The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Ark Mountain Lodge | TravelGround
+27

De Ark Mountain Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 91 reviews for De Ark Mountain Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Ilse C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse C
With friends

Wonderlike atmosfeer, netjiese eenheid en vriendelike personeel.

Ons het van die begin af welkom en veilig gevoel. Die uitsig is asemrowend.

Richard Z - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Richard Z
With spouse/partner

Asemrowend.

Dit was 'n lekker wegbreek en die ligging van die lodge was fantasies, met sy mooi uitsigte oor Clarens en die stilte kan mens nie vir beter vra nie. Die ontbyt was great en die staf was baie behulpsaam en vriendelik.

Matthys S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthys S
With spouse/partner

Baie rustig en netjies. Heerlik gerus.

Verblyf is netjies. Baie rustig en die uitsig is ongelooflik.

Jeanne P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanne P
With spouse/partner

Rustig met 'n besonderse uitsig.

De Ark was pragtig en die ligging in die berge is besonders. Voorstelle vir verbetering is om toiletsproei in die toilet te plaas en seker te maak daar is Blitz om mee vuur te maak in die kaggel. 'n Afdak voor die voordeur sal die reën uithou. Vir die prys per nag sal 'n klein stoof-oondjie baie help om iets gaar te maak. Dankie andersins vir 'n onvergeetlike tydjie!

Lilane B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lilane B
With spouse/partner

Ons sal definitely weer daar bly.

Dit was baie lekker, ons het lekker gebly.

Jolaní B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolaní B
Individual traveler

Heerlike wegbreek vir sielsrus.

Die ligging van De Ark Mountain Lodge is ongelooflik. Die kos en diens is puik. Bokke en sebras loop rond naby aan jou woonplek. Ek sal wel aanbeveel dat mens bietjie langer as 'n naweek daar bly, want dit gaan te vinnig verby. Ek gaan vir seker weer teruggaan soontoe. Goeie waarde vir geld.

James F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
James F
Individual traveler

Wonderful views in simple, comfortable lodging.

Really great location with a fairly minor dirt road to access (quite doable even for me on a road motorcycle). The room itself was clean and quite pleasant. Comfy bed and such. The flow out of the shower head was a little unsatisfying but it did the job. No TV which I liked but some might not. A handful of purchase-able drinks/snacks in the fridge, or a small bar that's open 'til late, would have been nice.

Christine D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine D
With spouse/partner

Pratige uitsig, netjies, rus vir jou moeë siel.

Baie geniet. 'n Asblik, afdroogdoek, sou handig gewees het in kombuis. Ons sal vir seker weer De Ark besoek.

Arno K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno K
With spouse/partner

It was an excellent stay, relaxed and beautiful.

Food was great. Service excellent. Very neat lodging with warm bedding. Loved the fire pots in every room.

Dawie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie D
With spouse/partner

Friendly and helpful.

Staff offered extra services to help look after our baby without demanding additional costs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en hulpvaardig.

Personeel het ekstra dienste aangebied om te help na ons baba omsien sonder om addisionele kostes te eis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barend B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend B
With spouse/partner

Quiet getaway.

It was a wonderful getaway. The places aren't on top of each other so you have your privacy. The view is very special. The staff was helpful and friendly at all times. The Ark will see us again soon, a swimming pool would have been a plus especially on the hot days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige wegbreek.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die plekke is nie bo-op mekaar nie so jy het jou privaatheid. Die uitsig is baie besonders. Die staf was ten alle tye behulpsaam en vriendelik. De Ark sal ons binnekort weer sien, 'n swembad sou 'n pluspunt gewees het veral op die vreeslike warm dae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nick B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nick B
With spouse/partner

Small, but convenient.

We looked forward to a dip in the pool they advertised, only to find out it is filled up and paved over.

De Ark Mountain Lodge's response

Hi Nick, thank you very much for your feedback we take all comments on board. We apologize there is no longer a pool. We removed the pool during the terrible drought of summer 2015 and removed all reference to it on all our marketing material. Google images unfortunately has to remove the old images themselves and we have been trying to do this for the past 3 years on that side .

Again our apologies and we hope you enjoyed the rest of your stay with us.

De Ark Mountain Lodge
Jan K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Rustig met goeie diens.

Baie lekker verblyf, rustig op die plattleland met baie goeie bestuur.

Johannes Magiel G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes Magiel G
With friends

Baie lekker gekuier, kamers met die nodige toegerus gewees.

Ons as gesin en vriende het ons kuier by De Ark Mountain Lodge regtig baie geniet. Marika ons gasvrou was "awesome" gewees, baie gaaf en baie baie vriendelik en baie behulpsaam gewees. Dink dit was 'n goeie keuse om op die buitewyke van Clarens tuis te gaan, dink die middedorp kan dalk te bedrywig wees. Kamers was elke dag baie mooi skoon en vars gewees.

Ronel H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel H
With spouse/partner

Fantastic lodge with great food and excellent staff!

Majestic views, clean and comfortable room, excellent food!

Adri B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
With friends

Vriendelike personeel, beste ligging, rustigheid en vrede vir jou siel.

Van die begin tot die einde verskriklik geniet. Marika het seker gemaak ons was mooi na gekyk deur die hele tyd van ons verblyf. Mooiste plek en die personeel is baie vriendelik. 'n Plek waar mens moeilik vanaf wegstap. Maria het mooi na ons gekyk wanneer dit tyd was vir ontbyt en aandete en Marika het ons elke dag met 'n warm, vrolike glimlag gegroet en dit het gevoel of ons al baie lank vriende is. Haar gasvryheid en tog professionaliteit is tops. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ons gaan beslis volgende jaar weer bespreek. 'n Heerlike wegbreek.

Robert R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert R
With spouse/partner

Puik waarde vir geld.

Marika die gasvrou en haar staf weerspieël gelukkige mense wat hulle kliënte goed hanteer en laat voel. Ons het tuis gevoel en lekker ontspan en uitgerus.

Gerrit V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit V
With spouse/partner

Relaxation with an incredible view and excellent service.

De Ark Mountain Lodge is outside of town and very quiet with an incredible view. They equipped our room especially for our baby. The service is excellent and very helpful. The rooms are nice and snug with the fireplace. The dining room and entertainment area is very well equipped. You have a view of Clarens and the mountains. Had a very nice meal there and enjoyed the stay. We will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ontspan met ongelooflike uitsig en puik diens.

De Ark Mountain Lodge is uit die dorp uit wat lekker stil is met 'n ongelooflike uitsig. Hulle het ons kamer spesiaal ingerig vir ons baba. Hulle diens is puik, wou altyd help. Die kamers is lekker snoesig met die kaggel. Hulle eetsaal en kuierarea is baie lekker ingerig. Als kyk uit oor Clarens en die berge. Baie lekker daar geëet en gekuier. Ons kom vir seker weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marine S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marine S

Ongelooflike gasvryheid.

Ons het vanaf ons aankoms ongelooflike goeie diens ontvang. Die eienaar en al die staf was vriendelik en behulpsaam. Elke detail was na omgesien. Kamers was netjies en skoon en die kos was top gehalte en het 'n ongelooflike uitsig. Die ligging is ideaal en daar is aktiwiteite naby.

Johan S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

'n Onvergeetlike ervaring. Die totale belewenis maak ons trots om Suid-Afrikaans te wees.

Miquel is sonder twyfel die verpersoonliking van 'n ideale gasheer. Die verblyf, maaltye, geselskap en ontspanning maak hierdie opsie in ons opinie die perfekte wegbreek. Ons gaan beslis weer.

Luan R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luan R
Family with teenagers

Perfek.

Lekker rustig. Diens uitstekend. Baie om te sien en te doen. Asemrowende uitsig.

Claudette V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudette V
Family with teenagers

Ongelooflik.

De Ark was 'n belewenis. Die persoonlike diens was uit die boeke. Die kos was ongelooflik en hulle het uit hulle pad gegaan om Ou Kersaand ongelooflik te maak. Wou eintlik nie rondry nie want alles was op De Ark.

Deon B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon B
With spouse/partner

The accommodation was pleasant and very peaceful.

De Ark has the most beautiful scenery and it was very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was aangenaam en baie rustig.

De Ark het die mooiste natuurskoon en dit was rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joani V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joani V
With spouse/partner

Heerlik!

Ons het dit vreeslik geniet en almal was baie vriendelik!

Stefan V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stefan V
With friends

Ware wegbreek in die berge.

Weggesteek in die berge, maar tog nie ver om te ry uit Clarens nie, skuil hierdie juweel van 'n plek. Met aansitetes, skoon fasiliteite, kaggel in die eenheid en gekomplimenteer met lang stappe in die berge is dit 'n ideale wegbreek.

Ruth S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth S
With friends

Quiet weekend at a breathtaking place. It is the place to relax.

The Ark Mountain Lodge will definitely see me again, very neat and well-kept. Food and hospitality were fantastic. The rooms are more than what you want. Nice warm and cosy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige naweek gehad by 'n asemrowende plek. Dit is die plek om te gaan ontspan.

De Ark Mountain Lodge sal my beslis weer sien, baie netjies en goed opgepas. Kos en gasvryheid was fantasties. Die kamers is meer as wat jy wil hê. Lekker warm en snoesig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanlie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie V
With spouse/partner

Fantasies, baie bederf, heerlike kos, gesellige kaggelvuur, alles was net awesome en ons het heerlik uitgerus.

Die personeel was baie gaaf en vriendelik. Die kos heerlik en baie bekostigbaar, ons is baie bederf en het gesellig om die kaggelvuur gekuier. Heerlik stil en het regtig afgeskakel en kon uitrus. Hulle doen baie klein dingetjies om jou regtig spesiaal te laat voel en te bederf. Ek kan dit vir enige person aanbeveel en hulle gaan ons vir seker baie vinnig weer sien. Ek het hulle reeds by al my vriende aanbeveel vir 'n wegbreek!

Madaleen L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madaleen L
With spouse/partner

Here you will find a homely atmosphere and an awesome view.

The getaway to De Ark Mountain Lodge was definitely worth the effort. Maguel is the perfect host who does everything in his power to make his guests feel at home. The accommodation is comfortable and neat. The breakfast was unbeatable and the service we received from the cleaners, kitchen staff and the rest was top notch. It was nice to just be relaxed and with such friendly people. The area is gorgeous and we will definitely stay there again should the opportunity to do so arise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hier vind jy vrede in 'n huislike atmosfeer en 'n asemrowende uitsig.

Die wegbreek na De Ark Mountain Lodge was 'n beslis die moeite werd. Maguel is die perfekte gasheer wat alles binne sy vermoë doen om sy gaste tuis te laat voel. Die verblyf is gerieflik en netjies. Die ontbyt onverbeterlik en die diens wat ontvang is vanaf die skoonmakers, kombuispersoneel en al die res was voorwaar uit die boeke. Dit was lekker om net rustig te verkeer tussen sulke vriendelike mense. Die omgewing is pragtig en ons sal beslis as die geleentheid hom voordoen weer daar vertoef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Geraldine S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Geraldine S

Rus vir die siel.

Baie lekker gebly. Miguel se gasvryheid was ongelooflik en die aandetes en ontbyt was baie goed.

Penelope G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Penelope G
Family with teenagers

Beautiful scenery, but only that!

Although the scenery was beautiful, the lodge was not well kept or renovated. Out of the two mornings (and breakfasts) we had, there was no consistency as everyday, they were running out of something, showing that this was not a very professional approach. The host was very friendly and nice, but this is not enough. The fireplaces in the rooms could not be used as the smoke would stay in the room, and although they knew about it, and it was very cold, they had not taken care of fixing it on time. Overall, a pleasant place but has big room for improvement by starting being professional.

De Ark Mountain Lodge's response

The client had contacted us directly before same went to yourselves. We responded to the client on that occasion.
Kind regards

De Ark Mountain Lodge
Adele V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
With spouse/partner

Dit was asemrowend mooi!

Het die mooiste klippe opgetel, heerlik gestap, heerlik geëet, baie netjies en uitstekende diens. Die personeel is baie vriendelik. Die pragtige meubels in die huis en konferensiegeriewe is pragtig! Baie gesellige atmosfeer. Die plek word uitstekend bestuur deur Miguel. Baie dankie. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

J.w. Kruisinga B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J.w. Kruisinga B
With friends

Prima service en gastvrijheid.

Goede vriendelijke gastheer, prachtihe lokatie, prima service. Value for money!

Tersia W - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia W
With friends

Lekker!

Baie dankie aan Miguel vir die vriendelike, uitstekende diens en gasvryheid. Die maaltye was heerlik! Die uitsig oor die berge is ongelooflik mooi en die sebras en perde wat vry rondloop was 'n groot verrassing. Ons sal definitief teruggaan vir nog 'n kuiertjie!

Schalk V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Schalk V
With spouse/partner

"Catch 22".

Verwag meer vir die prys wat 'n mens betaal. Veral eenheid 7 waar ons tuisgegaan het. Baie beknop en nie regtig privaat genoeg nie.

Piet H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet H
With spouse/partner

Lieflike uitsig, pragtige voëlgesang, vriendelike mense.

Sien die sterre.

Tanja P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja P
Individual traveler

Fantasties!

Rustig en veilig met heerlike kos. Dit is naby Clarens en Golden Gate!

De Ark Mountain Lodge's response

Thank you so much Tanya! We hope to see you again soon

Everything of the best for 2016!

De Ark Mountain Lodge
Vera W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera W
With spouse/partner

Wonderlik.

Sal dit aanbeveel vir familie en vriende.

Maryke C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryke C
With spouse/partner

Uitstekend!

Die uitsig vanuit die chalet was asemrowend! JP was baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel.

Martin V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin V
With spouse/partner

Dit was 'n aangename ervaring in 'n pragtige bergomgewing wat neerkyk op Clarens.

Ontbyt was deurgaans goed en voldoende. Besoekers behoort egter kennis te neem dat daar gee TV/radio in die chalets is nie en dat die pad teen die berg uit meer geskik is vir 4x4-voertuie.

Sarie S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie S
With spouse/partner

Fantasies!

Clarens is 'n baie idilliese dorpie en De Ark Mountain Lodge is op 'n fantastiese plek geleë met 'n asemrowende uitsig. Sal graag daar wil wees as dit sneeu!

Letesia W - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letesia W
With spouse/partner

Puik! Die bestuurder, JP, was baie aangenaam en baie behulpsaam.

Dit was 'n aangename ervaring. Die kamers is elke dag skoongemaak. Ons klagte toe dit ingereën het, is baie gou uitgesorteer. Dit was voorwaar 'n aangename naweek daar.

Natalie H - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natalie H
With spouse/partner

Asemrowend.

Wat 'n wonderlike plek om weg te kom van die stad af, rustig, diep in die berge en baie lekker kos!

De Ark Mountain Lodge's response

Good day Natalie,

Lovely to have had you at the lodge. Best of luck for the upcoming wedding in Clarens.

Regards,
JP

De Ark Mountain Lodge
Rudi C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi C
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig.

Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal volgende keer meer verkenning doen tussen die koppies en kloof. Mooi wild gesien en die personeel is baie bedag en behulpsaam. Die kos was fantasties! Die bestuur het ook bygedra tot 'n fantastiese naweek.

Ilza R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilza R
With spouse/partner

Rustig, skoon en ontspanne.

Baie rustige atmosfeer. Ideaal om weg te breek van die stad se lawaai en weer naby die natuur te kom. Die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal defnitief weer gaan en De Ark Moutain Lodge vir enige iemand aanbeveel.

Kobus V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kobus V
Family with young children

Verblyf was baie goed en etes ver bo gemiddeld.

Baie goed. Aan te beveel vir verblyf sonder TV en ander vermaak. Baie te doen in die omgewing. Baie lekker verblyf vir 'n besoek aan Clarens en Golden Gate.

Bill W - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bill W
Individual traveler

An ideal location for a person who wants to relax with loads of fresh air.

Road could do with a bit of upgrading, but overall it was an excellent location and excellent service thanks to JP and his staff. JP is a great person and outstandingly helpfull. I had a puncture and JP was there with assistance!

De Ark Mountain Lodge's response

Thank you Bill. Pleasure having met you. We look forward to another tour here at the lodge.

De Ark Mountain Lodge
Marike V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike V
With spouse/partner

Ontspanne verblyf in die berg.

Ons het fantastiese diens by De Ark beleef, en daar is baie mooi vir ons gesorg en moeite gemaak. Hierdie lodge is 'n baie lekker plek indien jy graag weg van die stad af wil wees, met maklike toegang tot staproetes en wild. Pragtige uitsigte! Ek sal graag soontoe terugkeer, vir meer as net een aand die keer!

Johannes P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johannes P
With spouse/partner

After the problem was solved, we enjoyed our stay.

Unfortunately De Ark did not expect us and did not want to accept our proof of payment from Travelground for the deposit - problem was only solved after a number of phone calls.

Estelle C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle C
With friends

Die diens was uitstekend en die huisies te mooi.

Baie gerieflik met als wat jy nodig het. Die kos was ook baie lekker. JP is regtig 'n aanwins vir die oord.

Isabel J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel J
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gebly, privaat. Sneeuvlokkies beleef.

Die bestuurder, PJ, was baie aangenaam. Ons dadelik gemaklik laat voel en ongelooflike gasvryheid van hom af. Kos was baie lekker en hulle het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Kamers was skoongemaak en elke dag nuwe hout vir kaggel voorsien. Swart wildebeeste was asemrowend mooi. Het Lesotho besoek en ons het sneeu gekry ... baie! Het soos kinders in die sneeu gespeel. Dankie LekkeSlaap dat jul laat weet het dat ons paspoorte moet saamneem! Dit was 'n ongelooflike langnaweek.

Shawn B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shawn B
With spouse/partner

Verblyf was netjies en skoon met 'n ongelooflikke uitsig.

JP van De Ark was ongelooflik gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Hy het uit sy pad gegaan om ons verblyf daar so aangenaam as moontlik te maak. Ek sal De Ark ten enige tyd aanbeveel as jy vir ongelooflike diens, gasvryheid en 'n wonderlike uitsig soek.

Charlese M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlese M
With spouse/partner

Baie lekker en wonderlike gasvryheid!

Die diens was uitstekend en gasvryheid uit die boeke. Sal enigiemand aanbeveel om De Ark te gebruik.

Anel V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anel V
With friends

Ontbyt was uitstekend. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Wat 'n aangename ervaring.

De Ark Mountain Lodge was 'n goeie keuse. Ons huisie was netjies en skoon, lekker kaggel met genoeg vuurmaakhout is 'n bonus. Die uitsig is asemrowend mooi. Ek beveel hulle met vrymoedigheid aan.

Minnelese W - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Minnelese W
With friends

Fantastiese verblyf. Baie mooi ligging.

Bietjie moeilik met 'n motorfiets vanwee die pad, maar die uitsig is asemrowend. De Ark is pragtig geleë met die mooiste uitsig en Danie was ongelooflik gasvry.

Erhard M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erhard M
With spouse/partner

Clarens is 'n moet om te besoek

Dit was baie lekker met vriendelike en behulpsame personeel. Ek sal weer terug gaan as ek die kans kry.

Heidi L - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi L
With spouse/partner

Alles wat ons wou hê!

Ons ervaring was besonders. Die gasvryheid, verblyf en kos was uit die boonste rakke!

Nick B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nick B
With spouse/partner

Gemaklik en pragtig!

Ek en my vrou het vroeg in Junie vir 3 nagte oorgeslaap. Almal is vriendelik verby en die kos was heerlik. Lekker warm winteretes. Die kamer was gemaklik en skoon. Als is netjies en die kamer word skoongemaak. Ons gaan definitief weer gaan kuier!

Stephen V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen V
With spouse/partner

Fantastiese uitsig!

Ons wil net vir Juanita en Danie baie dankie sê vir hulle gasvryheid. Julle was uitstekende gashere en ons het dit vreeslik geniet.

Irma M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma M
With spouse/partner

Chalet nr 7. Mooi uitsig en baie knus.

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Sommer met die intrapslag voel jy of jy al jare lange vriende is. Die kos was 5 ster. Definitief waarde vir geld. Danie en Juanita is die mees ongelooflikste mense. Jy arriveer as gaste en gaan huis toe as familie. Sal definitief weer binnekort daar aanklop. Hierdie keer bring ek sommer die hele familie saam. Baie baie dankie.

Engela D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela D
Individual traveler

Naweek weg!

Wat 'n belewenis! Mooiste area met die beste diens. Baie dankie Danie en Juanita. Dit was absoluut fantasties! Dit sluit jul vriendelike diens, tot die etes en jul staf. Ek gaan beslis weer kom kuier en sal De Ark aan almal aanbeveel.

Su-anie E - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Su-anie E
With spouse/partner

Wat 'n pragtige plek!

Ligging en kliëntediens wil 'n mens sommer 10 sterre gee en nie net 5 nie. Juanita het moeite gedoen om vir my wat nie vleis eet nie, ook 'n heerlike aandete voor te berei. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Dries K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries K
With spouse/partner

Heerlik!

Wonderlike omgewing om net te ontspan. Baie vriendelike mense en heerlike kos!

Ronel S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel S
Family with teenagers

'n Lekker naweek weg.

Pragtige natuurskoon, gasvrye en vriendelike eienaars, heerlike ontbyt, (Veral die vars gebakte brood met botter) kamer was netjies en het aan ons eise voldoen. Sal beslis weer daar gaan bly.

Anton H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton H
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en verblyf.

Netjiese plek. Mooi natuur. Vriendelike gasheer en dame. Heerlike kos. Sal beslis aanbeveel.

Carrol E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carrol E
Family with teenagers

Dit was wonderlik! Die mense is gasvry.

De Ark se huisies kyk uit op die mooi natuur. Ons sal permanent daar kan bly. Huisies skoon, personeel is vriendelik.

Maida K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maida K
With spouse/partner

AMAZING!

Die lodge is ideaal vir 'n wegbreek om 'n bietjie batterye te herlaai of mekaar te herontdek! Die kos is beter as wat ek in enige 5-ster verblyf al ooit gekry het! Vars plaasbrood vir ontbyt het my laat teruggaan vir nog en nog! Duisende komplimente vir die kok.

Bianca V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bianca V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly, en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal De Ark aanbeveel vir enigeen wat 'n rustige tydjie weg met 'n asemrowende uitsig wil hê!

Martie V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie V
With spouse/partner

Baie aangename verblyf. Het dit werklik baie geniet.

Mooi, netjies en skoon verblyf. Baie vriendelike, professionele en hulpvaardige bestuur. Etes is uit die boonste rakke! Sal verseker weer daar gaan bly en die aanbeveel vir familie en vriende.

Hein F - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein F
With spouse/partner

Heerlike ontspanne atmosfeer, heerlike kos en uitstekende gasheer.

As jy stilte soek hoef jy nie verder te soek nie. Net jammer 'n naweek is so kort!

Dalene P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene P
With spouse/partner

Baie lekker gewees: rustig en stil en heerlike kos.

'n Rustige plek om te ontspan en die natuurskoon te geniet!

Corrie S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie S
With spouse/partner

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Kobus O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus O
With spouse/partner

Baie lekker.

Sal enige tyd dit weer besoek. Diens baie goed. Etes smaaklik. Beter stoele op die stoepie en moontlik 'n sambreel vir koelte en 'n tafeltjie sal goed wees. Geen ys of ysbakkies in die yskas nie. Geen plek om jou klere op te hang nie. Baie vriendelike bestuurderes!

Pieter A - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter A
With spouse/partner

Netjiese akkommodasie, gasvrye bestuur en asemrowende uitsig!

Sal dit beslis aanbeveel.

Piere P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piere P
With spouse/partner

Aangename, netjiese verblyf met uitstekende kos en diens.

Wonderlike ligging in die berge met vars lug en 'n vreedsame omgewing en warm vriendelike ontvangs.

El-marie V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
El-marie V
With spouse/partner

Ek het die gasvryheid onsettend waardeer, kos was uitstekend en kamers baie skoon!

Baie gasvry en dit was 'n plesier gewees om daar te oornag.

Chrisna L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisna L
With spouse/partner

Heerlike kos, vriendelike mense - pragtig!

Sien die sterre hieronder.

Wilna V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilna V
With spouse/partner

Het 'n heerlike wegbreeknaweek saam met manlief gehad!

Juanita en Danie het ons soos familie laat voel. Puik diens en lekker kos

Hilda V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda V

Dit was ongelooflik mooi.

Ons het baie lekker by de Ark gebly, die natuur en diere geniet. Lekker uitgerus terwyl ons gedurende die dag Clarens kon besoek asook die Kersiefees in Ficksburg. En Juanita en Danie se gasvryheid en ontbyt was uit die boonste rakke gewees.

Louise V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Fantasmagories!

Ons kan nie uitgepraat raak oor die ongelooflike plekkie in die berge nie! Ek en my man het 1 ongelooflike tyd gehad! Danie en Juanita is ongelooflike mense!

Elise N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elise N

Pragtige uitsig met goed toegeruste kamer & badkamer.

Die kaggel het bygedra tot 'n ontspanne atmosfeer. Die ontbyt, piekniekmandjie en aandete was heerlik! Het egte gasvryheid beleef.

Chrisna H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chrisna H
With friends

Fantastiese plek as jy wil wegbreek van alles.

Juanita en haar span het ons dadelik laat tuis voel. Die eenhede was netjies en skoon en die stoep kyk uit op die mooiste natuur. Ons het skemerkelkies geniet met sonsondergang. Die grondpad is bietjie rof met plekke, maar my Polo het dit maklik in en uit gemaak. Ons het gebruik gemaak van die restaurant vir aandete en dit was een van die lekkerste skaaptjops wat ek in lang tyd gehad het. Ontbyt was net so wonderlik.

Jenny T - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny T
Individual traveler

Baie goed, skoon, lekker kos - net fantasties!

Ons het lanklaas so lekker gebly, Danie en Joanita is regtig baie gasvry, doen als in hul vermoë om jou tuis te laat voel, die tiener kinders het dit verbasend baie goed gevat en het hul gate uit geniet, veral as ons kon gaan stap in die berge en hulle klippe kon optel. Fantasties sal definitief De Ark aanbeveel.

Desiree D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree D
With spouse/partner

Absoluut fantasties! Die mooiste mooi. Juanita en haar man se gasvryheid is tops.

Netjies en skoon. Het dadelik tuis gevoel. Die mooiste ligging, net buite Clarens.

Estha T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estha T
With spouse/partner

Hoor die stilte, wonderlike uitsig.

Middel September is in 'n minder mooi tyd van die jaar, sal weer wil kom as dit groen is. Danie en Juanita is baie goeie gasheer en -vrou wat ons behoeftes in ag geneem het. Kos was heerlik. Ideale plek om te kom afskakel en te herlaai. Die enigste negatief is die pad nadat afgedraai is vanaf die teerpad.

Barbara Z - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Barbara Z
With friends

Pragtige uitsig!

Oulike plek en goeie diens, maar pad kort aandag!

Helena R - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Helena R
With spouse/partner

Die natuur is asemrowend mooi!

Weens al die brande en brandstigting was dit jammer dat dit die hele omgewing onder 'n rookkombers geplaas het. Omdat De Ark hooggeleë is, was die rook minder. Ons kon dit egter nie weerstaan om in die pragtige omgewing tussen die bokke en sebras te gaan stap nie. Die stilte was wonderlik. Danie en Juanita was die perfekte gasheer en gasvrou. Hulle kos is uit die boonste rakke.

Liezl D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezl D
With friends

Baie lekker!

Die oggend en aandete was heerlik. Danie-hulle is baie oulike mense met warm harte. Die kaggel was heerlik, die stort lekker groot, met 'n asemrowende uitsig oor die berge.

Susan M - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan M
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Die ontvangs en verblyf was baie aangenaam. Ons het heerlik geëet en daar is 'n wonderlike uitsig.

Jack D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jack D
With friends

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Rita V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rita V

Asemrowende uitsig en gasvryheid uit die boonste rakke!

Baie dankie, Juanita en Danie, ek het 'n ongelooflike wegbreeknawekie by De Ark gehad. Uitsig: onbeskryflik! Gasvryheid: uit die boonste rakke! Die grondpad het my net so paar benoude oomblikke besorg, sal net daar 'n verbetering wil sien.

Jurie V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie V
With spouse/partner

'n Baie gerieflike blyplek. Die kaggel dra by tot snoesige atmosfeer ... die lekkerste kos in Clarens!

Ons het baie lekker gebly. Die aandetes is uit die boonste rakke.

From R1 780
per night (for 2 people)
From R1 780
per night (for 2 people)
From R1 780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlYjcxMzQyLWQzYTktNDRjNi1hMDFkLWI4Mjk0ZTFjYTU5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 780  per night (for 2 people) 91 5 1 5 De Ark Mountain Lodge R712 Clarens district 9707 Free State 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -28.540091676734 28.475527771859
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!