The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Anker Guesthouse | TravelGround
+59

Die Anker Guesthouse

33 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 33 reviews for Die Anker Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.6/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.3/5
Hennie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Baie lekker blyplek, selfs vir 'n paar dae.

Perfek geleë. Netjiese en skoon blyplek. Sal weer daar oorbly, maar die volgende keer vir langer.

Franco V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Franco V
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Meer gekry as wat ons verwag net, soos Netflix en WiFi.

Johan H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Salige, rustige uitspan in asemberowende natuuskoon.

Ongelukkig was die Anker se restaurant (The Cabin) nog nie weer in bedryf agv Covid-19 - en die kamer is nie ingerig vir selfsorg nie (slegs koffie/tee-fasiliteite, ketel en yskassie) [Dit sou nie 'n probleem gewees het indien die restaurant oop was of ons vooraf ingelig was van die huidige situasie nie.] Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ligging uitstekend met lieflike uitsig oor die see. WiFi was 'n bonus.

Andre R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R
With friends

Gesellige en vriendelike atmosfeer.

Ons was 3 ouens op 'n motorfietstoer, Thea het ons al vroeër die dag geskakel om te verneem of ons nog in een stuk is, met ons aankoms het Thea ons gasvrou ons ingewag en het sy na ons omgesien met hout en verversings. Die Anker is 'n gesellige plek met 'n pragtige uitsig oor die baai.

Elzabe D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabe D
With friends

Baie lekker plek. Lekker gekuier.

Mooi skoon kamers. Veilige parkeerplek sou 'n groot voordeel wees.

Valentino J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valentino J
With spouse/partner

Uitstekend.

Rustigheid, stilte, ens.

Die Anker Guesthouse's response

Thanks so much for the lovely review and high star ratings and for treating our property with respect. We hope to see you again sometime.

Die Anker Guesthouse
Barbara H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barbara H
With spouse/partner

Lovely stay in clean spacious room. Had everything we needed and checking in and out was smooth.

Room was nice and big. Old decor but clean and practical. We enjoyed the Netflix. Location was peaceful and we had a good rest.

Billy D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Billy D
With spouse/partner

Lekker rustig.

Netjies kamer en gasvrye eienaar.

Carina U - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carina U
Family with teenagers

Gastehuis is heerlik vir oornagverblyf en Weskus-vriendelikheid.

Vriendelike mense in 'n klein dorpie.

Maryke T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke T
With spouse/partner

Baie lekker gekuier.

Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Pad voor Die Anker het bietjie geraas en die rustigheid versteur. Andersins heerlik gebly.

Gertruida V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertruida V
With spouse/partner

Sal Die Anker beslis aanbeveel.

Daar was kragonderbreking vir 2 ure. Gelukkig het my eie klein flitsie saamgebring. Moes in die donker eet. Daar was wel swart boks op wiele onder die tafel. Geen aanduiding wat dit kon wees nie. Geen sein toe die krag afgaan nie so ek kon nie bel of iets doen nie. Volgende dag toe ek haar weer sien sal sy vir my se die swart boks is kragboks met batterye in as die krag sou afgaan. Toe kom sy daar aan met bedliggie om te wys hoe dit werk. Vertel my toe ook as ek die TV sou aansit dan het ons darem lig gehad. Geen aanduiding of instruksies wat ons moet doen indien die krag sou afgaan nie. Onaanvaarbaar!

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoer op die verblyf en dat u ons wel aanbeveel en die ster-gradering regverdig gedoen het.
Beurtkrag is 'n baie onaangename situasie vir gastehuiseienaars. Ons het "inverters" (die swart boks met batterye) wat outomaties aan gaan wanneer die munisipaliteit beurtkrag aktiveer. Daar is geen instruksies of aanduidings nie omdat u niks moet doen nie, behalwe om die lampie wat aan die inverter gekoppel is aan te skakel indien beurtkrag plaasvind nadat dit reeds donker is.
In vorige gevalle waar die stelsel nie outomaties gebeur het nie het die gaste die stelsel afgeskakel by die muurprop sonder dat hulle besef het wat hulle alles afgeskakel het.
Ons besef daardie tegnologie is vreemd vir iemand wat nie voorheen daarmee te doen gehad het nie en vra om verskoning as ons kommunikasie met u gebrekkig was. Indien die stelsel werk soos dit hoort sal die televisie, Wi-fi, selfoonlaaiers en een lig steeds werk gedurende beurtkrag.
Baie dankie dat u hierdie kwessie opgehaal het, want nou kan ons, ons kommunikasie met ons gaste ten opsigte van beurtkrag verbeter.

Die Anker Guesthouse
Heloise S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heloise S
With friends

Eenvoudig, maar skoon en netjies. Dit was vrek koud en die water was warm en die beddens sag en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het, tot WiFi.

Regtig goeie waarde vir geld. Dis nie modern nie, maar alles is skoon en werk. Wat meer wil jy hê. Jy hoor en sien die see. Jy kan jou honde saambring. Groot pluspunt!

Frans S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Frans S
With spouse/partner

Nee wat - die plek kort heelwat opknapping. Sal dit nie aanbeveel. Ry verby 'n paar kilometer na Strandfontein.

Doringbaai is beslis die onderdorp. Sogenaamde restaurant is permanent toe, maar jy vind dit eers uit as jy daar arriveer.

Die Anker Guesthouse's response

Goeie dag Frans,
Dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dat jy tyd geneem het om die na vore te bring en ek stem saam dat die plekkie opknapping kort. Ons is reeds besig daarmee.
Dit is vir my sleg om te sien dat jy customer service, value for money, en cleanliness so laag sterre gegee het, want dit is ons mikpunt om altyd ons gaste vriendelik te hanteer en welkom te laat voel. Ek voel dat ons eenheid definitief waarde vir geld is en die eenheid is toegerus met platskerm TV met Netflix, SABC 1, 2/3, E-tv en DStv Sport. Ons het ook gratis onbeperkte Wifi en is toegerus dat u tydens beurtkrag die wifi en televisie kan gebruik en ook fone laai en 'n lig het wat werk. Ons probeer ook baie hard om die plekkie altyd skoon te hou en ek wens jy kon vir ons verder verduidelik hoe ons die kon verbeter. Ek wil net onder u aandag bring dat ons restaurant nie permanent toe is nie, maar dit was tydelik toe gemaak weens COVID19. Ons het verkies om langer te wag voordat ons weer oopmaak omdat ons omgee vir ons gaste en hul gesondheid asook ons eie gesondheid. U het nie 'n bespreking vir ete by ons gemaak nie maar 'n selfsorgeenheid vir een aand bespreek. Sou u vooraf bespreek het vir ete sou u ingelig gewees het. Ons het 'n reeling met 'n restaurant minder as 100 meter van ons af dat ons gaste na hulle verwys en ons het u by aankoms daarvan ingelig indien u wel sou wou uiteet in plaas van vir uself sorg.

Die Anker Guesthouse
Ruby B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ruby B
With spouse/partner

Pragtige uitsig

Baie naby die see. Daar is selfs vir my 'n restaurantbespreking gemaak.

Johan R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan R
With spouse/partner

Great.

See stars.

Johan A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan A
With spouse/partner

It was an absolute blast to stay here.

Just to get away from the city's hustle and bustle, was absolutely refreshing for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was vir ons 'n absolute blast om daar te kuier.

Net om so bietjie weg te kom uit die stad se gejaag en lawaai, was absoluut verfrissend vir die siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Heerlike, rustige oornag met die seegeluide as agtergrondmusiek.

Gerieflik, prakties en aanbeveelbaar. Restaurant langs die deur, heerlik.

Johan M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Beautiful views and excellent location.

The place has everything that is needed. It has a beautiful view of the sea and is just across the road from the sea. It is very centrally located with a dining area just next door.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig en uitstekende ligging.

Die plekkie het alles in wat nodig is. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en is net oorkant die pad van die see af. Dis baie sentraal geleë met 'n eetplek net langsaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Idilliese kuier.

Dit was so lekker om by Thia te kuier. Jacques het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te maak. Load shedding ten spyte het hul 'n heerlike aandete voorgesit. Die uitsig vanaf Ankerlig is amazing en so mooi. Ons gaan vir seker weer terug.

Dries B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dries B
With spouse/partner

Lekker gebly. Hulle kos was fantasies!

Nie eers geweet van die plek. Heel verras en sal beslis weer gaan.

Lance O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance O
Family with young children

Very nice and quiet.

Lovely place, definitely worth it. Will go back soon. The smell of the ocean was heavenly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en stil.

Lieflike plekkie beslis die moeite werd. Gaan sommer binnekort weer. Die reuk van die see was hemels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrizette N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chrizette N
Family with young children

Fantastiese see wegkom plekkie.

Vriendelik en hulpvaardig!

Willem N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Willem N
With friends

Matrasse is uiters swak. Net materiaal oor 'n klomp springs. Baie sleg geslaap in die Bamboesie SC.

Baie sleg geslaap die 2 nagte, kon nie wag om huiswaarts te keer om op 'n ordentlike matras te slaap nie. Bamboesie SC is uiters swak. Mop, skoppie en besem word agter kamerdeur gestoor. Braai toerusting is niks werd nie, kan gerus ordentlike braaitoerusting aanskaf.

Die Anker Guesthouse's response

Ek sien dat u dit nodig geag het om 'n tweede resensie te gee vir die ekstra dag wat u bespreek het en ek wonder hoekom u vir 'n tweede dag bespreek het nadat u so sleg geslaap het.

Ek het vollledig terugvoer oor die matras situasie gegee by u eerste resensie. In hierdie resensie noem u dat die matras "net materiaal oor 'n klomp springs" is. Miskien is u deurmekaar met ‘n ander gastehuis want ons het nie sulke matrasse nie.

Mop, besem en skoppie, ek wil darem net noem sodat ander gaste nie onder ‘n wanindruk verkeer nie. Die deur waar agter genoemde items gebere is, is die deur tussen die leefarea en die slaapkamer en die items is aan die leefarea net langs die kombuisie se kant van die deur en die rede is omdat die kombuisie klein is. Na aanleiding van wat u geskryf het mag iemand dalk dink dat dit aan die slaapkamer se kant is.

Braaitoerusting, dit is ongelukkig so dat sommige gaste met meer huistoe gaan as waarmee hulle by ons aangekom het. Ons vra dus gewoonlik vir gaste dat hul rapporteer indien hulle enige iets benodig. Sodoende kan ons hul probleme uitstryk sodat hul verblyf aangenaam is en sodat ons nie van hul ongelukkigheid hoor eers wanneer ons ‘n resensie lees nie want dan kan ons nie meer u verblyfsituasie vir u verbeter nie.

Die Anker Guesthouse
Alta C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alta C
With spouse/partner

Vir die reisiger wat van die gewoel wil ontsnap.

Die Seeperdjiekamer bied 'n fantastiese uitsig oor Fryer's Cove. Mens kan eintlik maar net die hele dag daar sit en na die baai se veranderende kleure kyk. Die kamer en badkamer is netjies en skoon en ons is gasvry ontvang.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is 'n plesier om aangename gaste hier te ontvang, kom gerus weer.

Die Anker Guesthouse
Willem N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willem N
With friends

Matrasse is lankal verby bruikbaar. Baie sleg geslaap die 2 nagte.

Die matrasse moes lankal vervang gewees het. Mop, besem en skoppie is agter slaapkamerdeur geberg. Ordentlike braaitoerusting kan gerus aangeskaf word. Dié wat daar is beteken niks.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir resensie. Terugvoer kan ons net laat verbeter.

Die eienaar is onlangs oorlede na ‘n lang tyd van gesondheidsproleme. Ons, as nuwe bestuur, is besig om veranderinge en verberinge aan te bring. Ons het vroeg in Desember nuwe matrasse bestel. Ongelukkig is ons matrasse eers middel Januarie afgelewer omdat die fabrieke toegemaak het oor die kersvakansie en ons het dadelik die ouer matrasse uitgehaal en met die nuwe matrasse vervang.

Ek sien dat u waarde vir geld net 1 ster gegee het. U selfsorg eenheid bied slaapplek vir 4 mense waarvoor u R800.00 betaal het. Die kombuisie is volledig toegerus en die yskas/vrieskas is nuut gekoop en drie maande oud. Die eenheid het gratis onbeperkte Wi-Fi, ‘n slim platskerm televisie met Netflix, Sport en ander kanale. Die eenheid word daagliks gediens, selfs al het u net vir 2 dae. Daar is gratis koffie, tee, melk en suiker wat daagliks aangevul word, selfs al is dit 'n selfsorg woonstel, asook klein houers met bodywash, shampoo en lyfroom wat ook daagliks aangevul word.

Sekuriteit. Die motor parkering is onder skadunet en daar is 'n hek met ketting en 'n slot waarvoor gaste 'n sleutel kry. Ons het op 25 Januarie 2020, ongeveer 'n maand na u verblyf by ons, CCTV kameras op die perseel laat installeer en die parkeerarea van die eenheid word ten volle gedek deur twee CCTV kameras.

Die Anker Guesthouse
Jaco H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jaco H
With spouse/partner

Lugversorgers in kamers sal goed wees. Bed in die kombuis sal pla, sou mens vir 'n lang tyd met 'n groter groep daar bly.

Prys is goed, lugversorgers is 'n moet.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die regverdige terugvoer. Dit help ons om goeie besluite te neem met veranderings/verbeterings.
Whale het twee slaapkamers. In die hoofslaapkamer is 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede kamer is 'n oopplan slaapkamer/kitchenette met 'n dubbelbed in die slaapkamer gedeelte. Die kitchette se ligging kan 'n probleem skep met privaatheid vir daardie vroeg oggend koffie en daarom het ons die ketel na die eetkamer toe geskuif.
Volgens terugvoer wat ons kry word die kitchenette veel minder gebruik as die braaiplek op die stoep wat see uitsig het.
Lugversorgers: Dit is 'n gerief wat ons graag in die toekoms vir ons gaste wil aanbied. Omdat ons by die see is het ons gelukkig baie min dae wat die temperatuur onuitstaanbaar hoog is maar Oostewind dae is nie ons gunsteling dae nie. Gelukkig is die heersende wind van die see se kant af so hier is dit meer dikwels te koel as te warm.
Ek sien dat u drie sterre gegee het vir sekuriteit. Ons het op 25 Januarie 2020 CCTV kameras by die publieke areas en parkeer areas op die perseel laat installeer.
Ek sien dat u twee sterre gee vir "Value for Money" maar onder die opskrif is geskryf: Prys is goed.
Dankie daarvoor.

Die Anker Guesthouse
Carla V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
Family with young children

Heerlike plekkie met see-uitsig.

Hier kan jy lekker op die stoepie sit en vir die see kyk. Die kos by die restaurant is vreeslik lekker.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie Carla. Ons waardeer die resensie en is baie bly dat dit vir julle lekker was. Kom weer vir lekker kuier en lekker eet.

Die Anker Guesthouse
Lani M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lani M
With spouse/partner

Perfek vir ontspanning.

Baie oulike plek. Ons het twee honde en hulle was met ope arms ontvang. Die plek is baie netjies en het alles in wat mens sal nodig hê. Ons kon die see sien van ons kamer af en dit was loopafstand van ons verblyf af.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het lekker gebly. Hopelik kon jul honde 'n bietjie in die seewater speel vir daardie lekker nat hond soene. :-) Julle is altyd welkom by ons.

Die Anker Guesthouse
Fabian Dean B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fabian Dean B
Family with young children

It was very peaceful. Wonderful residential area.

It needs mall.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig. Wonderlike woongebied.

Dit benodig winkelsentrum.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sal hou van 'n winkelsentrum, maar ek dink nie hier is genoeg mense in die dorp vir 'n winkelsentrum om winsgewend te wees nie. Ons troosprys is die lieflike uitsig op die see. Dankie dat julle ons eiendom met soveel respek hanteer het. Julle is altyd welkom hier by ons.

Die Anker Guesthouse
Helena B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena B
With spouse/partner

Breathtaking.

Furnished room with a view of the ocean. Comfortable and clean. We had a warm welcome and felt at home. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Goed gemeubileerde kamer met uitsig oor die see, Gerieflik en skoon. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Sal weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is heerlik om te lees.
Ons het intussen die volgende bygekry: Nuwe slim platskerm televisies en Netflix.
CCTV kameras is by die publieke areas en parkeer areas geinstalleer.

Die Anker Guesthouse
Heloise S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heloise S
With spouse/partner

Uitspattig lekker.

Dit was stil toe ons daar was, so ons het die geniet. Seal Boutique wyne is 'n moet-top. Die vrou het op 52 begin wyn maak en dis ongelooflike heerlike wyn. Sy verkoop net van haar kelder af.

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons area is baie bekend vir die wyne en op Doringbaai is ook 'n wynkelder.

Die Anker Guesthouse
Liesbet V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liesbet V

Lekker by die see met baie goeie diens.

Die verblyf was ruim en gemaklik. Die chef het na geite en voorkeure geluister en 'n heerlike maaltyd voorgesit. Sien julle weer!

Die Anker Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons probeer altyd om gaste welkom te laat voel. Ons het groot begrip vir voorkeure en geite sal ons dit nie noem nie. :-) Ons het onlangs die volgende verbererings aangebring: In elke kamer/eenheid is 'n nuwe slim platskerm televisie, Netflix is beskikbaar en daar is CCTV kameras oral in die publieke areas en parkeer areas op die perseel geinstalleer.

Die Anker Guesthouse
Hilton L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilton L
Family with young children

That "feel at home" experience!

This was absolutely worth the effort to get there. Everything you need, right at hand. No need to call for assistance, they definitely know their clients needs. Absolutely worth the money!

Die Anker Guesthouse's response

Thanks so much for your review. It is so good to hear when guests had a good time. Since your stay, we installed CCTV cameras for extra security and we added Netflix to the TV bouquet. You were a great guest and is always welcome at Die Anker Guesthouse in Doringbaai.

Die Anker Guesthouse
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 15:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Main Road, Doringbaai, 8151, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAActRCe3XoLxZ8mxENSb4fUrrJ0t0qDt7fpbYZu1pDtvskYdK6uO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 33 5 1 5 5 Main Road Doringbaai 8151 Western Cape 0860 022 102 15:00-00:00 10:00 -31.813024 18.236987
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!