Die Anker
Review Summary
Alan T - Jan 2022
Overall score
Excellent.
Hanika G - Jan 2022
Overall score
Dit was baie lekker rustig.
Mariska V - Oct 2021
Overall score
Glad nie waarde vir geld.
Die Anker 's response
Ons is stomgeslaan! Gaste wat 3uur voor inklok tyd arriveer en verwelkom en toegelaat word met n glimlag!
Die bespreking was 3 volwassenis en een kind. Nie 3 volwassenis en 2 kinders nie. Onmiddelik ektra bed en beddegoed voorsien.
Verkeerde knoppies op TV druk is definief nie ons skuld nie.
Om ons te kritiseer vir winkel voorraad is lagwekkend.
Groete
Elzette W - Apr 2021
Overall score
Baie, baie lekker.
Reino G - Nov 2020
Overall score
Baie lekker skoon blyplek met onderdakparkering .
Delanja M - Nov 2020
Overall score
Alles wat nodig is in die woontel. Netjies en skoon. Rustige omgewing.
Paul D - Jan 2020
Overall score
Gemaklike slaapplekkie, nadeel dat daar nie wasmasjien is nie en net een badkamer.
Read moreDavid V - Jan 2020
Overall score
Ons het heerlik gekuier in Die Anker.
Zahra A - Sep 2019
Overall score
Very happy with the owners' friendliness and hospitality.
Albert Q - Sep 2019
Overall score
Wonderful stay.
Johan L - Jul 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Is baie vriendelik en behulpsaam deur die eienaars ontvang. Die woonstel was netjies, skoon en goed toegerus. Werklik waarde vir geld. Kan die Anker en Gouritsmond aanbeveel vir 'n stil en rustige uitspanplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacquelin P - Apr 2019
Overall score
Nice and quiet and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig en veilig.
Het dit baie geniet en die eienaars is fantasties. Lekker rustige dorpie weg van die stad se buzz.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Allan F - Mar 2019
Overall score
Great place, thanks.
Malinda O - Jul 2018
Overall score
Baie aangenaam en eienaars baie behulpsaam en vriendelik.
Johan P - Jul 2018
Overall score
Uitstekend met baie gasvrye mense.
Tanya S - May 2018
Overall score
Baie lekker gebly, mense baie vriendelik en gasvry.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 66 Rivier Street, Gouritsmond, 6696, Western Cape
- All ages welcome