The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Diamond Rose Gastehuis | TravelGround
+37

Diamond Rose Gastehuis

Review Summary

4.8 out of 5from 18 reviews for Diamond Rose Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Ane P - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane P
Individual traveler

Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Cecil N - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cecil N
With spouse/partner

Baie netjies, maar bed is baie ongemaklik.

Ontbyt fantasties.

Ilze N - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze N
Family with teenagers

Uitstekende diens en verblyf. Heerlikste ontbyt. Kamers, pragtig en netjies.

Uitstekende diens en verblyf. Heerlikste ontbyt. Kamers, pragtig en netjies. Alles was perfek. 'n Pragtige gastehuis, ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Goeie middag,
Baie dankie vir die resensie. Was 'n plesier om te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Diamond Rose Gastehuis span

Diamond Rose Gastehuis
Charne D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne D
On business

Heerlik en pragtige plek.

Pragtig en skoon, mense baie vriendelik.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Goeie middag,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan huisves.
Groete
Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Jeanne H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne H

They went above and beyond.

'n Groep van ons onderwysers is Middelburg toe vir 'n werkswinkel. Die hoof het slegs lof en goeie terugvoer oor die aand se verblyf en die heerlike kos. Baie dankie vir al die moeite, dit word opreg waardeur.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie vir die "GREAT" resensie. Dit is ons moto om almal welkom en tuis te laat voel. "Home away from Home".

Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Diamond Rose Gastehuis
Alicia H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia H
Individual traveler

Die gastehuis is in 'n baie veilig area in Middelburg & baie sentraal geleë. Die kliënte diens is absoluut puik. Sal verseker weer Diamond Rose Gastehuis besoek.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie vir die "GREAT" resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Diamond Rose Gastehuis
Marlie N - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlie N

Gaste van buite die dorp het kom kuier.

Lekker en rustige atmosfeer.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Middag Marlie,
Baie dankie vir jou gradering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom by die gastehuis.
Groete
Diamond Rose Gastehuis Span

Diamond Rose Gastehuis
Mardi S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Mardi S
With spouse/partner

Vriendelike diens, maar teleurstellend. Swak waarde vir geld.

Die gastehuis was baie tegemoetkomend aangesien ons 'n laaste-minuut bespreking moes maak. Baie vriendelike gasheer. Dit gesê, ons het op 'n reënerige aand gearriveer en die houtpaadjie na die kamers was glibberig, die trappe was swak belig wat baie gevaarlik was. Die bed was opgemaak met verskeie lae linne wat dit laat lyk het asof hulle bloot net die boonste lakens hoef af te haal dan was die bed reeds opgemaak vir die volgende gaste. Daar was geen bedkassie aan die een kant van die bed nie en ook geen asblik in die kamer nie. Daar was 'n opvallende gat in die venster en geen diefwering wat mens onveilig laat voel het. Die stortkop het gelek in sekere posisies en die stort self was verstop. Ontbyt was smaaklik en die tuin en swembad area was baie netjies in stand gehou.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Our sincere apology for your bad experience at our guesthouse. We will give immediate attention to your complaints.
Diamond Rose Guesthouse Team

Diamond Rose Gastehuis
Louise D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise D
On business

Baie netjies en gerieflik. Waarde vir geld.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer/gasvrou. Gastehuis word goed bestuur en is baie netjies en het puik skoonmaakdienste daagliks. Heerlike ontbyt! Sal beslis weer van hulle gebruik maak vir my sakereis.

Ben O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben O
Individual traveler

Dit was die beste en mooiste gastehuis waar ek al tuisgegaan het! Uitstekende diens en heerlike kos!

Personeel was so hulpvaardig en vriendelik, ek het die heerlikste kospakkie gekry voor ek vroegoggend sou vertrek, maar ek het siek geword voor ek kon ry en moes nog 'n aand daar inboek, die staf daar het onmiddellik vir my gehelp om weer in my kamer te kom, en die volgende oggend kon ek gaan aansit by 'n vyfster-ontbyt. Ongelooflike mooi tuine!

Pieter W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Tweede jaar wat ek daar tuisgaan, sal beslis weer.

Chrisna J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna J
On business

Absolutely fantastic.

Very nice place. Lovely food and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties

Baie lekker plek. Baie lekker kos en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie Chrisna, ons hoop ons sien jou gou weer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Baie groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Jeanetha B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanetha B
Family with teenagers

Alles was voldoende.

Ons het heerlik gebly. Daar is pragtig tuin gemaak en ontbyt was baie spesiaal en heerlik! Daar word onmiddellik na jou behoeftes omgesien. Ons kon selfs kies vir 2 enkelbeddens of een dubbelbed vir my en my tienerdogter.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie vir die terugvoer na ons, baie groete Diamondrose.

Diamond Rose Gastehuis
Jane N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane N

Heerlike ontspanne, netjies, skoon gastehuis met baie gasvrye eienaars.

Diamond Rose was die beste verblyf vir ons groep. Louise en Hannes is twee fantastiese mense wat ons meer as welkom laat voel het. Die gastehuis is skoon en netjies met heerlike ontbyte. Ek beveel Diamond Rose sterk aan vir verblyf in Middelburg.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie Jane, vir die mooi woorde. Ons hoop ons sien julle gou weer in Middelburg. Dit was net 'n voorreg om julle hier te hê. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Video M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Video M
With spouse/partner

Great place to stay.

Very friendly and neat place. Very good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great plek om te bly.

Baie vriendelike en netjiese plek. Baie goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie vir die terugvoer, groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Karin S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

Beautiful place, friendly service.

A friendly welcome. Room was very comfortable and spacious. Was impressed with the bathroom, the bath was the highlight. Missed the air-con, opened the windows after a while.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek, vriendelike diens.

Was baie vriendelik ontvang. Kamer was baie gerieflik en groot spasie. Was baie beïndruk met die badkamer, die bad was die hoogtepunt. Het net 'n aircon gemis, het die vensters later oopgemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie Karin, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves hier by ons. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Linda B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Die ideale oornagplekkie.

Die verblyf was 'n ideale oornagplekkie met al die nodige geriewe en veiligheid. Die tuin is pragtig, selfs na die strawwe winter. Die gasvrou is vriendelik en tegemoetkomend en die kamers skoon en gemaklik.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie Linda, vir die terugvoer vir ons. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Johan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

Baie netjies veilig en goeie diens.

Baie netjies veilig en goeie diens.

Diamond Rose Gastehuis 's response

Baie dankie Johan, vir die terugvoer. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
From
R1 025
per night, for 2 ppl
From
From R1 025
per night, for 2 ppl
From
R1 025
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 25 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebc90fecb7c95d47551f3166cb0208eb17cffecf50b93c843c31ccfb868b6af74b86ab8b58a11d586d2c897f8d398b2b28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 025  per night, for 2 ppl 18 5 1 5 18 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.783836866221 29.439605093254
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!