The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at DeKat Self-catering | TravelGround
+41

DeKat Self-catering

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 20 reviews for DeKat Self-catering
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Louis V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis V
Individual traveler

Baie netjies

Die kamer is baie netjies met elektriese kombers en gasverwarmer. Groot stoof was in my kamer en 'n aparte badkamer. Alles was baie netjies en met smaak ingerig. Ek sou net effe meer spasie wou hê as daar 3 persone in die kamer is.

Lynette E - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette E
With spouse/partner

Pragtige plek om te oornag.

Baie klein, maar spasie goed gebruik.

Pamela M - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pamela M
With spouse/partner

Stayed well in a very chilly weather condition.

Warm welcome and the stay was a home away from home. I would definitely make another turn when around Burgersdorp.

Engela A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela A
With spouse/partner

Netjiesem skoon, ruim, goed toegeruste eenheid.

Baie vriendelike ontvangs. Rustige en bekostigbare verblyf.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie vir die goeie resensie, Engela. Hoop ons sien weer. Weer eens jammer oor julle verlies

DeKat Self-catering
Corne P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne P
With spouse/partner

Ons was baie vriendelik ontvang, die eenheid was baie mooi en netjies gewees. Dankie Koba vir jou gasvryheid! Sal vir seker DeKat aanbeveel!

Ons het 'n plekkie gesoek om oor te slaap op ons roete van Knysna af terug na Pretoria en op DeKat afgekom. Sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ons weer 'n lang reis het.

Dries O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries O

Netjiese, gerieflike, goed toegeruste en rustige oornagverblyf.

'n Baie aangename ontvangs. Tuis van die intrapslag. Veilige onderdakparkering. Lieflike kamers. Baie netjies.

DeKat Self-catering's response

Dries, wat 'n voorreg was dit nie om met familie te herenig nie! Nou kan ons daarop voortbou. Dankie vir die mooi woorde.

DeKat Self-catering
Shaafiek H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaafiek H
Family with teenagers

Excellent, had all the basics.

The host was really welcoming. The place was very clean. It had all the basics for a one night stopover or more days. I would book again when travelling in that direction.

DeKat Self-catering's response

Thank you Shaafiek, it was so nice to host you. We hope to see you again some time.

DeKat Self-catering
Elizna V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna V
Individual traveler

Baie vriendelike verwelkoming.

Gasheer en gasvrou van DeKat is baie harteluk het NY-aand verblyf geniet en baie waardeer dat hul op Kersdag vir my tot 9 uur gewag het. Uitstekende diens. Baie dankie.

DeKat Self-catering's response

Liewe Elizna, dit was 'n plesier om jou kersdag hier te verwelkom.

DeKat Self-catering
Chantal H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal H
Family with young children

Baie gemaklik en mooi verwelkom.

Ons was warm verwelkom en het gemaklik gebly.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie Chantal, ek waardeer die mooi review.

DeKat Self-catering
Lizette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette V
Family with teenagers

Dit was 'n uitstekende ervaring.

Ons sal vir seker weer van DeKat B&B gebruik maak. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie, Lizette. Dit was heerlik om jul hier te kon huis ves.

DeKat Self-catering
Henry H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Henry H
With spouse/partner

Good location. Nothing more need.

Nice overnight. Will stay there again. Proximity to main house, dining room to unit is a little inconvenient because of sound.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging. Niks meer nodig nie.

Lekker oornag. Sal weer daar bly. Nabyheid van hoofhuis, eetkamer aan eenheid pla effe t.o.v. klank.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie vir die terugvoer. Eerlike resensies word waardeer, omdat ons poog om die beste moontlike diens te lewer.

DeKat Self-catering
Danie B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie B
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Koba en haar man was baie vriendelik en hulpvaardig om ons boswa ook op die perseel te kan parkeer. Ons kan hulle aanbeveel indien jy in Burgersdorp wil oornag.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was wonderlike gaste om te ontvang en - huis ves.
Geniet jul boswa

DeKat Self-catering
Elna N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna N
Family with teenagers

Neat, clean overnight stay.

Would stay at DeKat B&B any day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, skoon oornagverblyf.

Ons sal enige tyd weer by DeKat B&B wil oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

DeKat Self-catering's response

Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Ek is bly die verblyf was aangenaam. Ons hoop ons sien julle weer.

DeKat Self-catering
Stephen N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephen N
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en 'n pragtige opset.

Koba was besonders vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer hier oornag wanneer ons Burgersdorp besoek.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie Stephen, vir 'n mooi resensie. Hoop ook ons sien weer.

DeKat Self-catering
Jakobie G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakobie G
Family with teenagers

Fantasies, gasvryheid uit die boonste rakke.

Hartlik ontvang. Dadelik tuis gevoel na 'n lang dag op die pad. Koba se gasvryheid word hoog op prys gestel. Eenheid was goed ingerig en netjies en skoon. Ekstras, soos koue water en koeldranke, in die yskas was 'n welkome lafenis na 'n warm dag op die pad. Ek sal definitief weer daar oorbly as ek in daardie geweste is en kan dit aanbeveel.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie Jakobie, vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien jou weer.

DeKat Self-catering
Frans G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans G
With spouse/partner

DeKat B&B is a lovely place to stay - cosy and warm.

Hostess Koba is a warm, sincere person who makes you feel at home as soon as you arrive. We were welcomed with delicious home baked goods and a warm room with underfloor heating in the cold Karoo. Felt home immediately. The rooms are well furnished and there are even WiFi and DStv. The decor of the rooms are beautiful and one can see the care that was taken to keep everything in good condition.

This review has been translated,click hereto view the original version.

DeKat B&B is 'n heerlike plek om te bly - lekker warm en snoesig.

Die gasvrou, Koba, is 'n warm en opregte mens wat jou dadelik laat welkom voel. Ons is met heerlike tuisgebak en 'n warm kamer (ondervloerse verhitting) in die koue Karoo verwelkom. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer is baie goed ingerig en daar is tot WiFi en DStv. Die dekor van die kamer is pragtig en 'n mens kan sien dat daar moeite gedoen word om alles mooi in stand te hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie vir die mooi woorde Frans. Ek waardeer dit baie.

DeKat Self-catering
Elmarie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
Individual traveler

Baie netjies en skoon.

Mooi, netjies en skoon. Lekker kaggelvuur geniet vir koue wintersaand. Bed is van hoë gehlate en jy kan 'n goeie nagrus geniet. Baie dankie vir jou gasvryheid, Koba!

DeKat Self-catering's response

Dankie, Elmarie, was goed om te ontmoet.

DeKat Self-catering
Pincione A - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pincione A
Individual traveler

Very nice place to stay.

Very good apartment. Very kindly owners. A good address in Burgersdorp.

DeKat Self-catering's response

Dear Alesandro,
Thank you for the review.
Kind regards,
Koba

DeKat Self-catering
Paul H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul H
Family with teenagers

What a gem of a place.

A very nice stop over point for the family to take it easy and relax.

DeKat Self-catering's response

Thank you Paul. Thank you very much for the support.

DeKat Self-catering
Hans L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans L
With spouse/partner

Puik en baie gasvry.

Die eienaars is vriendelik en doen baie moeite.

DeKat Self-catering's response

Baie dankie vir die goeie resensie.

DeKat Self-catering
From
R550
per night, for 2 ppl
From
From R550
per night, for 2 ppl
From
R550
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Maasdorp Street, Harmony, Burgersdorp, 9744, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f735b201a1a998025417ebe3a06e625113d833a3e1b2cf98abd33ccc6a4c0ea2cf3749c928ca83048852524afa050e6185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night, for 2 ppl 20 5 1 5 2 Maasdorp Street Harmony 9744 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.988877490556 26.318854457672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!