The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Crèer du Courage - Secundi | TravelGround
+7

Crèer du Courage - Secundi

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Crèer du Courage - Secundi
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Irma V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Irma V
With spouse/partner

Rustige hawe na 'n emosioneel uitgeputte besoek aan die hospitaal.

Ek sal dalk net die aanwysings om daar te kom probeer omskryf. Die bord op die straat was nie dieselfde as waarvoor ek gesoek het nie. Dit is 'n baie besige straat buite en ander mense weet nie dat jy soek nie. Die motors het in die hek gestaan waar ek wou inry.

Monique B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique B
Individual traveler

Baie netjies, skoon, gerieflik en bekostigbaar.

Sien sterre.

Amori S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Amori S
Individual traveler

Netjies.

Daar was elke aand 'n geraas van mense wat hard gekuier het, baie naby aan die kamer waarin ons tuisgegaan het en dit was baie onaangenaam.

Peter L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With spouse/partner

Was beïndruk.

Ek het minder verwag maar was aangenaam verras. Baie skoon, netjies en gerieflik. Baie naby an Unitas hospitaal. Marna was baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie waarde vir geld en sal die plek sterk aanbeveel.

Marius G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius G
Family with teenagers

Skoon en netjies.

Alles wat nodig was was daar.

Crèer du Courage - Secundi's response

Baie dankie.
As ons gaste gelukkig is, klop ons harte warm.

Crèer du Courage - Secundi
From R410
per night (sleeps 2)
From R410
per night (sleeps 2)
From R410
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Basden Avenue, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R410  per night (sleeps 2) 5 5 1 5 Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!