Cosy Cottage
Review Summary
Riaan S - Nov 2020
Overall score
Aangenaam.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir jou resensie Yvonne (Riaan).
Ons waardeer dit baie!
Vriendelike groete,
Cosy Cottage
Hanneline.
Karin W - Nov 2020
Overall score
Rustige veilige plek.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir jou resensie Karin. Ons by Cosy Cottage waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Annelize O - Jan 2020
Overall score
Uitstekend!
Cosy Cottage's response
Annelize by dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit baie! Ons is baie bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Freddie V - Jan 2020
Overall score
Goeie ligging vir ons doel.
Cosy Cottage's response
Freddie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Liezel H - Dec 2019
Overall score
Heerlike verblyf!
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Liezel. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Hennie V - Nov 2019
Overall score
Very quiet and calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig en kalm.
Hanneline het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Alles was 100% reg, silwerskoon en netjies. Die verblyf het alles wat jy moontlik kan nodig hê. Winkels en eetplekke is naby indien jy dalk iets te ete wou koop. Baie veilige parkering agter sekuriteitshekke in 'n cul-de-sac. Ons het regtig lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Beste Hennie,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit altyd baie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Johan B - Sep 2019
Overall score
Comfortable and convenient
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Johan. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Wilma V - Aug 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Die gastehuis is baie netjies, mooi en ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang. Die eienaars was baie gasvry. Ons sal weer daar gaan bly. Baie dankie vir die lekker verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Wilma,
Ons waardeer dit regtig baie.
Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Hannetjie G - Jul 2019
Overall score
I was close to shops.
Cosy Cottage's response
Hannetjie baie dankie vir die resensie!
Baie groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Johan S - Jun 2019
Overall score
Had a very nice stay and will stay there again and recommend Cosy Cottage to family and friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gebly en sal weer daar bly en Cosy Cottage aanbeveel by familie en vriende.
Baie dankie Hanneline ons het baie lekker gebly. Jou plek is baie netjies en skoon en van my vriende gaan by jou bespreek in die toekoms. Cosy Cottage het alles wat 'n mens benodig en is een van die beste drie plekke wat ons al bespreek het. Ek wens al die plekke se standaard was soos Cosy Cottage.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Johan baie dankie vir jou mooi resensie. Woorde kan nie genoeg dankie sê hoe baie ons dit waardeer nie! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Margot K - May 2019
Overall score
Really wonderful experience.
Cosy Cottage's response
Thank you for the review Margot!
Kind regards,
Cosy Cottage
Hanneline
Cindy N - May 2019
Overall score
Cosy Cottage sê alles.
Cosy Cottage's response
Beste Cindy,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Dit word regtig baie waardeer!
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Riëtte L - May 2019
Overall score
Nice and cosy, so appropriately named.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nice and cosy, so gepaste naam.
Vriendelik diens, rustige veilige verblyf. Netjies en plekkie goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie, Riëtte.
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Denise P - Apr 2019
Overall score
Feeling at home and comfortable, beautiful room and plenty of everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tuis en op ons gemak gevoel, pragtige kamer en meer as genoeg van alles gewees.
My man kon rus na die operasie voor ons die lang pad huis toe aangedurf het. Baie rustig en het op ons gemak gevoel daar. Die eienaars was pragtig en vriendelik, baie tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Denise!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Sarel D - Apr 2019
Overall score
Gerieflik.
Cosy Cottage's response
Baie dankie Sarel! Word baie waardeer.
Groete,
Cosy cottage
Hanneline
Emmerentia J - Apr 2019
Overall score
Friendly hostess, clean place and had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvrou, skoon plek en baie lekker gebly.
Rustige area. Plekkie was skoon en netjies. Gasvrou is vriendelik en baie hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Dankie Emmerentia,
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Joey S - Mar 2019
Overall score
Skoon, gerieflik, ruim, veilig, geen geraas, privaat, vol DStv.
Read moreCosy Cottage's response
Joey vreeslik dankie vir die moeite wat jy geneem het om so mooi resensie van ons te skryf. Ons waardeer dit regtig baie!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Willie D - Feb 2019
Overall score
Stil en baie privaat.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Willie. Ons waardeer dit baie!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Tollie G - Feb 2019
Overall score
Baie netjies en ligging reg vir Kloof hospitaal.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Tollie. Dit word baie waardeer!
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Louis M - Feb 2019
Overall score
Very pleased.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Kan dit vir enige iemand aanbeveel, het handige te pas gekom vir my, omdat dit naby Kloofhospitaal geleë is en ek vir 'n operasie daar moes wees. Ons kom van Mpumalanga af, so my vrou kon veilig daar oorbly en het nie nodig gehad om terug te ry huis toe nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie, Louis. Ons waardeer dit baie! Hoop dit gaan goed met die herstelproses. Sterkte daar.
Baie groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Mariette A - Jan 2019
Overall score
Gemaklik, behulpsaam, alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.
Cosy Cottage's response
Mariette baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te verwelkom!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Madelyne V - Dec 2018
Overall score
Surprisingly spacious and beautiful self-catering apartment with wonderful hospitality and adaptability.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verrassend ruim en mooi ingerigte selfsorgwoonstel met wonderlike gasvryheid en aanpasbaarheid!
Cosy Cottage se foto's op web wys nie naastenby waaruit die cottage werklik bestaan nie. Dis ruim en gemaklik en veilig en ek waardeer die feit dat die gasvrou aanpasbaar was vir ons behoeftes. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Madelyne.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Gert K - Aug 2018
Overall score
Very hospitable and quiet area, very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en stil area, baie veilig.
Kan hulle enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Hi Gert,
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Christal L - Jul 2018
Overall score
Great accommodation, just a shame it's too short.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was lekker, jammer was net te kort.
Die cottage is ruim en my kinders het dit baie geniet. Dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Beste Christal,
Baie dankie vir die resensie, dit word regtig baie waardeer! Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Mooi bly!
Groete,
Hanneline, Cosy Cottage
Wilma C - Jun 2018
Overall score
Outstanding!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Dit was heerlik en die kamer was pragtig. Hanneline was ook baie dierbaar. Ons kan die plekkie beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Wilma vreeslik dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit baie! Dankie.
Baie groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Sarel D - Jun 2018
Overall score
Great and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en behulpsaam.
Baie veilig, groot, met uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Sarel, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het lekker gebly in die Penthouse. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Islari R - May 2018
Overall score
Very tidy, utterly hospitable and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, uiters gasvry en vriendelik.
Dit was die perfekte plekkie om by te bly oor 'n naweek wat mens PTA moes besoek vir afsprake in PTA Oos area. Dit is baie netjies en skoon, ligging is fantasties en veilig. Uiterste gasvrye bestuurders. Sal dit enigetyd aanbeveel vir ander.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Islari, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit regtig baie en dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Fanie H - May 2018
Overall score
Gemaklike netjiese verblyf.
Cosy Cottage's response
Hi Fanie
Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Richard D - Apr 2018
Overall score
Don't change a thing at Cosy Cottage.
Cosy Cottage's response
Richard, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Thank you so much for the beautiful review! It is vital for us that our guests are satisfied, to receive such a review brings a whole lot of joy to our hearts.
Thank you
Kind regards
Cosy Cottage
Hanneline
Kathy C - Apr 2018
Overall score
Perfect for our needs and we'll be back!
Cosy Cottage's response
Kathy thank you so much for the beautiful review. We really do appreciate it so much! It will be wonderful to see you again.
Kind regards
Cosy Cottage
Hanneline
Tersia D - Apr 2018
Overall score
Baie aangenaam en baie netjies en skoon.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf, Tersia. Ons waardeer dit baie en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien. Baie dankie.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Maryke D - Apr 2018
Overall score
Baie rustige groot netjies blyplek, meer as waarde vir jou geld.
Cosy Cottage's response
Beste Maryke,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie! Ek is ook baie bly om te sien julle het lekker in die Penthouse gebly. Hoop om julle weer te sien.
Baie groete,
Hanneline
Janine V - Apr 2018
Overall score
What a friendly couple, a huge apartment.
Cindy N - Mar 2018
Overall score
The name Cosy Cottage says it all, it was cosy and lovely.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die mooi resensie Cindy.
Ons is bly julle het lekker gebly en dit sal net ñ plesier wees om julle weer te kan sien.
Ons waardeer die resensie regtig baie. Dankie. Mooi bly.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Tilana K - Mar 2018
Overall score
This is a wonderful place to stay with a friendly host and close to Kloof Hospital.
Cosy Cottage's response
Tilana baie dankie vir die resensie.Dit word regtig baie waardeer. Dit sal lekker wees om julle weer te kan verwelkom. Mooi bly.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Maureen D - Feb 2018
Overall score
Was so tuis soos by my eie kinders en vriende.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Maureen, dit word baie waardeer. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Amalea A - Jan 2018
Overall score
Vriendelik. Rustig. Naby Kloof Medi-Kliniek.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Amalea!
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Yvonne K - Jan 2018
Overall score
Clean friendly cosy cottage!
Cosy Cottage's response
Bellinda baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Hester W - Dec 2017
Overall score
Rustig en baie aangenaam.
Cosy Cottage's response
Hester, baie dankie vir die resensie dit word regtig baie waardeer. Ek hoop jy het toe 'n baie spesiale troudag gehad.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Ockie V - Nov 2017
Overall score
Absoluut fantasties,100%. Dis werklik huis van jou eie huis af.
Cosy Cottage's response
Hallo Ockie, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer, dankie! Was lekker om jou te ontmoet.
Baie groete,
Cosy Cottage,
Hanneline
Lelanie M - Nov 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Hanneline is 'n baie oulike en vriendelike gasvrou. Ons het twee nagte oorgebly en die eenheid is alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Baie skoon en netjies, lekker sentraal en ons het veilig gevoel. Sal vir seker weer daar tuis gaan. 'n Lugreëling sal 'n bonus wees vir die oulike plekkie (daar is wel 'n waaier).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Hi Lelanie. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer en dit was lekker om julle hier te kon hê. Dankie vir jou voorstel, ons sal dit defnitief in ag neem. Baie groete, Cosy Cottage Hanneline
Ilze V - Oct 2017
Overall score
Onverbeterlike, sorgsame gasvryheid.
Cosy Cottage's response
Ilze, baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Alle sterkte met julle seuntjie en ek hoop alles werk vir julle goed uit.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Louise S - Sep 2017
Overall score
Baie rustig en Hanneline is 'n fantastiese gasvrou.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie en die kompliment Louise. Dit word regtig baie waardeer!!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Du Toit R - Sep 2017
Overall score
Baie, baie vriendelike ontvangs en omgee - voel sommer tuis!
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Du Toit. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Tinette D - Aug 2017
Overall score
Will definitely book this place again if I have to be in the city!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal vir seker die plekkie elke keer bespreek as ek in die stad moet wees!
My eerste indruk van Cosy Cottage, was die vriendelikste ontvangs! Ons het besonder welkom gevoel, en was bederf met 'n heerlike glas lemoensap. Die plekkie is pragtig binne, alles is met sorg en deeglikheid versier! Hanneline jou plekkie sal ek voorwaar enige tyd aanbeveel, dankie vir jou warm ontvangs, en jou inskiklikheid met al my reëlings op kort kennisgewing! Gaan kuier/oornag gerus by Cosy Cottage!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Sjoe baie dankie vir die mooi resensie Tinette! Dit word regtig baie waardeer! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Schalk C - Aug 2017
Overall score
It is beautiful and well looked after.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis pragtig en mooi na gesorg.
Mees rustigste plekkie met al die geriewe wat be nodig is. Pragtige tuin. Alles is puik netjies en skoon. Bemeesterd ten Volle. Naby hospital en sentrum.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Schalk. Dit word baie waardeer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Ilze M - Aug 2017
Overall score
Excellent!
Cosy Cottage's response
Hi Ilze, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was baie lekker om jou te ontmoet en om jou hier te kon hê.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Louis K - Jul 2017
Overall score
Baie lekker ondervinding.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie, Louis!
Vriendelike Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Alta D - Jul 2017
Overall score
Very nice, friendly, clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, vriendelik, skoon.
Baie skoon, vriendelik en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die goeie resensie Alta..dit word baie waardeer! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en julle as gaste te hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Aimee E - Jul 2017
Overall score
Baie vriendelik, en dadelik tuis gevoel.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Aimee, ons waardeer dit.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Adele M - May 2017
Overall score
Friendly hosts, stunning place to stay for a quick weekend in the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvrou en -heer met pragtige plekkie vir 'n vinnige naweek in die stad.
Ontvangs baie vriendelik by aankoms en ten tye van verblyf. Die ligging was perfek vir ons doeleindes asook die verblyf self het in ons behoeftes voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Adele baie dankie vir die mooi resensie! Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Johan K - May 2017
Overall score
Friendly, safe and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, veilig, rustig.
Mooi en veilige omgewing. Veilige parkering. Ontvangs is hartlik. Mens voel sommer tuis as jy instap. Die eenheid is goed toegerus met mooi dekor. Die selfsorg-eenheid is gerieflik naby die Kloof Hospitaal. Ek sal vir seker weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die goeie resensie Alna! Dit was lekker om jou te ontmoet en dit sal verseker baie lekker wees om jou weer te sien!
Groete,
Hanneline - Cosy Cottage
Pieter (pensioenaris) M - May 2017
Overall score
Excellent, would stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, sal weer gebruik.
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Naby aan Kloof Hospitaal en N1-snelweg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Beste Pieter,
Baie dankie, ons waardeer die goeie resensie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien!
Groete,
Hanneline - Cosy Cottage
Johann S - May 2017
Overall score
Beautiful, clean, neat, very friendly people - we'll see you again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, baie skoon, baie netjies, baie vriendelike mense - ons sien julle beslis weer!
Die gasvryheid van Hanneline is merkwaardig. Alles is skoon en netjies en op hul plek. Was 'n voorreg om hier te mag bly vir 'n naweek. Vyf sterre!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die kompliment, Johann. Ons waardeer die resensie baie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Elize B - Apr 2017
Overall score
'n Yslike verrassing!
Cosy Cottage's response
Elize baie dankie vir die goeie resensie! Ons waardeer dit opreg! Ons sien uit om julle weer te sien!!
Baie Groete,
Hanneline
Ronel M - Mar 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Plek baie skoon. Dit is baie veilig en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Ronel! Ons waardeer dit baie! Dit was net 'n plesier om jou te kon ontmoet en om jou hier as gas te kon hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Marthie S - Mar 2017
Overall score
Friendly, hospitable, very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, gasvry, baie netjies.
Ons was vir twee aande geboek by Cozy Cottage, het met intrapslag baie vriendelike diens ontvang, eienaars gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel. Beveel Cozy Cottage regtig aan, dit het vir my soos familie gevoel wat ek groet op laaste dag voor vertrek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle hier te kon hê Marthie!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Neels G - Feb 2017
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Die kamer was baie netjies en het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Hi Neels.
Baie dankie vir die resensie! Hoop dit gaan beter met jou en dit was lekker om jou te ontmoet.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Alma M - Feb 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons is soos konings ontvang met heerlike vars sap. Pragtige gasheer en vrou. Vir seker sien hulle ons weer. Baie skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Alma, baie dankie vir die groot kompliment. Ons waardeer die mooi resensie dankie! Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Izak W - Jan 2017
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die "Cottage" was baie netjies en skoon. Ek kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die resensie Izak.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Cecilia H - Dec 2016
Overall score
Safe, private, convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, privaat, gerieflik.
Baie dankie Hanneline, julle plekkie is baie lekker en die nuwe stort was net so lekker en gerieflik. Dankie dat julle ons so tuis laat voel het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Ons waardeer die goeie resensie Cecilia. Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Johanna V - Dec 2016
Overall score
Slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker geslaap.
Jul moet aandui dat daar nie WiFi is nie. Dui ook aan dat die kamer is agter die huis in die erf. Hul is besig met renovasie. Nie aan te beveel vir bejaardes nie, want die hoë klein tafeltjie is moeilik om op te klim en die bad/stort is 'n risiko. Het dit met die eienaar bespreek. Daar kort bietjie herstelwerk. Ek het feitlik net saans daar geslaap. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Hi Johanna,
Ek is bly jy het lekker geslaap en dankie vir jou goeie resensie. Ek gee graag terugvoer. Ons het, sedert jou verblyf, die stort se krane en kop vervang. 'n Veiligheids reeling is aangebring vir bejaardes en 'n nie-gly mat is in die badkamer geplaas vir stort. Die hoë tafel is vervang met 'n tafel wat werkspasie bied. Die laaste bejaardes wat hier gebly het het 5 aande oornag en het ons goeie terugvoer gekry. Hulle het die privaatheid wat die kamer bied geniet. Alle renovasies is afgehandel. Dankie dat jy vir ons gehelp het om vir ons gaste beter verblyf te kan bied.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Niekie D - Dec 2016
Overall score
Pleasant place to stay. Homey!
Donovan M - Nov 2016
Overall score
Very neat. Modern and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies. Modern en baie vriendelike mense.
Die plek is pragtig. Ek, my vrou en babaseuntjie het baie lekker gebly. Dié plek sal ek enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Hannelie en haar man is baie vriendelike mense en het uit hulle pad uit gegaan om ons babaseuntjie ook te akkommodeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir jou mooi woorde, Donovan, ons waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Om nogsteeds jul oë te sien blink na die diep waters wat julle deur is met die gesondheid van jul seuntjie is ook vir ons ñ voorbeeld van hoe groot die liefde van ware ouers is vir hul kinders. Dit strek tot dieptes onbegryplik en daars geen beperking tot waar ouers sal gaan vir hulle kinders. Mooi bly julle.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Anna-marie M - Nov 2016
Overall score
Beautiful place, wonderful people!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, wonderlike mense!
Sal enige tyd weer by Cosy Cottage gaan bly! Vriendelike mense, fantastiese diens en die plekkie is pragtig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie Anna-marie..dit was baie lekker om julle hier te kon hê!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Nicolette V - Nov 2016
Overall score
Neat, hospitable and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gasvry en waarde vir geld.
Baie vriendelike en gasvrye mense, beveel dit aan vir enige iemand wat in die Erasmuskloof omgewing moet oorbly. Netjiese, groot kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie Nicolette en Debbie. Dit was te lekker om julle te ontmoet!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Jonathan B - Nov 2016
Overall score
Incredibly neat, clean and friendly hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik skoon, netjies, vriendelike gasvryheid.
Hierdie cottage is uniek, skoon en baie netjies, met al die geriewe wat jy benodig vir 'n kort of lang besoek. Die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars laat mens regtig tuis voel. Dit is werklikwaar die moeite werd en ek sal dit regtig vir enigiemand aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie Jonathan! Dis vir ons ñ groot plesier om ons gaste spesiaal te laat voel. Dit was lekker om jou te ontmoet en jou hier te hê!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Elana B - Oct 2016
Overall score
Unbelievably hospitable owners!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike gasvrye eienaars!
Alles is baie skoon en netjies! Sal definitief aanbeveel vir oorslaap! Baie dankie, julle rock!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cosy Cottage's response
Baie dankie vir die kompliment julle! Dit was net ñ plesier om julle hier te kon hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- All ages welcome