The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Berghut | TravelGround
+24

Die Berghut

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 10 reviews for Die Berghut
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Francois J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois J
With spouse/partner

Great ontspanne naweek met baie rus.

Berghut het niks luxury nie. Werk met gas en kerse. Maar as jy wil rus en werklik weer jou familie ontmoet is daar genoeg tyd vir behoorlike kommunikasie en is daar geen beter plek as die berghut nie. Wat die hut aanbetref, die kwaliteittyd saam met jou gesin is duisend persent meer werd as enige 5-ster-hotel. Gaan vir seker weer terug soontoe.

Die Berghut's response

Baie dankie Francois, bly julle het dit geniet. Sien gou weer.

Die Berghut
Carol B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol B
With spouse/partner

Rustigige omgewing en kan net afskakel van die stadsgejaag.

Rustige natuur waar jy kan krag kry en net weer mens word.

Marie G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie G
With spouse/partner

Natuurskoon.

Baie lekker gebly! Wonderlike mense, professioneel en vriendelik. Skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het. Lekker gaan stap, warm water en wat 'n uitsig!

Santie F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Santie F
With spouse/partner

Breathtaking scenery, but the Berghut needs to be upgraded.

Our experience of nature and feeling of freedom was so special. There are, however, a few points that need attention: 1) There was no hot water. Despite the gas geyser, the water was too cold. 2) They need to improve rodent control. 3) Hikers need to be informed beforehand about the route's difficulty level. The route from Swaan 44 down to down below is not clearly signposted. There is no trail. The vegetation down the hill is well established. If the trail was only walked long ago, hikers need to be informed. 'n Guide would also help. 4) The rates need to be reconsidered. R1000 for 2 people for 2 nights under these circumstances is not acceptable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die natuurskoon is asemrowend mooi, maar die Berghut moet opgradeer word.

Ons ervaring van die natuur en die gevoel om "vry" te wees was baie spesiaal. Daar is egter 'n paar punte waaraan aandag gegee moet word: 1) Daar was geen warm water nie, ten spyte van die gas-geyser was die water koud. 2) Beter knaagdier-beheer moet toegepas word. 3) Stappers moet voor die tyd ingelig word oor die moeilikheidsgraad van die roete. Die roete is vanaf Swaan 44 tot onder nie duidelik gemerk nie. Daar is geen voetpad nie. Dis gevestigde bosse teen die steiltes af. Indien die staproete lank terug gestap is, moet stappers ingelig word. 'n Gids sal ook baie help. 4) Tariewe moet heroorweeg word. R1000.00 vir 2 persone vir 2 nagte, onder hierdie omstandighede, is nie aanvaarbaar nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Berghut's response

Liewe Santie, ek is baie jammer om te hoor dat julle die verblyf nie aangenaam ervaar het nie. Die hele idee van in die berg bly sonder krag, veroorsaak maar partykeer 'n ervaring wat nie vir almal is nie. Die gasgeyser is volgens ons kennis in werking en jy het ons nie in kennis gestel om te kom kyk of daar 'n probleem is nie. Agv die wind, waai die vlammetjie partykeer net dood.
Wat die knaagdiere behels, weet ek nie of hulle jou gepla het nie, dus die versoek van Lintie af om die deur toe te hou dat hul nie in die huisie ingaan om 'n probleem te wees nie. Die Berghut is in die berg en ons bewaar reeds die veldmuisies en velddiere daar, dit is vir ons baie belangrik. Ons kan hul onmoontlik nie uitroei daar nie en wil ook nie graag nie.
Die Swaan staproete is as 'n bonus vir ons gaste daar wat graag bietjie wil gaan stap, dus nie 'n roete wat gereeld deur stappers gestap word nie, ons vra ook nie 'n fooi om te gaan stap nie. Agv die reën wat ons die laaste tyd gekry het, het die veld welig gegroe, na 'n baie lang tyd van droogte.

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is regtig vir my sleg om te hoor jul het dit nie geniet nie aangesien ons nog net positiewe terugvoer gekry het oor die verblyf en roete.

Groete Lindrie

Die Berghut
Xavier P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xavier P
With spouse/partner

Unieke ervaring met die meeste privaatheid en natuurskoon wat ons nog ondervind het.

Baie eenvoudig met net die nodigste, maar ongelooflik skoon en netjies. In die middel van niks en nêrens. Die natuurskoon wat jou omring is asemrowend en die rus en vrede wat jy ondervind sonder krag en selfoonsein doen die siel net goed. Die gashere is van die wonderlikste mense wat ons nog teëgekom het op so 'n plek en ons sien uit om weer daar te gaan kuier.

Hannes O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes O
Individual traveler

Fantasties!

Baie dankie vir 'n baie aangename ervaring.

Rudie T - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie T
With spouse/partner

Was baie lekker en uniek.

Ons het ons kuier by die berghut baie geniet. Die ligging kan nie beter nie en die wandelpad is 'n lekker aktiwiteit om jou besig te hou. Sal beslis weer besoek.

Marie K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie K
With spouse/partner

Dit was absoluut magies!

Dit was heerlik, die natuur groen en baie mooi en die gasvryheid iets was mens nie meer elke dag kry nie. Ek sal beslis weer gaan.

Agnes H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Agnes H
With friends

Besonderse ervaring.

Lintie en Arend baie vriendelik en gasvry. Heerlike verblyf. Ons het baie lekker gekuier.

Marius V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marius V
Family with teenagers

'n Baie lekker en rustige ervaring, net te duur.

Dit is 'n ideale plek om weg te kom uit die stad. Dis net hopeloos te duur as jy meer as 2 mense is. Dit regverdig nie per persoon-tariewe nie, maar 'n daaglikse bedrag vir die hut. Dis ook te klein vir 4 mense/beddens.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Groenhoek, Zastron, 9930, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw4lkQvDPBg4ZrSu8Lh6rQOrJufGnI0GBvmXmLqKtz2p81xyrSc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 10 5 1 5 Groenhoek Zastron 9930 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.275609889272 27.217093706131
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!