The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Witte Loft | TravelGround
+18

De Witte Loft

42 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 42 reviews for De Witte Loft
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Ronel V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel V
With spouse/partner

Perfect for a business trip stay.

Very cosy apartment, neat and clean. Perfect for a short stay. The hosts are very friendly, thank you for a lovely stay. We will definitely book at De Witte Loft again.

De Witte Loft's response

Thanks for your positive review lovely hosting you. We look forward hosting you in the future.

De Witte Loft
Leatitia M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leatitia M
Family with teenagers

Met die intrapslag het ons soos konings gevoel.

Kamers is stylvol en luuks gemeubeleer met alles wat nodig is. Uiters skoon en smaakvol. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en ons het heerlik in die pragtige tuin kon sit met 'n teetjie na die dag se lang reis.

Ronel B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel B
With spouse/partner

Goed.

Vriendelik, skoon, veilig, uitstekende verblyf.

Vuyani M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vuyani M
With spouse/partner

Nice and simple.

Keep up good service, I loved almost everything about the De Witte Loft.

Wayne T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne T
With spouse/partner

Just perfect.

Very friendly hosts, the accommodation was perfect in all aspects: clean, spacious and a lovely patio for a Sundowner. I will definitely recommend De Witte Loft for anyone looking for accommodation. Thanks, see you again soon.

Rina L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina L
Family with young children

Gerieflik, behulpsaam, skoon en mooi. Aandag aan detail.

De Witte Loft was gerieflik skoon en mooi. Die eienaars is gasvry en die besonderhede wat in die verblyf ingaan is opmerkbaar. Ek sal graag weer daar tuisgaan.

Mev M S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mev M S
With spouse/partner

Skoon, netjies, goeie ligging.

'n Baie mooi, netjiese blyplek. Die lugversorgers het die hitte van die loft verdryf. Lyk presies soos die prentjie. Ongelukkig kon die vrou wat ons ontvang het, ons nie regtig verstaan nie. Ook is die parkering baie klein en ongemaklik. Glad nie geskik vir 'n waentjie of bakkie nie. Ons het verskriklik gesukkel, want die parkering is af teen die heuwel. Daar was niemand om ons te help nie, en ek het my rug baie seer gemaak in die proses. Ongelukkig is ons verblyf daardeur versuur.

Marnus S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marnus S
Individual traveler

Voortreflike verblyf.

Kan dit ten sterkste aanbeveel as verblyf-opsie in Newcastle. Is baie hartlik ontvang en die gasheer was verskriklik belangstellend en ondersteunend in my Battelfield-maraton wat ek kom hardloop het. Het selfs vir my 'n energiedrankie na die tyd gebring.

Elsje V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje V
With spouse/partner

Very beautiful and neat place.

We had a nice stay. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en netjiese plek.

Ons het baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Billy V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Billy V
With spouse/partner

Baie lekker en ontspannend.

'n Baie netjiese skoon en gerieflike plek en in 'n pragtige omgewing. Baie stil en rustig. Trappe net n bietjie steil vir ouerige bene, anders het ons dit baie geniet.

Gerrit S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit S
With spouse/partner

Baie netjiese en skoon verblyf, sal beslis aanbeveel!

Baie netjiese verblyf, gerieflik en prakties toegerus. Gasvry en lekker om by tuis te gaan. Goeie sekuriteit.

Nic J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic J
With spouse/partner

De Witte Loft het alle verwagtings oortref.

Johan en Thaliita is 5 ster gasheer en gasvrou. Alles en nog meer as in advertensie soos nuutste tydskrifte om enige belangstelling tevrede te stel. Het huweliksbevestiging bygewoon wat 14:00 begin het en hul het geen probleem gehad om ons vroeër toe te laat nie. Beveel beslis aan as een van beste tuiste ooit!

Karen M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
With spouse/partner

Pragtig, skoon.

Pragtige plek, skoon en rustig.

Evon S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evon S
With spouse/partner

Easy to find, pleasant neighbourhood, nicely appointed flatlet.

The flatlet had everything we needed for stopover. Good sense of design was in evidence as well.

Hein K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein K
With spouse/partner

Very neat and friendly owners.

Highly recommended to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, gerieflik en vriendelike eienaars.

Sal dit vir seker aanbeveel vir vriende en familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carine J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carine J
With spouse/partner

Baie netjies en oulik toegerus.

Ons was aangenaam verras met die eenheid. Dit is baie netjies en oulik toegerus! Die leefarea is net groot genoeg, met TV en DStv-pakket. Die yskas bied koeldrank en drank opsies te koop. Die bed is groot en gemaklik. Die badkamer het stort en bad geriewe. Sal verseker aanbeveel vir 'n paartjie!

Antoinette C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette C
With spouse/partner

Dit was voorwaar 'n pragtige, netjiese plek.

Die verblyf was pragtig, skoon, netjies en ons het lekker geslaap daar. Kan dit regtig aanbeveel. 10/10.

Peet G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet G
On business

Waarde vir geld.

Baie netjies.

Janine B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine B
With friends

Lieflik.

Ons het baie lekker gebly by De Witte Loft. Lekker privaat en net perfek vir wat ons gesoek het. Mens voel rerig baie gemaklik en die loft was skoon, netjies en het alles wat jy benodig.

Zethu F - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zethu F
With spouse/partner

Good.

We had a wonderful stay in a very peaceful and clean environment.

Paul V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

It was a good experience when it comes to the unit.

The parking space was a little small. Big vehicles do not fit in the space. The dogs barked the whole night and disturbed our sleep. They could have switched on the air con at two, because it was a hot day and we stayed in a loft unit. We arrived just after three and we were hot for a long time before the air con could get the unit to a comfortable temperature. Another problem of the loft unit was that there was only one window and we couldn't get air into the unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n goeie ondervinding sover dit die wooneenheid aanbetref.

Die parkeerruimte was bietjie klein. Groot voertuie pas nie op die spasie wat beskikbaar is nie. Die honde het ook heelnag geblaf en versteur 'n mens se nagrus. Hulle kon gerus die lugversorger teen twee uur aangesit het, want dit was 'n warm dag en ons het in 'n solder-eenheid gebly. Ons het so net na 3 uur daar aangekom en het lank warm gekry voor die lugversorger die wooneenheid op 'n gemaklike temperatuur gekry het. Nog 'n probleem van die solder-eenheid was dat daar net een venster was en mens kon nie die plek belug nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlena V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlena V
With spouse/partner

Tasteful and very neat guesthouse with a stunning view!

De Witte Loft is a stunning and neat guesthouse with very tasteful decor. The balcony has a beautiful view. We will stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Smaakvolle en baie netjiese gastehuis met die mooiste uitsig!

De Witte Loft is 'n pragtige en netjiese gastehuis met baie smaakvolle dekor. Die balkon het die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer hier bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolanda B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda B
Individual traveler

Very good value for money.

Excellent "road". They just need to warn people about the stairs (and it is not wheelchair friendly).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende "pad". Hul moet net mense waarsku oor die trappe (en dit is nie rolstoelvriendelik nie).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christian P D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christian P D
With spouse/partner

Heel goed en veilig.

In baie goeie woonbuurt. Veilig en aangenaam.

Corrie L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrie L
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Het baie lekker gebly, die parkering is effens van 'n probleem asook die badkamer.

Mienie M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mienie M
With spouse/partner

Rustig.

Beveel dit definitief aan. Het heerlik gebly. Baie netjies en modern. Die trappe is nogal 'n uitdaging.

Martie V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie V
Individual traveler

Dit was goeie waarde vir geld.

Ek moes kies tussen De Witte loft en ander verblyf. Omdat ek alleen was het die ander plek hulle prys verhoog maar De Witte Loft het vir my 5% afslag gegee. Dit het vir my baie beteken.Ek het baie lekker gebly. Die omgewing was stil en rustig. Ek is vriendelik ontvang. Die kombuis was goed toegerus. Die parkeerplek is veilig maar bietjie moeilik vir 'n langas bakkie. Ek sal beslis weer daar gaan bly en sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Zelda C - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zelda C
With spouse/partner

Uitstekend geslaag in die doel.

Sal met plesier aanbeveel. Ons waardeer LekkeSlaap se diens en sal beslis weer van julle gebruik maak.

Pieter G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
With spouse/partner

Baie aangenaam, was vroeër as verwag en alles was reg.

Baie oulike plekkie, goed ingerig en skoon. Talitha het ons dadelik laat tuis voel.

Lorenza W - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenza W
With spouse/partner

Cosy and comfortable stay.

Total value for money! The unit is well-equipped for self-catering needs, very clean, tidy and stylish too. Even though it is on a residential home property it is very private ... almost too good to be true! The owners are also very friendly and helpful making this place a definitive home away from home. Should we ever require accommodation in Newcastle again, there will be no further searching, de Witte Loft is surely the place to stay at!

Johanna K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna K
With spouse/partner

Ons moes langer bly!

Dit is pragtig, met 'n lieflike klein 'veranda' waar mens kan ontspan. Baie skoon en netjies. Bedagsaamheid van die eienaars was hoogs waardeer. Koue melk en sjokolade! Alom was dit 'n wonderlike mooi plek.

Jan K - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Great en baie mooi.

Klein intieme spasie. Baie mooi gemaak.

Magda A - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda A
Individual traveler

Die verblyf was lieflik.

Die enigste nadeel is die styl trappe, want ek het my knie beseer voor aankoms, so dit was bietjie ongerieflik. Maar ek sal weer daar gaan bly. Dis rustig en super netjies.

Brenda H - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda H
With spouse/partner

Great accomodation, compact and very clean.

Great accomodation, compact and very clean.

Fanie L - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie L
On business

Baie lekker gebly, geen probleme met verblyf nie. Pragtige, goed toegerusde woonstel in 'n stil, veilige area.

Baie gerieflike en goed ingerigte woonstel. TV wat outomaties afskakel saam met die DStv laataand was nie aangenaam nie aangesien ek laat werk en daarvan hou om laat TV te kyk. Sal weer daar bly en dit met graagte aanbeveel. Indien jy probleme het met trappe klim, sal dit bietjie lol aangesien die trappe nogal steil is en elke trap baie hoog. Alhoewel daar gratis WiFi is kon ek dit nie gebruik nie aangesien ek nie kon koppel nie. Dit is egter net klein dingetjies wat nie punte tel nie en my verblyf in totaliteit was baie aangenaam.

Hendrik D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
On business

Uitstekend! Baie netjies, skoon en met aangename gashere.

Uitstekende verblyf: skoon, netjies, vriendelik! Gratis WiFi, DStv en Sally Nougat! Baie dankie!

Ilse B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse B
With spouse/partner

Stil en mooi area, romanties. Perfek vir twee mense wat verkies om eie kos te maak.

'n Mooi en still alles-in-een kamer bo 'n dubbel motorhuis. Modern en smaakvol ingerig. Vriendelike gasheer & gasvrou! Pasop vir die styl trappe, beveel dit aan vir jonk en fikse mense. Ons het heerlik gekuier, kosgemaak, tv gekyk en geslaap!

Janine D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janine D
With spouse/partner

Very cosy and value for money

We had a wonderful 3 night stay. The loft was very cozy and would recommend it to anyone. Very clean, neat, and welcoming! Thank you. Janine and Johan de Beer

Ursela B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursela B

Bederf op sy Lekkerste!

Ons is met ope arms ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie baie lekker gekuier en sal dit definitief aanbeveel! Soveel bederf en ook nog beskuit saam met 'n lekker koppie koffie. Aan almal, weereens baie dankie vir die lekker kuier.

Bruce M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bruce M
With spouse/partner

Lekker, stil en skoon!

Ons het nooit die eienaar gesien nie. Hulle was op pad Comrades toe. Ons het die sleutel elders gekry, daar gebly, met mekaar per selfoon gekommunikeer en 'n e-betaling gedoen. Hoe's daai vir vertroue in jou medemens?!

Carina M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina M
On business

'n Uitsonderlike, pragtige plek en gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam!

My komplimente aan die gasvrou. Die plek is pragtig gemeubileer. Dis beslis een van die oulikste plekke waar ek nog gebly het. Vriendelike diens, veilige parkering. Ek sal definitief die plek aan vriende en kollegas aanbeveel.

Sarel B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarel B
With spouse/partner

Baie netjies en die diens was "great" ... sal weer gebruik!

Die gastehuis was "great".

From R690
per night (sleeps 2)
From R690
per night (sleeps 2)
From R690
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3OWUxMTMxLTZkNGMtNGM2NC04MWY1LTVhMTJjYWU4ZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R690  per night (sleeps 2) 42 5 1 5 20 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -27.711547526527 29.935532186508
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!