Polokwane Accommodation at Cycad Guest House | TravelGround
+44

Cycad Guest House

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 4 reviews for Cycad Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.0/5
Elizea V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizea V
With spouse/partner

'n Verblyf wat waarde vir jou geld is.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die kamer is baie goed ingerig en die sjokolade, japon en pantoffels op jou bed voor slaaptyd was 'n lekker bederf. Die ontbyt was groot en vullend. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Fiona B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona B
With spouse/partner

Mooiste kamer en restaurant.

Die restaurant was iets om 'n boek oor te skryf!

Rene' G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rene' G
On business

Baie goed.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige oornag reisiger aanbeveel.

Cycad Guest House's response

Goeiedag Rene,

Graag bedank ons jou omdat jy jou ondervinding by Cycad Gastehuis met ons en ander potensiƫle gaste deel. Dit is vir ons 'n riem onder die hart, veral in die lig dat Cycad Gastehuis hulle 21ste verjaarsdag onlangs gevier het. Ons is ook aan die einde van 2016 bekroon met die Lilizela Toerisme Prys as die beste 4-ster gastehuis in Limpopo!

Nogmaals dankie vir jou terugvoering! Ons hoop ons sien jou binnekort weer!

Cycad Guest House
Fritz W - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fritz W
Family with teenagers

Gerieflik en skoon.

Sien die sterre hieronder.

was R1 750
From R1 400
per night (for 2 people)
was R1 750
From R1 400
per night (for 2 people)
was R1 750
From R1 400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 50 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Cnr Suid Str & Schoeman Str, Polokwane, 0700, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmCXd0bJLJsxVGZ9fH4oqEy3eHx41lXt7RWFS5KpAMcnRoIBQSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, now From R1 400  per night (for 2 people) 4 5 1 5 Cnr Suid Str & Schoeman Str Polokwane 0700 Limpopo 0860 022 102 14:00-00:00 11:00 -23.919667808753 29.456394910812
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com