The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Appel & Ui Gastehuis | TravelGround
+31

Die Appel & Ui Gastehuis

6 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Die Appel & Ui Gastehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Illse V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Illse V
With spouse/partner

Perfect little stay over.

Perfect little stay over with everything you can possibly need. Comfortable beds, good size bathroom, secure parking and a wonderful view for coffee the next morning. Perfectly silent at night. Small kitchenette with basin, coffee supplied and Madelein is on standby for anything you might need over and above. Most definitely good value for your money.

Carin H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin H
With spouse/partner

Ons het dadelik tuis gevoel. Wonderlike hartsmense en niks is te veel moeite vir hulle nie.

Hulle het dadelik toe ons kontak maak vir ons 'n WhatsApp-adres gestuur en ons alreeds welkom laat voel. Toe ons daar aankom is ons warm verwelkom en daar was 'n spyskaart van heerlike etes wat ons kon bestel. Alhoewel hulle nie ontbyt bedien nie, het hulle uit hulle pad gegaan om vir ons iets te ete te gee die volgende oggend en het geweier dat ons enige iets ekstra hiervoor betaal. Alles was so netjies en die uitsig van die stoep af en geroep van tarentale was 'n heerlike bonus!

Die Appel & Ui Gastehuis's response

Baie dankie vir jou mooi woorde Carin.
Dit was net 'n plesier om vir jou en Poen hier by Die Appel & Ui Gastehuis te kon verwelkom na julle avontuur in die pragtige Namakwaland. Ek is so bly om te hoor dat julle tuis gevoel het.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete, Madelein en Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Johan T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan T
On business

Het heerlik gebly.

Ek is baie vriendelik ontvang. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit vir my so gemaklik moontlik te maak. Die uitsig is iets besonders.

Die Appel & Ui Gastehuis's response

Beste Johan, ons waardeer jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Hoop om jou binnekort weer te verwelkom.
Groete, Madelein en Jaco.

Die Appel & Ui Gastehuis
Gertruida S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertruida S
Individual traveler

Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

Dit was 'n absolute plesier. Madelein en haar man het die ekstra myl gegaan om te verseker dat ek gemaklik was en alles gehad het wat ek kon nodig kry. My kamer was netjies en gemaklik. Die uitsig is asemrowend en alles was silwerskoon!

Die Appel & Ui Gastehuis's response

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.
Ons sien daarna uit om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Die Appel & Ui Gastehuis
Isabell D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabell D
With spouse/partner

Baie netjies en goed geleë.

Die kuiertjie was werklik baie lekker. Madelein en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie naby aan winkels vir wat mens ookal benodig. Heerlike warm geslaap ten spyte van hoe koud dit nou is. Ek en my man is uiters tevrede.

Die Appel & Ui Gastehuis's response

Dankie vir jou mooi resensie liewe Isabell. Ek is bly om te hoor dat julle so 'n goeie ervaring gehad het. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Groetnis, Madelein en Jaco.

Die Appel & Ui Gastehuis
Jeremy O - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeremy O
With friends

I found our stay very comfortable and tranquil. Awesome view from on top of the hill. Our host Madelein very helpful and friendly.

Beautiful surroundings and a stunning view. Very clean and well organised accommodation. A convenient but secure entry and exit well set out. Thanks for an awesome stay Madelein.

Die Appel & Ui Gastehuis's response

I hope that you are well and staying warm and safe this winter.
It was only a pleasure to welcome Dwayne and yourself to our guesthouse. Thank you for your kind review.


Die Appel & Ui Gastehuis
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 13:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 134 Libertas Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b1e9d2da23484e6ef61e1391c09738fe6bf1ea9a3295f74feb3dd9a355eb52b0aa5a427b58efc7b2363178d4f513660c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 134 Libertas Street Noordheuwel 1739 Gauteng 0860 022 102 13:00-20:00 10:00 -26.09006 27.80617
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!