The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Créer du Courage | TravelGround
+8

Créer du Courage

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 19 reviews for Créer du Courage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Ingrid M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid M
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

My vrou was in Unitas. Baie naby en veilig, skoon en netjies.

Johann R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann R
With spouse/partner

Rustig, gerieflik en lekker.

Die eenheid was baie oulik gestileer en toegerus en die kompleks is baie rustig. Dit is baie gerieflik geleë met maklike toegang tot winkelsentrums, diense en snelweë. Ons verblyf was besonder lekker en die eienaar is baie vriendelik, tegemoetkomend en uiters behulpsaam.

Alta J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta J
With spouse/partner

Puik waarde vir jou geld.

Perfek geleë, naby hospitaal en winkelsentrums.

Erik S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik S
With spouse/partner

Gerieflike elegansie.

Daar is werklik aan alles gedink. Die plekkie is baie netjies, skoon, smaakvol ingerig en ten volle toegerus. Die beddens het heerlike matrasse en pragtige skoon wit beddegoed. Die weelderige spierwit handdoeke en kerse by die bad laat mens spesiaal voel. As jy jou kaart saambring kan jy DStv geniet. Gerieflike stoepie, swembad, braaigeriewe en parkeerplek vir gaste. Winkels binne loopafstand. Heerlik stil saans.

Créer du Courage's response

Baie dankie. Groot waardering vir die mooi resensie. Dit spoor ons aan om te volhard daarin om n plek van hoop te wees vir ons gaste.

Créer du Courage
Carol C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol C
With spouse/partner

Clean, central, convenient, quiet.

Perfect just what was needed. Quick and easy access to highways and shopping. Very neat and clean.

Marlene M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene M
With spouse/partner

Gerieflik en ontspannend.

Marna was wonderlik, niks was te veel moeite nie. Ons het onmiddellik tuis gevoel, en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ek sal sonder om twee keer te dink Créer du Courage aanbeveel, veral as jy die home away from home opsie verkies. Baie dankie vir jou gasvryheid Marna, die bedryf het meer mense soos jy nodig!

Créer du Courage's response

Creér du Courage beteken om moed te skep. En daarom is ons só dankbaar as ons daardie boodskap aan ons gaste kan oordra.
Baie dankie vir die waardering getoon.

Créer du Courage
Deon N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deon N
With spouse/partner

Netheid en gerief teen 'n baie billike prys.

Sal beslis weer gebruik maak van Créer du Courage.

Keydie E - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keydie E
On business

Baie gemaklik, alles wat nodig is, baie goeie gasheer.

Baie dankie, baie lekker gewees.

Créer du Courage's response

Baie dankie vir die mooi woorde van waardering.

By Creér du Courage is elke gas vir ons kosbaar en dis 'n voorreg om almal welkom, veilig en gemaklik te laat voel !

Créer du Courage
Ria S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
With spouse/partner

Lovely!

What a neat unit. From the moment you walk in you know, here you will feel at home. Everything is immaculate throughout. Well located if you want to be near Unitas. I would recommend my friends to a place like this. Thank you Marna for your kindness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Wat 'n netjiese eenheid. Met die intrapslag weet jy, hier gaan jy tuis voel. Alles is regdeur onberispelik. Goed geleë as jy naby Unitas wil wees. Ek sal my vriende aanbeveel na 'n plek soos dié. Dankie Marna vir jou vriendelikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
With spouse/partner

Hassle free and real value for money. Assistance was just a call away.

Stay was uneventful and would recommend it to anybody. Would gladly make use of this facility again.

Elna J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna J
Family with young children

Heerlik! Dit was absoluut die moeite werd!

Hierdie is baie naby aan die Unitas hospitaal waar my 7 maande oue dogtertjie nou chemo ontvang. Daar is alles wat ons nodig het, yskas, stoof, eetgerei en 'n rustige atmosfeer! Vir seker waarde vir jou geld! Sal weer en weer en weer soontoe gaan en ek sal ook vriende en familie verwys na hierdie oulike plekkie!

Juanita J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita J
With spouse/partner

Lekker.

Verblyf is netjies en skoon, en lekker naby aan winke sentrums asook die Netcare Unitas Hospitaal.

Sheree T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheree T
With spouse/partner

My husband and I spent a night together there before I was admitted to Unitas hospital for surgery. My husband spent the next 2 nights there while I was in hospital. It is ideally situated and takes less than 5 minutes to get to the hospital.

Ideal stay near Unitas Hospital.

Reinette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette V
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld.

Marna en haar man was uiters behulpsaam. Die eenheid was baie goed toegerus en super netjies. Dit was baie naby aan die plek waar ek 'n werkswinkel bygewoon het en baie sentraal geleë in Centurion. Ek sal beslis weer van Créer du Courage gebruik maak.

Créer du Courage's response

Baie dankie vir die waardering uitgespreek. Dis n voorreg om ons gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.

Créer du Courage
Betsie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie V

Close to Unitas Hospital, very neat, definitely recommendable!

I used it during my husband's admission to Unitas Hospital. It is ideally located 720 m from the hospital. Secure parking, neat unit and affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Naby Unitas Hospitaal, baie netjies, beslis aan te beveel!

Ek het dit gebruik tydens my man se opname in Unitas Hospitaal. Dit is ideaal en 720 m vanaf die hospitaal. Veilige parkering, netjiese eenheid en bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakes V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes V
With spouse/partner

I found this type of accommodation very comfortable.

I enjoyed my stay there and will make use of this place again.

Susan B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B

Netjies en vriendelik.

Woonstel baie netjies, goed ingerig en geskik vir 'n paar dae se verblyf. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer van hierdie verblyf gebruik maak wanneer in die area.

Solet S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Solet S

Netjiese verblyf maar lawaaierige kompleks.

Pragtige eenheid, netjies en smaakvol. Ongelukkig is die mense in die kompleks baie lawaaierig. Saterdagaand tot ná 11:00 baie harde musiek, Sondagmiddag ‘n gesin wat uit hul kar se kattebak sit en drink en natuurlik lekker hard kuier. Glad nie eienaar se skuld nie maar ongelukkig is dit die realiteit van hierdie kompleks. Goed geleë reg langs Unitas, jammer die bure bederf die goeie eiendom.

Kobus R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus R
With spouse/partner

Fantasties.

Ek het al in verskeie selfsorg-eenhede gebly en hierdie een is absoluut tops. Sal weer daarvan gebruik maak. Stil en rustige kompleks en baie privaat.

From R410
per night (sleeps 2)
From R410
per night (sleeps 2)
From R410
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 234 Basden Avenue, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADB3CiqC8wuHsftHOV8LOel1l0tfonEAo33feqpEBUmoGD4bcSP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R410  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 234 Basden Avenue Bon Courage 42 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.833333532645 28.193556492065
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!