The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Blou Huis | TravelGround
+18

Die Blou Huis

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 3 reviews for Die Blou Huis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Niel T - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel T
With spouse/partner

Perfek in elke opsig.

Angela is die perfekte gasvrou, vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar. Die verblyf is nuut, modern en perfek in elke opsig. Vier volwassenes kan met gemak daar tuis gaan. Sal definitief weer gaan besoek.

Louis C - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C
With friends

Heerlike verblyf en baie naby die see.

Ons was drie vriende: twee dames en een man. Die Blou Huis het twee slaapkamers en was die slaapplek dus geen probleem nie. Die een kamer het 2 enkelbeddens vir die 2 dames gehad en die ander kamer 'n dubbelbed vir die man. Die kombuis is volledig toegerus, daar was handdoeke vir elke persoon en die gasvrou, Angela, het selfs vir ons 'n liter melk, beskuit en elkeen 'n energiesjokoladetjie gegee - héérlik! Ons het nie 'n motor gehad nie, maar indien wel, sou dit agter 'n elektriese hek parkeer kon word. Ons het 'n heerlike stil, rustige en veilige nagrus geniet. Daar was nie 'n see-uitsig nie, maar dit kan geniet word deur slegs 'n paar treë van Die Blou Huis af te beweeg. Sowat 'n 100 m van die huis af is daar ook 'n parkeerarea en 'n bankie waar mense kan gaan sit en 'n pragtige see-uitsig geniet. Ons het nie nodig gehad om kosaankope te doen nie, maar dit is ook baie naby, sowat 1,4 km weg. Daar kan selfs gestap word, alhoewel dit bult-op is soontoe. Om by die strand uit te kom, is daar 144 sementtrappies om mee af te stap, of daar kan per motor met 'n ompad na die strand gery word, wat natuurlik 'n kilometer of twee verder is. Die Blou Huis is uitstekend geleë vir mense wat die see wil geniet, maar tog ook meer privaat wil wees weg van die massas wat soms op stranddorpe en -oorde toesak. Dit kan dus met groot vrymoedigheid aanbeveel word vir enigiemand wat 'n wonderlike see-ervaring wil beleef, soos wat ons drie gehad het, al was dit net vir een nag.

Tinus L - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus L
With spouse/partner

Baie goed toegerus en silwerskoon.

Dit is 'n pragtige plek, baie goed toegerus en baie skoon. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer daar bly.

From
R2 000
per night, for 4 ppl
From
From R2 000
per night, for 4 ppl
From
R2 000
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • No children under 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c6e06aef3f7079dd77f92afb62097d479d600492d121d1868934b58e2080a4e8d6448b9f64b268fdabb56c69cdb3a5581b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night, for 4 ppl 3 5 1 5 11 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -34.203916278773 22.054061871433
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!