De Oude Kothuis
Review Summary
Anita G - Nov 2020
Overall score
Was definitief die moeite werd.
Herman S - Mar 2020
Overall score
Fantastiese plek en wonderlike mense.
Kobus J - Nov 2019
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker!
Dam op plaas is bietjie leeg, verstaanbaar met die min rëen, wel nog twee visse en 'n waterskilpad. Verblyfplek? Meer as genoeg spasie, baie skoon. Braai fasiliteit? Meer as genoeg. Rustigheid? 100%.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqueline R - Apr 2019
Overall score
Outstanding accommodation, just like it's advertised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende akkommodasie, net soos gewys (beskryf) op die galery.
Dis 'n aangename plekkie om te bly, baie gerieflik met 'n rustige atmosfeer. Lekker wegbreekplekkie vir 'n besige en stresvolle stadslewe na rustigheid. Naby Hartbeespoortdam en omliggende areas waarmee jy jou kan besighou indien jy verkies om rond te ry gedurende jou verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rosie C - May 2018
Overall score
Heerlik rustig en volledig toegerus.
Anel V - Apr 2018
Overall score
Heerlik, gerieflik en rustig.
Marie-therese L - Aug 2017
Overall score
Rustige wegkomkans bo verwagting!
Read moreLeon S - Jan 2016
Overall score
Rustig, skoon en pragtige blyplek.
Eruka B - Dec 2015
Overall score
Asemrowend.
Winnie S - Nov 2015
Overall score
We loved the place.
Hendrik B - Oct 2015
Overall score
Lieflike en rustige ou plekkie!
Gerhard G - Jul 2015
Overall score
Rustige plaas-atmosfeer vir 'n naweek wegbreek.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Plaas Schietfontein 53, De Wildt, 0251, North West
- All ages welcome