Review Summary
Estie S - Jan 2021
Overall score
Pragtige gaatehuis in Wellington. Vriendelike en uitstekende diens en puik fasiliteite.
Anton J - Mar 2020
Overall score
Nice, neat, quiet place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker netjiese, stil plekkie.
Rustige omgewing, vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Dankie, Anton, vir jou terugvoering.
Ons hoop ons sien julle gou weer in Wellington.
Groete, Cummings Guesthouse.
Andrea V - Mar 2020
Overall score
A pleasant stay.
Cummings Guesthouse's response
Hi, Andrea,
Thanks so much for your review; we're pleased to hear that you've enjoyed your stay with us! We hope to welcome you again in future.
Cummings Guesthouse
Colleen G - Mar 2020
Overall score
My stay at Cummings Guesthouse was amazing, got awesome service from the staff.
Cummings Guesthouse's response
Thank you, Colleen, for your review! We enjoyed your visit and would love to accommodate you again.
Rene M - Dec 2019
Overall score
Quiet atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer.
Rustige atmosfeer! Baie skoon kamer en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Dankie Rene, vir jou terugvoering. Dit was heerlik om julle in Wellington te ontvang, ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Cummings Guesthouse
Hanlé G - Sep 2019
Overall score
Gemaklik verblyf met uitstekende diens.
Cummings Guesthouse's response
Dankie, Hanle, vir jou besoek en jou terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het - ons hoop om jou gou weer te ontvang!
Groete,
Cummings Gastehuis.
Marie J - Aug 2019
Overall score
A repeat visit.
Cummings Guesthouse's response
Hi, Marie,
Thanks for your visit and feedback! Hope to see you again, soon!
Kind regards,
Cummings Guesthouse
Nazlee V - Mar 2019
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend!
Fantastiese diens en baie vriendelik. Kamers was netjies en ons het baie veilig gevoel. Baie dankie, Cummings!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Hi Nazlee,
Dankie dat julle twee kom kuier het - ons ontvang julle graag weer.
Groete,
Cummings Guesthouse
Riette B - Mar 2019
Overall score
Ons het baie welkom en tuis gevoel. Madelein en die ander personeel gaan uit hul pad uit om als so gerieflik moontlik vir gaste te maak.
Cummings Guesthouse's response
Baie dankie, Riette
Julle is baie welkom en ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete
Madelein en Cummings span
Lezel S - Mar 2019
Overall score
Dit was nes ek dit op die internet gesien het, netjiese, gerieflike, lekke blyplekkie en baie vriendelike ontvangs.
Cummings Guesthouse's response
Dankie Lezel, vir jul terugvoering.
Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Cummings span
Cassie V - Sep 2018
Overall score
Very friendly staff and good value for money.
Cummings Guesthouse's response
Dankie Cassie vir jul besoek aan Wellington. Ons ontvang jul graag weer by Cummings Guesthouse. Seen vir jul vir die laaste stukkie van die jaar wat oor is. Gr Mattie Visser, Cummings Guesthouse.
Pascaline C - May 2018
Overall score
Accommodating owner and neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tegemoetkomende eienaar en netjiese plek.
Ons het op 12 Mei 2018 'n troue gehad om by te woon, en op die laaste nippertjie besluit ons wil nie huis toe ry na die tyd nie. Ek het die middag omtrent 13:00 die gastehuis op die internet gevind en binne 10 minute was die bespreking gemaak en bevestig, betaal en alles in orde. Die eienares was verskriklik vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help. Die kamer was netjies en skoon. Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Baie dankie vir jul besoek en jul verslag. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Cummings Guesthouse
Hennie N - Mar 2018
Overall score
Felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik tuis gevoel.
Vriendelike ontvangs. Netjiese kamer met en suite, alles wat ons benodig het, veilig en rustig en heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer kom kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Beste Hennie en Elize,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer jul ondersteuning en ontvang julle graag weer in Wellington.
Vriendelike groete
Cummings Guesthouse
Dolly T - Oct 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Veilig, netjies en baie gerieflik ruim. Sou net wou aanbeveel dat daar gekyk moet word na WiFi-verbinding. Als prober, maar nie gewerk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Dankie vir die aanbeveling. Ons sal beslis daarna kyk. WI-FI bly maar 'n uitdaging in Wellington.
Ons ontvang jou graag weer in Wellington.
Groete Cummings Guesthouse
George M - Oct 2017
Overall score
Baie vriendelike en rustige plek.
Cummings Guesthouse's response
Hi George,
Baie dankie vir jul kuiertjie en ook die terugvoering - ons waardeer die ondersteuning.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Cummings Guesthouse
Naomi F - Aug 2017
Overall score
Sal beslis weer Cummings Guesthouse in die toekoms besoek en kan dit aanbeveel.
Cummings Guesthouse's response
Baie dankie vir jul kuiertjie en goeie terugvoering, Naomi!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Cummings Guesthouse
Sarina E - Aug 2017
Overall score
Baie lekker gebly.
Trudie S - Nov 2016
Overall score
No problems, peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sonder probleme, rustig.
Daar was nie probleme nie. Die kamer was baie netjies en dit was baie gerieflik om 'n "buite" kamer te kon hê. Ons was tevrede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eduan H - Oct 2016
Overall score
Peaceful and very personal.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en baie persoonlik.
Goed geleë, vriendelik ontvang en diens was puik. Ideaal geleë in stil woonbuurt. Parkering ook veilig en gerieflik. Kan Cummings Guesthouse met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Baie Dankie vir julle goeie terugvoer. Ons ontvang julle graag weer in Wellington.
Groete
Cummings Guesthouse
Louise K - Jul 2016
Overall score
Cummings Guesthouse feels like your home in a different town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Cummings Gastehuis voel soos jou eie huis in 'n ander dorp!
Cummings Gastehuis is 'n goed georganiseerde en vriendelike toeristebestemming. Dit voel soos jou eie huis, net in 'n ander dorp. Die ontbyt is smaaklik en vinnig voorberei.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cummings Guesthouse's response
Dankie Louise, vir die ondersteuning. Ons ontvang jul graag weer in Wellington. Seën groete, Cummings Guesthouse.
Stephanie H - Jun 2016
Overall score
Very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry.
Ons het baie lekker daar oornag. Welkom gevoel en die ontbyt was baie goed. Sal weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verena D - May 2016
Overall score
Baie goeie diens.
Cummings Guesthouse's response
Hi Verena
Julle altyd welkom in Wellington. Ons ontvang jul graag weer by Cummings.
Seën jaar verder.
Groete
Cummings Guesthouse
Anita P - Mar 2016
Overall score
Beste gastehuis ooit.
Cummings Guesthouse's response
Baie dankie Anita! Onthou julle is altyd welkom by julle "huis" ver van huis hier in Wellington
Leon L - Mar 2016
Overall score
Alles wat jy verwag van gastehuis.
Cummings Guesthouse's response
Beste Leon
Baie dankie vir jul goeie terugvoering!
Dit was vir ons n vreugde om jou en jou gesit te akkommodeer; julle is enige tyd weer welkom!
Vriendelike groete en Voorspoed
Cummings Guesthouse
Christa D - Jan 2016
Overall score
Dit was fantasties.
Charles U - Jan 2016
Overall score
Baie lekker en gasvry.
Marice M - Dec 2015
Overall score
Baie aangenaam.
Marietjie M - Oct 2015
Overall score
Heerlik!
Cummings Guesthouse's response
Dankie Elize.
Kom kuier gerus weer in Wellington. Ons ontvang jul graag weer.
Groete
Cummings Guesthouse
Christa B - Sep 2015
Overall score
Pragtig, rustig en baie gerieflik. Heerlike, huislike kuieratmosfeer.
Cummings Guesthouse's response
Dankie Christa,
Julle is altyd baie welkom in Wellington. Ons ontvang jul graag weer en dankie dat julle so oulik was om julle sommer self in te boek.
Puik gaste gewees.
Groete,
Cummings Guesthouse
Susan L - Sep 2015
Overall score
Netjies, goed toegerus en aangenaam!
Cummings Guesthouse's response
Dankie vir die kuier in Wellington. Ons ontvang jul graag weer hier.
Groete uit 'n pragtige Boland.
Lize D - Apr 2015
Overall score
Baie vriendelike diens - Jackie was uitstekend!
Piet M - Jan 2015
Overall score
Net een nag oorgeslaap en dit was heerlik.
George A - Sep 2014
Overall score
Baie lekke!
Cheryl B - Aug 2014
Overall score
Baie gemaklik en in 'n rustige omgewing!
Frans G - Feb 2014
Overall score
Goed!
Raffi S - May 2013
Overall score
Room was sufficient for our 1 night stay requirements.
Read more- Capacity: 21 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Cummings Street, Wellington, 7655, Western Cape
- All ages welcome