De Kleine Serengeti Game Lodge
Review Summary
Jj V - Jan 2021
Overall score
Heerlik ontspan.
Maryke D - Dec 2020
Overall score
Skoon en baie lekker.
Thea C - Nov 2020
Overall score
Baie mooi.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Hi Thea baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die geld wat julle by die reservaat se hek betaal is nie 'n dag besoekers fooi nie Thea, dit is Omgewingsbewaring wat betaalbaar is as julle langer as een uur in die Reservaat spandeer. Daar is kennisgewingborde op by die hekke, julle het dit dalk net nie gesien nie. Baie dankie vir julle ondersteuning Thea. Wees veilig. Piet en Katryn.
Trevor R - Nov 2020
Overall score
Asemrowende uitsig van die wild vanaf jou stoep.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Trevor. Julle is sulke rustige en aangename gaste. Julle is enige tyd weer welkom. Wees veilig. Vriendelike groete. Piet en Katryn.
Vanessa G - Nov 2020
Overall score
Baie rustig en still geen harde musiek word toegelaat nie.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Hi Vanessa en Kobus was vir ons heerlik om sulke rustige gaste soos julle te ontvang. Vanessa as ons bankies by die heining sit maak dit die diere senuweeagtig dan kom hulle nie nader nie. Wees veilig.
Vriendelike groete Katryn
Annamari T - Nov 2020
Overall score
Kan beslis aanbeveel.
Lizel N - Nov 2020
Overall score
Rustig en stil.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Dankie Lizel, vir jou positiewe terugvoer. Julle is sulke aangename en rustige gaste..julle is enige tyd weer welkom Lizel.
Wees veilig.
Vriendelike groete.
Katryn
Hester N - Nov 2020
Overall score
A wonderful time, the peace and quietness was so good for the soul.
Deon S - Nov 2020
Overall score
Teleurgesteld, wanindruk geskep oor losstaande eenheid op webtuiste.
Read moreEugene V - Oct 2020
Overall score
Baie rustig. Baie om te sien.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Dit waa n voorreg Eugene..julle is sulke aangename mense..bring die kinders en kom kuier weer. Wees veilig. Katryn
Doret L - Oct 2020
Overall score
Baie rustige atmosfeer
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Hi Dorette, lieflike gaste soos julle is enige tyd welkom. Dankie vir julle mooi harte. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Piet en Katryn
Angelique T - Sep 2020
Overall score
Perfek vir ‘n bos wegbreek
Natasja L - Sep 2020
Overall score
Rustig, vriendelik en netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie, Natasja, julle is sulke gawe en rustige mense..julle is enige tyd welkom hoor. Wees veilig.
Vriendelike groete,
Katryn
Caty N - Sep 2020
Overall score
Goeie ligging, gasvry en netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Hi Caty baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek mis julle pragtige gesinnetjie en jou ouers.
Baie liefde.
Katryn en Piet
Adrian D - Sep 2020
Overall score
Definitief die moeite werd!
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Adrian, pragtige gaste soos julle is enige tyd welkom hoor..
Ek mis julle by die dam, vriendelike groete.
Katryn
Reinhardt B - Sep 2020
Overall score
Very enjoyable and great area to see animals.
Jeannette B - Sep 2020
Overall score
Beautifully furnished and quaint chalet, super clean with everything needed. Peaceful and lots of animals to see. Elephant right at gate and groundsman came to call us to see it or would have missed it!
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Thank you Jeanette was so lovely to have you as our guests..you are always welcome!
Greetings
Katryn
Theodore O - Sep 2020
Overall score
Lekker.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Theodore julle is sulke aangename gaste julle is altyd welkpm hoor.
Vriendelike groete,
Katryn
Isabella B - Sep 2020
Overall score
Die eenheid was gerieflik en baie netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Dankie, Isabellam julle is enige tyd weer welkom hoor. Wees veilig.
Vriendelike groete,
Katryn
Welmarie V - Sep 2020
Overall score
Was fantasties om binne Dinokeng te wees by 'n rustige plek soos De Kleine Serengeti Game Lodge.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Welmarie. Julle is aangename gaste! Bly veilig. Vriendelike groete. Katryn
Bernice D - Aug 2020
Overall score
Absolute bliss!
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Thank you so much for your beautiful review Bernice..lovely guests like you guys are anytime and always welcome. Be safe. Warm regards Katryn
Johan L - Aug 2020
Overall score
Baie aangenaam!
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Johan! Pragtige gaste soos julle is altyd en enige tyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete
Katryn
Trudie L - Aug 2020
Overall score
Rustig, gerieflik, naby die teerpad en uitgangshek.
Jaco D - Aug 2020
Overall score
Rustige atmosfeer om weer die siel te voed.
Elzette L - Mar 2020
Overall score
Very nice stay and rest at De Kleine Serengeti. Beautiful scenery and could easily see the giraffes, blue wildebeest and zebras from the veranda.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly en gerus by De Kleine Serengeti. Mooi natuurskoon en kon die kameelperde, blouwildebeeste en sebras sommer van die stoep af besigtig.
Dalk iets vir die toekoms: Lig besoekers vooraf in dat jy nie te voet die kamp kan verlaat nie. Die ketel was buite werking, maar ons kon regkom met potjie op stoof. Dit sal gaaf wees as hierdie lodge wel besoekers se reservaat-tarief kan delg (stempel op kaartjie) soos by baie ander lodges.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Hi Elzette, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit is dierbaar van jou.
Elzette, dit is 'n groot 5 reservaat so gaste behoort mos te weet dat hulle nie buite die grensdrade kan loop nie, net soos by die Kruger wildtuin.
Ek is jammer oor die ketel. Ons het so gereeld gesels, hoekom het jy nie net vir ons gese nie, ons het nuwe ketels in voorraad.
Ek het gereeld vir julle gevra of julle lekker kuier.
Indien enige ander lodge nog gaste se kaartjies stempel breek hulle die Omgewingsbewaring se reels. Ons mag nie meer kaartjies stempel nie. Ek vertrou julle verstaan dit so.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete, Katryn.
Tracy V - Mar 2020
Overall score
Very relaxing and peaceful.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Thank you very much Tracy. Lovely guests like you and Deon are always welcome.
Be safe.
Kind regards,
Katryn
Lou-mari C - Feb 2020
Overall score
Baie lekker.
Alta J - Feb 2020
Overall score
Relax and unwind.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Thank you for your kind words Alta. Ja a pity about our dam. We order water and we are still waiting, its so frustrating. You are always welcome. Stay safe. Greetings. Piet and Katryn
Pierre T - Jan 2020
Overall score
Baie rustige plaasatmosfeer.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie julle is altyd welkom, vriendelike groete Serengeti span.
Charmaine B - Jan 2020
Overall score
Ontspanne!
Read moreDe Kleine Serengeti Game Lodge's response
Ah baie dankie Charmaine ons waardeer!
Dierbare gaste soos julle is altyd en enige tyd welkom.
Liefde,
Katryn
Onica T - Jan 2020
Overall score
The stay was great! Very clean and everyone was so friendly.
Carina W - Jan 2020
Overall score
Rustigheid vir jou siel!
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Carina aangename en netjiese gaste soos julle, is enige tyd welkom.
Vriendelike groete,
Piet en Katryn
Mercia D - Jan 2020
Overall score
Het gevoel soos 'n vakansie weg van die huis af.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Mercia aangename gaste soos julle is altyd welkom hoor. Vriendelike groete Piet en Katryn
Johan C - Dec 2019
Overall score
Van aankoms tot vertrek het ons tuis gevoel en die rustigheid van die natuur is onbeskryflik.
Hp H - Dec 2019
Overall score
Very quiet and you can just relax there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en kan lekker daar net ontspan.
Baie lekker plek om te gaan ontspan met al die diere wat jy daagliks daar sien. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Almari P - Nov 2019
Overall score
We enjoyed it thoroughly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit vreeslik baie geniet.
Ons het dit vreeslik geniet. Rustige omgewing, lieflike uitsig. Eersteklas diens. Ons gaan beslis weer kom draai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie, Almari. Julle is eersteklas gaste wat enige tyd en altyd welkom sal wees.
Groete
Piet en Katryn
Thys E - Nov 2019
Overall score
It was an excellent getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n uitstekende wegbreek!
Kleine Serengeti is wat die advertensie aangedui het. Ligging ideaal sentraal in Dinokeng. Uitsig vanaf die verblyf uitstekend. Hoogs aanbeveel. Alles was skoon en in orde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie ons waardeer.
Julle is uitstekende bedagsame gaste, altyd welkom hoor.
Vriendelike groete,
Piet en Katryn
Konrad W - Oct 2019
Overall score
Ontspanning uit die boonste rakke.
Read moreDe Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Konrad. Julle is sulke lieflike gaste. Kom kuier enige tyd weer. Vriendelike groete, Serengeti span.
Anitta V - Sep 2019
Overall score
Unbelievably nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker.
Pragtig, skoon en mooi. Gasvry en puik diens. Sal vir seker weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Anitta julle is sulke lieflike gaste, julle is altyd en enige tyd welkom hoor.
Vriendelike groete,
Piet en K atryn
Chris B - Sep 2019
Overall score
Very clean and spacious with beautiful scenery.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Lovely guests like you and your beautiful family are always welcome. Chris, thank you very much!
Piet and Katryn
Hennie B - Aug 2019
Overall score
Lovely and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en ontspanne.
Uitmuntende uitkyk op 'n groot oop vlakte waar 'n trop blou wildebeeste wei. Vriendelike fantastiese diens. Bereid om uit te help.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie, Hennie. Julle was lieflike en bedagsame gaste wat enige tyd welkom is.
Groete
Die Serengeti-span
Mariaan S - Aug 2019
Overall score
Great for a quick getaway in the bushveld.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties vir 'n vinnig wegbreek in die bosveld.
Mooi uitsig met verskillende diere wat jy in die oop veld kan sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza-marie G - Aug 2019
Overall score
Uit die boonste rakke.
Read moreDe Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Lize-Marie,
Pragtige aangename gaste soos julle is ALTYD welkom hoor.
Vriendelike groete
Piet en Katryn
Alain J - Jun 2019
Overall score
Very quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Heerlike wegbreek en baie mooi plek. Goeie uitsig van die stoep af op die wild.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theresa H - Apr 2019
Overall score
Pragtige, rustige eenheid met 'n ongelooflike uitsig oor die veld.
Sanet L - Apr 2019
Overall score
Rus vir die siel.
Nedine G - Apr 2019
Overall score
Fantastiese ligging.
Magda R - Apr 2019
Overall score
Was incredible, very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was ongelooflik, baie baie lekker.
Sal definitief weer gaan. Uitsig is ongelooflik en eienaars baie baie vriendelik. Plekkies is baie mooi en skoon en ek gaan definitief gou weer soontoe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rone L - Apr 2019
Overall score
Very well equipped, we had everything we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed ingerig, ons het als gehad wat ons nodig het.
Dit was 'n baie lekker naweek, ons was net 'n bietjie teleurgesteld in die wild wat beskikbaar is, ons het maar min gesien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizell R - Mar 2019
Overall score
Skoon plekkie en baie rustig.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Lizell,
Lieflike gaste soos julle is enige tyd welkom hoor.
Vriendelike groete
Serengeti Span
Johan S - Feb 2019
Overall score
Ongelooflike gasvrye en vriendelike mense, baie netjies, skoon en alles wat mense nodig het.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Dankie Johan, Lekker gelag vir jou hoor, julle is sulke lieflike rustige gaste. Kom kuier asb. weer. Oom Piet en Tannie Katryn
Frik P - Jan 2019
Overall score
Tranquility surrounds you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar is 'n rustigheid wat oor jou daal.
Daar is 'n rustigheid wat oor jou daal as jy rustig op die stoep sit en na al die wild op die vlakte kyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Dankie Frikkie, lieflike gaste soos julle maak ons werk so maklik. Kom kuier gerus weer. Piet en Katryn
Kobus B - Jan 2019
Overall score
Tranquil.
Desiree L - Dec 2018
Overall score
Rustig en baie diere gesien.
Anton B - Dec 2018
Overall score
Netjies, skoon verblyf met 'n baie mooi uitsig oor wild wat voor jou eenheid op die vlakte loop.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie, Anton. Lieflike gaste soos julle is altyd weer welkom. Vriendrlike groete, Piet en Katryn.
Sophia C - Nov 2018
Overall score
Found peace and rest at a little piece of heaven.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vrede en rustigheid gevind by 'n klein stukkie hemel.
Netjiese en skoon met al die nodige geriewe. Geen negatiewe opmerkings, slegs komplimente.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dnk Sophia, sulke lieflike gaste soos julle is altyd weer welkom hoor.
Vriendelike groete.
Katryn
Monique V - Nov 2018
Overall score
It was breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was asemrowend.
Ek sal De Kleine Serengeti vir enige een aanbeveel, dit is die waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lezette S - Nov 2018
Overall score
Peaceful, very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig. Baie netjies.
Dankie vir jou vriendelike diens, Oom Piet. Ons het dit so baie geniet en 'n aand ekstra oorgebly. Baie wild gesien. Sal verseker weer teruggaan om daar te ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maritza V - Oct 2018
Overall score
Very neat, clean and well-equipped accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese, skoon, goed ingerigte verblyf.
Die eenhede is baie goed ingerig, baie skoon en word elke dag gediens. Ek sal definitief weer volgende jaar hier tuis gaan, en sal beslis dit aanbeveel vir enige ouers wat moet tuis gaan naby Camp Discovery vir hul kinders se sports.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Maritza. Gaste soos jy maak die gasvryheidbedryf net n plesier. Altyd welkom hoor. Vriendelike groete Katryn
Eva C - Sep 2018
Overall score
Enjoyable.
Read morePeet B - Sep 2018
Overall score
Outstanding accommodation in a peaceful bushveld area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende akkommodasie in rustige bosveld-omgewing met baie wild op jou voorstoep.
Ek sal definitief weer die plek besoek en kan dit aanbeveel. Uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Peet, aangename gaste soos julle maak dit baie maklik vir ons in die gasvryheid bedryf.
Vriendelike groete,
Katryn
Winston V - Aug 2018
Overall score
Tranquil.
Callie F - Aug 2018
Overall score
Have had friendly and helpful reception and service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en diens gehad.
Baie netjiese en skoon kamer en fasiliteite. Die eienaar, oom Piet, en die res van die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het nog groot planne vir verbetering wat gaan maak dat dit 'n baie aangename verblyf gaan wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrit V - Jun 2018
Overall score
Will definitely go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal definitief teruggaan.
Baie lekker gebly, eenheid is goed toegerus met net wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre B - May 2018
Overall score
Accommodation was short but nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was kort, maar baie lekker.
Waarde vir geld, het na ure opgedaag, slaapkamer en badkamer is lekker groot en netjies (skoon), ligging het mooi ingepas met ander reisplanne, het veilig gevoel en geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Andre, julle was sulke aangename gaste julle is enige tyd weer welkom hoor. Vriendelike groete, Katryn.
Theunis V - May 2018
Overall score
Ongelooflike verskeidenheid diere van die stoep af.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie vir jou waardeerde kommentaar Theunis. Julle is sulke aangename en maklike gaste, kom kuier asseblief weer. Vriendelike groete, Katryn.
Frans V - Apr 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Wilna V - Mar 2018
Overall score
Goed versorg.
Doret B - Mar 2018
Overall score
Rustig.
Lizette M - Feb 2018
Overall score
Quiet stay in the bush.
Read moreBianca R - Jan 2018
Overall score
Nestled in nature.
Read moreGerrit B - Oct 2017
Overall score
Aangename 3 dae en nagte hier deurgebring.
Philip V - Oct 2017
Overall score
Gerieflik.
Bennie S - Aug 2017
Overall score
Had a great time, beautiful room!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier in 'n pragtige kamer!
Mooi en goed toegeruste kamer wat elke dag gediens was. Heerlike 'game drive' gedoen en lekker wild gesien, soms sommer van jou voorstoep af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennie T - Jul 2017
Overall score
Very peaceful getaway close to Pretoria.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige wegbreek naby Pretoria.
Sien asb. die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renier V - Jun 2017
Overall score
Perfect, very nice place and well-appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek, baie lekker plek goed ingerig.
Knus baie goed ingerig, vriendelike staf, bitter lekker gerus en geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zaskia E - May 2017
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Ons was vriendelik verwelkom deur die eienaar en wildsbewaarder. Die kamer was netjies en skoon en goed toegerus vir ons behoeftes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colleen R - Oct 2016
Overall score
New estabishment.
Endrieetta M - Oct 2016
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie lekker en rustig. Het baie diere van ons stoep af gesien. Vir twee dames was dit nie nodig om te ry om wild te soek nie. Plek is nou in sy begin fase en ek sal graag weer wil gaan om die vordering te sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassie S - Sep 2016
Overall score
From when we booked in until we check out, we were treated like royalty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Van ons ingeboek het tot ons uitgeboek het was ons soos konings behandel.
Sal dit vir enige persoon aanbeveel en ons sal beslis weer teruggaan na hul. Piet en Katryn se diens was puik en chalets pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Kleine Serengeti Game Lodge's response
Baie dankie Kassie, ons ontvang julle gelukwensing met groot waardering. Julle was van die beste gaste wat ons nog ontvang het, vriendelik, tevrede, onafhanklik en twee stunnig en aangename mense! Pas julleself mooi op tot ons weer ontmoet.
Serengeti groete,
Katryn
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- All ages welcome