De Ark Guest House
Review Summary
Pierre B - Feb 2020
Overall score
Nice central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker sentraal.
Sentraal in die dorp. Dit kan besig word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Ark Guest House's response
Dit was lekker om jou weer by De Ark te verwelkom, Pierre.
Magda N - Nov 2018
Overall score
Absolutely fantastic.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
De Ark is 'n absolute pragtige plek - alles was net die beste vanaf die ontvangs deur die eienares tot ons vertrek die volgende dag. Wat 'n absolute heerlike verblyf - rustig, vriendelik en alles net die beste! Die kamers is pragtig met net die beste linne en binneversiering en die teater op die perseel maak dit nog meer spesiaal. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en dit ten sterkste aanbeveel aan ons familie (oud en jonk), vriende en kennisse.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Ark Guest House's response
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om te skryf hoe julle die verblyf by De Ark ervaar het.
Jou woorde maak ons harte warm. Dit is 'n voorreg om sulke goeie mense te ontmoet.
Standard Machine Tools Cc T - Oct 2016
Overall score
Really general relaxation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en algeheel ontspannend!
Baie dankie vir uitstekende diens. Beide ons tegnikusse was baie tevrede en praat met groot lof van julle algehele pakket. Sal De Ark Gastehuis definitief aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Ark Guest House's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is 'n voorreg om aangename gaste te huisves.
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 37 Kantoor Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- All ages welcome