The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dakota Lodge | TravelGround
+32

Dakota Lodge

Hotel

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for Dakota Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Gène K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gène K
Family with teenagers

Skoon en netjies.

Die kamer was skoon en mense was vriendelik.

Lohan O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lohan O

Gerieflik, naby dit waarvoor ons daar was.

Webster daar by ontvangs is baie hulpvaardig en vriendelik. Ek kon my vliegtuig in die Dakota Lodge se hanger parkeer. Uitstekend!

Roelof W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roelof W
With spouse/partner

Dit was aangenaam om daar te bly.

Ligging was goed en dit was rustig.

Dakota Lodge's response

Baie dankie Roelof.

Ons waardeer alle terugvoer.

Groete,
Dakota Lodge

Dakota Lodge
Gielie S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gielie S
With spouse/partner

Rustig en baie netjies.

Ons het gedink dis 'n baie interessante plek en omgewing.

Dakota Lodge's response

Thank you very much for your kind review, we hope so see you soon again.

Alna van Zyl

Dakota Lodge
Lana S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lana S
With spouse/partner

Dakota Lodge het 100% in ons behoeftes vir die naweek voorsien.

Dakota Lodge bied netjiese akkommodasie met vriendelike, hulpvaardige personeel en veilige parkering. Goed geleë en baie maklik om by nabygeleë voorstede uit te kom. 'n Pluspunt vir ons was die Harvard Café waar ons die Vrydagaand en Sondagoggend geëet het. Dit is loopafstand vanaf Dakota Lodge en het 'n heerlike atmosfeer! Ons sal vir seker weer by Dakota Lodge oorbly wanneer ons akkommodasie in daardie omgewing benodig. Beslis waarde vir geld! Dankie!

Dakota Lodge's response

Thank you so much for your review. We always strive to improve our serves

Glad you enjoyed Harvard restaurant.

Kind regards,
Alna van Zyl

Dakota Lodge
Anje Z - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anje Z
Family with young children

Lekker!

Vriendelike diens. Alles skoon en netjies. Heerlik geslaap.

Dakota Lodge's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Anje, ons sal werk aan die areas wat nie so goed gedoen het nie.


Vriendelike groete

Alna van ZYl

Dakota Lodge
Kevin L - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kevin L
Individual traveler

Unique Lodge in very safe setting.

A unique setting on the edge of the Rand Airport runway. Great place to stay if aviation and aviation history interests you. The rooms are well appointed and staff go out of their way to assist guests. The biggest plus is that the airport and Lodge is in an access controlled area if safety is a consideration.

Dakota Lodge's response

Thank you so much for your positive review, we always want to create a homely atmosphere for our guests.

Kind Regards,
Alna van Zyl
Manager.

Dakota Lodge
Marina F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina F
Family with teenagers

Skoon en netjies.

Dankie vir skoon en netjiese verblyf.

Dakota Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoering Marina, julle is altyd welkom.

Alna van Zyl

Dakota Lodge
Theunis M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis M

Baie tevrede.

Baie goeie opsie vir die area veral a.g.v. veiligheid en die baie goeie eetplek op lughawe. Enigste probleem was kommunikasie oor hoe betaling vir parkering werk en dat jy kaartjie moet hou om uit te gaan saam met lodge voucher.

Dakota Lodge's response

Baie dankie vir die resensie, on hoop ons sien julle spoedig weer.

Groete,
Roelien Nel

Dakota Lodge
Lee S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee S
Family with young children

Waarde vir geld.

Baie netjies. Die eienaars het moeite gedoen en persoonlik kom groet en was regtig vriendelik.

Dakota Lodge's response

Goeiedag Lee,

Baie dankie vir die resensie, ons hoop ons sien julle spoedig weer.


Alna van Zyl

Dakota Lodge
Christelle J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle J
On business

This place is neat and peaceful. Thanks! We would stay here again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek is netjies en baie rustig. Dankie! Ons sal weer van julle gebruik maak.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dakota Lodge's response

Goeie dag Christelle,

Jammer dit is so laat maar baie dankie vir jou resensie, ons sal werk aan die kliente diens.

Alna van Zyl

Dakota Lodge
Maryke B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryke B
With spouse/partner

Accommodation was very comfortable and clean.

Accommodation was convenient, had easy access and was clean. Will easily recommend it. Air-con was a big plus!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was gemaklik en skoon.

Verblyf was gerieflik, maklik toeganklik en skoon. Sal dit maklik aanbeveel. Air-con is 'n groot pluspunt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dakota Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete,
Alna van Zyl
Bestuurder
Dakota Lodge

Dakota Lodge
Michelle H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle H
On business

'n Gemaklike en veilige ondervinding.

Dakota Lodge het netjiese kamers met elegante afwerkings. Dit het my verblyf soos 'n mini-vakansie laat voel.

Dakota Lodge's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit.
Alna van Zyl
Bestuurder
Dakota Lodge

Dakota Lodge
Wilma S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wilma S

Het voldoen aan ons vereistes as bad- en slaapplek.

Die eenheid waarin ons tuisgegaan het, het nie breekware of eetgerei in gehad nie. Ek moes twee keer by ontvangs gaan vra vir breekware. Binne-in die mikrogolf was 'n vorige gas se "left-overs" wat vrot geword het. Die skoonmaker het nie eens die mikrogolf uitgevee nadat sy die vrot kospakkie verwyder het nie. Die TV opvangs was swak. Die gordyne is geskeur.

Dakota Lodge's response

Beste Wilma
Ek is regtig jammer om van jou slegte ondervinding te hoor. Ek wil ernstig om verskoning vra oor die mikrogolf oond wat vuil was en vrot kos gehad het. Dit is onvergeefbaar.
Ons voorsien slegs eetgerei op versoek. Die gordyn kan ek nie verklaar nie, maar soos alles bo kan ek maar net jammer sê.
Die TV opvangs; ek bly in die lodge en ons het almal het dieselfde dekodeerders wat die sein versprei, ek het ook self die TV gaan toets na jou brief en dit het toe gewerk. Ek hoop ek kry die geleentheid om julle weer te ontvang en dat daar dan nie weer probleme sal wees nie. Vriendelike groete, Alna van Zyl, bestuurder, Dakota Lodge.

Dakota Lodge
Retha M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha M
With spouse/partner

It was a lovely experience to be able to overnight next to the flying field.

Despite the informal settlements in the area, Dakota Lodge has the needed security in place to make you feel safe. Thanks for pleasant accommodation. We will definitely overnight here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ondervinding om so langs die vliegveld te oornag.

Ten spyte van die informele nedersettings in die omgewing, het Dakata Lodge egter die nodige sekuriteit in plek gesit wat 'n mens 'n gevoel van veiligheid gee. Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Ons sal verseker weer hier kom oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dakota Lodge's response

Thank you for your kind words.
If we can be of any assistance in future, please feel free to contact us.

Kind Regards
Alna van Zyl

Dakota Lodge
Jeaneth M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeaneth M
On business

I would like to come back.

Good place, very welcoming, I enjoyed my stay there.

Dakota Lodge's response

This is a little late, but thank you for your kind words, and ratings.
We proud ourself in our service to our very special guests.

Kind Regards
Alna van Zyl

Dakota Lodge
From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 50 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Hangar 5, Spitfire Crescent, Rand Airport, Germiston, 1419, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiYjM5ZWVjLWIwNzUtNDQ5NC04MzNjLTc0NTBkM2IxMzY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R790  per night (for 2 people) 16 5 1 5 Hangar 5, Spitfire Crescent Rand Airport 1419 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -26.239664715743 28.153377771378
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!