The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Old Drift B&B | TravelGround
+88

De Old Drift B&B

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 25 reviews for De Old Drift B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
William M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William M

Baie rustige omgewing ver van die stadslawaai.

Ten spyte van die Covid-frustrasie was daar 'n baie vriendelike atmosfeer.

Adam W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam W
Family with teenagers

Baie Lkker en vriendelike personeel.

Ek sal dit vir seker aan beveel aan vriende en familie.

Lezaan D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lezaan D
Family with young children

Baie netjies en skoon.

Ideale verblyf naby die Addo-olifantpark met als wat jy benodig. Die mense wat daar werk is wonderlik en mens voel baie welkom. Enigste nadeel is die eenheid was ongelooflik koud. Kry geen son nie en ons kind het siek geraak so wou nie die lugversorging vir hitte gebruik het nie. Ek sou muur-verwarmers voorstel.

Darryl S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darryl S
With friends

Felt like I was in little Bali!

Idyllic and special! Can't wait to return.

Nicolaas V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolaas V
With spouse/partner

Very friendly staff.

Staff helpful, real farm atmosphere, comfortable stay. All drawback: We had dinner one night in the restaurant and it was not at all standard for the price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike personeel.

Personeel behulpsaam, regte plaas-atmosfeer, gemaklike verblyf. Al nadeel: Ons het een aand aandete in die restaurant genuttig en dit was vir die prys glad nie op standaard nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tanya B
With spouse/partner

Beautiful and scenic accommodation.

Lovely stay at De Old Drift. Self-catering unit with outdoor braai is perfect for the area. Very tranquil and relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en natuurskoon verblyf.

Heerlik gebly by De Old Drift. Self-catering eenheid met die buitebraai is perfek vir die omgewing. Baie rustig en ontspanne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneline J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneline J
With spouse/partner

Baie mooi tuine, netjiese, skoon, veilige verblyf en goeie kos by restaurant.

Lieflike gronde met pragtige tuine. Veilig, skoon en netjies. Lekker speelplek vir kinders. Goeie kos op die perseel.

M G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
M G
With spouse/partner

Lekker, skoon en netjies!

Ons het lekker geslaap en gekuier!

Karen B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
With spouse/partner

Pragtige plaas met uitstekende kos en rustige atmosfeer wat jou heerlik laat ontspan! Julle is puik!

Dit was ons 25ste huweliksherdenking gewees en wat 'n heerlike manier om dit te vier op hierdie pragtige plaas. Diens, kos en binneversiering was 'n fees vir die oog. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Andreas S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andreas S
With spouse/partner

Uitstekende en Rustige Plaas Verblyf.

Ons het aanvanklik vir twee aande bespreek en toe nog 'n ekstra nag gebly. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die Garden Cottage waarin ons gebly het is baie, baie modern, asook uiters skoon en netjies. Die tuine is goed versorg en baie mooi. Ideale en baie rustige verblyf op 'n werkende sitrus plaas baie naby aan Addo Olifant Park asook ander plekke en dinge om te gaan sien en doen. Sal dit hoogs aanbeveel vir ander en self ook weer hier bly wanneer ek weer in die omgewing is. Daar is 'n restaurant op die perseel, maar ons het verkies om elke aand te braai .

Nico C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico C
Family with teenagers

Exceptionally friendly staff.

Enjoyed our stay very much.

Lezaan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezaan B
With spouse/partner

Very good location. Very modern rooms.

It was a very nice experience. Great, friendly service and staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed ingerig. Baie moderne kamers.

Dit was 'n baie lekker ervaring. Puik, vriendelike diens en personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Old Drift B&B's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

De Old Drift B&B
Dm V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dm V
Family with young children

Keurig netjies.

Erg vriendelijke mensen, alles netjes verzorgd en schoon. Prijs kwalietijd verhouding is prima.

Johan H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan H
With spouse/partner

Werklik waar die moeite werd.

So rustig en baie lekker gebly.

Maryna M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna M
With spouse/partner

Beste B&B wat ons besoek het in 'n lang tyd.

Lieflike geriewe, pragtige kamers, oulikste verwelkoming deur Phumba en Timone (hondekinders) en die beste ontbyt in 'n lang tyd (piesangbrood gebruik vir French Toast - njammies). Kan De Old Drift B&B aanbeveel vir almal wat die Addo Olifant Park wil besoek.

Robyn V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robyn V
With spouse/partner

We enjoyed our stay a lot, will go back in future for a longer visit.

Really a very nice stay, excellent accommodation. Owner very accommodating in all respects.

Jan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan V
With spouse/partner

Heerlike, gasvrye verblyf in in plaas-atmosfeer.

Uiters gasvrye ontvangs met bekostigbare en baie netjiese slaapfasiliteite. Professionele sjef berei smaaklike etes voor.

Eugene Z - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eugene Z
Family with young children

Baie lekker!

Baie lekker en goed geleë. Rapsie te duur vir waarde.

Charlene V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Juanita laat 'n mens dadelik tuis voel op die plaas! Alles was lekker skoon en netjies.

E S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
E S
With friends

Verblyf was in 'n pragtige omgewing, maar het nie die vlermuise in kamer waardeer nie.

Verblyf in pragtige omgewing, maar daar was vlermuise in die kamer wat in die nag rondvlieg en slaap onmoontlik gemaak het.

Andre H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H
With spouse/partner

Lekker.

18 km van die hoofingang van Addo Olifantpark. Verblyf sluit nie middag- en aandetes in nie, maar daar is 'n paar restaurante in die omgewing wat aanbeveel kan word.

Danie J - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie J
With spouse/partner

'n Egte Karoo-ervaring - wat 'n plesier!

Die huisies is perfek! Knus, eg Karoo en smaakvol gemeubileer. Ons sal definitief weer terug wees!

Mike S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike S
Family with teenagers

Ideaal vir 'n besoek aan Addo Park!

Meer stilte en beter persoonlike diens as wat jy kan verwag van the akkommodasie in die Addo Park, en die kos is uitstekend.

Marelize V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marelize V
Family with young children

Reg vir net oornag bly. Mense was baie aangenaam.

De Old Drift Guest Farm is ideaal vir oornag. Die mense was baie aangenaam.

Ans V - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ans V
With friends

It was great

It's a great location. Very nice owners. Very clean. Beautiful garden on the farm. Super swimming pool with lot of facilities.

From R1 560
per night (for 2 people)
From R1 560
per night (for 2 people)
From R1 560
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: De Ou Drift Farm, Off the R335, Addo, 6105, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZWE4YmY0LWNlMGQtNDM0My04YWUzLTBiZDBiZGQ2MDczNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 560  per night (for 2 people) 25 5 1 5 De Ou Drift Farm Off the R335 6105 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.572369865348 25.669330358505
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!