The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Diamond Creek Bush Lodge | TravelGround
+53

Diamond Creek Bush Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 36 reviews for Diamond Creek Bush Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Judy B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Judy B
With friends

Goeie, vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

Personeel is baie behulpsaam en effektief.

Michelle D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
With spouse/partner

Heerlik en baie netjies met vriendelike diens.

Diamond Creek Bush Lodge is 'n pragtige en rustige plek. Ons was gelukkig genoeg om die enigste gaste te wees, dus het ons die hele lodge tot ons beskikking gehad. Cameron, ons gasheer, was baie hulpvaardig en vriendelik. Die plek was baie mooi netjies en skoon en ons kan dit beslis aanbeveel!

Nastia C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nastia C
With friends

Heerlike bosveld-wegbreek!

Ons was baie beïndruk met Diamond Creek Bush Lodge. Die plek was baie netjies en mooi skoon. Ons het ook vreeslik baie wild gesien rondom die lodge. Ek sal vir seker hierdie plek aanbeveel! Al die reëlings was vooraf vir ons deurgegee, baie dankie! Ons sal hulle definitief gou weer besoek!

Jeff V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeff V
Family with teenagers

Onverwagse stilte, bosveld en wildbesigtiging so naby aan die dorp!

Fantastiese reëlings vooraf deur Esther, so ook die ontvangs - baie dankie. Gerieflik, stil, heerlik in die bos en die heerlike wildrit op pad na die verblyf en terug na die hek was sielskos! Ons sal beslis weer by Diamond Creek Bush Lodge oorbly wanneer ons weer in Naboomspruit is. Ons sal nie eens moeite doen om ander akkommodasie te soek nie.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Liewe Christine,

Baie dankie vir jul pragtige opmerkings en komplimente. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gekuier.

Ons ontvang julle met graagte weer by Diamond Creek Bush Lodge.

Diamond Creek Bush Lodge
Marco S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco S
With friends

I enjoy the hospitality.

The place was neat and clean, enjoyed the wild around there as well.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Thank you Marco,

We appreciate your positive feedback and compliments.
We hope to see you again soon,

Kind regards
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Matau G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Matau G
With friends

Very disappointed.

The dam was dry, which I did not expect at all. There where spider webs everywhere in the room, found insect droppings under my pillow. Did not get to go on a game drive as the lady had promised. I was really disappointed.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Good day Given,
We are sorry to hear that you were not satisfied with our establishment. We pride ourselves that our excellent service and value for money is what our guests mostly love and compliment us on.
We service all chalets on a daily basis and our cleanliness is always at the highest standard. Seeing that all the chalets have thatch roofs, there will always be insects, but as I said, we make sure that the chalets are always clean and serviced.
Unfortunately, we do not control the rain and how and when it rains. We would also love to have a full dam again, but it is beyond our control. The draught in general in SA is unplanned and unwanted, unfortunately we also carry the burden of heavy draught currently.
As informed and discussed prior to arrival, game drives are booked 24hrs in advance and is an additional service that we offer, subject to availability.
We thank you once again for your feedback as we continue to strive to serve our guests at the best of our ability.
Warm regards,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Danie R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie R
Family with teenagers

Lekker wegbreek.

Kobus was 'n wonderlike gasheer.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Goeie dag Danie,
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer en komplimente. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Lynn E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynn E
On business

'n Lekker boservaring met basiese benodigdhede.

'n Lekker boservaring met 'n bos waar friends kan saamkuier. Gerieflike lapa en kombuis met 'n paar basiese benodigdhede. Personeel wat skoonmaak elke dag was baie vriendelik en behulpsaam. Selfoonsein is beperk, maar dit het ons verwag. Wonderlike slaghuis op die plaas!

Diamond Creek Bush Lodge's response

Goeie dag Lynn,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit en hoop om jul weer by ons te huisves.
Bosveldgroete ,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Lucille B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucille B
With friends

Unbelievably nice.

It is an unbelievably beautiful place if you like nature, and the best thing is that you can take your vehicle or walk to view game. It is also very peaceful and very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker.

Dis 'n ongelooflike mooi plek as jy hou van die natuur en die lekkerste is jy kan stap of met jou eie voertuig gaan wild kyk. Dis ook baie rustig en baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Goeie dag Lucille,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en besonderse komplimente. Dis lekker om gaste soos julle te huisves en na die verblyf soveel dankbaarheid te ontvang! Kom kuier gerus weer by ons.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Marolien C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marolien C
With friends

Ons het die naweek heerlik ontspan en saam met familie gekuier.

Baie netjies, goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en ontspanne atmosfeer. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die personeel het uit hulle pad gegaan om na alles om te sien. Ons sal beslis weer terug gaan. Baie dankie!

Diamond Creek Bush Lodge's response

Goeie dag Marolien,
Baie dankie vir die pragtige boodskap! Dit was vir ons 'n voorreg om deel te wees van jul spesiale familie byeenkoms. Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit na 'n toekomstige kuiertjie.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Danie H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Danie H
On business

Rustig en stil.

Mooi, netjies en rustig. Was egter baie warm en kon dus nie lekker slaap. 'n Lugversorger sal baie welkom wees. Die kombuislig het nie gewerk nie en 'n mikrogolf sal handig te pas kom. Die TV-kanale is baie karig. Kan ten minste sport byvoeg (nie sokker nie).

Johann M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M
With friends

Wonderlike verblyf, rustig en waarde vir geld.

Aangename verblyf, vriendelike personeel. Skoon en netjies en baie rustig. Sterk aanbeveel.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Goeie dag Johann,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en kompliment. Ons waardeer dit en dat jul tydjie gemaak het om vir ons 'n boodskap te los. Hoop ons sien jul gou weer.
Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Charmain C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmain C

Quiet with hiking trails.

Thank you! The staff were friendly and cleaned well. The rooms are neat and sufficient. Clean pool. Great braai en large kitchen. Tranquil atmosphere and lots of animals to see. We do believe and hope that it would be even better once the dam has water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker stil met wandelpaaie en rustig.

Dankie vir die aangename verblyf. Die personeel is vriendelik, maar goed skoon. Die kamers is netjies en voldoende. Swembad is skoon. Lekker braaiplek en groot kombuis. Dit is rustig en diere is volop om te sien. Net tans droom en glo as die dam water het dit nog beter is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawid M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawid M
With spouse/partner

Geskik vir groepe.

Ons het verblyf geniet, gesamentlike kombuis ten volle toegerus, al teleurstelling was dat die dam leeg was.

Lourens V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Lourens V
On business

Ja vir aanbeveel, maar met voorbehoud. As jy regtig net wil gaan sit en vleisbraai en drink en verder absoluut niks wil doen nie, is dit die ideale plek vir jou.

Die huisie waarin ons gebly het was skoon en netjies. Die gebrek aan 'n kombuis is vir seker nie ideaal nie. Jy kan darem jou eie koffie maak, maar net in die dag want daar was geen lig in die "kombuis" om laataand of vroegoggend te sien wat jy doen nie. Die voordeur kon ons nie van binne of buite gesluit kry nie, iets wat ons veiligheidsbewuste stedelinge slapelose nagte besorg. Jy kan wel deur die relatief klein wildskampe ry en na die bokke, waarvan daar 'n redelike verskeidenheid kleinwild is, kyk. Eksotiese swart rooibokke en goue wildebeest en selfs een wit (blesbok?) is te sien.

Deidre L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deidre L

Neat and well-equipped.

Ideal for a family get-together.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en goed toegerus.

Ideaal vir groot familie-byeenkoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Geagte Deidre,

Baie dankie vir jul komplimente en positiewe opmerkings. Ons hoop om jul weer te verwelkom.

Bosveld groete,
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Cara V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cara V
With spouse/partner

A little bit disappointing.

The lodge was clean and tidy. But blankets weren't provided. We were under the impression that there would at least be coffee, tea and water in the unit. But there wasn't any. It was a great disappointment, because we would've wanted to enjoy a cup of coffee on the patio. The duvet was also very thin, we slept cold and there weren't any extra blankets.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie teleurgesteld.

Die lodge was skoon en netjies. Maar geen ekstra komberse was voorsien nie. Ons was onder die indruk dat daar ten minste darem koffie, tee en water in die eenheid sou wees. Maar daar was nie. Dit was 'n groot teleurstelling, want mens sou graag net 'n koppie koffie wou geniet op die stoepie. Die duvet was ook so dun, ons het koud geslaap en daar was nie ekstra komberse nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Goeie dag Cara, baie vir die boodskap. Ek is jammer dat julle teleurgesteld is. Alle water is veilig om te drink en vir menslike gebruik.
Soos op ons lodge beskrywing wanneer 'n mens bespreek, noem ons dat die lodge self sorg fasiliteite het en ons wel in die chalets koffie geriewe voorsien. Gaste bring hul eie drinkgoed, koffie en tee.
Daar is genoegsame ekstra komberse beskikbaar, jammer as die personeel nie gewys het waar om te kry nie. Jammer weereens daaroor.

Bosveld-groete
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Carlien F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carlien F
With spouse/partner

'n Waarde vir geld boservaring.

Baie mooi lodge wat goed ingerig is. Baie mooi ervaring. Goeie geriewe en braaifasiliteite. Beslis 'n besoek werd.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste Carlien,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en kommentaar! Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Die Diamond Creek Bush Lodge span

Diamond Creek Bush Lodge
Graham T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Graham T
With spouse/partner

A very pleasant venue, well equipped it's self-catering, offering really good value for money.

Overall a good experience. I must say that the venue is more suited to a group rather than individuals having to share a small facility. Luckily, I was able to enjoy the Lodge without having to share. What a pleasure it was to be there under these circumstances. Bird-life on the farm is fantastic!

Diamond Creek Bush Lodge's response

Good day Graham,

Thank you for the lovely and positive review. We appreciate your kind words and support. Hope to see you soon.

Warm Regards
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Herma P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Herma P

Pragtige omgewing en blyplek, ons het lekker gebly.

Moes regkom met wat ons gehad het.

Liesl B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl B
With spouse/partner

Dis nou die plek om tot rus te kom.

Baie lekker plek om net te ontspan en batterye te herlaai. Pragtige groen grasperke en goed versorgde oord. Dit is die moeite werd om by die slaghuis op die plaas vleis te koop. Uitstekende kwaliteit teen goeie pryse. Ons het baie lekker hier gekuier en sal enige tyd weer hier tuisgaan. Die plekkie sal ook baie goed werk vir groep vriende of familie wat saam wil kuier vir die naweek.

Maryke Z - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maryke Z
With spouse/partner

Was baie lekker, dankie.

Dit was lekker!

Nadene C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadene C
With friends

Fantasties, lekker en skoon.

Diamond Creek is perfek vir almal, dis naby, mooi, rustig en 'n besonderse wegbreek. Die eienaars is hulpvaardig en so ook hulle staf. Dit het gevoel of ek al lank daar was. Ons sal verseker weer gaan kuier!

Andries D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries D
With spouse/partner

Dit is n lekker wegbreek in die bos, nie te ver nie en baie netjies en skoon, sal weer gaan.

Ons het 'n plekkie gesoek nie te ver weg vanaf Polokwane en tussen gholfbane. Hierdie was die perfekte adres, as 'n bonus is daar 2 damme wat baie voëls lok en atmosfeer skep, vat jou bergfiets, visstokkies en gholfstokke, daar is genoeg om te doen. Ek sou voorstel dat julle as 2 pare gaan want dan kan jy 'n hele eenheid boek, 2 kamers teen mekaar onder een dak, die kamers is groot genoeg binne met badkamer.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Geagte Andre,

Baie dankie vir jou boodskap . Ons is bly dat julle lekker gekuier het en die mooi natuur waardeer en geniet het. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom.

Bosveld Groete
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Michel H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michel H

Very convenient. By far better than my home.

The person who welcomed me, Esther, is very nice. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bitter gerieflik! Byverre beter as my tuiste!

Die persoon wat ons ontvang het Esther, is verskriklik oulik. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Baie bly julle het lekker gekuier en ons geriewe geniet. Altyd lekker om sulke goeie komplimente te ontvang. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus gou weer!

Bosveld groete

Diamond Creek Bush Lodge
Pieter R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter R
With spouse/partner

Baie aangename verblyf en rustige omgewing.

Baie aangename ontvangs en baie oulike plek, veral om te gebruik as familie samekoms. Indien ek enige negatiewe kommentaar sou kon lewer sou ek noem dat swembad nie bruikbaar was, maar inagname dat dit nog nie somer seisoen was nie, was dit nie vir ons 'n probleem nie. Baie aangename verblyf wat ek vir enige iemand sou aanbeveel.

Fritz F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz F
With spouse/partner

Die lodge is baie rustig en kalm, ideale rus wegbreekbestemming.

Dit is baie kalm en rustig by die lodge, het heerlik uit gerus. Die geriewe is baie skoon en netjies. Saam met die gemeenskaplik kombuis, lapa en boma is al die geriewe wat 'n mens wil hê vir braai en enige ander geregte beskikbaar. Die onderhoud op die terrein is van 'n hoogstaande gehalte, alles is skoon en baie netjies. Die item wat my aandag getrek het en definitief aan my verwagtinge voldoen het was die lekker dam/vlei en al die watervoëls en ander diere wat kom water drink. Dit gee 'n groot gevoel van vrede en rustigheid. Lekker veldpaadjies om te stap en bietjjie bene te rek.

Wynand B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand B
With spouse/partner

Lekker rus in die bosveld.

Aanwysings is goed deurgegee en maklik om die plek te kry. Vriendelike diens met aankoms. Die blyplek was meer as verwagtend en so ook die natuurskoon met al die wonderlike voëls. Die plek was mooi skoon gehou en ons het 'n stappie in die kamp geniet!

Diamond Creek Bush Lodge's response

Geagte Wynand,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en komplimente. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop om julle gou weer te sien.

Bosveld Groete
Diamond Creek Bush Lodge

Diamond Creek Bush Lodge
Peet N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peet N
With spouse/partner

Very quiet and worth it.

Very neat and clean. Cleaned and kept neat every day. Felt very safe. Place has a well-equipped kitchen shared with other chalets and had no problem with items that were not available. Communal braai at boma. If it's a big group that travels together, it's not a problem. In smaller groups or singles, single-braaiers at each lapa may be needed so you can braai and socialise on your own.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en die moeite werd.

Baie netjies en skoon. Word elke dag skoongemaak en netjies gehou. Het baie veilig gevoel. Plek het 'n goed toegeruste kombuis wat gedeel word met ander charlets en het nie probleem gehad dat items nie beskikbaar was nie. Algemene braai by boma. As dit groot groep is wat saam daar afpak, is dit nie probleem nie. In kleiner groepies of enkel sal dit dalk wenslik wees as daar enkel-braaiers by elke lapa beskikbaar sal wees sodat jy op eie kan braai en gesellig wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste mnr Nel, Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.

Diamond Creek Bush Lodge
Elsa-marie F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa-marie F
Family with teenagers

Dit was wonderlik.

Uitsekend waarde vir geld. Sal graag brandhout van Diamond Creek wil hê vir boma.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste Mev. Ferreira,

Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons verskaf ongelukkig nie hout by die boma of braai areas nie, maar dié is te koop by die slaghuis op die plaas teen baie billike pryse, nes ons bekostigbare verblyf. Ons weet nie of daar dalk iewers 'n misverstand plaasgevind het nie. Ons waardeer die terugvoer opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.

Diamond Creek Bush Lodge
H.c (patches) S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
H.c (patches) S
Family with young children

Was wonderlik.

Die huis waarin ons gebly het, was mooi skoon, als op sy plek, en baie ruim en groot genoeg vir 'n gesin. Die eienaar was baie aangenaam en ek sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Dis stil en baie veilig, en waarde vir jou geld. Het baie wildediere gesien en dit baie geniet. Baie dankie.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste Patches, Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Altyd lekker as gaste tevrede en gelukkig is. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.

Diamond Creek Bush Lodge
Dorea N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorea N
With spouse/partner

The 2 days at Diamond Creek was a quiet, tranquil breakaway from the city. Exactly what we were looking for.

We enjoyed relaxing and appreciated the quietness. Would definitely book a weekend there again and next time take some family along. Thank you for the quick response to my text messages.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die twee dae by Diamond Creek was 'n stil en rustige wegbreek uit die stad. Net waarna ons opsoek was.

Ons het lekker ontspan en het die stilte waardeer. Sal definitief weer 'n naweek hier bespreek en sommer familie ook saamnooi. Dankie ook vir die vinnige reaksie op my sms'e.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste Dorea,
Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons is bly dat julle lekker uitgerus het en soos ons ook die pragtige natuur en sy stilte waardeer. Ons hoop om julle en die familie gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.

Diamond Creek Bush Lodge
Marius N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius N
With spouse/partner

Verblyf was heerlik en sal weer gaan besoek.

Die verblyf was regtig die moeite werd. Chalets was netjies en elke dag skoongemaak. Geen braaigeriewe by individuele chalets nie, sou handig wees veral wanneer mens nie in 'n groep daar is nie. Sou ook graag wou sien dat daar hout voorsien was om vuur te kon maak by boma, eers laat in die aand gesien mens moet self voorsien daarvoor.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste mnr Nysschen , Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.

Diamond Creek Bush Lodge
Dalene K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dalene K
With friends

Very relaxing.

The lodge is well equipped and share a kitchen. Therefore it would be better to book all the units if you'd like to have some privacy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Die Lodge is goed toegerus en deel 'n kombuis. Dus sal dit beter wees om al die eenhede te huur as jy privaatheid wil hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liza W - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza W

Beautiful and tidy accommodation!

Will definitely recommend Diamond Creek Bush Lodge. We were a large group of 17 adults and 6 small children. The chalets are well-furnished, beautifully decorated and well-kept. The kitchen and bar area are also lovely and have everything you need and more. The boma and braai facilities are great and we enjoyed the campfire but had to take our own wood because the smaller wooden bags that were available at the butchery and in the village could not make a nice fire and it was very cold in the evenings. We would have liked to watch the rugby, but the DStv decoder was out of order. Would also would have liked to do a game drive, but couldn't the specific weekend because new game was delivered and we were not referred to another farm where we could have gone for a game drive. The cleaners were very helpful and kept the kitchen area neat and clean all day long. The children also had a good time fishing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en netjiese verblyf!

Sal beslis Diamond Creek Bush Lodge aanbeveel. Ons was 'n groot groep van 17 grootmense en 6 klein kinders. Die chalets is lekker ingerig, pragtig versier en lekker ruim. Die kombuis en kroegarea is ook heerlik en het alles wat 'n mens nodig het en meer. Die boma en braaigeriewe is great en ons het lekker om die kampvuur gekuier, maar moes ons eie houtstompe saamneem omdat die kleiner houtsakkies wat te koop is by die slaghuis en in die dorp, nie 'n lekker groot vuur sou kon maak nie en dit was bitterkoud in die aande. Ons sou graag die rugby wou kyk, maar die DStv-dekodeerder was buitewerking. Sou graag ook 'n wildrit wou doen, maar kon nie op die spesifieke naweek nie omdat daar nuwe wild afgelaai was en ons nie na 'n ander plaas verwys was waar ons dalk kon gaan wildritte doen het nie. Die skoonmakers was baie behulpsaam en het die kombuisarea heeldag netjies en skoon gehou. Die kinders het ook lekker visgevang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolande M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolande M
Family with young children

Wonderful welcoming at a beautiful place.

Beautiful place. 10 out of 10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verwelkoming by 'n pragtige plek.

'n Pragtige plek. 10 uit 10!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Creek Bush Lodge's response

Beste Jolande,

Baie dankie vir die komentaar en positiewe opmerkings. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer by Diamond Creek Bush Lodge te verwelkom.

Diamond Creek Bush Lodge
From R950
per night (sleeps 3)
From R950
per night (sleeps 3)
From R950
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Diamant, Off the R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNGZjZjFhLWQzOTktNDI3YS1hNjk3LTAyNGQ5OWI4MmI4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 3) 36 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!