The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cosmos Chateau B&B | TravelGround
+12

Cosmos Chateau B&B

5 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 5 reviews for Cosmos Chateau B&B
Cleanliness
4.2/5
Service
4.2/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Sunet P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Sunet P
On business

Vuil en stowwerig.

Ketel werk nie. Stof op mure en gordyne. Baie ongemaklike bed.

Cosmos Chateau B&B's response

Dankie vir die terugvoer. Daar sal dadelik aandag aan gegee word. Dit is nie die standaard wat ons bied nie. Jy was geboek vir 'n paar dae, maar het uitgestel na 'n volgende week, aangesien jou besigheids skedule verander het. Dit het ons geakkommodeer. Indien jy aangedui het dat die ketel nie werk nie, sou ons dit dadelik omgeruil het of as bed te hard was, sou ons jou dadelik na 'n ander kamer geneem het. Daar was gereëlde interaksie met jou en geen ongelukkigheid is aangedui nie. Wees verseker dat die kamer waar jy gebly het deeglik deurgegaan sal word. Ons waardeer enige terugvoering.

Cosmos Chateau B&B
Stephanus C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanus C
With spouse/partner

Ons het Cosmos baie geniet.

Ons het die aand van 25 Maart 2019 daar oorgeslaap onderweg na die begrafnis van ons dierbare skoonsuster (Ons seun se skoonmoeder) op Brandfort. Ons was goed ontvang en 'n rukkie na ons aankoms het Tienie, die eienaar, ons persoonlik kom groet en seker gemaak dat ons nie iets nodig het nie. Ons het in 'n skoon en netjiese kamer geslaap. Ons versoek was 'n Vegetariese ontbyt en ons was glad nie teleurgestel nie. Die ontbyt was meer as wat ons verwag het, maar ons was verseker dat die gymnasium tot al die gaste se beskikking is. Verder was ons bietjie in 'n verknorsing omdat ons kinders in Argentinie boodskappe via e-pos gestuur het vir die begrafnis en Tienie het die boodskap na die plaaslike drukker toe gestuur en toe ons 'n paar minute later daar aankom het hulle dit vir ons uitgedruk en sodoende kon die Leraar dit voorlees. Ons wil net ons waardering uitspreek teenoor die bestuur en die personeel wat ons verblyf 'n aangename ervaring gemaak het.

Charmonique S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmonique S
With friends

Die hele ervaring het my verwagtinge oortref.

Vriendelike diens, lekker kos, billike pryse, netjiese en veilige omgewing. Ek sal beslis weer daar gaan bly, sou ek die kans kry.

Andrew B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew B
Individual traveler

Just what I was looking for and the hosts were extremely helpful.

The service was great and the room very clean. The host went out of his way to ensure that everything was to my satisfaction which it was. Well done.

Frans M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans M
With spouse/partner

Very nice, clean and affordable. Value for money.

This venue can compare any time with the best. Service is excellent and can definitely be recommended as good value for money.

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 10:00 to 22:00
    Check-out: 12:00
  • Address: 67 Le Roux Street, Theunissen, 9410, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MTllN2ViLWUwYzUtNDk1Zi1iY2M3LTUwMDBiY2Y0Njg1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 5 5 1 5 67 Le Roux Street Theunissen 9410 Free State 0860 022 102 10:00-22:00 12:00 -28.398384540344 26.711286753416
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!