Review Summary
Bennie T - Apr 2022
Overall score
Goed ontvang en goeie waarde.
Fred O - Apr 2022
Overall score
Kuier was aangenaam, rustig en stil.
Leslie C - Apr 2022
Overall score
A great stop over on your way to the Cape Town.
Dirk L - Apr 2022
Overall score
Fantastiese akkommodasie en gasvryheid.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier weer!!!
Martha V - Mar 2022
Overall score
Vriendelike ontvangs, hulpvaardige personeel, persoonlike aandag van eienaar.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier weer!!
Stephen S - Feb 2022
Overall score
Wonderful stay in a beautiful location.
Erwin S - Jan 2022
Overall score
Plaas oornag.
Read moreShahid M - Jan 2022
Overall score
Heerlik
Dean S - Jan 2022
Overall score
Waarde vir geld.
Christo N - Jan 2022
Overall score
Te ver in van die hoofpad - nie te veel vir kinders om te doen nie.
Michele R - Jan 2022
Overall score
Hosts were very friendly as well as the staff.
Elma F - Jan 2022
Overall score
Pragtige plek onder ’n sterrehemel met vriendelike diens.
Morné V - Jan 2022
Overall score
So moet mens rus.
Gys V - Jan 2022
Overall score
Heerlike kos en vriendelike personeel.
Pieter E - Jan 2022
Overall score
Rustige, vreedsame verblyf, baie aangenaam.
Brian K - Jan 2022
Overall score
It was a very pleasant stay. Hosts were great, food was good. Ran a honesty bar where you helped yourself and kept a note on what you drank and then paid for it on departure. Staff very friendly. Stunning view of the farm.
Tanya J - Dec 2021
Overall score
Little desert oasis.
Elÿn P - Dec 2021
Overall score
Baie netjies, baie lekker geëet en die vriendelikste personeel.
Rensia B - Dec 2021
Overall score
Saligheid vir die siel!
Mariette W - Dec 2021
Overall score
Aangename verrassing.
Monika G - Dec 2021
Overall score
Wonderlik.
Mark G - Dec 2021
Overall score
Good stopover.
Reinard R - Dec 2021
Overall score
Wonderful Karoo overnight stay.
Renier S - Oct 2021
Overall score
Baie Lekker.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier asb weer. Dit was heerlik om julle by ons mooi Gastehuis te ontvang!
Henk en Erika
Elzanne R - Oct 2021
Overall score
As ek 6 sterre kon gee sou ek.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier asseblief weer.
Dries A - Oct 2021
Overall score
Perfekte oorslaap vir lang reis.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier asseblief weer. Dit was heerlik om julle by ons mooi gastehuis te ontvang.
Henk en Erika.
Adriaan V - Aug 2021
Overall score
Baie rustig, lekker koud in die winter.
Jan B - Jun 2021
Overall score
Ons is baie vriendelik en hoflik ontvang. Dankie Erika.
Elna V - May 2021
Overall score
Baie rustig, skoon en die heerlikste kos.
Vanessa G - May 2021
Overall score
Die foto's van kamer was foutief. Kamer het 2 enkelbeddens gehad in plaas van 'n dubbelbed soos geadverteer.
Read moreDesert Dew Guest House 's response
Ek is jammer dat U so voel en vra namens Desert Dew Guesthouse omverskoning.Die kamers in die Gastehuis is opgradeer en alles is intussen ook verander op die website.Ons het n lieflike kamer vir die klìènt aangebied wat luuks was en geen ekstra betaling is gedoen nie.Die kliènt kan n volgende keer gratis kom oornag in een van ons Luukse kamers,ontbyt ingesluit, met die kode " ontevrede kliènt" Karoo groete
Riaan D - Jan 2021
Overall score
Rustige Karoo.
Johan K - Jan 2020
Overall score
Baie lekker plek om te kom rus na 'n ver dag se ry.
Jaco D - Jan 2020
Overall score
Ideale oorslaapbestemming in die Karoo, waarde vir geld.
Ren S - Dec 2019
Overall score
Stil en rustig.
Ruvan P - Dec 2019
Overall score
Heerlik verrassend.
Pieter O - Jan 2019
Overall score
Netjiese oornagverblyf, goeie kos, maar kort meer persoonlike interaksie met kliënte vanaf die eienaars.
Read moreDavid B - Jul 2018
Overall score
Egte Karoo-juweel.
Etienne G - Jan 2018
Overall score
Karoo op sy mooiste.
Desert Dew Guest House 's response
Dankie vir die terugvoer. Kom kuier asb weer. Mooi jaar vir julle.
Pieter R - Dec 2017
Overall score
Lekker gebly en wonderlik om sommer net bietjie "Karoo plaas" op te neem.
Deon E - Sep 2017
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Desert Dew Guest House 's response
Dankie vir die positiewe kritiek. Ons sal dit onthou.Ons bou voort op positiewe kritiek en wil graag die diens verbeter. Kom kuier gerus weer!
Phillip D - Aug 2017
Overall score
Wonderlike ervaring. Sal beslis weer gaan!
Leon B - May 2017
Overall score
Really enjoyed the stay with excellent food and friendly hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly met uitstekende kos en vriendelike gashere.
Baie vriendelik ontvang en Erika het selfs vooraf gebel om te hoor of ons aandete wil hê. Beide aandete en ontbyt was puik en ons het heerlik gesmul aan die kos. Verblyf was baie lekker en Erika het 'n hond uit die bos gesels en ons kon nie wegkom nie. Ons sal beslis aanbeveel en sal weer daar gaan oorslaap as ons Kaap toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier asseblief weer.
Johannes G - Jan 2017
Overall score
Coenie de Villiers - Karoo night - experience it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Coenie de Villiers - Karoonag - gaan beleef.
Reeds aanbeveel vir vriende. Die plek is net naby genoeg aan die N1 (14 km grondpad is in 'n baie goeie toestand) en ver genoeg om die absolute stilte van die Karoo te kan ervaar. Vriendelike diens - skoon en baie netjiese akkommodasie. Keurigheid in eenvoud. Karoolam vir aandete uit die boonste rakke. Sal vir seker weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier asseblief weer.
Pieter S - Jan 2017
Overall score
Good accommodation in a beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf in 'n pragtige omgewing.
Die lamsboud aandete was so lekker dat dit alleen die oorslaap die moeite werd gemaak het. Johan wat ons ontvang het en na ons verblyf omgesien het is 'n ster. As ons weer in die omgewing moet oorslaap is dit ons eerste keuse.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desert Dew Guest House 's response
Kom kuier asseblief weer.
Hendry B - Dec 2016
Overall score
Gasvry, gemaklik en goed toegeruste verblyf, kos baie lekker.
Ilze P - Jun 2016
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Baie gasvry, voel soos jou huis weg van die huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizl B - Jun 2016
Overall score
Very comfortable and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en gasvry.
Ons is met ope arms verwelkom. Personeel is baie gasvry en vriendelik en ons is lekker bederf met heerlike etes en ekstra (tuisgebakte) broodjies vir padkos vir ons volgende dag se reis. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theunis S - Mar 2016
Overall score
Absoluut fantasties!
Deon J - Jan 2016
Overall score
Dit was baie lekker.
Berna P - Dec 2015
Overall score
Rustig.
Grietha V - Dec 2015
Overall score
Aangenaam.
Elbe W - Dec 2015
Overall score
Dit was heerlik, baie netjies en skoon.
Minicke B - Dec 2015
Overall score
Rustige plekkie om te ontspan voor jy verder reis.
Corlia J - Dec 2015
Overall score
My hart verloor daar!
Temara P - Apr 2015
Overall score
Fantasties!
Gail H - Jan 2015
Overall score
Die personeel was uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.
- Capacity: 21 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Modderfontein Farm, Victoria West, 7070, Northern Cape
- All ages welcome