Cybelle Beach House
Review Summary
Herman F - Nov 2020
Overall score
Hemel op aarde.
Cybelle Beach House's response
Baie dankie Herman, ons sien uit om julle weer daar te huisves.
Kaylyn N - Oct 2019
Overall score
We had a lovely stay. Magdalene was a great host. Thank you!
Maryke V - Aug 2019
Overall score
Real beach house feel with beautiful views!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Regte strandhuisgevoel met pragtige uitsig!
Ons het heerlik gebly in Cybelle beach house! Die beddens was goed en saam met die geluid van die see in die agtergrond het ons heerlik geslaap. Die huis is ruim, netjies en baie kompleet ingerig. Praktiese probleempies wat ons teengekom het is vinnig opgelos deur die eienaar. Ons het soms bietjie gesukkel om gaste deur sekuriteit te kry. Sou makliker gewees het as sekuriteit ons direk kon kontak. Een ander ding wat ons gemis het, was tuinmeubels in die tuin en op die balkon. Maar verder kan ons die huis by almal wat bietjie wil uitrus by die see van harte aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anri D - Jul 2019
Overall score
Centrally located, safe, neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal geleë, veilig, netjies.
Die eenheid is sentraal geleë, netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig en in 'n veiligheidskompleks geleë. Maklike toegang na alle paaie, naby supermarkte, restaurante en die strand. Ons het die Kaap in die winter besoek, dit was koud en nat, dus was ons meestal binnenshuis of het die Kaap verken. Ek sal Cybelle Beach House met 'n geruste gemoed aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael O - Dec 2018
Overall score
Breathtaking views and everything you need to cook a fine meal, eat it in front of the great view and collapse into comfortable beds for a nice nights sleep after exploring Cape Town.
Read moreKarine A - Aug 2018
Overall score
Dit was heerlik! Baie dankie!
Louise K - Mar 2018
Overall score
Excellent accommodation.
Wilma D - Dec 2017
Overall score
Comfy, spacious house close to the sea and stunning view.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike, ruim huis naby see met pragtige uitsig.
Die ruim huis met moderne meubels en 'n pragtige uitsig op die see en Tafelberg is aan te beveel vir 'n wegbreek en om te 'recharge'. Dit is baie gerieflik geleë en binne stapafstand van restaurante. Flieks, winkelsentrums en ander strande is baie naby. Ons was 5 volwassenes en die feit dat daar 3 toilette, 2 storte en 'n bad is, help baie. Die huis is goed toegerus en het selfs bordspeletjies wat volwassenes ook kan geniet. Dit is omtrent 2 minute se stap na die strand toe. Die eienaars was baie behulpsaam met navrae.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linus S - Oct 2017
Overall score
Ongelooflike uitsig en ligging! Superskoon! Ligging! Vriendelike diens!
Read more- Capacity: 6 people
-
Check-in: 10:00 to 14:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Cybelle Close, Woodbridge Island, Cape Town, 7441, Western Cape
- All ages welcome