Review Summary
Louise S - Jan 2021
Overall score
Great.
Daisy Country Lodge's response
Baie dankie Louise vir die kuier by ons. Dit was regtig lekker om julle hier te ontvang.
Seen vir 2021 en dat ons net sal glo en vertrou.
Mooi dag verder.
Madre en span.
Collette B - Oct 2020
Overall score
Uitstekend.
Daisy Country Lodge's response
Baie baie dankie vir die kuier by ons, al was dit kort.
Hoop en glo ons sien julle weer.
Seen en vrede
Madre
Elmarie T - Sep 2020
Overall score
Onverbeterlike ervaring
Daisy Country Lodge's response
Weereens baie baie dankie dat julle by ons gekuier het.
Was lekker om julle te ontmoet in ons blomme prag.
Mooi en geseende tyd voor en toe
Blessings
Madre
Christo E - Sep 2020
Overall score
Huislike gasvrye mense.
Daisy Country Lodge's response
Baie baie dankie vir die pragtige woorde.
Mooi jaar vir julle en glo en vertrou ons sien mekaar weer.
Blessings
Madre
Malcolm C - Sep 2020
Overall score
Die ontvangs asook die verblyf en kamer was wonderlik.
Daisy Country Lodge's response
Goeie dag
Baie baie dankie vir die kuier hier by ons, was lekker om julle hier by Daisy te ontvang.
Mooi toekoms vir julle vol seen en liefde.
Blessings
Madre
Gert V - Jan 2020
Overall score
Lekker gebly.
Daisy Country Lodge's response
Baie, baie dankie vir die kuier by ons.
Hoop en glo ons sien julle weer binnekort.
Mooi daggie
Madre
Reinhold D - Mar 2019
Overall score
Two wonderful days.
Liesl B - Jan 2018
Overall score
Pragtige plek net buite Springbok.
Daisy Country Lodge's response
Hallo Julle,
Baie baie dankie vir die mooi resensie en dankie vir die lekker kuier.
Hoop en glo ons sien julle weer.
Dit was n groot plesier om julle veilig op die pad te laat gaan.
Geseende daggie,
Madre
Abrie K - Apr 2017
Overall score
Voldoende.
Read moreDaisy Country Lodge's response
Goeie dag
Eerstens wil ek net sê baie dankie vir julle kuier by ons.
Ek is baie jammer vir u ongerief.
Nadat u die oggend vir ons gesê het van die probleem met die warm water, het ons die geyser se probleem dadelik opgelos, dit was toe die termostaat. Waldo Mostert is op bystand by ons en kon dit moontlik al die aand kom regmaak het indien meneer die aand vir ons sou kon laat weet het.
Ons het ook met Ster Gradering gepraat en hulle het bevestig dat ons yskas voldoen aan die kriteria van 'n selfsorg-eenheid van 'n 4-ster Gastehuis, want by 4-Ster Gastehuise slaap gaste meestal net 1 aand en benodig nie 'n grooter yskas nie. Ons het by Ster Gradering met Debbie Goveia gepraat.
Elmarie M - Aug 2016
Overall score
Very friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike personeel.
Goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erina S - Jan 2016
Overall score
Fantastiese kamers en badkamers.
Daisy Country Lodge's response
Hallo
Baie dankie vir die mooi boodskap.
U maak my dag.
Geseende daggie
Madre
Belinda P - Oct 2015
Overall score
Rustig met baie vriendelike personeel.
Andre B - Oct 2015
Overall score
Wonderlik, gasvry en die landskap is wonderlik.
Peter H - Aug 2015
Overall score
Convenient, touches of comfort, pleasant surroundings.
Bianca N - May 2015
Overall score
Ek was op die deurreis van Namibia na Suid-Afrika en het slegs een nag oorgeslaap.
Kobie M - Apr 2015
Overall score
Baie mooi, maar teleurgesteld met waarde vir geld.
Read moreElize C - Jan 2015
Overall score
Ideale oorslaapakkomodasie.
Riaan V - Jan 2015
Overall score
Madre was BAIE vriendelik en die plek het fantasties gelyk!
Sakkie S - Oct 2014
Overall score
Madre was baie spesiaal>
Ilona V - Jul 2014
Overall score
Baie luuks en gerieflik!
Read moreDavid B - Jul 2014
Overall score
Behalwe dat dit regtig koud was, was dit baie aangenaam!
Hein P - Jun 2014
Overall score
Very enjoyable stay
Gerda V - May 2014
Overall score
Luukse plattelandse verblyf.
Philip N - Apr 2014
Overall score
Heerlik.
Flip L - Mar 2014
Overall score
'n Lekker plaasatmosfeer.
Bertie H - Mar 2014
Overall score
Dit was puik; sal definitief weer daar bespreek.
Alwyn R - Feb 2014
Overall score
Ek sal weer teruggaan en die plek aan my vriende voorstel. Dit spreek vanself!
Josef L - Jan 2014
Overall score
Heerlik gebly!
Petra T - Nov 2013
Overall score
Baie rustig en ontspanne!
Pieter C - Oct 2013
Overall score
Ongelooflike gasvryheid ... laat jou tuis voel ... van nou af een van my vakansiebestemmings!
Pieter M - Sep 2013
Overall score
Luuks, lekker en gerieflik.
Barnie V - Jun 2012
Overall score
Baie aangename verblyf
Louis V - Jan 2012
Overall score
Good location and great service .
Pieter J - Dec 2011
Overall score
Wonderful
Fanny V - Sep 2011
Overall score
Interesting!
Warren B - Sep 2011
Overall score
Very friendly and helpfull staff stunning location good value for money
Jasper V - Aug 2011
Overall score
Restaurant Excellent!
Robyn W - Jul 2011
Overall score
Friendly, clean and very comfortable.
Roelf F - Sep 2010
Overall score
Extremely friendly environment and excellent service - everything in good taste.
Read more- Capacity: 27 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Sect 25 of the farm, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Northern Cape
- All ages welcome