Review Summary
Anna-mari S - Dec 2020
Overall score
Vriendelike personeel, pragtige kamers en mooiste plekkie.
Danlee Overnight Accommodation's response
Dit was so 'n plesier jou en jou man te ontmoet. Baie dankie dat julle hier oornag het en ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Mark D - Nov 2020
Overall score
Safe and secure location with wonderful gardens and friendly hosts.
Danlee Overnight Accommodation's response
Dear Mark,
Thank you for staying at our establishment. It was great hosting you and we look forward to seeing you again.
Regards,
Amanda
Neil V - Oct 2020
Overall score
Fantasties! Behulpsaam, tegemoedkomend m.b.t. inkloktyd en vriendelik!
Danlee Overnight Accommodation's response
Baie dankie Neil. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop om jou spoedig weer te sien!
Sandra E - Feb 2020
Overall score
Peaceful and tasteful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en smaakvol.
Kamers is baie smaakvol ingerig en baie ruim. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Stil en rustige area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danlee Overnight Accommodation's response
Dit was so aangenaam om die voorreg te he om jou te akkommodeer. Ons hoop om jou spoedig weer te sien!
Johann G - Dec 2019
Overall score
Exceptional, luxurious and well-equipped accommodation with excellent hostess Amanda and host, Rob.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlik, luuks en goed toegeruste akkommodasie met uitstekende gasvrou Amanda en gasheer, Rob.
Ek het al in ontelbare gastehuise regoor die land oornag, maar Danlee Overnight Accommodation het uiteindelik daarin geslaag om almal te oortref met 'n uiters goed toegeruste, baie luukse, en pynlik netjiese kamer. Om dit te kroon is Amanda en Rob individueel 'n fantastiese gasvrou en-heer, maar baie goeie, opregte, en plat op die aarde mense. Dit was een van die aangenaamste kuiers wat ek al beleef het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danlee Overnight Accommodation's response
Baie dankie Johann. Dit was werklik 'n voorreg om jou hier by ons te verwelkom. Ons hoop ons sien jou weer spoedig!
Beulah M - Nov 2019
Overall score
Danlee Overnight provides everything needed to relax and unwind after a difficult day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Danlee Overnight bied alles wat nodig is om na 'n moeilike dag heerlik en veilig te kan ontspan.
Die gasvrou en haar span lewer kwaliteit diens sonder om inbreuk op gaste se privaatheid te maak. Ek het groot waardering vir die heerlike maaltye en die pragtige, skaduryke tuin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danlee Overnight Accommodation's response
Goeiedag Beulah,
Baie dankie dat jy vir ons kom kuier het. Ons hoop om jou weer spoedig te sien!
Groete,
Amanda en Rob
Riaana B - Feb 2019
Overall score
Absoluut fantasties.
Marne J - Jun 2018
Overall score
Fantastic people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese mense.
Die gasvryheid was fantasties. Heerlike kamers met fantastiese geriewe! Sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danlee Overnight Accommodation's response
Liewe Marne, Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Groete, Amanda en Rob.
Jan M - Dec 2016
Overall score
Affordable, convenient and the menu is extensive.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Billik, gerieflik en die spyskaart is omvattend.
Amanda was baie vriendelik en kon my akkommodeer selfs al het ek laat die aand gearriveer. Die spyskaart was vir my meer omvattend as by ander gastehuise.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trevor F - Nov 2016
Overall score
It was very enjoyable there. The reception was good and the place is very clean and comfortable. Will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker daar. Die ontvangs was goed en die plek is baie skoon en gemaklik. Sal weer daar gaan bly.
Die kamer was mooi skoon. Dit was 'n plesier om daar te slaap vir die naweek. Ek sal beslis weer van Danlee gebruik maak as ek in Polokwane is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joey V - Oct 2016
Overall score
So satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Ons was baie goed ontvang. Kamers is toegerus met alles wat jy nodig het. Lugreëling was 'n lafenis op die warm dae. Naby alles geleë. Tuine is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Megan G - Jul 2016
Overall score
Vriendelike diens.
Caron F - May 2016
Overall score
Our host Amanda was very friendly and accommodating.
Letsie C - May 2016
Overall score
Lekker gerieflik en in 'n stil area.
Buhle N - Apr 2016
Overall score
Great place! Will definitely use it next time I am in town.
Andrea B - Dec 2015
Overall score
Vriendelike, behulpsame diens.
Hans P - Nov 2015
Overall score
Uitstekend.
Ella P - Aug 2015
Overall score
Fantasties!
Theresa B - Jun 2015
Overall score
Alles was perfek.
Danie S - Jun 2015
Overall score
Dit was baie aangenaam en gerieflik.
Theo V - Apr 2015
Overall score
Die verblyf is uitstekend.
Willem V - Jun 2014
Overall score
Veilige plek om oor te slaap vir 'n paar nagte.
Petro V - Jun 2014
Overall score
Aangename en bekostigbare verblyf.
Lindy P - Apr 2014
Overall score
Good value for money, fast and efficient service.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 91 Grimbeek Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- All ages welcome