Church Street Lodge
Review Summary
Hernus G - Dec 2020
Overall score
Lekker ontspanende wegbreek.
Johannes V - Dec 2019
Overall score
Nice and affordable,
Carlo G - Feb 2019
Overall score
Pleasant stay for reasonable price.
Church Street Lodge's response
Thank you for the positive review Carlo. We look forward to seeing you at the Lodge again in the near future.
Kind regards,
Magda
Suletta D - Aug 2018
Overall score
Gemaklik, lekker kos.
Church Street Lodge's response
Hallo Suletta,
Dankie vir die positiewe opmerkings oor ligging en veiligheid. Die haardroërs raak ongelukkig weg uit die kamers, maar daar is een beskikbaar by ontvangs. Ons sit seep en shampoo in die kamers, maar aangesien ons nie stergradeer is nie, sit ons nie die luukses soos vogroom en waslappies in ons kamers nie.
Ons hoop ons sal julle weer van diens kan wees in die toekoms.
Groete,
Magda
Chantel J - May 2018
Overall score
Very peaceful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige omgewing.
Netjiese kamer gehad. Kliëntediens kon beter gewees het. Ontvangs was nie baie entoesiasties nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeandre R - Nov 2017
Overall score
Vriendelike diens! Gemaklike slaapplek.
Church Street Lodge's response
Dankie vir jou mooi oorsig van ons plek, Jeandre. Sien julle graag weer.
Colette C - Sep 2017
Overall score
Dit was verwelkomend en ontspannend. Dankie Church Street Lodge.
Church Street Lodge's response
Hello Colette, ons is so bly om te hoor julle het die tyd hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug terug te verwelkom.
Pieter L - Aug 2017
Overall score
Acceptable
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aanvaarbaar
Kamerdeure vuil, kaste binne vuil. Geen vadoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Church Street Lodge's response
Hallo Natasha
Dankie vir die mooi algehele gradering wat jy vir ons gegee het.
Ek is baie jammer om te hoor dat alles nie in orde was in julle kamer nie. Ek gee dadelik aandag en ek hoop julle sal ons weer kom besoek en dat alles dan netjies sal wees. Geen verskoning van my af kan dit verander, en laat my net weer besef ons moet maar elke dag mooi inspeksie hou in die kamers.
Ek maak graag op vir die slegte ervaring deur julle te nooi om 'n gratis ontbyt by ons te neem volgende keer as julle weer sou kom kuier. Laat weet my net persoonlik en ek reël dit so.
Vriendelike groete
Magda
- Capacity: 47 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 36 Church Street, Worcester, 6850, Western Cape
- All ages welcome