The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Witte Huis | TravelGround
+54

De Witte Huis

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 33 reviews for De Witte Huis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Esmarie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmarie V
With spouse/partner

Fantasiese diens.

Fantasiese personeel, skoon.

Elsabe L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe L
Family with teenagers

Baie pragtige verblyf!

Ons was hartlik ontvang, als was pragtig en netjies. Ontbyt was heerlik!

Pieter B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B

Skoon, veilig, hoë gehalte, gerieflike verblyf.

Ons was 2 families van 8 en het 1 aand oorgebly in De Witte Huis. Dit was skoon, netjies, nuut, als was van die beste gehalte. En daar was als wat ons nodig gehad het. Met 'n pragtige skoon swembad. Ons het so lekker geslaap in die mooiste wit beddegoed. En het vanoggend die lekkerste ontbyt gekry! Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Definitief 'n perfekte stop na 'n lang pad.

Stanilina V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanilina V
Family with young children

Baie geniet!

Baie vriendelike gasvrou, netjiese kamers, groot skoon swembad. Het dit werklik geniet.

Ilze B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
Family with young children

Fantasties

Baie mooi en netjies.

Veronica K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica K
On business

Wonderlik

Ek reis gereeld vir werk en ek kan eerlikwaar sê dit is die beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het. Hulle het alles prakties deurdink. Die kamer is mooi ruim, skoon, netjies, funksioneel en pragtig. Ek sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Hannelie S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
With spouse/partner

Uit die boonste rakke.

Baie gasvry en laat jou spesiaal voel.

Nellien S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nellien S
Individual traveler

Gerieflik en Baie mooi .

Gastehuis is mooi verzorgde tuin en Baie netjies . Heerlijke ontbyt geeet . Baie veilig .

Jennevive V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennevive V
Family with young children

Het baie lekker gebly.

Als is skoon en netjies en almal loop oor van vriendelikheid. Sal vir seker weer daar bespreek.

Elsa F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa F

Sal definitief aanbeveel vir lekker verblyf.

Die webtuiste maak dit baie maklik om by enige plek 'n wegbreek te bespreek. Vandat ons bespreek het, het alles seepglad verloop. De Witte Huis is 'n pragtige plek met die wonderlikste gasvrou, Zandra, pragtige, ruim kamers met alles wat jy kan benodig - van ekstra komberse vir die koue Vrystaat-aande tot ekstra lekkernye in die yskas. Zandra het ons baie welkom laat voel en bederf met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Selfs beurtkrag was nie 'n probleem nie te danke aan hulle kragopwekker. Ons het almal 'n heerlike naweek gehad en sal definitief in die toekoms weer daar gaan oorbly. Ek wil graag net een voorstel maak: Die buitetrappe by die eetsaal was baie glad omdat dit gereën het die Saterdag - miskien kan De Witte Huis in die nabye toekoms net 'n anti-slip op die buitetrappe sit sodat mense nie val en seerkry nie.

Ansi B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansi B

Fantastiese diens! Wonderlike gasvryheid.

Die diens by Die Witte Huis was uitsonderlik gewees. Kamers is smaakvol gemeubileerd met toegang tot alles wat mens moontlik kan nodig hê. Die gasvrou is ontsettend vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Baie dankie Witte Huis. Julle sien ons beslis weer.

Karen B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
Family with young children

Om in jou eie huis te wees!

Wat 'n verrassing! Dit was netjies, skoon en gerieflik! Baie dankie aan Zandra. 'n Dame duisend, sy het ons so welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons te help!

Liezl V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl V
Family with teenagers

Exceeded expectations.

It's the most beautiful place I've stayed in for a long time. Everything impressed me. And the price is affordable for what you get. And my family had a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwagtinge oortref.

Dis die mooiste plek waarin ek in 'n lang tyd gebly het. Alles het beïndruk. En die prys is baie bekostigbaar vir wat jy kry daarvoor. Ek en my gesin het so lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tania P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania P
Family with young children

Pragtige gastehuis - waarde vir geld.

Kamers is baie mooi, het baie lekker gebly en sal vir seker vir enige iemand aanbeveel.

De Witte Huis's response

Baie dankie Tania!!

Ons streef daarna om ons gaste tevrede huistoe te stuur!

De Witte Huis
Judy K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy K
With spouse/partner

Perfect!

Perfect location, big, beautiful room, delicious breakfast and friendly staff. Would recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek!

Perfekte ligging, groot pragtige kamer, heerlike ontbyt en vriendelike personeel. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Witte Huis's response

Baie dankie, Judy, ons hoop om julle weer te sien!

De Witte Huis
Teresa F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Teresa F
Family with teenagers

Ons het ons verblyf hier baie geniet.

Sien sterre.

De Witte Huis's response

Beste Teresa

Baie dankie vir jou boodskap en gradering ons sien uit daarna om julle weer te sien.

De Witte bestuur.

De Witte Huis
Valerie D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie D
Family with young children

Juweel van 'n plekkie.

Pragtige kamers. Heerlike ontbyt. Baie vriendelike diens gekry. Sal beslis julle volgende jaar weer sien.

De Witte Huis's response

Beste Valerie, baie dankie vir jou vriendlike woorde en goeie resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
de Witte Bestuur

De Witte Huis
Leandri K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri K
With spouse/partner

Pragtige groot ou huis met baie gemaklike kamers!

Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Kamers in 'n groot ou huis maar tog baie privaat. Klassiek en modern versier met heerlike ontbyt in die oggend. Die rooi kamer se badkamer was my gunsteling!

De Witte Huis's response

Baie dankie vir jou terugvoer! Tevrede gaste is waarna ons streef.

De Witte Huis
Marisan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisan V
Individual traveler

Uiters tevrede.

Baie netjiese mooi gastehuis met 'n wonderlike ontbyt. Sal definitief weer daar oorbly.

De Witte Huis's response

Goeiedag Marisan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jou by ons te he.

Hyla

De Witte Huis
Alfons V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfons V
On business

Peaceful and neat.

Very clean, I'll definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig netjies.

Dis baie netjies en skoon en sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Witte Huis's response

Hi Alfons

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Groete
Hyla
De Witte Huis Gastehuis

De Witte Huis
Liezl P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezl P
With spouse/partner

Ontspannend.

Die kamer was baie mooi versier en die ontbyt was lip-lek-lekker!

De Witte Huis's response

Hi Liezl,

Dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons n voorreg om jou by ons te hê. Hoop ons sien jou sommer gou weer.

Groete,
Hyla
De Witte Huis

De Witte Huis
Thys L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thys L
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Baie goed ontvang, moderne kamers en heerlike ontbyt, dankie.

Cizelle N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cizelle N
On business

Stylish.

Tasteful and exquisite! Everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvol.

Smaakvol en keurig! Alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tiaan S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan S
With spouse/partner

Sal weer kom kuier.

Baie tevrede met die verblyf. Sal weer kom.

De Witte Huis's response

Liewe Tiaan

Dankie vir die mooi woorde. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te sien.

Groete
Hyla
De Witte Huis.

De Witte Huis
Nicolene S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene S
Individual traveler

Excellent.

Received excellent service and was very friendly. The food was amazing. The room was very well equipped and neat and very modern. Felt right at home and will visit again anytime. Definitely recommend this guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende diens gekry en baie vriendelik. Kos was uit die boeke, heerlik gewees. Die kamer was so goed toegerus en so netjies en baie modern. Het so tuis gevoel dat ek enige tyd weer sal teruggaan. Beveel die gastehuis beslis aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Witte Huis's response

Beste Nicolene,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons net n voorreg.

De Witte Huis Groete,
Hyla

De Witte Huis
Gillian V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gillian V
With spouse/partner

Onder gemiddeld, baie min diens.

Kragonderbreking het nie gehelp nie. Ons was koud en in die donker. In die oggend was daar geen warm water. Die slaapkamer was baie snaaks ontwerp met die toilet reg oorkant die bed! Ons moes wag op straat vir iemand om ons in te boek en toe kry hulle nie die sleutel nie en ons moes nog rondstaan; baie min belangstelling vanaf bestuur.

De Witte Huis's response

Hi Gillian

Ek is regtig jammer dat jou tyd by ons nie meer positief was nie. Ek is die nuwe bestuurder by De Witte gastehuis en ek hoop dat ek die geleentheid sal kry om jou die teendeel te kan bewys.

Hyla Scholtz
De Witte Huis

De Witte Huis
Belinda A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda A
Family with young children

Everything is very stylish and breakfast was delicious.

The rooms are stylishly furnished and there were beautiful and soft blankets on the beds. The guesthouse was located well for us close to Voortrekker Hoërskool. Will definitely stay there again when we go to Bethlehem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles is baie stylvol en ontbyt was heerlik.

Die kamers is baie stylvol gemeubileer en daar was die pragtige sagte komberse op die beddens. Die gastehuis was vir ons baie goed geleë naby Voortrekker Hoërskool. Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer Bethlehem toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Witte Huis's response

Baie dankie vir jou resensie, Belinda.
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.

De Witte Huis
Anton M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton M
With spouse/partner

Lekker!

Ons het vriendelike diens, 'n netjiese, noukeurig toegeruste kamer en 'n heerlike ontbyt gehad. Dit is beslis 'n top plek.

De Witte Huis's response

Beste Anton

Baie dankie vir julle resensie, ons sien uit om julle weer te sien.
Alles wat mooi is vir julle en julle nuwe gesinnetjie.

De Witte groete.

De Witte Huis
Esmerelda V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmerelda V
Individual traveler

Netjies en uitstekend.

Baie netjies en uitstekende diens. Gaan uit hul pad om te help waar kan.

De Witte Huis's response

Beste Esmerelda baie dankie vir die terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede.
Sterkte vir die rugby dinge wat nog voorle, hoop ons sien julle weer.
Groete Trixsta - De Witte Huis Bestuur

De Witte Huis
Thomas C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas C
Family with young children

Baie modern, netjiese kamer. Smaaklike ontbyt!

Baie netjiese moderne kamer (Grey Room). Nuwe eienaars. Stil rustige omgewing. Geurige ontbyt. Kan beslis aanbeveel.

De Witte Huis's response

Liewe Thomas familie

Baie dankie vir julle resensie, ons is baie bly julle het dit geniet om by ons oor te bly.
Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

De Witte Huis Groete

De Witte Huis
Manie E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Manie E
With spouse/partner

Bossie leef sy droom uit!

Nostalgie in die Vrystaat. Met Bossie se gasvryheid, persoonlike hand en hartlikheid is De Witte Huis is inderdaad 'n tuiste weg van jou huis. Ons beveel dit ten hoogste aan!

Pia S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pia S
With friends

Uitstekend. Sal beslis weer oorbly! Vreeslik uitgevat, en konings-ontbyt.

Sien sterre.

Marcus S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcus S
With spouse/partner

Uitstekende, lekker verblyf-ervaring.

Van die vriendelike ontvangs met ons aankoms, die verskriklike netjiese en gerieflike kamer wat alles in het wat jy moomtlik kan nodig hê, tot die ongelooflike ontbyt, was ons ervaring regtig net n plesier. Weereens baie dankie Bossie en Daleen. Sien julle volgende jaar weer.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5369b52741750a0d70401e2434e6a518ec02a09111c4817bb1a9c98618400d54a441e4384f29092856c32c7fc90f6b151564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 33 5 1 5 26 Turner Street Bethlehem 9701 Free State 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -28.23844 28.29936
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!