Cottage Pie
Review Summary
André G - Feb 2021
Overall score
Baie lekker gekuier.
Marina W - Feb 2021
Overall score
Rustig in die natuur.
Karien F - Jan 2021
Overall score
Absoluut fabulous.
Elsabe H - Jan 2021
Overall score
Rustig en netjies!
Desmond F - Jan 2021
Overall score
Lovely and comfortable.
André G - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gewees.
Karen S - Dec 2020
Overall score
Pragtige natuurskoon, rustig en 'n plek om jou battery te laai.
Christiaan J - Dec 2020
Overall score
Vinnige oornagstop te fiets.
Antoinette J - Nov 2020
Overall score
Baie goeie diens ontvang.
Sue H - Oct 2020
Overall score
We stayed 1 night on our way to the Berg, and 1 night on our return.
Sonja B - Oct 2020
Overall score
Heerlik, gerieflik, netjies en skoon.
Andre M - Oct 2020
Overall score
Wonderlik in die natuur
Martilene O - Sep 2020
Overall score
Rustige omgewing
Lilian G - Sep 2020
Overall score
Die dakkamer was baie gerieflik en skoon.
Theuns P - Aug 2020
Overall score
Sonder twyfel die heerlikste akkommodasie-ervaring wat ek al gehad het met 'n klein gesin. Kan die Cottage Pie-familie-eenheid nie genoeg aanbeveel nie.
Read moreElizma L - Aug 2020
Overall score
Wow! Rerig 'n stunning plek gewees.
Andre O - Mar 2020
Overall score
So rustige atmosfeer/
Edward B - Mar 2020
Overall score
The accommodation was clean, however the location was right next to the nature conservancy at the end of a poor condition dirt road, which was compounded by being too far to walk to the village centre.
Ulindie J - Mar 2020
Overall score
Uitstekend!
Nico G - Feb 2020
Overall score
Comfortable, great view and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, great view en privaat.
Cabin is privaat, skoon en gerieflik met alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cindy P - Feb 2020
Overall score
Lekker en pragtig teen die berg! 'n Rustige wegbreek.
Jaco E - Jan 2020
Overall score
Dit is rustig met vriendelike staf en tussen berge, baie mooi.
Thys C - Dec 2019
Overall score
Ontspanne, netjies en stil.
Jan V - Nov 2019
Overall score
Nice, cozy place next to the mountain.
Komali M - Nov 2019
Overall score
It's beautiful and cozy accommodation.
Johan F - Oct 2019
Overall score
Very nice stay, but a little out of town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, maar 'n bietjie uit die dorp uit.
Baie nice en cute plek, hou van die oudhede. Bietjie ver uit die dorp uit, die pad daarnatoe was 'n bietjie rof. Andersins lekker stil, net wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene B - Oct 2019
Overall score
Pragtige, rustige plekkie waar ons kan ontspan en nou batterye herlaai.
Drienie V - Aug 2019
Overall score
Pragtig, netjies en baie goeie kliëntediens.
Willem N - Aug 2019
Overall score
In een woord, salig.
Estella B - Jun 2019
Overall score
Die beste medisyne vir 'n oorwerkte paartjie.
Rbm S - Jun 2019
Overall score
Baie lekker gewees.
Edgar B - Jun 2019
Overall score
Wonderful and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik en rustig!
Ek het heerlik gekuier en het veral die ligging en stilte waardeer. Die plekkie was presies wat ek nodig gehad het om weg te kom van alles. Sal beslis weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin V - May 2019
Overall score
Fantastic place for a getaway from the busy city life!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plekkie vir 'n wegbreek uit die besige stadslewe!
'n Fantasie in realiteit!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenda N - May 2019
Overall score
Baie lekke en baie rustig.
Lindie M - May 2019
Overall score
Environment breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Omgewing asemrowend!
Die area is pragtig. Die berg en stroompie en plantegroei maak die atmosfeer kalm en mens kan heerlik ontspan. Die verblyf was tops. Geen klagtes nie. Alles was skoon en mooi en prakties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trudy C - May 2019
Overall score
A welcoming host, wonderful, well appointed accommodation set in a beautiful garden in an awesome setting. Absolutely perfect!
Magdel D - May 2019
Overall score
Heerlik, dankie.
Antoinette D - May 2019
Overall score
Soul food and tranquility by the mountain.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Sielskos en rustigheid teen die berg.
As jy rus en vrede in die mooiste tuin teen die berg soek is Cottage Pie die plek vir jou. Die Family Unit voel soos 'n "home away from home" met antieke mooigoed en 'n heerlike kuier kombuis. WiFi was 'n bonus met tieners. Ons het so lekker gerus, met 'n glasie port in die hand op die swaaibank by die rivier gelees en net sommer lekker batterye herlaai. Dankie vir 'n heerlike kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aletha J - May 2019
Overall score
Pragtige rustige omgewing, hier word jou siel gevoed.
Nerine W - Apr 2019
Overall score
Just delightful, peaceful and close to nature, with all the comforts of home plus a collection of beautiful antiques.
Suné K - Apr 2019
Overall score
Pragtig, rustig en natuurskoon.
Heidi S - Apr 2019
Overall score
Fantasties.
Linda E - Mar 2019
Overall score
Dit het aan ons vereistes voldoen teen 'n billike prys.
Susan N - Mar 2019
Overall score
Indrukwekkende plekkie waar jy waarlik kan ontspan en jou siel gevoed kan word.
Ashleigh H - Mar 2019
Overall score
Quaint little spot close to town and an amazing walking venue.
Jacques S - Mar 2019
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gekuier.
Ons is baie vriendelik ontvang deur Karin en het dadelik tuis gevoel. Cottage Pie is lekker rustig, bietjie weg van die dorp se geraas. Ons het wonderlike weer gehad die naweek. Ons het in die Bedsitter gebly en was voldoende gewees vir ons behoeftes. Tuin is pragtig en word saam met die geboue goed onderhou. Ons sal beslis weer by Cottage Pie kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Graeme S - Feb 2019
Overall score
Lieflik, stil wegbreek uit die besige stad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lovely, quiet getaway from the hustle and bustle.
See stars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries S - Feb 2019
Overall score
A fantastic week in Clarens.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Fantastiese week by Karen in Clarens.
Dit was 'n belewenis vir ons. Baie mooi wêreld, lekker weer gehad, en baie lekker gekuier in Clarens danksy Karen se gasvryheid. Baie dankie vir die bederf op Valentynsdag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chanelle R - Feb 2019
Overall score
Perfect place to end our honeymoon!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte plekkie om ons wittebrood by af te sluit!
Wow! Die kamer was so cute, 'n regte egte Clarenskamer en -plekkie. Vreeslike vriendelike diens. Baie dankie vir die melk vir koffie wat in die yskas vir ons gewag het, die lekker filterkoffie en die sjerrie wat vir ons uitgesit is. Julle is great!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rosemary A - Feb 2019
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ontspannend.
Was baie lekker, WIFI was lekker vinnig. Lekker beddegoed. Ons het piekniekmandjie bygevat en gasvrou het gesê van lekker staproete dam toe. Baie lekker, baie moeite gedoen met die mandjie. Sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jana V - Jan 2019
Overall score
Nie vir mense wat vol fiemies is nie.
Read moreCottage Pie's response
Goeie dag Jana,
Dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly ons kon julle en julle 2 Scotties met vroeg inklok tyd akkomodeer die Saterdag. Ek hoop hulle het dit geniet hier by Cottage Pie in ons tuin en dat julle al Clarens se aktiwiteite kon geniet met geruste harte terwyl julle Scotties veilig by Cottage Pie was. Jammer om te hoor dat jy nie ons "Vintage" gevoel geniet het nie maar darm die beddegoed en die berge.
Vriendelike groete ,
Karen
Estie V - Jan 2019
Overall score
Teleurstellend.
Read moreCottage Pie's response
Goeie dag Estie
Die 2 kamers wat jy bespreek het se beskrywings is baie duidelik. Upstairs under Thatch Room het nie kombuis of privaat braaigeriewe nie. Die Bedsitter Unit lys die toerusting in die kombuis duidelik item vir item en sê ingerig vir basiese selfsorg. Nêrens word stoof of oond genoem. Oorsig fotos gee 'n oorsig in die geheel. Kamer fotos en kamer beskrywings is daar sodat jy as gas seker kan maak dat dit wat jy bespreek aan jou behoeftes voldoen. Jy het presies gekry wat jy bespreek het.
Ons het jou wel probeer tegemoet kom deur die groot hout tafel, wat nie gelys is in die kamers wat jy vir jou en jou mense bespreek het nie, wel omgedra is na die Bedsitter se tuin, met groot moeite, vir jou om julle verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Hoop julle vlug terug na London was goed en die nuwe jaar voorspoedig.
Vriendelike groete,
Karen
Cathy C - Dec 2018
Overall score
Gorgeous environment and well-resourced facility.
Cottage Pie's response
Hi Cathy,
Thank you for taking the time to leave us a review.
We are happy that you loved Cottage Pie as much as we do, including the good coffee.
Take care until next time.
Kind Regards,
Karen
Otto K - Dec 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Cottage Pie's response
Hi Otto
Dankie vir die resensie, julle was wonderlike gaste en ek is bly julle het lekker gekuier by Cottage Pie in Clarens.
Tot volgende keer, mooi loop.
Karen
Tanya K - Dec 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Ons het baie lekker gebly en die honde het dit baie geniet, dankie! Lekker naby aan staproete en sal graag weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Hi Tanya,
Dankie vir jou resensie.
Julle en julle honde kinders is altyd weer welkom in die Bedsitter by Cottage Pie
Vriendelike groete,
Karen
Soekie J - Nov 2018
Overall score
Quiet place to switch off.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige plek om af te skakel.
Karen was baie vriendelik en was in kontak die dag wat ons moes arriveer om ons 'n spoedige reis toe te wens. Die ligging bietjie verder uit die dorp is presies wat ons gesoek het, om uit die gedruis te kom van die besige toeriste dorpie. Daar was elke dag 'n skoonmaakdiens wat die beddens kom opmaak het, skottelgoedgewas het en selfs die as in die braaier skoongemaak het. Dis baie gerieflik. Indien jy wel self-cater, is die yskassie so effe klein om alles ingepas te kry, maar ek moet bysê ons het langer gebly as die normale naweekbesoeker. Maak 'n draai by The Artist Café, baie lekker koffie en ook Karen se restaurant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Hi Soekie,
Ek is bly julle het dit geniet hier aan die voet van die berg, weggesteek van die besige dorpsplein. Julle was wonderlike gaste en dankie vir jou mooi terugvoer. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die winter as dit sneeu.
Tot dan, goed gaan,
Karen
Santa R - Nov 2018
Overall score
Relaxing in a very nice area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig in 'n baie mooi omgewing.
Ons honde-dogtertjie het saam kuier by Cottage Pie en dit was 'n wonderlike ervaring. Ons huisie was afgekamp en sy het heerlik rond gehardloop. Die tuin is pragtig met die mooiste voëlgeluide en die voetpaadjie teen die berg net 'n katspoegie van daar. Ons sal vir seker teruggaan. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Hi Santa ,
Ek is bly julle het julle tyd in die Pet Friendly Bedsitter by Cottage Pie so baie geniet saam julle vier-voetige kind. Ons ligging is baie spesiaal en dit vir my lekker as my gaste die tuin, met al die geveerde vriende, soveel geniet soos ek. Julle was wonderlike gaste en altyd welkom.
Vriendelike groete,
Karen
Marna B - Sep 2018
Overall score
Wonderlik.
Cottage Pie's response
Hi Marna,
Dankie vir jou resensie, ek is bly julle het julle winters wegbreek by Cottage Pie geniet.
Julle moet kom kuier in die somer ons wag vir julle
Vriendelike groete,
Karen
Anelda K - Aug 2018
Overall score
Nice, peaceful and calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig en kalm.
Baie lekker gebly en ontvangs, en diens baie goed! Braai was bietjie klein, kan opgradeer word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Hi Anelda,
Dankie vir jou resensie, ek is bly julle het lekker gekuier.
Op jou braai aanbeveeling is daar groter braai gebou vir die Cabin se gaste.
Julle sal nou weer moet kom kuier
Tot dan, mooi loop.
Karen
Dominique F - Aug 2018
Overall score
Dit was nie juis bevredigend nie.
Cottage Pie's response
Hi Dominique,
Sorry that you seem disappointed. You loved the room on arrival only slept one night. Happy that you enjoyed the bed and the white percale linen.
Regards,
Karen
Jaco V - Jul 2018
Overall score
Sprokies prentjiemooi.
Cottage Pie's response
Hi Jaco,
Dankie vir jou skrywe. Julle was gawe gaste en ek is bly julle het julle tydjie by Cottage Pie, hier aan die voet van die berg geniet. Julle mooie Upstairs under Thatch Room het elektriese kombers op die bed, jammer as julle nie nie gesien en daar is ook ekstra warm kombers in die hangkas. Ons wag vir julle volgende kuier, dan skakel ons kombers aan vir julle.
Vriendelike groete tot dan,
Karen
Marisa D - May 2018
Overall score
Lovely cosy spot!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike, snoesige plekkie!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Hi Marisa,
Dankie vir julle besoek aan Cottage Pie in Clarens en ons sterre, julle was gawe gaste, kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Karen
Rebecca D - Feb 2018
Overall score
Everything we needed!
Cottage Pie's response
Hi Rebecca,
Thank you for taking the time to review us. We loved having you all at Cottage Pie and are delighted to know that you loved the king-size bed in the Bedsitter Unit
Note taken of the wet tiles.
Looking forward to your next visit,
Kind regards,
Karen
Andrew T - Feb 2018
Overall score
No mess, no fuss accommodation. Nice setting.
Martin P - Feb 2018
Overall score
Just one word! Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Slegs een woord! Wonderlik!
Pragtige plek aan die voet van die berg. Baie rustig en stil. Het dit ongelooflik geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Dankie vir jou resensie, Martin
Ek is bly julle het julle tyd geniet hier by Cottage Pie in Clarens aan die voet van die berg
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Karen
Joanne G - Feb 2018
Overall score
Awesome.
Cottage Pie's response
Hi Joanne,
Dankie vir jou resensie, dit is altyd lekker as ons gaste Cottage Pie net soveel geniet soos ons.
Kom kuier weer.
Groete uit die berge,
Karen
Tony P - Jan 2018
Overall score
A very relaxing and pleasant experience.
Cottage Pie's response
Hi Tony,
Thank you for visiting us for a special celebration. Loved having you both with the dogs.
We are waiting for your next visit
Kind regards,
Karen
Philippa V - Jan 2018
Overall score
Ideale plek om te bly indien jy die volle Clarens ervaring wil beleef.
Read moreCottage Pie's response
Hi Phillipa
Dankie vir jou mooi terug voer. Ek is bly julle het lekker gekuier hier by Cottage Pie.
Volgende keer kom kuier in die herfs of winter en beleef Clarens in ñ ander "jas"
Groete uit die berge,
Karen
Jodi W - Dec 2017
Overall score
We found it over priced but the location and staff were nice,
Andre V - Dec 2017
Overall score
Dit is lekker eenkant in Clarens geleë sodat jy eenkant kan wees, maar naby genoeg aan Clarens se besige gedeelte.
Cottage Pie's response
Hi Andre
Dankie vir jou mooi resensie en sterre.
Altyd lekker as ons gaste weer kom kuier en julle is altyd welkom
Vriendelike groete,
Karen
Inalize C - Nov 2017
Overall score
Relaxed breakaway.
Cottage Pie's response
Hi Inalize,
Happy to hear that you loved Cottage Pie and thank you for our stars
All our gravel roads in Clarens are part of the charm we like to believe, only Main Road being tarred, but I acknowledge the fact that for the 800 odd meters of gravel road to Cottage Pie slow driving is recommended, especially after rain.
Thank you for mentioning that it was worth the drive
We look forward to welcoming you back to Cottage Pie.
Kind regards,
Karen
Pauline M - Nov 2017
Overall score
Cosy stay in Clarens.
Cottage Pie's response
Hi Pauline,
Thank you for your detailed review and our stars. We loved having you at Cottage Pie and look forward to welcoming you back
Kind regards,
Karen
Hennie B - Nov 2017
Overall score
Excellent - Excellent - Excellent. The owner, Carin, is a wonderful person.
Cottage Pie's response
Hi Hennie,
Thank you for your beautiful review and our 5 stars.
Looking forward to welcoming you back soon
Kind regards,
Karen
Christo V - Oct 2017
Overall score
Best getaway ever for my wife and me, close to nature and adequately appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My en my vrou se beste kort wegbreek, naby aan die natuur en voldoende toegerus.
Die Cabin is my en my vrou se gunsteling plekkie om heen weg te breek vir 'n naweek. Die Cabin is voldoende toegerus en bied alles wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek. Die afwesigheid van elektroniese toestelle soos TV's en radio's maak dit soveel rustiger en lekkerder.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Hi Christo,
Dankie vir jou mooi resensie, Ek is bly julle het die wegbreek in Die Cabin geniet in die natuur, hier aan die voet van die berg by Cottage Pie is julle altyd welkom
Vriendelike groete,
Karen
Riaan H - Oct 2017
Overall score
Dis die plekkie om te gaan afsaal.
Maryke L - Oct 2017
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Een enkele kritiek was dat daar nie plek was om die nat storthanddoeke op te hang nie.
Gemma-leigh R - Sep 2017
Overall score
Restful and peaceful breakaway!
Madelane V - Aug 2017
Overall score
Rustige ligging weg van alles maar tog stapafstand van winkels.
Frank T - Aug 2017
Overall score
Alles was baie netjies en skoon. Lekker beddegoed.
Chane J - Aug 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
WiFi werk nie in die sit-slaapkamer nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter V - Jun 2017
Overall score
Good location but can definitely improve.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging maar definitief kans op verbetering.
Paar punte: 1) Die webtuiste noem dit 'selfsorg' is maar daar is nie eers 'n wasbak om jou skottelgoed in te was nie? 2) Dit is winter in Clarens so die verwarmer sal definitief gebruik word. As jy dan die ketel aanskakel, bom die krag uit - Niemand lig jou in oor hierdie feit nie en jy moet maar gaan soek waar om dit weer aan te skakel. 3) Die webtuiste meld 'Veilige Parkering'. Hmm. Daar is op Cottage Pie se eiendom in my kar ingebreek en gereedskap en klere is gesteel. Amper my fiets ook! Opsomming: Ons het nie so lekker geslaap nie, dalk eerder wakker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cottage Pie's response
Goeie dag Pieter,
Ons het in ons epos kommunikasie (ek stuur al ons kommunikasie aan na Lekkeslaap) die 2-3 weke voor jou inklok datum die "selfsorg " term uitgeklaar as "geen etes ingesluit". Ek vind dit vreemd dat jy steeds nie verstaan nie, alhoewel jy in jou in jou epos en ons telefoniese gesprek daarna, die term verstaan het.
Volgens die webwerf se inligting is dit duidelik dat jy 'n oornag kamer bespreek het, en nie een van die eenhede met 'n kitchenette of kombuis is nie. Die beskrywing vir die kamer is is ook duidelik. Ook dat, ten spyte van my verduideliking aan jou oor presies hoe die kamer ingerig is en dat jou kamer elke dag gediens word, wat die was van jou skottelgoed insluit, jy nou daaroor ontevrede is.
Tydens jou 3 dae verblyf het jy nie een keer genoem dat daar probleem is met krag wat uitskop nie. Ek wonder hoe die krag weer aangesit is aangesien daar geen kragbord in die kamer is nie. Die skoonmaak dames het ook bevestig die kamer elke dag krag gehad het ten tye van die skoonmaak en diens.
In 20 jaar is daar nog nooit ingebreek op die perseel. Oor die langnaweek was daar nie minder as 5 voertuie geparkeer met geen probleme. Die inbraak is ook nie aan ons genoem of aangemeld by Clarens SAPD nie. Dit laat my ook met vrae oor die bakkie se alarm wat nie afgegaan het tydens die inbraak nie.
Dit is altyd jammer as daar na 3 dae se verblyf waarin daar geen probleem onder ons aandag gebring word so negatiewe skrywe ontvang word. Ons is altyd bereid om te help indien enige probleem onder ons aandag gebring word. Om meer as week later op die resensie blad te lees oor jou klagtes gee ons geen geleentheid om jou te help om lekker te slaap nie.
Groete,
Karen
Christiaan B - Apr 2017
Overall score
Baie lekker maar net een of twee belangrike verbeterings wat aangebring kan word.
Gideon V - Feb 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Een woord: fantasties!
Te min tyd om alles te sien, gaan definitief weer terug Clarens toe, foto's gee Cottage Pie nie die krediet wat hul toekom nie, baie lekker gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annari T - Jan 2017
Overall score
Relaxing and stunning area with wonderful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en pragtige omgewing met die wonderlike natuur.
Heerlike omgewing. Baie rustig met die stroompie wat voor die Cabin verby loop. Beste wegbreekplek vir 'n rustige naweek sonder enige tegnologie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adrinette M - Jan 2017
Overall score
The Cottage Pie family unit exceeded our wildest dreams: it is spacious, neat and well equipped with a beautiful large English Garden next to the nature reserve and close to routes for walking, jogging and cycling!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die Cottage Pie familie-eenheid het ons stoutste verwagtinge oortref: dis ruim, netjies en goed ingerig met 'n pragtige groot "English Garden" teenaan die natuurreservaat, naby staproetes vir stap/ draf/ fietsry!
Ons sal ons verblyf by Cottage Pie familie-eenheid (Desember 2016) altyd onthou. Ons het heerlik ontspan en het die staproetes in die aangrensende natuurreservaat terdeë geniet. Die eenheid is gemeubileer met pragtige houtmeubels, het 'n lieflike goed ingerigte kombuis, selfs 'n lees-vertrek waar jy net heeldag kan ontspan as die weer dalk guur is, 'n gesellige buite-stoep, slaapkamers met die heerlikste vars linne en ruim pakplek. Die lieflike tuin is absolute plesier. Ons eenheid is daagliks gediens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laulene K - Dec 2016
Overall score
Kerstyd in Clarens.
Susan P - Dec 2016
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspanne.
Die stoep was vuil en daar was niemand om ons te ontvang nie. Die ketel was vuil en aangepak, maar die res van die verblyf was aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Nov 2016
Overall score
It was heavenly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was hemels.
Volledige, asemrowende, gehalte pakket in een. Mooi omgewing en pragtige tuin. Ons verblyf was te kort, moet 'n langer tyd hier deurbring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riana K - Nov 2016
Overall score
An excellent place to rest and get away from everything!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Fantastiese plekkie om te rus en weg te kom van alles!
'n Fantastiese en rustige plekkie om weg te kom van die stad en weer jou battery te laai!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynette L - Jul 2016
Overall score
It was an all round magnificent experience.
Mariske V - Jul 2016
Overall score
Absolutely wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlik!
Baie netjies en warm in die winter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter D - Jun 2016
Overall score
Was heerlik rustig, in die natuur, ons sal weer kom besoek en oorslaap by julle.
Welma J - May 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Juanita J - May 2016
Overall score
Tyd staan stil.
Willem R - Apr 2016
Overall score
Eksoties en privaat.
Hanlie L - Apr 2016
Overall score
Gevoel van afgesonderde rustigheid, weg van die harwar van die dorp.
Martin R - Mar 2016
Overall score
'n Lekker, baie stil plekkie om te ontspan.
Michele F - Mar 2016
Overall score
Beautiful location, with the most comfy, snuggly, bed linen imaginable. Perfect location.
Leonie P - Feb 2016
Overall score
So stil jy kan jou eie hart hoor klop!
Read moreDharam J - Jan 2016
Overall score
Brilliant setting: tranquil, rejuvenating, quiet and simply delightful.
Annalie V - Jan 2016
Overall score
Pragtig en gerieflik.
Corrie V - Jan 2016
Overall score
Ons het ongelooflik lekker gebly!
Linda S - Jan 2016
Overall score
It was a lovely and relaxing holiday with a friend and my dog. Karen was very hospitable and made our stay a pleasure.
Christien H - Jan 2016
Overall score
Die verblyf was een groot plesier.
Karlien F - Dec 2015
Overall score
Ons het dit perfek gevind vir ons doeleindes.
Tielie M - Nov 2015
Overall score
Heerlike naweek.
Jakes L - Oct 2015
Overall score
Fantastiese omgewing maar geraas van boonste kamer is 'n steuring.
Willem V - Jul 2015
Overall score
Goeie diens, baie mooi en netjies!
Nadine R - Jul 2015
Overall score
'n Gemiddelde verblyf
Read moreWouter C - Jul 2015
Overall score
Baie lekker gebly!
Roxy V - Jun 2015
Overall score
Sleg
Thys V - May 2015
Overall score
Baie lekker gebly. Die plek is baie goed geleë t.o.v. die baie mooi staproetes.
Jac C - Apr 2015
Overall score
Ongelooflik!
Chris S - Jan 2015
Overall score
Heerlike knus blyplek met mooiste natuurskoon, wat 'n spruitjie insluit.