The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dias Guest House | TravelGround
+33

Dias Guest House

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 13 reviews for Dias Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Adele D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Family with young children

Lekker tuisvoel-atmosfeer.

Goed ingerig vir oornagverblyf. Stil, netjies en skoon met als wat jy benodig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf naby aan toegangsroete. Sal weer daar oornag. Dankie Rhyno, was heerlik om by julle te oornag.

Dias Guest House's response

Baie dankie vir die postiewe terugvoer Adele. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Ons doen altyd ons bes vir ons gaste.

Dias Guest House
Louise L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise L
Family with teenagers

Very safe accommodation with a personal touch!

Dias is a very convenient guesthouse with wonderful staff who go out of their way to meet all our needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie veilige verblyf met persoonlike aandag!

Dias is ‘n gerieflike gastehuis met vriendelike personeel wat uit hulle pad gaan om aan elke behoefte te voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bianca K
With spouse/partner

Neat. Had a nice stay.

Lovely rooms, friendly people and slept very well. Will definitely nook again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en baie lekker gebly.

Lieflike kamers, vriendelike mense en baie lekker geslaap. Sal beslis weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dias Guest House's response

Dankie Leon, ons waardeer die positiewe terugvoering. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Dias Guest House
Leon L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon L
Family with teenagers

Very nice.

Lovely and tranquil. Will definitely return!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Heerlik en rustig! Gaan beslis weer terug!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emil S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Emil S
Family with young children

Very good overnight accommodation.

The rooms are well laid out, large, comfortable and the breakfast is fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie oornagverblyf.

Die kamers is goed uitgelê, groot, gemaklik en skoon en die ontbyt is fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dias Guest House's response

Ons is dankbaar dat julle ervaring positief was.

Dias Guest House
Louise L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise L
Family with teenagers

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

Ons het heerlik rustig gebly en lekker ontspan in die pragtige tuin. Die ontbyt was voortreflik!

Ria S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ria S
With spouse/partner

Gerieflike oornagverblyf.

Dias gastehuis bied gerieflike oornagverblyf met 'n uitstekende ontbyt! Die gasheer was baie bedagsaam en het in die reën ons met 'n sambreel ontmoet. Die tuin is pragtig. Parkering is 'n probleem wanneer die gastehuis vol is. Ons het gesukkel om met die bakkie verby die ander motors te kom aangesien die enigste parkering wat oop was voor die deur was. Die haardroër wat in die hangkas vasgemaak is, is bietjie onprakties want jy sukkel om beweeglike spasie te kry in die beknopte ruimte. Die stort se kop sit baie hoog en kon ons dit nie af stel nie, dus sproei die water by die stortdeur uit as jy dit oopmaak en is die vloer vol water. Die aand wou ons bad, maar die water was louwarm gewees, weet nie of daar dalk 'n tekort aan geisers is nie en dit was sleg aangesien ons by 'n vergadering was in 'n lapa en dit was koud en ons wou dus 'n lekker warm bad kom neem.

Frans G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans G
With spouse/partner

Sal enige tyd weer bespreek.

Vriendelike personeel. Ruim kamers. Waarde vir my geld. Ons het een nag oor geslaap en dit regtig geniet. Ek was baie verbaas om te hoor dat die lekker ontbyt ingesluit is in die prys. Lekke julle!

Dias Guest House's response

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik! Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Dias Guest House
Elmarie L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie L
Family with teenagers

Wonderlike ontbyt, skoon.

Sal weer daar gaan slaap.

Nikolene S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nikolene S
Family with young children

Verbeteringe sal help.

Oor die algemeen bly ons weg van hotelle af omdat dit nogal raserig kan raak. Ons het wel hier met 'n blaffende hond te doen gehad, maar is gou uitgesorteer deur die bestuur. Ek wonder maar net wie nog deesdae op koningingrootte-beddens slaap. Die feit dat die kamers uitgeverf is en die reuk nog in die kamer hang, was nie aangenaam nie. Ontbyt was wonderlik.

Ilene V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilene V

Baie mooi en netjies.

Ons het in die kamer geslaap waar daar plek is vir 4 mense. Beddens is in 'n goeie toestand.

Gerrie H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrie H
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Sal dit aanbeveel vir oorslaap in Bloemfontein!

Maryna S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna S
With spouse/partner

Verblyf in rustige omgewing met goeie geriewe!

Ons het lekker gebly. Die omgewing is rustig. Die kamer is pragtig en ruim. Die badkamer het karakter. Ontbyt is professioneel voorberei en bedien. 10 uit 10. Baie dankie!

From R970
per night (for 2 people)
From R970
per night (for 2 people)
From R970
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZGIzM2Q2LWUwNDctNDY5NS1hOTQxLTM0ZTNkMDBhYWRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R970  per night (for 2 people) 13 5 1 5 14 Dias Crescent Dan Pienaar 9301 Free State 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -29.083441256536 26.212335526943
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!