Paternoster's De Oude Muragie
Review Summary
Braam P - Jan 2021
Overall score
Lekker.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Braam,
Dankie vir vriendelike terugvoer.
Ons wens jul 'n genotvolle en geseende jaar toe. Kontak gerus weer wanneer jul wil kom kuier
Groete
Hanlie
Adene H - Dec 2020
Overall score
Wonderful stay, so relaxing!
Marzaan V - Sep 2020
Overall score
Pragtige, netjies en goed ingerig. Lekker binne braai / kaggel. Help vir koeler aande. Lekker ‘cosy’.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Marzaan,
Hoop jul gaan 'n genotvolle jaar hê. Mooi wense van ons daar op die duin by die see.
Kontak gerus weer as jul wil kom kuier. Ek waardeer jul vriendelike kommentaar.
Groete, Hanlie.
Elbie H - Sep 2020
Overall score
Heerlik ontspanne.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Elbie,
Ons het weer verbeterings aan huisie gebring. Jul is welkom om my weer te kontak vir 'n kuiertjie.
Groete
Hanlie
Sarah F - Aug 2020
Overall score
Perfect weekend getaway.
Paternoster's De Oude Muragie's response
What a delight to get a review like this. I will convey the message to Charlene as well.
Thank you once again.
Hanlie
Tielman V - Jan 2020
Overall score
Kuier was lekker. Nie veel meer te sê nie. Verskuilde aftrekkings het alles suur gemaak.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Beste Tielman
Dit is 'n algemene vereiste by instansies dat skottelgoed ten minste gewas moet word vir die nagaan wat gebreek of weggedra word. Die reëling is op n kennisgewingbord teen yskas en dit word in alle korrespondensie gemeld.
Vriendelike Groete
Charlotte K - Oct 2019
Overall score
Well-appointed place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed ingerigte plekkie.
Ons is vriendelik deur Charlene ontvang. Plekkie is goed ingerig. Baie netjies. Veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Charlotte,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons gaan hernuwingswerk doen voor die Desembervakansie, maar is nietemin bly dat jul als in orde gevind het. Charlene is ons steunpillaar en ek sal jou waardering aan haar oordra. Jy is welkom om in die nuwe jaar, direk met my kontak te maak indien jul weer 'n bietjie wil wegkom uit die stad. Mooi bly en weereens dankie vir goeie terugvoer.
Hanlie
Corrien J - Oct 2019
Overall score
Rustig, mooi, skoon en die pragtigste huisie. Perfek vir enige iemand, met of sonder kinders.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Corrien
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit is wonderlik dat ander mense ons huis kan waardeer en geniet. Kontak gerus weer direk met my indien jul 'n bespreking wil doen. Weereens dankie vir die mooi kommentaar, ek sal jou waardering ook aan Charlene oordra.
Tot weersiens
Hanlie
Lenoray W - Oct 2019
Overall score
Our family thoroughly enjoyed the peace, the location and the clean home with the quaint fisherman's home style touches.
Read morePaternoster's De Oude Muragie's response
Leonoray,
You are welcome to contact me for a visit to our house in Paternoster.
Kind Regards,
Hanlie
Luzanne K - Sep 2019
Overall score
Nice and tranquil, fantastic and pet friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig, fantasties en dierevriendelik.
Was wonderlik om die naweek hier te vertoef. Dis so rustig, fantastiese geriewe. Dit was so rustig en ek is so bly dat ek met my diere kon gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kirsty V - Aug 2019
Overall score
Lovely stay. Charlene is a gem.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Kirsty,
Thank you for your kindness to leave a good review. We appreciate it. We are so fortunate to have Charlene as a friend, we treasure her. Please come again.
Louise S - Jul 2019
Overall score
House was neat and well appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis was netjies en goed ingerig.
Ons het baie goed gebly. My seun kon sy honde saamneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Louise
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dankie dat jul die probleem met kaggel verstaan het. Die tegnikus van Kaapstad gaan in die week aandag daaraan skenk. Dit is so iets kleins maar wat ons nie van geweet het nie. Die paneeltjie werk met 'n spesiale soort battery en dit moet vervang word. Ons was nie bewus van dit nie.
Ek hoop werklik dat daar weer eendag 'n geleentheid sal wees vir julle om daar te kan kom kuier.
Leon V - Jan 2019
Overall score
Lovely, quaint, close to beach.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Thank you for your kind review. It is so difficult to have kept the essence of the fisherman's cottage and modern furniture.
Kind regards
Hanlie
Basil W - Nov 2018
Overall score
Lekker gesellige plekkie.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Baie dankie Basil, Dis lekker om te hoor en ja dit is werklik 'n unieke uitkyk wat iets anders insluit aangesien dit mens amper 'n 360-grade uitkyk gee oor Paternoster via die duin. Kontak my gerus weer.
Madu V - Nov 2018
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies!
Ek en my ouers was vir 16 dae in Paternoster. Wat 'n belewenis, mense gaaf en vriendelik en gaan uit hul pad om jou te help. Sal beslis die huisie aan beveel aan toekomstige toeriste aan die Weskus. Mens moet in Paternoster vakansie hou om die Weskus te beleef.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Madu, ons het sommer vriende geword en jul is altyd weer welkom.
Dankie vir die mooi verwysing en ook jou persoonlike boodskappe. Dit is vir ons wat as n span poog om v jul n onvergeetlike tyd te reel. So goed om terugvoer te ontvang. Groot sëen word jul toegewens, tot weersiens.
Mark P - Oct 2018
Overall score
Rustig, lekker en genotvol!
Paternoster's De Oude Muragie's response
Mark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Jul is welkom en mooi jaar verder.
Keith B - Sep 2018
Overall score
Genotvol. Van die eetgerei nie ordentlik skoon nie en voorkamer te veel meubels in.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Ons het gehoop jul sal dit geniet. Aangesien dit 'n vissershuis is, kan ons egter geen uitbreiding doen om aan jul versoek te voldoen nie. Die Oude Muragie kan nie met 'n moderne woning vergelyk word nie, 95% van ons gaste is ingenome met ons huisie by die see.
Vanda E - Sep 2018
Overall score
Totally amazing, loved the town, will visit again.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Vanda, you are welcome and thank you for the good review. Keep safe, till we meet again.
Kind Regards,
Hanlie
Christelle K - Jun 2018
Overall score
Die ideale skoene-uitskop-en-ontspan akkommodasie.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Ek is so bly. Dankie en ek sien uit om weer van jul te hoor.
Nathely K - May 2018
Overall score
We had an awesome weekend at De Oude Muragie.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Nathely,
Thank you so much for the good review.
You are most welcome.
Please contact me again.
Kind regards,
Hanlie
Mark P - Feb 2018
Overall score
Rustig en stil.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Mark,
Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit vreeslik baie. Veral in die lig van die ongerief met water ensovoorts. Ek sal jul dank aan Helen en Charlene oordra. Dit beteken vir ons baie, en julle is baie welkom om my weer te kontak. Groete tot dan, Hanlie.
Yolande J - Jan 2018
Overall score
Ons het 'n wonderlike rustige familie tyd saam spandeer.
Read morePaternoster's De Oude Muragie's response
Beste Yolande,
Dankie vir jou terugvoer, ek het sommer trane in my oë. Dis so wonderlik as die vrede wat daar heers, deel van ons gaste kan wees. Dit was 'n voorreg om die huis vir julle te kon bied en julle sal altyd welkom wees.
Baie sterkte met die werk, dis groot sake daar by julle.
Groete vir almal tot ons weer gesels,
Hanlie
Karen S - Dec 2017
Overall score
Baie oulike plekkie!
Paternoster's De Oude Muragie's response
Karen, ek is net so jammer maar, toe ons destyds gerestoureer het was die erwe oop en kon ons strand van ons stoep af sien. Dit is darem net 2 min se stap van die strand af. Ons gaan volgende jaar agter uitbrei met 'n hout dek aan die huis, dan kan sal 'n mens mooi uitsig hê. Ek sal julle nooi vir 'n kuier.
Danielle C - Dec 2017
Overall score
'n Lieflike rus naweek by die see.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Baie dankie vir die terugvoer en die foto, jou terugvoer laat alles die moeite werd voel. Kom kuier gerus weer.
Janus S - Oct 2017
Overall score
As jy wil rus, is dit die regte plek!
Paternoster's De Oude Muragie's response
Janus
Dankie vir terugvoering. Ek is so bly jul het dit geniet. Maak weer so.
Mariska L - Oct 2017
Overall score
Dit was heerlik.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer in die nuwe jaar te sien.
Linda H - Oct 2017
Overall score
Dit was lekker.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Linda,
Dit is 'n probleem wanneer die wind in 'n sekere rigtig waai. Ons het reeds 'n nuwe kaggel aangekoop, en sal vervanging binnekort doen.
Hennie H - Aug 2017
Overall score
Small, but comfy little house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Klein, maar gerieflike huisie.
Dit is naby genoeg aan die see.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Dankie vir jul terugvoering, Hennie.
Ek waardeer dit.
Groete
Hanlie
Micheline D - Jul 2017
Overall score
Cozy, relaxing and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Knus, ontspannend en gemaklik.
Dit was 'n baie lieflike tyd by die see - al het dit lekker gereën heeltyd - en die huis was alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Die feit dat ons 2 honde kon saam, het dit 'n wonderlike naweek vir die gesin gemaak. Alles was netjies en goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Beste Micheline,
Dankie vir terugvoer, ek is bly jul het dit geniet.
Mooi bly tot weersiens,
Hanlie
Santie H - Mar 2017
Overall score
Dit was pragtig en netjies, sal beslis weer gaan.
Chereen B - Mar 2017
Overall score
We really enjoyed it and were very impressed with the house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet en was baie beïndruk met die huis.
Ons het ons verblyf baie geniet en ek sal definitief weer by De Oude Muragie kuier wanneer ons weer Paternoster toe kom. Dit is loopafstand vanaf die strand, wat ons baie gepas het. Baie dankie Hanlie dat jy die huis vir ons beskikbaar gemaak het en ons beplan alweer ons volgende kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Dankie Chereen,
Ek glo jul het die fees en kuier geniet. Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. As als goed gaan gaan ons later in die jaar bietjie mure ombou ensovoorts. Dus as jul volgende jaar kom kuier sal daar 'n paar nuwe dinge wees om te geniet.
Voorspoedige jaar vir jul verder.
Ansa S - Feb 2017
Overall score
Stunning house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige huisie.
Pragtige, goed ingerigte huisie. Sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Ansa, ek is so bly jul het dit geniet. Jul weet jul is meer as welkom 'n volgende keer. Mooi loop.
Rene V - Nov 2016
Overall score
Rested.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitgerus.
Pragtige plekkie, net jammer die tydjie was so kort. Lekker naby die see. Kon lekker op die stoep sit en luister na die branders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Rene
Ek hoop die jaar is sovêr voorspoedig. Ek het jou kommentaar op 'n manier gemis. Maar baie dankie vir jou mooi woorde oor ons huisie by die see. Ek hoop jul kan in die komende jaar weer 'n wegbreek maak.
Voorspoed en mooi loop. H
Marcel D - Oct 2016
Overall score
Baie gerieflik en rustig.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Dankie Marcel, dis goed om te hoor. Jul is altyd weer welkom.
Sandra P - Jul 2016
Overall score
Oulike verblyf.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Soos met die gas deurentyd gekommunikeer, is dit werklik 'n onaangename ervaring wat hul moes beleef en was dit vir ons almal teleurstellend. Dit is egter ook so dat, veral elektroniese toerusting wat in 'n motor gelaat word, 'n ope uitnodiging is vir diefstal. Mens verstaan dat wanneer jy op vakansie is, mens rustiger is, en dink dat skelms ook op vakansie is, maar ongelukkig werk dit nie so nie. Daarom word alle gaste aangeraai om steeds versigtig en waaksaam te wees, ten alle tye. Dit geld vir elke plek in SA en ongelukkig ook op Paternoster.
Die plaaslike GPF is baie aktief en dit is slegs die 2de keer in 8 jaar wat daar 'n inbraak voor ons huis was.
Ek dink die beste raad, en so ook wanneer onsself daarheen gaan, is om als wat aandag kan trek, uit die motor te haal.
Marla L - Jan 2016
Overall score
Aangenaam - verblyf effe knap.
Paternoster's De Oude Muragie's response
Dankie vir terugvoer. Ek sal dit deurgee vir my huishoudster, ek was self daar in Oktober en het opdragte gegee vir skoonmaak en herstel. Dit is 'n oorspronklike vissershuis en dit is wel nie so kuier en leefvriendelik soos moderne huise nie, maar baie mense geniet die knusgheid asook die geskiedenis rakende die huis vir baie jare al. Hoop jul het egter die tyd in Paternoster geniet.
Joanita G - Oct 2015
Overall score
Gerieflik en mooi toegerus.
Marinda V - Jul 2015
Overall score
Baie knus huis en goed geleë.
Janine J - Jun 2015
Overall score
Absolutely wonderful!
Renay D - Apr 2015
Overall score
'n Heerlike vakansie by die see.
Jan S - Apr 2015
Overall score
Twee aande oorgeslaap.
Pat K - Mar 2015
Overall score
Baie lekker en stylvol.
Yvette D - Mar 2015
Overall score
Dit was wonderlik!
Japie D - Feb 2015
Overall score
Naweek in Paternoster
Read moreMinnie M - Jan 2015
Overall score
Aangenaam.
Tania B - Nov 2014
Overall score
Baie oulike plekkie met lekker vuurherd (ideaal vir die winter).
Trudie T - Nov 2014
Overall score
'n Wonderlike ondervinding!
Yvonne N - Sep 2014
Overall score
Heerlik!
Louis N - Sep 2014
Overall score
Ons het baie lekker gekuier by De Oude Muragie!
Rosealeen V - Aug 2014
Overall score
Heavan on earth
Amanda W - May 2014
Overall score
Paternoster, jou yster!
Werner C - Apr 2014
Overall score
'n Lieflike huisie; baie goed geleë; prys billik ... Wat meer wil mens hê?
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 4 Malmok Street, Paternoster, Western Cape, 2010, Western Cape
- All ages welcome