The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at D3 Sea Lodge | TravelGround
+13

D3 Sea Lodge

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for D3 Sea Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Linda-ann G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda-ann G
With friends

Amazing:)

Our stay was awesome thank you. Everything was excatly as advertised & we loved every minute. We'll definitely book here again.

Abrie C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abrie C
Family with young children

Baie aangenaam , goeie ligging en netjies

Alles was in goeie werkende toestand. Enigste klagte was die klein bad in die hoofslaapkamer. Kombuis was goed toegerus en die ontvangs was baie vriendelik en profesioneel.

Frans V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans V
With friends

Fantasties!

Baie netjiese, skoon en moderne verblyf. Die beddens en beddegoed is van puik gehalte en die storte werk fantasties. Die plek is veilig en binne loop afstand van alles wat jy nodig het. Die lugversorging en waaiers was 'n groot plus in die hitte. Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis aanbeveel!

Izanette V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izanette V
With spouse/partner

We had a great time and the accommodation met all our requirements.

We were surprised by the friendly service and reception all throughout our stay. The design of D3 Sea Lodge and tidy maintenance fulfilled all our needs and exceeded our expectations. Also, the careful maintenance of the garden area of the unit and the lovely swimming pool of the complex. Yes, we would gladly recommend Sea Lodge 3 to guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het 'n wonderlike tyd geniet en die verblyf het in alle opsigte aan ons vereistes voldoen.

Ons was verras deur die vriendelike diens en ontvangs deurentyd. Die ontwerp van D3 Sea Lodge en netjiese instandhouding het in ons behoeftes voorsien en ons verwagtings oortref. Ook die goeie versorging van die tuin-area van die woon-eenheid en die heerlike swembad van die kompleks. Ja, ons kan met vrymoedigheid Sea Lodge 3 aanbeveel vir gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erna S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna S
Family with young children

Wonderful, luxurious experience.

We had a great time. Very well equipped with all the necessities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, luukse ervaring.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle B
Family with young children

Uit die boonste rakke!

Ons het 'n week lank vakansie gehou met my 2-jarige en my skoonouers. Dit was een van die beste vakansies gewees wat ek nog ooit gehad het! Die pragtige woonstel is ruim en baie modern. Die kombuis was baie goed toegerus gewees. Dit het 'n uitstekende ligging - dit is baie naby Umhlanga se hoofstrand sowel as aan die winkels (binne loopafstand). Baie dankie vir 'n wonderlike week D3! Ons sal vir seker terug wees!

D3 Sea Lodge's response

Baie dankie vir hierdie wonderlike oorsig met betrekking tot jou onlangse besoek aan D3 Sea Lodge. Ons vernaamste prioriteit is dat julle aangenaam, en die feit dat dit een van die beste vakansies wat julle ooit gehad het maak ons so bly!

Ons is baie trots op ons woonstelle, en is verheug dat julle verblyf by ons geniet het. Soos julle gesê het, die woonstelle grootte, modernheid en 'n luukse meubels en 'n uitstekende plek reg langs die strand en gewilde restaurante, kroeë en supermarket dat D3 Sea Lodge die vakansie bestemming van u keuse is!

Ons hoop dat u ons weer by ons sal kom bly en dit was 'n absolute plesier om julle by D3 sea Lodge te akomodeer in die toekoms! Ons sal altyd gereed wees om julle terug te verwelkom!

Vriendelike groete,
Hermann, Jono en die span by D3 Sea Lodge

D3 Sea Lodge
From R2 450
per night (sleeps 6)
From R2 450
per night (sleeps 6)
From R2 450
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MGM2ODBiLTI4M2MtNGM0ZS05MTAwLTRjNzVjZDA4MTRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 450  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.721801047858 31.088396160713
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!