Vryheid Accommodation at Clouds End Bush Lodge | TravelGround
+12

Clouds End Bush Lodge

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 18 reviews for Clouds End Bush Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Robert Z - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robert Z

Very clean, quiet and private in nature.

Our stay was pleasant, the tents were neat, clean and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, rustig en privaat in die natuur.

Ons verblyf was aangenaam, die tente was netjies, skoon en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frik B
Individual traveler

Bush camp.

Very beautiful and well-equipped bush camp. Very nice location and quiet. Everything you need is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Boskamp.

Baie mooi en goed toegeruste boskamp. Baie mooi ligging en rustig. Alles wat jy nodig het, is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keith A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith A
On business

Very tranquil.

Loved the peace and quiet, especially in the evening.

John V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
With friends

Baie lekker plek.

Baie lekker plek, netjies, rustig, alles wat nodig is daar. Goed geleë naby Vryheid. Voëls en bokkies pragtig. Baie veilig ook.

Piet M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet M
Family with teenagers

Lekker.

Baie spasie en ruimte en volledige toerusting, net stortdeure gee moeilikheid.

Philip B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip B
With spouse/partner

Quiet and peaceful.

Beautiful place, convenient accommodation, quiet and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig.

Mooi plek, gerieflike verblyf, stil en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus S
With spouse/partner

Great getaway.

It was a very peaceful getaway from all the hustle and bustle. To sit and listen to all the different whistles of the birds in the bush and the water in the stream. There are also paths to stroll around.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker wegbreek geleentheid.

Dit is 'n baie rustige wegbreekplekkie van al die gejaag en geraas. Om te sit en luister na al die verskillende vrolike gefluit van die voëls in die bosse en water wat afloop in die stroompie. Daar is ook wandelpaadjies om te stap as jy wil klim.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eduard S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard S
With spouse/partner

It is very neat and pretty.

People are very helpful. Will sleep there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Is baie netjies en bitter mooi.

Mense is baie behulpsaam. Sal weer daar gaan slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samuels Trucking S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samuels Trucking S

Paradys.

Wat 'n wonderlike stil rustig veilig plek met alles wat jy nodig het. Pragtig. 'n Paradys voel ek 'n stukkie van my hart agter gelos het.

Elsa V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa V
Individual traveler

Goed versorgde tente.

Vredevolle, rustige verblyf indien 'n mens sielerus wil hê! Ons sal graag weer daar wil tuisgaan. Binne- en buitekant van die tente is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het om af te skakel. Dit is teen Vryheid geleë, met geen geluid van die dorpsgebied nie. Deel van die Berg-natuurreservaat. As voëlkyker sal ek dit aanbeveel vir ander voëlkykers!

John V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
With spouse/partner

Lekker veilige, gemaklike, goedkoop verblyf.

Ons verblyf vir 2 aande in September was ongelooflik lekker alhoewel dit saggies gereën het en 'n bietjie koud was. Die kamer was so goed toegerus dat ons geen ongemak ervaar het nie. Stort- en toiletgeriewe is lekker ruim. Ek en Lisa sal definitief weer hier by Andre kom kuier! 'n Lekker "naby aan die natuur"-uitstappie.

Frik K - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik K
On business

In die natuur, langs 'n fontein en baie mooi bome.

Baie lekker verblyf, veral vir die natuurliefhebber!

Christa S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa S
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Deon D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon D
Family with young children

Dit is baie lekker om in die natuur te kamp sonder om kamptoerusting saam te neem.

Dit was 'n wonderlike omgewing om in te bly. Dit was 'n baie rustige omgewing so in die reservaat. Dit het bietjie geraas van die dorp se kant as die wind vanuit daardie rigting waai. Verder was dit baie gerieflikke akkommodasie en alles is daar wat jy nodig kan kry!

Shaun K - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shaun K

Als wat ek nodig gehad het én vriendelike diens!

Dankie aan Andre wat gehelp het dat ek vroeër kon intrek, en ook vir die gemaklike, stylvolle eenvoud van die tent en geriewe.

Gerrie J - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie J
Family with young children

'n Lieflike 5-ster bostent-ervaring!

'n Wonderlike en vriendelike mense. Ons het baie lekke gebly. My seun (6 jaar oud) het 'n lekker tyd gehad in die natuur.

Christine K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine K
Family with teenagers

Stunning!

Sien die sterre hieronder.

Lucas R - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucas R
With spouse/partner

Ons het ongelukkig net een aand oorgebly weens omstandighede ... Dit is regtig 'n baie oulike plekkie.

Die bure was bietjie erg.

From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Clouds End, Vryheid Hill, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmODBlZTBiLWVlZDUtNGMzMS1hMGE4LTJlZTkwY2IxMmI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R690  per night (for 2 people) 18 5 1 5 Clouds End Vryheid Hill 3100 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.753573082463 30.797016620636
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com