The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Gunst Guest Farm | TravelGround
+15

De Gunst Guest Farm

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 35 reviews for De Gunst Guest Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Gerhard E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard E
Individual traveler

Pragtige plek, mooi skoon, vriendelik diens.

Absoluut perfek plekkie en kamers, pragtig en goed toegerus, met lugversorging.

Hannelie G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie G
With friends

Baie lekker. Pragtige plaas en pragtige area.

Dit was 'n lekker naweek en die plaashond is baie gaaf.

Nadia V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia V
With spouse/partner

Baie gemaklik.

Ons het regtig gemaklik gebly vir die naweek. 'n Paar goedjies was wel in die woonstel wat nie genoem is op die profiel nie, soos braaiplek en die hoeveelheid toebehore in die kombuis. Dit was regtig baie goed toegerus, en jy het niks nodig om te vra nie. Baie baie mooi view van die dek af. Sonsondergang is stunning!

Charlotte D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte D
With friends

Ons kuier was te kort in die lieflike huis.

Ek sal die verblyf vir enige iemand wat van stilte hou, aanbeveel. Alles was baie netjies, en die huis is baie gerieflik met lieflike ruim vertrekke, en alles wat 'n mens mag nodig kry vir 'n paar dae. Santa-Mari is baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Terug gaan ons beslis, maar hierdie keer definitief vir 'n langer periode.

Marion M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marion M
With spouse/partner

I had a very enjoyable overnight stay at De Gunst Guest Farm.

It is in a beautiful location, and our unit was very comfortable.

Cindy P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy P
Family with young children

Would happily visit again.

Tranquility. Lovely setting. Host was amazing. Very accommodating and made sure all our needs were met. Comfortable rooms.

Willa E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willa E
With spouse/partner

Rustige plaasvriendelikheid en gerief.

Baie dankie Charne vir jou goed toegeruste wooneenheid, jou vriendelikheid en die ekstra myl wat jy (gratis) vir ons gestap het. Ons sien jou weer. Kan hierdie gasteplaas aanbeveel!

Lizl D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl D
Family with teenagers

Uitstekend.

Baie stylvol, en goed toegeruste verblyf.

Ian E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian E
Family with young children

Nice accommodation as on the farm I grew up on in the Free State.

Working farm, very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker verblyf soos op plaas waar ek in die Vrystaat groot geword het.

Werkende plaas, baie rustig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya J - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tanya J
With friends

Farmland getaway.

Enjoyable one night stay. Thoroughly enjoyed the inside braai, perfect for those cold evenings. The beds are very comfortable and enough space in the house for a large group. Close to Riebeek Kasteel, which was a bonus.

Pieter P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Individual traveler

Kamer is ruim en skoon.

Was aangenaam verras met die gerief en netheid van die kamer. Sal vir seker weer by hulle oornag.

Chris P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris P
With spouse/partner

Had a very nice stay.

The apartment has everything needed for self-catering. The owners are very friendly and hospitable. We'll stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Woonstel het alles wat nodig is vir selfsorg. Die eienaars is baie gaaf en gasvry. Ons sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christiaan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan V
Family with young children

Jy kry waarvoor jy betaal.

Het lekker gebly. Dink die verblyf kan nog lekkerder wees indien daar 'n tafeltjie en stoele of bankie buite in die agterplaas was. Het ook gedink daar sou 'n koffie-skinkbord wees.

Mandie S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie S
Family with young children

Skoon, netjies en amazing gasheer.

Lekker naby die dorp. Verblyf is baie netjies en alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel.

Piet V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

The best of our trip.

We had a lovely stay and enjoyed braaing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste van ons reis.

Het lekker gebraai en gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tisha L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tisha L
With friends

Dit was awesome. Die mooiste mooi uitsig, ek kan dit beslis aanbeveel.

Asemrowende plek met baie vriendelike eienaars. Ongelooflik lekker gekuier en die eenheid is so volledig en netjies en baie eksklusief gemeubileer en toegerus. Baie sentraal. Jy kan die plek plat ry orals heen. Riebeeck-Kasteel en Wellington is om die draai, asook Malmesbury. Daar is soveel om te doen in die omgewing! Dit was 'n ongelooflike naweek!

Marie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With spouse/partner

Unforgettable accommodation on a beautiful farm.

We had a great stay with a very friendly, helpful hostess. The accommodation is beautiful and very neat. We really had nothing to complain about. It was so nice to walk around for a bit on the beautiful farm. We are happy everything is so green, for the farmers' sake!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike verblyf op 'n pragtige plaas.

Ons het heerlik gebly by 'n baie vriendelike, behulpsame gasvrou. Die verblyf is pragtig en baie netjies. Ons het waarlik niks gehad om oor te kla nie. Dit was so lekker om bietjie op die pragtige plaas rond te stap. Ons is bly alles is so groen, vir die boere se onthalwe!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dale P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale P
On business

Very friendly hosts and comfortable accommodation. I had everything that I needed and more.

This was a last minute booking and I had no idea what I'd be arriving to. I was very happy with the accommodation. it was neat, clean and warm and I had everything I needed. All electrical appliances required were available as well as DSTV and Wi-Fi. I'd happily recommended this for business or private travel.

Sonja G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja G
With spouse/partner

Heerlik gebly.

Verblyf was gemaklik en baie sentraal geleë. Goeie kwaliteit beddegoed en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Sal beslis De Gunst Guest Farm aanbeveel.

Andre H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andre H
With spouse/partner

Puik verblyf en baie bekostigbaar.

Ons was baie verras met die puik verblyf. Die voerkrale veroorsaak bietjie vlieë, maar alle voorsorg is getref. Sal De Gunst Guest Farm verblyf enige tyd weer gebruik en aanbeveel.

Janeta V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janeta V
Individual traveler

Ek het heerlik gebly. Dankie.

Ek het een aand in die De Gunst gastehuis gebly, die kamer was ongelooflik mooi met 'n privaat badkamer aan die kamer asook 'n klein kombuisie. Ek kan dit definitief aanbeveel aan mede reisigers.

Antoinette W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette W
Family with teenagers

Die verblyf was ongelooflik.

Ons was 'n familie wat die huis (selfsorg-eenheid) beset het en die huis was ingerig met alles wat jou eie huis het. Die ligging van die plek was sentraal en ons het elke dag 2 of drie plekke besoek reg oor die Wes-Kaap tot in Langebaan 'n draai gemaak. Die gasvrou is baie vriendelik, hulpvaardig en ek sal die De Gunst Plaas aanbeveel vir enige persoon wat akkommodasie soek.

Chrisna J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chrisna J
Family with teenagers

Lovely quiet farm area with spacious and neat facilities.

We had a lovely stay. The unit is spacious and clean. It is modern with everything that you need for comfortable accommodation. The area is quiet with a beautiful view from the unit. The owners are hospitable and made us feel very welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike stil plaasomgewing met ruim en netjiese geriewe.

Ons het heerlik gebly. Die wooneenheid is ruim en skoon. Dit is modern toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Die omgewing is stil, met 'n pragtige uitsig vanuit die eenheid. Die eienaars is gasvry en het ons baie welkom laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mareli D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareli D

Netjiese verblyf en rus vir die siel.

Ons was 'n groep van 6 volwassenes en het elke oomblik geniet. Die huis is uiters netjies en skoon en die beddens slaap heerlik! Daar is genoeg privaatheid vir almal en die binnebraai is 'n groot pluspunt! Geen geraas of lawaai nie en dis die moeite werd om daar tuis te gaan. Wens net ons kon langer bly as 'n naweek! Sal dit beslis aanbeveel.

Frik D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik D
With spouse/partner

Ruim, rustig en skoon.

Aan te bevele. Alles wat nodig is is daar en dit werk. Sal beslis weer by De Gunst oorstaan.

E. M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
E. M
With spouse/partner

Very nice, will go back.

Thank you for your friendliness and professional service. The facility was very neat and clean. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, sal weer daarvan gebruik maak.

Baie dankie vir u vriendelikheid en professionele diens. Die fasaliteite was baie netjies en skoon. Sal beslis weer van u verblyf gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adrie D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie D
With spouse/partner

Pragtig en baie netjies!

Baie mooi plek en baie rustig! Ons het net een aand daar oor gebly, maar kan dit sterk aanbeveel! Vriendelike dienste, netjiese kamer en pragtig uitgelê! Baie dankie!

Chantelle B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle B
Family with young children

Wonderful experience!

Comfortable accommodation! Fully equipped. Santa-Mari treated us to a warm welcome and they were very helpful. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring!

Die verblyf was gerieflik! Die blyplek was ten volle toegerus. Santa-Mari het ons vriendelik verwelkom en was baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize W
With spouse/partner

Stunning, relaxing and friendly people.

Thank you to LekkeSlaap for great service and thank you to Santa-Mari for your hospitality. Stunning place with relaxing surroundings. We will be back and highly recommend this place to friends and family!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, rustig en vriendelike mensies!

Baie dankie aan LekkeSlaap vir puik diens en baie dankie aan Santa-Mari vir jou gasvryheid. Julle plekkie is pragtig en die omgewing is so rustig. Ons sal weer kom kuier en ook aanbeveel by vriende en familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Debbie W
With spouse/partner

Beautifully decorated accommodation with airconditioning/heating.

Well located between Malmesbury and Riebeeck Kasteel, on a quiet farm, easy to get to in a sedan.

Gawie G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie G
With friends

Comfortable.

Everything you need is provided.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Alles wat nodig was was daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hardus D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hardus D
With spouse/partner

Swartland rus en vrede!

Heerlike verblyf in 'n pragtige, rustige omgewing. Lieflike bed, kussings en linne! Daar word aan alle vereistes voldoen en die gasvrou is besonder hulpvaardig, vriendelik en laat jou sommer tuis voel. Baie dankie Santa-Mari! Daar is soveel om te sien en doen binne 'n radius van 70 km (van see tot berge, beste restaurante en wynplase, museums, ens.). Ons kom beslis weer by julle kuier.

Coelette B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coelette B
With friends

Dit was 'n pragtige plaas met gerieflike verblyf.

Dit was 'n pragtige plaas en die huis was baie gerieflik. Santa-Mari was baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die verblyf enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Magda R - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda R
With spouse/partner

Fantastiese ervaring.

Pragtige plaas, perfekte rusplek weg van woelige stad! Het weer soos kind gevoel! Nabygeleë aand verskeie besienswaardighede! Baie goed toegeruste self-help eenhede! Baie vriendelike eienaars, laat mens onmiddellik tuis voel! Die plek is 'n moet!

Tanya P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya P

Wonderlike plaasatmosfeer en uitsigte!

Ons het vir twee aande by De Gunst oorgeslaap. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en twee keer deur die loop van ons verblyf kom hoor of alles nog reg is. Die blyplekkie is baie netjies en baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n paar aande. Die beddens is ook heerlik. Dit is net 'n klein entjie uit die dorp uit wat dit perfek maak indien jy heerlik wil rus in die stilte, veral in die aand. Dit is ook nie te ver om te ry om ander plekkies te besoek nie. Dis beslis 'n plekkie wat ek weer sal besoek en vir ander aanbeveel.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: De Gunst Farm, On the R46 to Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ODc0ODIyLTJhNjEtNDYzNC05MmRiLTZjZWRkMDQwNjViZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 35 5 1 5 De Gunst Farm On the R46 to Riebeek Kasteel 7300 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.43173482706 18.792601938276
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!