir mense wat wil oorslaap op pad Kaap toe. Baie gasvry ontvang. Plek baie skoon en netjies en ons het dit baie goed gevind en sal met geruste hart aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizet S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizet S
With friends

Excellent.

It was really wonderful after such a long trip, to land at such a neat little place. We were greeted with such warmth and it is so relaxing here. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Dit was regtig wonderlik om na 'n lang pad by hierdie skoon en netjiese plekkie te bly. Ons is met soveel gasvryheid ontvang en daar is net soveel rustigheid by die plekkie. Sal dit verseker vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elna M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elna M
With spouse/partner

Enjoyed the sleep.

Accommodation was good. Just the restaurant that was recommended was was very bad. Food and meat were off and gave it to us without hesitation. When we complained they pulled up their shoulders and gave us the full bill. I wouldn't recommend Country Living to anybody, you risk your life eating there. A health risk and it has to be closed as soon as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik geslaap.

Verblyf was goed. Net restaurant wat aanbeveel was, baie sleg, kos en vleis was vrot en het sonder om te blik of te bloos vir ons voorgesit. Toe ons kla het hulle skouers opgetrek en ons die vol rekening gegee. Country Living sal ek vir niemand aanbeveel nie, jy waag jou lewe om daar te eet. 'n Gesondheidsrisiko en moet so gou moontlik toegemaak word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jandre J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jandre J
With spouse/partner

Convenient and nice.

Very convenient and nice. Everything was clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en lekker.

Baie gerieflik en lekker. Alles baie skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joan N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joan N
With spouse/partner

Had a friendly reception and enjoyed the stay!

Chives cottages are safe, tranquil and very neat. Will recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly!

Chives cottages is veilig, rustig en baie netjies. Sal dit vir enigeen aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezl B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezl B
With spouse/partner

Friendly reception after a long journey.

Friendly reception by staff, safe parking and neat overnight accommodation. Thanks for the extra trouble by the guest house's owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs na lang reis.

Vriendelike ontvangs deur personeel, veilige parkering en netjiese oornagverblyf. Dankie vir die ekstra moeite aangegaan deur die gastehuiseienaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aderlena R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Aderlena R
With spouse/partner

They need to put in a zink in the kitchen and wardrobes in the rooms.

I think a zink in the kitchen and wardrobes with keys is really needed in that place. It was a bit awkward leaving your personal stuff just like that in the room knowing that strangers will come to clean. The fact that we have to wait for the lady to lock the building was also awkward.

Charma V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charma V
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Ons wou slegs 'n slaapplek hê om te oornag en hierdie was beslis goed vir ons en ons kan dit aanbeveel!

Beno V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beno V
With spouse/partner

Very neat and clean. Excellent value for money.

Please see our rating.

Juliana S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Juliana S
With spouse/partner

Vriendelike diens en baie hulpvaardig. Netjiese, skoon eenhede.

PW was baie vriendelike en hulpvaardig. Eenheid is netjies en gerieflik.

Stofel S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Stofel S
With friends

Akkommodasie was gerieflik en netjies.

Akkommodsie was netjies en skoon. Bietjie bekommerd oor voertuig wat buite staan met oop toegang tot straat. Meer sekuriteit vir voertuie sal hoog aanbeveel word.

Liezl B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezl B
With spouse/partner

Absoluut fantasties na 'n lang dag op die pad.

Gasvrye verwelkoming en netjiese oornagverblyf.

Marianne G - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marianne G
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, baie netjies!

Skoon, smaakvol en vriendelike ontvangs.

Roelf D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf D
Individual traveler

Beste oornagverblyf in Cradock.

Die ligging is puik en strate beter as soortgelyke plekke in die middedorp waar reisigers dikwels deur bedelaars lastig geval geval word.

Debbie O - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie O
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Ons het 4 fantastiese aande gehad by Chives Cottages. Kamers is modern, baie gerieflik, skoon en wel geleë in Cradock. Ons kamer het alles bevat alles wat ons kom benodig het en daar was selfs vars melk in die yskas. Eienaar was baie behulpsaam en help graag waar nodig. 'n Groot pluspunt vir ons was die lugversorging in die kamer, siende dat Cradock verskriklik warm was terwyl ons oorgebly het. Julle sal ons definitief volgende jaar weer sien!

Sue R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sue R
With spouse/partner

Pretty, fresh and modern.

Pretty, comfortable, fresh and modern. I will definately reccommend Chives Cottages to friends.

Piet S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Baie lekker geslaap en alles baie netjies en skoon.

Dame wat ons ontvang het was vriendelik en effektief.

Edmund C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Edmund C
With spouse/partner

Regtig waarde vir jou geld, baie lekker geslaap en gerus!

Sal volgende keer net meer melk in die yskas wil hê, ons was daar met 'n waentjie en wou nie afhaak om vars melk te gaan koop nie.

Christo Y - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Christo Y
With spouse/partner

Netjies en gerieflik.

Dis was baie aangename en netjiese verblyf. Alles wat benodig word is daar.

Johan J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Skoon, veilig en goeie waarde vir geld. Ons sal dit enige tyd aanbeveel!

Dankie PW, dit was 'n goeie ervaring om daar te slaap na 'n lang reis. Ons sal definitief weer daar oornag!

Danie B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie B
With spouse/partner

Baie gerieflik en rustig.

Baie skoon en stil in 'n area waar amper almal jou groet! Cradock se mense is inderdaad baie gasvry en ons verblyf by Chive's Cottages was baie gerieflik en net wat ons nodig gehad het vir 'n oornagoasis tydens 'n lang reis.

Norma F - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Norma F
With spouse/partner

Pleasant overnight stay, comfortable and well equipped.

Accommodation at Chives Cottages was pleasant and spotless. Well equipped and serviced all our needs. I did feel however, that out bedroom door facing the road was not private and there need to be some kind of fence between the road and the cottage.

Norma F - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Norma F
With spouse/partner

A good stay

Many thanks for the lovely service.

Dawid F - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dawid F
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Sal hou van 'n groter drom en 'n wasbak in die kombuisie.

Marita S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita S
With spouse/partner

Wonderlike gasvrye ontvangs gehad. Kamer netjies en skoon. Alles wat nodig is vir oornag verblyf.

Ons het 'n wonderlike ontvangs gehad. By aankoms het die eienaar ons dadelik op ons van aangespreek en welkom geheet. Ons moes egter baie vroeg die volgende oggend vertrek a.g.v. 'n onverwagse familiekrisis en kon die eienaar nie persoonlik groet nie. Ons sal egter definitief weer van Chive's Cottages gebruik maak, aangesien ons kleinseun in Marlow Landbouskool is, en ons gereeld van sy funksies bywoon.

Liesl U - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liesl U
With spouse/partner

Modern and clean

This unit served all our needs. Will definitely recommend if you are not keen on historic buildings/antiques as the rest of the self catering units we looked at in Cradock was just that! Modern, clean, crisp bedding and towels. Very private, cosy courtyard at the back with a braai facility. The only thing that was lacking were towel rails.

Anton M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton M
With spouse/partner

Modern en netjies

Moderne kamers, baie goed toegerus in stil area.

Bets J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets J
On business

Baie bedagsaam en hulpvaardig!

Sal die blyplek aanbeveel, want dit was baie aangenaam!

Manie S - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manie S
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Stephanie W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanie W

Immaculately clean and comfortable.

Perfectly good stop over but hadn't realised there was no breakfast.

Theo L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theo L
With spouse/partner

Baie lekker verblyf en lekker met eienaar gesels - baie idees is uitgeruil!

Sal enige tyd aanbeveel!

Jane H - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jane H
With spouse/partner

Excellent, we enjoyed our brief stay

Would stay there again in a heartbeat when next travelling through Cradock.

Willem S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem S
With spouse/partner

PUIK

Alles was puik, maar daar kort 2 stoele om op te sit anders word op die beddens gele en kan die duves vuil smeer. In die badkamer kort rakkies vir die vrouens se botteltjies mooimaakgoed en sal `n haak of 2 ook baie help om klere aan op te hang. Maar as ek volgende jaar afkom, sal ek weer daar gaan oorbly.Hierdie is net my gevoel.O ja, die enigste glipsie was dat daar geen ys in die yskas was nie. Die ysbakkie was leeg. Dankie

Mandie V - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie V
On business

Wonderlik!

Pragtige kamers in stil omgewing met gasvrye ontvangs.

From
R790
per night, for 2 ppl
From
From R790
per night, for 2 ppl
From
R790
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Piet My Vrou Avenue, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd12bd3e52c84848bcf2d812d0a6854be02e0e61a8a6fdd1c3a722d8447ead9a51230949fda0d87da2ac0875de242028f9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R790  per night, for 2 ppl 83 5 1 5 4 Piet My Vrou Avenue Cradock 5880 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.152364471372 25.623952948818
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!