The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Graaff Manor | TravelGround
+32

De Graaff Manor

Review Summary

4.7 out of 5from 29 reviews for De Graaff Manor
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Len P - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Len P
On business

Sakereis.

Gastehuis netjies en skoon. Vriendelike personeel. Ligging goed genoeg. Kamer twee het geen TV of DSTV nie alhoewel beskrywing dit so aandui. Wifi in kamers/gastehuis sal goeie toevoeging wees vir sakereisigers.

John G - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
John G
Individual traveler

Glad nie waarde vir geld nie.

Ek sou graag ordentlike Wi-Fi wou gehad het. Daar was wel, maar onlooflik swak en omtrent net vir 10 min beskikbaar. As ek met ander plekke vergelyk sou ek darem 'n TV in die kamer wou hê sodat ek darem iets aanlyn kon kyk.

Michelle T - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle T
With spouse/partner

So impressed with the cleanliness of Graaff-Reinet.

Diesel, the Boerboel, was my favourite.

Mari N - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari N
With spouse/partner

Pragtige plek, vriendelike mense, baie sentraal en veilige parkering.

Pragtige, statige woning met vriendelike personeel wat jou onmiddelik welkom laat voel. Baie sentraal geleë, binne loopafstand van dorp en heerlike restaurante. Veilige parkering. Het op pad na ons vakansiebestemming by De Graaff Manor oornag en 2 weke later, op pad terug huistoe, weer daar oornag. Sal beslis weer daar inboek as ons in Graaff-Reinet oorslaap,.

Johann B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann B
With spouse/partner

Geslaap en vroeg gery.

Diens is goed en vriendelik. Tweede keer hier. Met beurtkrag sal 'n klein liggie van Makro of Game in die kamer help. Die parkeerplek was ook stikdonker toe ons na ete terugkeer.

Retha H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Retha H
With spouse/partner

Goed ingerig, vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Danel het ons voorsien van battery ligte om die beurtkrag te trotseer, en het ons mooi ingelig oor die tye wat dit geskeduleer is. (Ons was daar gedurende die fase 5 dae!).

Ben D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
With friends

Puik, absoluut puik.

Alles is ongelooflik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit voel of mens kuiergaste in hulle huis is eerder as net kliënte wat in 'n gastehuis slaap.

Petronet H - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petronet H
Family with young children

Lovely.

De Graaff Manor has a lovely atmosphere and we thoroughly enjoyed our stay.

Elzabe N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabe N
Family with teenagers

Baie vriendelike diens, netjies, skoon en veilig.

DIe ligging is naby alles (stapafstand). Beveel dit beslis aan! Pragtige ligging en goed.

Steffanie V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steffanie V
With spouse/partner

Lovely stop over for the night.

Pleasant stay. Nice breakfast. Clean rooms. Perfect location. Easy in and out for a stop over on route. Will recommend.

Monique L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique L
With spouse/partner

Heerlik.

Was heerlik ontvang en die verblyf was wonderlik, baie dankie.

Annette H - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette H
With friends

Dit was wonderlik. Alles was net reg, netjies en gerieflik.

Sal beslis aanbeveel by vriende, familie en kollegas.

Hennie N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie N
With spouse/partner

Baie lekker.

Was nie beïndruk om 'n badkamer te deel nie.

Cherissa G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cherissa G
With spouse/partner

Baie netjies.

Verblyf is baie netjies, goeie waarde vir geld, vriendelike diens ontvang.

Jandri S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jandri S
Family with young children

Regtig lekker. Sal gou weer kom kuier.

Hierdie was 'n perfekte plek vir ons familie van 5. Die getal 5 maak dit partykeer moeilik om te bespreek. Maar hier kon hulle mooi en bymekaar akkommodeer.

Xia H - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xia H
Family with young children

Wonderlik. Baie tevrede.

Baie vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly. Goeie diens en mens voel tuis. Sal verseker weer daar gaan bly.

Marita D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita D
With spouse/partner

Oornag, doodreg dankie

Skoon en netjises, baie dankie.

M O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
M O
With friends

Vriendelik, maar daar skort iets.

Die kamers moet badgeriewe deel, 4 kamers, 1 toilet, 1 stort. Nie goed, veral nou met Covid. Geen kroegyskasie of TV in die kamer, net een TV in groot sitkamer. Net kamer buite het eie badkamer. Geen swembad. Ontbyt was aangenaam.

De Graaff Manor 's response

Goeiedag,

Graag wil ek net hierop reageer. Die kamers wat hierbo genoem word is Kamer 8 en 9 ons goedkoopste kamers. Kamer 8 en 9 (wat wel "barfridge het' deel 'n badkamer en word meestal deur gesinne of familie wat mekaar ken gebruik. Kamer 10 bestaan uit 2 kamers en ensuite ons "family unit" wat geensins met 8 of 9 gedeel word nie en wel 'n televisie asook barfridge het. U kan gerus gaan kyk dat kamer 8 en 9 wel so geadverteer word. Die badkamer (8 en9 ) word daagliks op gereëlde basis gediens.

Ons het 'n swembad wat tans opgegradeer word om aan te pas by ons waternood.

Groete,
Danel

De Graaff Manor
Wilna V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs

Personeel aan diens was ingelig en het ons hartlik ontvang. Ontbyt was op tyd en moeite is gedoen.

Johan V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie lekker.

Gaan bly gerus daar. Baie vriendelike diens en goed geleë.

Neville V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neville V
On business

Geriewe is netjies en skoon

WiFi is 'n probleem. LTE selopvangs is baie swak, maar die 3G werk baie goed.

Elna G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna G
With friends

Regtig gemaklik, skoon en 'n goeie ontbyt!

Naby aan alles in Graaff-Reinet, restaurante en besienswaardighede.

Hettie G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie G
Family with teenagers

Outydse sjarme en tegnologie in harmonie.

Gerieflike halfwegroete van Stilbaai na Welkom, en tyd vir besoek aan Kangogrotte en Vallei van Verlatenheid. Dankie Google Maps, nuwe makliker en stiller paaie gery.

Paul K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul K
On business

Goeie waarde vir geld.

Die plek is skoon, die eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel.

Liana U - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana U
Family with teenagers

Was baie lekker gewees.

Dit was vriendelike diens gewees. Het lekker saam die kinders daar gekuier. Dis veilig.

Irma V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Irma V
With friends

Ok, maar nie wow nie.

Geen aircon in kamers. Baie warm, kamers het nie vensters wat kan oopmaak nie? Swembad het cover op. Baie groot hond wat tussen kamers beweeg?

Johann B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Maklik ingeklok. Kamer skoon en netjies.

Ek kan regtig nie aan iets dink wat gepla het nie. Alles was reg.

Ulrich M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ulrich M
Family with teenagers

No Covid precautions.

Staff did not wear masks although Eastern Cape is a Covid hotspot - that is really not acceptable at this point.

Naomi W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi W
With spouse/partner

Fantastic

Beautiful restored old house, clean amenities, perfect location within walking distance to restaurants and most heritage sites. We were only there for one day. The hostess was very helpful, recommended the sites to see, and restaurant to go to - best meal we ever had!

From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 100 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 29 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -32.25267745088 24.5317181832
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!