The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Sandsteen Guesthouse | TravelGround
+34

De Sandsteen Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 38 reviews for De Sandsteen Guesthouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Bessie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie S
With spouse/partner

Gasvrye ontvangs, heerlike aandete op kort kennisgewing voorberei, netjies en skoon.

Warden is soos meeste van ons plattelandse dorpe in 'n erge toestand van verwaarlosing. Die gastehuis egter, is soos 'n oase in 'n woestyn. Ons Google Maps het ons nie tot by die huis geneem nie. Ons het heerlik oorgeslaap op 'n stewige, gemaklike matras. Die kamer was pragtig skoon en netjies. Baie dankie Babie.

De Sandsteen Guesthouse's response

Baie dankie julle.
Kom gerus weer.
Babie

De Sandsteen Guesthouse
Jan K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Volledige verblyf met 'n baie netjiese kamer.

Marthie B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie B
With friends

Was awesome.

Stunning place, service was outstanding with loads of hospitality received. The breakfast was out of this world, really 5-star service. Will definitely go back and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was awesome.

Pragtige plek, diens was uitstekend, met baie gasvryheid ontvang. Die ontbyt was uit boonste rakke, regte 5 ster-diens, sal beslis weer daar bly en dit aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Sandsteen Guesthouse's response

Baie dankie Marthie, ek waardeer dit. Kom gerus weer. Groete, Babie.

De Sandsteen Guesthouse
Marianne C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne C
Individual traveler

'n Goeie ervaring en die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Dit was net 'n oornagding, heerlike aandete, heerlike ontbyt en 'n baie vriendelike gasvrou.

De Sandsteen Guesthouse's response

Baie dankie, ek waardeer. Kom gerus weer. Groete Babie.

De Sandsteen Guesthouse
Precious M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Precious M
Family with teenagers

Excellent, warm welcome.

We received a warm welcome. Rooms were neat, beautiful and exactly the same as on e-markerting pictures. The price matches the accommodation.

Liz F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz F
Individual traveler

A place I wish I could have spent several nights (and days).

I have stayed in a few stays in South Africa and I rate this the best. It was so unexpected in a small town like Warden. I took one star off location because Warden roads are shocking and that is no fault of De Sandsteen Guesthouse! But brave the roads and an oasis awaits you.

De Sandsteen Guesthouse's response

Thanks very much I appreciate.
Babie

De Sandsteen Guesthouse
Carel T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carel T
Family with teenagers

Like visiting your aunt on the farm.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos om by jou tannie op die plaas te kuier.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dave N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave N
Family with teenagers

Very nice and excellent service.

Very nice and clean, good service from the owners.

De Sandsteen Guesthouse's response

Thanks come again.
Babie

De Sandsteen Guesthouse
Jaco J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco J
Family with young children

Eenhede is goed toegerus, De Sandsteen het die ekstra myl gegaan om ons verblyf lekker te maak.

Babie het ons baie tegemoed gekom, selfs ons gebel om te vra wat ons vir aandete wil eet. Ons was lanklaas so lekker uitgerus voor ons die pad verder geneem het die volgende dag. Baie dankie!

De Sandsteen Guesthouse's response

Jaco, baie dankie. Ek waardeer dit en kom gerus weer. Groete, Babie.

De Sandsteen Guesthouse
Andries B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andries B
Family with young children

Lekker rustig.

Aanvanklik het die dorp se voorkoms en die stukkende strate op pad na De Sandsteen ons bekommer, plus die eiendom in die omgewing skep nie 'n goeie indruk nie, maar toe ons by De Sandsteen stop en instap, toe verander die prentjie heeltemal. Netjies en baie rustig. Net een iets om van kennis te neem, een van die kaste se deur in die kombuis het losgekom en op my vrou se kop geval, miskien moet iemand net die kaste nagaan om seker te maak die deure hang almal nog, niks kritiek nie, net 'n voorstel.

De Sandsteen Guesthouse's response

Goeiedag baie dankie vir die kommentaar. Ek is bitterlik jammer oor die kas se deur. Ons het die skroewe stywer gedraai omdat dit gehang het en toe maal dit uit en gaan los. Ek het dit laat herstel met my terugkoms van vakansie af en ook almal laat nagaan. Hoop julle kom weer sodat ek kan vergoed.

Babie.

De Sandsteen Guesthouse
Jan Paul L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jan Paul L
With spouse/partner

Baie vriendelike diens en netjiese geriewe.

Ons moes reël om die sleutel laat die aand te kry, en dit was geen probleem nie. Tannie Babie was baie vriendelik en het ons bederf met 'n ordentlike boere ontbyt voor ons vertrek het! Baie goeie diens en die kamer was pragtig, netjies en skoon.

Wessel J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel J
On business

Super diens!

Ek kon weens werksbeplanning nie betyds by De Sandsteen uitkom nie, en Babie het dadelik die datums vir my aangeskuif. Daarna het sy ons persoonlik gekontak, en aangebied om enige tyd in die nag vir ons te kom oopsluit wanneer ons aankom. Dis wat ek super diens noem, so ek beveel De Sandsteen enige tyd volkome aan vir plek om te oornag!

Marco S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco S
With spouse/partner

Gemaklik en skoon.

Gemaklik en baie skoon. Ons het dit baie geniet om hier te bly. Ruim badkamer en stort was 'n bonus. Baie vriendelike bestuur.

Ockert B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert B
With spouse/partner

Above expectations.

Will definitely visit De Sandsteen again.

Pierrette D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierrette D
Family with young children

Wonderful.

We travel a lot and this place exceeded our expectations. The rooms are beautiful, spacious and clean.

Pieter M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With friends

De Sandsteen Gastehuis is werlik fantasties, ons het dit baie geniet en sal weer daar oorbly, ons beveel dit aan.

Ons was twee paartjies wat per morotfiets gereis het en het by De Sandsteen oornag. Wat 'n wonderlike plek en het al ons verwagtinge oortref. Ons beveel De Sandsteen aan en sal beslis weer daar oornag.

Diana D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Diana D
With spouse/partner

Neat and well-kept guest house.

Good service and the meals were also good. Will definitely recommend the guest house to friends and family. The town of Warden: The roads are in a terrible condition, even the road to the guest house.The local authority should review the conditions of the roads in town and do some maintenance work. It is a small town with the basic services. Thank you.

Douglas C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douglas C
With spouse/partner

'n Diamant in Warden.

Wat 'n onvergeetlike kuier in Warden. Ons het baie spesiaal gevoel van die welkom tot die vertrek. Vriendelike personeel en kwaliteit verblyf.

Jason D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jason D
With spouse/partner

Comfortable, good value for money.

We visited the area for a wedding. The accommodation was very comfortable and very good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, goeie waarde vir geld.

Ons was in die omgewing vir 'n troue, die akkommodasie was baie gemaklik en baie goeie waarde vir die geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Sandsteen Guesthouse's response

Dankie kom gerus weer.
Groete Babie

De Sandsteen Guesthouse
Daleen P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daleen P
On business

Like visiting a friend.

Neat place, friendly host whom knows the area and its people. Delicious food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos om by vriendin te oornag.

Netjiese plek, vriendelike gasvrou wat omgewing en sy mense goed ken en baie lekker kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Sandsteen Guesthouse's response

Dankie, dit is ook vir my lekker om julle hier te ontvang, kom weer.
Babie

De Sandsteen Guesthouse
Boniface K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Boniface K
With spouse/partner

I enjoyed myself there in Warden.

Very welcoming place. Nice setup and kept customers happy.

Fanie L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie L
On business

Fantastic, delicious food, professional and friendly service! 12 out of 10!

The room was top notch. The food was excellent and it also includes all meals, even the lunchpack! Very peaceful and service was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, heerlikste kos, professionele en vriendelike diens! 12 uit 10!

Die kamer was uit die boonste rakke. Die kos was puik en dit sluit al die etes is, ook die "lunchpack" in. Baie rustig en die diens was puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Retha V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly in 'n besonder goed toegeruste kamer.

Ek kan dié gastehuis definitief aanbeveel. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en behandel en die kamer het alles wat nodig is om 'n baie gerieflike verblyf te verseker. Die kamer waar ons gebly het, se badkamer is heerlik luuks met bad en stort. Die feit dat ons motor in 'n motorhuis kon staan, plaas hierdie gastehuis in 'n ander klas!

De Sandsteen Guesthouse's response

Baie dankie, dit is vir my ook lekker as my gaste lekker bly.
Groete Babie

De Sandsteen Guesthouse
Liezl J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl J
With spouse/partner

Sal vir seker weer daar bly!

Baie mooi, goeie waarde vir geld, wonderlike kos, vriendelike diens.

Johan W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan W
With spouse/partner

Sal dit definitief aanbeveel.

Het een nag oorgebly op pad na die Krugerwildtuin.

Rianne L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rianne L
With spouse/partner

Gasvryheid, boerekos en 'n goeie nagrus in goed toegeruste mooi kamers het ons verblyf aangenaam gemaak.

Die Sandsteen Gastehuis is gerieflik geleë in Warden naby die N1 waar ons aandete, bed en ontbyt gekry het.

Mariana L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariana L
Individual traveler

Dit was baie aangenaam en veilig.

Baie aangenaam en sal dit weer aanbeveel of selfs besoek indien nodig.

Brett S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brett S
Family with young children

A lovely stay.

Thank you Babie for your warm hospitality and delicious cooking!

Sarie V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarie V

Alles is so ingerig om in die gas se gemak te voldoen.

Vriendelike en gasvrye eienaar wat uit haar pad gaan om mense te help. Net jammer oor die besige pad langs die gastehuis, maar dit is ongelukkig orals die geval as gevolg van die groot hoeveelheid vragmotors op die pad. Ten spyte daarvan was dit 'n aangename ervaring! Dankie.

Riël D - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riël D
With spouse/partner

Laat middag aangekom en weer vroegoggend voor ontbyt vertrek.

Ons is baie goed ontvang en uit die staanspoor welkom gevoel. Barbie blyk 'n uitstekende gasvrou te wees. Die slaapgeriewe is baie goed, skoon en aantreklik. Beligting en verwarmers is voldoende. Daar is ook 'n afdak vir jou motor. Die stortgerief is skoon, so ook die voldoende handdoeke.

Tienie H - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tienie H
With friends

Aangename verrassing.

Sal weer daar oorbly. Lekker bederf. Vra gerus dat hul vir jou aandete voorberei.

Shane & Shirley O - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Shane & Shirley O
With spouse/partner

Arrived late and stayed over just to break journey - no problems. Maybe better direction signs on road for night time arrivals.

Helpful, friendly and hospitable.

Kees V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kees V
With spouse/partner

Comfortable, clean, well equipped, farm style surrounding and friendly service.

We felt immediately at home. Everything was well organised and the service was friendly and efficient. It is an ideal stop-over while travelling from Durban to Gauteng.

Hannes M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes M
With spouse/partner

Lovely

Thank you for a wonderful stay!

Dan V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dan V
On business

Goeie waarde en diens.

Babie is 'n baie goeie gasvrou wat bereid is om ekstra moeite te doen. Die kamer bied meer as wat die prys aandui. Slaap gerus daar oor vir 'n nag of so.

Jow F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jow F
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustige atmosfeer.

Baie goeie ontvangs. Vriendelik en hulpvaardig. De Sandsteen is 'n roos tussen die dorings.

Dale G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale G
Family with teenagers

Excellent, friendly, and value for money

A warm , homely and wonderful Platteland stay. Highly recommend for tranquil home base in east Free State.

Thuanitha P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuanitha P
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly, dis skoon en gerieflik.

Ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig en ons kon die kombuis gebruik. Kerse in die badkamer was romanties. Heerlik!

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Park Street, Warden, 9890, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4NjhiMmY2LTI0MWEtNGEyNS04NTcwLWYzNThlMzY2NmE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 38 5 1 5 11 Park Street Warden 9890 Free State 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -27.85864 28.967663
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!