The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Kombuys | TravelGround
+65

De Kombuys

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for De Kombuys
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Juanita B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita B
With spouse/partner

Stunning!

Great location! I would definitely recommend! Waygu steaks are very pricey, but there are other meals, and self-catering is available! Great experience!

De Kombuys's response

Thank you for your great review. It was wonderful hosting you and your family.

Kind Regards,
Manina

De Kombuys
Alet V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet V
Family with young children

Wat 'n bederf!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier! Julle het ons so welkom laat voel en so bederf! Die plaas was wonderlik vir die kinders en die huisie so fraai en perfek ingerig. Die beste onbyt! Julle sal ons weer sien!

De Kombuys's response

Hallo Alet

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer op die plaas te sien.

Groete
Manina

De Kombuys
Sjoerd S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sjoerd S
With spouse/partner

Excellent!

Great place, great hospitality.

De Kombuys's response

Hi Sjoerd,
Thank you for your great review. You were an awesome family to host.

Kind Regards,
Manina

De Kombuys
Kobus L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus L
Family with young children

Wonderlik! Sal vir seker terug wees.

De Kombuys was fantasties! Die verblyf, diens, en kos was ongelooflik, ons sal vir seker terug wees.

De Kombuys's response

Hi Kobus

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat jullle jul tydjie hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer op die plaas te ontvang in die toekoms.

Vriendelike Groete
Manina

De Kombuys
Lauren S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren S
Family with teenagers

Beautiful place with friendly people!

We enjoyed our short stay very much. The house was very well equipped and cosy with lots of special little touches. After a long day the complimentary bottle of wine and bucket of ice we found in our fridge was very much appreciated. Martin and his wife are very friendly and hospitable and we LOVED their dogs and cat that came to visit. We will definitely stay at De Kombuys again and will recommend it highly to anyone looking for accommodation in Oudtshoorn!

Henro V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henro V
With spouse/partner

Goed ingerigte, netjiese en mooi blyplekkie!

Dit was fantasties. Ons kom weer!

Annelie J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie J
Family with young children

Perfek vir die doel waarvoor ons dit gebruik het.

Het baie goed gewerk as oorslaapplek om die Kangogrotte en 'n volstruisplaas te besoek. Manina se slaaie en ontbyt was heerlik. Die yskas was net bietjie klein om alles in die snikhete Oudtshoorn koel te hou. 'n Lekker groot afdak voor die huisies, by die braaiplek en gemaklike buitestoele sal 'n groot aanwins wees vir die heerlike braai langs die wingerde.

Ettienne B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ettienne B
With friends

Fantasties.

Fantasties! Daar was geen tekorte nie. Die gasheer en vrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Tania S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania S
Family with young children

Wingerd wegkruipertjie!

Ons het heerlik weggeraak tussen die wingerde en verskriklike mooi wêreld van die klein karoo by De Kombuys. Salig! Ek het lanklaas so lekker gerus en gelag en gekuier. Gaan vir seker dit in die winter ook uitprobeer!

Sam H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam H
With spouse/partner

Ontspannend.

Wat 'n merkwaardige plek. Die gasvryheid van die eienaar. Uitsig. Diere. Gehalte van die verblyf. Sien ons definitief weer.

Francois M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With spouse/partner

Wonderlike plek met uitnemende gasvryheid van Manina en Martin.

Die kamers is baie goed toegerus en kwaliteit koffie word voorsien. Dit is lekker stil omgewing op die plaas, maar naby genoeg aan ander aktiwiteite. Dit is 'n werkende plaas maar jy kan lekker daar rondloop en die hond "Seemeeu" stap graag saam. Die lekker vars lug laat mens sommer weer mens voel. As ek ooit weer in daardie omgewing gaan oorbly sal dit beslis boaan my lys wees om van te kies.

Mareli G - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareli G
With spouse/partner

Hoop om gou weer terug te wees!

Perfekte plek om jou siel te herlaai. Stil, rustig en pragtige ligging met 'n uitsig oor die wingerde en berge - en jy hoef nie eers uit die bed te klim om dit te waardeer nie. Die eienaars se vriendelike gasvryheid het ons verwagtinge oortref en ons baie welkom laat voel. Probeer gerus hulle boerewors - dit mag dalk net die beste in die land wees. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak wanneer ons weer Oudtshoorn besoek.

Marlise B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlise B
With spouse/partner

Dit was presies net wat ons gesoek het.

Rustig, stil, weg van die gewoel en tog naby genoeg aan Oudtshoorn om die Klein Karoo Klassique Fees by te woon. Verblyf was gerieflik met heerlike matras en die dons duvet was 'n bonus. Karoo sterrekyk was ongelooflik! Ons was bevoorreg om besoek te ontvang van die vriendelike hond, kat en mak makou. Alles kos vir die siel.

Riaan R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan R
Family with young children

Baie lekker gewees; ons het dit geniet!

Ons het ons tydjie hier baie geniet. Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Irma B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma B
Family with teenagers

Sal dit beslis weer doen!

Wonderlike gasvryheid!

Marius L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius L
With spouse/partner

Baie aangenaam, kan dit gerus aanbeveel!

Geen radio of TV of haardroër nie, verder maak hulle op met alle ander ekstras en baie goeie diens!

Johan B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Die plek het ons verwagting oortref.

Pragtige plaas! Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig!

Ben P - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben P
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Darron F - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Darron F
Family with young children

'n Fantastiese ervaring!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

was R3 800
From R2 470
per night (for 2 people)
was R3 800
From R2 470
per night (for 2 people)
was R3 800
From R2 470
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R238, 25 km from Oudtshoorn, 6620, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAupQ6Yhp39MPEq4aFuX1Ts8cwkTuj9AKDFUpHMw8whmct2swbUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 800, now From R2 470  per night (for 2 people) 19 5 1 5 Off the R238 25 km from Oudtshoorn 6620 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.413284736021 22.246707516327
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!