Glencairn Accommodation at Delahilcremat | TravelGround
+130

Delahilcremat

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 22 reviews for Delahilcremat
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Danielle G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle G
With spouse/partner

Ongelooflike uitsig en gerieflik ingerig.

Die kamer het 'n ongelooflike uitsig en is gerieflik ingerig. Dit is gerieflik naby die see, restaurante en 'n winkelsentrum. Ons sal definitief weer in die toekoms daar gaan bly.

Delahilcremat's response

Hi Danielle,
Baie dankie vir die ongeloolike terugvoer. Dit was 'n plesier om goeie mense soos julle te huisves, en kom asseblief terug .
Groete,
Dean en Hilary

Delahilcremat
Mariette P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette P
With spouse/partner

We really enjoyed our stay at Delahilcremat!

It's really a nice place for 2 people with the most beautiful views. Everything you need is there. The service is also top quality! Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker by Delahilcremat gebly!

Dis regtig 'n oulike plekkie vir 2 mense met die mooiste uitsig. Als wat jy nodig het is daar. Die diens is ook van top gehalte!! Sal beslis weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delahilcremat's response

Thank you, Mariette. It was a pleasure meeting you and we hope to see you again. Thank you for your kind review, we really appreciate it. Kind regards, Dean and Hilary.

Delahilcremat
Adele H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adele H
With spouse/partner

Netjies maar baie klein.

Advertensie sê selfsorg, maar nota binne eenheid sê geen kosmaak binne die eenheid nie. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Delahilcremat's response

Hi Adele

Thank you for review. It is noted on the site when you booking there is heat-and-eat facilities with a microwave, fridge and coffee making facilities.

Thanks for supporting us.

Kind regards
Dean and Hilary

Delahilcremat
Aletta V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta V
With spouse/partner

Breathtaking.

Accommodation exceeded my expectations, would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Verblyf het my verwagtinge oortref, sal dit definitief kan aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delahilcremat's response

Beste Aletta,

Baie dankie vir die puik resensie. Julle was ongelooflike gaste wat ons plek soos jul eie opgepas het. Sulke respek word altyd waardeer.

Kom asseblief terug en verwys ons gerus.

Groete
Dean en Hilary

Delahilcremat
Renaldo C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renaldo C
With spouse/partner

It was unforgettable.

Excellent location, with panoramic views. We could see the whales from our room's deck. The owner and his wife were extremely hospitable and gave good recommendations for places to eat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was onvergeetlik.

Uitstekende ligging, met panoramies uitsig. Ons kon die walvisse vanaf ons kamer se dek sien. Die eienaar en sy vrou was uiters gasvry en goeie aanbevelings vir eetplekke gegee.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delahilcremat's response

Dankie Caleb en Ilona (en babatjie op pad).

Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves.

Groete

Dean en Hilary

Delahilcremat
Marlise J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlise J
With spouse/partner

Alles wat mens in 'n seevakansie-blyplek soek.

Die mense is gasvry en vriendelik. Ons het baie welkom gevoel. Die kamer is smaakvol versier. Die uitsig oor die see vanuit die kamer en balkon is kos vir die siel. Ons sal beslis weer teruggaan!

Delahilcremat's response

Baie dankie vir die resensie Marlise en Gerhard. Ons hoop julle kom terug, dit was 'n plesier om julle te huisves.

Groete
Dean en Hilary

Delahilcremat
Carla V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carla V
Individual traveler

Most beautiful view and very neat!

Most beautiful views and accommodation was very stylish. Will really recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste uitsig en baie netjies!

Mooiste uitsig en akkommodasie was baie stylvol. Sal dit werklik aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delahilcremat's response

Hi Carla

Baie dankie vir die puik resensie; ek is baie jammer dat ons mekaar nie ontmoet het nie. Kom asseblief terug en verwys ons as jy nie omgee nie.

Groete

Dean en Hilary

Delahilcremat
Elaine M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine M
With spouse/partner

Baie dankie aan Hillary en Dean vir julle vriendelike ontvangs, het heerlik gekuier, ons kom beslis weer vir julle.

Pragtige plek, netjies skoon, mooiste see-uitsig. Baie dankie ons kom weer kuier.

Delahilcremat's response

Dear Elaine,

Baie dankie vir julle goeie resensie. Jammer vir die laat terugvoer, ons was oorsee en kan nou eers opvang.

Ons is bly om te sien julle het dit geniet. Julle moet beslis weer kom kuier.

Groete,
Dean en Hilary

Delahilcremat
Wanda J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanda J
With spouse/partner

Wonderful.

The owners are very hospitable and friendly. Would recommend it anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delahilcremat's response

Baie dankie vir die ondersteuning Wanda. Ons hoop julle kom terug, permament as inwoners van Simonstad. Geniet Ghana Wanda. Groete, Dean en Hilary

Delahilcremat
Trich M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trich M
With spouse/partner

Alles wat ons nodig gehad het!

Ons wil net baie dankie sê aan Dean en Hilary vir hulle warm verwelkoming en die pragtige plekkie waar ons gebly het. Dis skoon, modern en mooi met 'n see-uitsig. Dis die perfekte plekkie vir 'n paartjie!

Delahilcremat's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie Trich en Duane. Julle was die perfekte gaste. Netjies, nederig en ongelooflik maklik om te huisves. Julle het ons bederf. Kom asseblief terug en sterkte vir die babatjie in Feb/Maart

Delahilcremat
Dinette L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dinette L
With spouse/partner

Beautiful view of the sea, lovely, tidy and clean accommodation, will definitely book here again, we were kindly received.

We were very kindly welcomed, views are breathtaking across the sea, very clean and neat rooms, will definitely book this place again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig oor die see, lieflike, netjiese en skoon verblyf, sal beslis weer hier bespreek, ons was goed en vriendelik ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang, uitsig is asemrowend oor die see, baie skoon en netjiese kamers, sal beslis weer in die toekoms hierdie plek bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delahilcremat's response

Dankie Dinette, dit was 'n plesier om julle te huisves en kom asseblief terug en bly langer om dit behoorlik te geniet. Hopelik het jul dogter en haar vriende lekker gekamp.
Groete,
Dean en Hilary

Delahilcremat
Charl V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charl V
With spouse/partner

Netjiese, moderne kamer en vriendelike ontvangs.

Met die aankoms is ons vriendelik ontvang. Pragtige uitsig oor die see. Voortdurend op hoogte gehou van lekker restaurante en info oor ons blyplek.

Franna C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Franna C
With spouse/partner

Awesome uitsig en baie netjies.

Was 'n baie aangename tyd gewees, die uitsig is awesome en winkels is naby. Die eenheid is nuut en baie netjies. Simonstad was 'n wenner.

Delahilcremat's response

Dankie vir die resensie Franna en ons hoop om julle weer te sien. Die rugbybal sal een van my momentos word! Geniet die toets Saterdag op Loftus.

Groete
Dean en Hilary

Delahilcremat
Susan G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan G
With spouse/partner

Gerieflik en 'n fantastiese uitsig.

Baie dankie, Dean en Hilary, vir julle gasvryheid. Ons het dit regtig baie geniet. Ons sal beslis weer na julle plekkie toe gaan.

Delahilcremat's response

Goeiedag Susan en Harry,

Dit was 'n plesier om julle te huisves en hopelik sien ons mekaar weer. Sterkte vir jul toekoms.

Groete
Dean en Hilary

Delahilcremat
Najuwa B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Najuwa B
With spouse/partner

My stay was awesome.

I enjoyed Dean and Hilary's place so much. It was neat and tidy and has everything you need in there. Dean and Hilary are the friendliest people who made us feel welcome the minute we got there. I will definitely go again and will recommend anyone to go. What an amazing couple.

Delahilcremat's response

Hi Najuwa and Keith,

It was a pleasure having you. It is guests like you that make this business worthwhile. Please do come back.

Sincerely,

Dean and Hilary

Delahilcremat
Tanya Louw L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanya Louw L
With spouse/partner

Kan die gastehuis aanbeveel.

Gaste huis skoon. Mooi uitsig. Dean en sy vrou laat mens tuis voel. Sal def weer daar bespreek.

Delahilcremat's response

Hi Tanya, Thys, Albie en Judy

Baie dankie vir die ondersteuning. Hopelik sal julle terugkom, veral met ons nuwe akkommodasie wat in Mei 2018, hopelik klaar sal wees. Geniet Kathu.

Groete

Dean en Hilary

Delahilcremat
Christelle S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle S
With spouse/partner

Topklas verblyf en diens.

Ons het 'n volle tien nagte by Delahilcremat tuisgegaan en ons het 'n heerlike tyd gehad. Dean en Hilary was baie gasvry en vriendelik asook baie behulpsaam in aanbevelings vir aktiwiteite asook restaurante. Ons kan eerlikwaar sê ons het nog nooit by so gastehuis tuisgegaan wat die akkommodasie en eienaars topklas is nie. Die kamer was baie netjies en skoon, ons het baie gemaklik gebly. Alles wat jy nodig het is daar en dit het 'n pragtige see-uitsig. Ons beveel dit aan vir enige iemand wat akkommodasie soek in Simonstad, want jy sal nie teleurgesteld wees nie, dit is ook naby baie toeriste-aantreklikhede geleë. Ons sal beslis weer terugkeer!

Delahilcremat's response

Beste Christelle en Niel,

Ons waardeer die resensie, maar bowenal julle ongelooflike netheid, virendelikheid en nederigheid. Gaste soos julle maak hierdie besigheid die moeite werd. Kom besoek gerus ons nuwe akkommodasie in die toekoms en alles van die beste in 2018.

Groete,
Dean en Hilary

Delahilcremat
Rodger H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rodger H
With spouse/partner

A wonderful experience.

Me and my partner really enjoyed our stay at the Delahilcremat, the service of Dean and his wife was just excellent, they made us feel very much at home. I would definitely go there again to wake up in the morning with that breathtaking view.

Delahilcremat's response

Thank you very much Rodger and Mishka, we hope to have you back one day. Youth with good manners and humility is always a big plus!

Regards
Dean and Hilary

Delahilcremat
Annelize K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelize K
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly met 'n baie mooi uitsig op die see.

Dit is 'n rustige stil area met 'n baie skoon en netjiese kamer met 'n baie mooi uitsig oor die see.

Delahilcremat's response

Hi Annelize

Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien. Mense soos julle maak ons besigheid die moeite werd.

Groete

Dean en Hilary

Delahilcremat
Nicki W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicki W

Relaxing getaway.

Lovely relaxing getaway at Delahilcremat. Location close to many beautiful coastal towns and the Cape Point Nature Reserve. The hosts are very friendly and approachable. The accommodation was modern, neat and cosy.

Delahilcremat's response

Hi Nikki

Thank you for supporting us and the very good review. We hope to have you back soon as you were a pleasure to host!

Regards

Dean and Hilary

Delahilcremat
Edna A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna A
With spouse/partner

Pragtige, smaakvol gemeubileerde, skoon woonstel met onverbeterlike uitsig oor Valsbaai vir 'n vinnige wegbreeknaweek.

Hierdie pragtige, smaakvol gemeubileerde plekkie is 'n moet vir 'n naweek wegbreek. Die uitsig oor Valsbaai is onverbeterlik. Ons sal beslis weer kom en dis vir seker aan te beveel.

Delahilcremat's response

Baie dankie Edna,

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom weer terug en geniet die Brackenfell omgewing. Hopelik sien ons mekaar weer.

Groete,

Dean en Hilary

Delahilcremat
Peter Liedeman L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter Liedeman L
With spouse/partner

Me and my wife really enjoyed the weekend. The hosts were very hospitable. Would recommend.

Glencairn is a quiet place, beautiful natural environment, friendly people, clean town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek en my vrou het die naweek baie geniet. Die huismense was baie gasvry, ek sal dit aanbeveel.

Glencairn is 'n baie stil plek, mooi natuurskoon, die omgewing is pragtig, die mense is vriendelik, die dorp is baie skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Reids Way, Simonstown, Cape Town, 7975, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW4rd62GFg8u799m5qI9hA2EuDV1QMh6QdQ8OyUWIZMmjptFCOa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 7 Reids Way Simonstown 7975 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.168120276476 18.428257431947
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com