The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Clearwater Living | TravelGround
+14

Clearwater Living

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 25 reviews for Clearwater Living
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Margo L - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo L
Individual traveler

Hier vir besigheid.

Alles wat jy benodig vir 'n gerieflike oornag. Sal beslis weer hier bly.

Clearwater Living 's response

Baie dankie, ek waardeer dit. Wilfred

Clearwater Living
Carmin M - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmin M
Individual traveler

I enjoyed my overnight stay. The owner was very friendly and helpful without bring overbearing. Thank you!

Was good stay. It was great!

Clearwater Living 's response

Thank you.

Clearwater Living
Dominique J - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique J
With spouse/partner

Gemaklik vir 'n vinnige naweek weg.

Gasvryheid is tops, netjiese, skoon akkommodasie en pragtige badkamer. Ons kon die swembad geniet op aanbeveling van die gasheer. Ceres is 'n warm plek in Februarie! Kombuis is toegerus met slegs die nodige, maar alles wat ons benodig het was daar.

Marieke V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieke V
Individual traveler

Billik, gerieflik en netjies.

Die verblyf is netjies en gerieflik. Braaigeriewe is vooraf versoek en verskaf. Wilfred is 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Alida E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida E
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het.

Ons gasheer het ons vriendelik ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies en al die geriewe in werkende toestand. Ons het gemaklik geslaap. Die eenheid is toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebraai en geswem tydens die hittegolf. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Ons sal definitief aanbeveel en self weer kom wanneer Ceres ons bestemming is.

Frikkie D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Frikkie D

In Ceres, maar die area is nie ons koppie tee nie.

Baie mooi en gerieflike blyplek. Buite fasiliteite is ontoereikend. Ons kon nie buite kuier nie, die braai en swembad was beskikbaar maar dit is deel van die woonhuis. Vir oornag is die akkommodasie puik, maar vir langer bly nie baie geskik nie. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Carol B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carol B
Family with teenagers

A very pleasant location with good facilities.

The 'oven' could have been a different design as it was difficult to cook and use the oven at the same time.

Cladjeena V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cladjeena V
Family with young children

Fantastiese plekkie.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer by Clearwater Living oorslaap.

Lynette M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette M

Puik verblyf.

Ons het puik oornagverblyf in Ceres gehad by Clearwater Living. Sal beslis weer daar bly. En sal dit 100% aanbeveel. Wilfred was 'n puik gasheer. Baie dankie!

Husain D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Husain D
Family with young children

Nice and peaceful area.

Kids really enjoyed the place.

Camelita B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Camelita B
With friends

Ons was gemaklik.

Verwelkoming was goed, behulpsame, gemaklik, braaigeriewe was aanbeveel soos aangevra was. Wegbreek was goed.

Marlene B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
On business

Awesome place to stay overnight.

Was on a business trip and the accommodation was great to stay overnight.

Clearwater Living 's response

Baie dankie André.
Ek waardeer dit verskriklik baie. Sterkte met jou besigheid en wees altyd veilig op die pad.
Groete
Wilfred

Clearwater Living
Andrew J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew J
With spouse/partner

Awesome.

High quality finishing especially in the bathroom (neat and tidy). The owner was friendly and helpful. Excellent value for money. It was a safe environment. I will recommend this establishment to anybody. Recommendations: Let visitors turn right from Owen street into Stanley street, right into Fontuin Street and right into Dias street. Put the street number up as well as the establishment's name of which you should be proud of.

Irene V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene V
With spouse/partner

Gerieflike akkommodasie, voldoen aan al ons behoeftes vir 'n vinnige werksbesoek in die area.

Aangename en welkom gasheer, Wilfred. Heeltyd kommunikasie ontvang. Die eenheid was baie ruim en gerieflik ingerig.

Clearwater Living 's response

Baie dankie.
Was 'n groot plesier.

Vriendelike groete,
Wilfred.

Clearwater Living
Louise Smith L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise Smith L
With friends

Wonderbaarlik en fantasties.

Die verwelkoming en gasvryheid was baie, baie goed en die huis en omgewing was uitstekend, sal definitief weer gaan, baie dankie. Dit was bo ons verwagtinge. Welgedaan.

Precious M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Precious M
Family with young children

Cozy, clean and comfortable.

We stayed over for one night, checked in late but Wilfred greeted us with smiles and made sure the place was warmed up before we arrived. The place has everything one needs for a getaway with a separate entrance and parking behind a locked gate. Will definitely be back the next time we visit Ceres!

Nicole W - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicole W
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Bahalwe vir die televisie wat nie gewerk het nie, het ons die rustigheid geniet.

Cobie H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobie H
Family with young children

Vriendelikheid en gasvryheid word baie waardeer.

Baie lekker gebly! Gasheer het ekstra moeite gedoen, braai-area met stoele uitgesit!

Chrystle-dee G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrystle-dee G
With friends

Skoon en netjies.

Perfekte plek vir 'n aand of 2 se slaap. Maklik om te kry en baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Clearwater Living 's response

Vreeslik dankie vir jou aanbeveling en mooi terugvoering. Sien julle weer

Clearwater Living
Marizanna C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizanna C
With spouse/partner

Rustig.

Ek het my man hierheen geneem vir Valentynsdag en ons het dit regtig baie geniet. Wilfred is 'n awesome persoon wat uit sy pad uit gaan om mense gemaklik te maak en seker te maak mens geniet die tyd. Ek en my man het dit regtig baie geniet. Baie dankie Wilfred vir al jou gasvryheid. Dit is regtig 'n baie lekker plekkie en die diens is absoluut wonderlik.

Rianni L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rianni L
With spouse/partner

Nie tevrede.

Ek is op kurses gewees vir 2 dae. My man moes saamkom. Clearwater Living het nie voldoen aan my man se behoeftes t.o.v. dat hy heeldag by die woonstel moes sit nie. Hy het werk wat hy moes doen op sy computer. Ligging is nie reg vir iemand wat heeldag daar moet sit nie. Het nie buite area nie. Het deposito verloor, wat jammer is. Het mooi aan eienaar verduidelik ons situasie, maar niks gehelp nie.

Clearwater Living 's response

Middag Rianni

Jammer jy voel Clearwater kon nie aan julle vereistes voldoen nie. Ons bied gratis WIFI aan en die swembad en tuin area is welkom vir gaste wat vooraf reelings tref. Depositos word ongelukkig nie terugbetaal aan kansellasies wat met check in plaasvind nie.

Clearwater Living
Naomi T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi T
With spouse/partner

Comfortable beds, friendly service.

Very clean & neat. Good value for money. Unfortunately there wasn't enough time to use the pool.

Rudolf J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf J
With friends

Baie lekker, hemel op aarde.

Ek sal Clearwater Luxury Apartment aanbeveel aan enige persoon. Vriendelikheid, en net lekker mense.

Ruwayda D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruwayda D
Family with teenagers

Was baie lekker!

Ons was meeste van die tyd by die familie en het net by clearwater geslaap, maar dis die eerste keer wat ek by 'n plek slaap en geen probleme met die beddens ondervind nie. Ek en my familie het baie lekker geslaap. Plek was netjies en skoon en was vriendelik ontvang.

Clearwater Living 's response

Baie, baie dankie Ruwayda, vir jou positiewe resensie en gawe terugvoering.

Clearwater Living
Olivia A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olivia A
With spouse/partner

Perfection, homely, class.

The minute I received a call from the host, I could not wait to arrive. All I needed was a clean and safe place. I got more then my money's worth. He was very helpful and friendly. His apartment was awesome and comfortable, everything we needed and more. I will recommend Clearwater for more then one reasons, It is perfect and so safe. I will be back soon.

Clearwater Living 's response

Thank you so much for your kind words. We always strive to upkeep good hospitality and a safe environment for our guests.

Clearwater Living
From
R1 830
per night, for 5 ppl
From
From R1 830
per night, for 5 ppl
From
R1 830
per night, for 5 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Dias Crescent, Ceres, 6835, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe307642a61651aae6ff544ceb28ea22076232b1c23427b5c4129d9c06a796dd0465e541872c5b3f20e59e38d3b731f407d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 830  per night, for 5 ppl 25 5 1 5 13 Dias Crescent Ceres 6835 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.379163418263 19.308391646227
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!