Damplaats Gasteplaas
Review Summary
Natalie K - Sep 2021
Overall score
Off the beaten track - hidden in Northern Cape, a gem! Blistering hot sunny day and cool, tranquil nights.
Annali B - Jul 2021
Overall score
Aangename verblyf ver van alles en almal.
Damplaats Gasteplaas 's response
Baie dankie Annali, ons is baie bly julle het lekker gebly en waardeer julle terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Herman D - Jun 2021
Overall score
It's a nice out of-the-way getaway place.
Damplaats Gasteplaas 's response
Hallo Herman, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer baie en sal aan die afdraai tekens werk. Die ligging kan ons ongelukkig nie iets aan doen nie, maar ons is baie bly dit is n "nice out-of-the way get away place". Ons hoop dis n plek waar mense kan rustigheid vind en hulle self kan "recharge". Eks baie bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete. Arthur
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Northern Cape
- All ages welcome