The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Blou Huisie | TravelGround
+11

Die Blou Huisie

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Die Blou Huisie
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Tina V - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tina V
Family with young children

Lekker ingerig en goed geleë.

'n Gerieflike huisie met alles wat 'n mens nodig het. Mooi uitsig oor die see en strand is loopafstand.

Ansie V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ansie V
Family with young children

Wonderlike kuier met 'n uitsig op die see.

Dis 'n lieflike huis. Die erf is omhein, alhoewel nie baie stewig nie voel mens darem veiliger. Daar is 'n pragtige uitsig van die huis op die see. As mens by die deur inkom is daar 'n slaapkamer links met 'n uitsig op die see. Die area voor en regs is 'n groot leefarea met 2 beddens, 'n eetkamertafel en banke, als met 'n uitsig op die see. Verder af aan die linkerkant is die tweede slaapkamer en langs hom die badkamer. Dis kombuis is regs agter en lekker groot. Die plekkie was baie skoon en uitstekend toegerus. Verskillende stoele, bordspeletjies, kussings, komberse, vadoeke, bakke, potte, en selfs plastiekeetware wat my twee-jarige kon gebruik. Daar is boeke en skilderye en dit voel soos 'n huis. Die lig van die bure het effens gepla maar dit kan reggemaak word met blockout gordyne. Die hoofslaapkamer se een muur gaan nie reg tot teen die dak nie maar dit het ons nie gepla nie. Die huisie is baie goed geleë tussen Glenmore (loopafstand) en Kidds Beach (nie te ver nie). Kidds Beach was veral lekker vir my ouers want daar was nie trappe om te klim nie. Dis lekker naby na MacBanana toe en ons was 'n klompie keer daar. Ons sal beslis weer en weer wil teruggaan.

Steps D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steps D
With spouse/partner

Heerlik onspannend.

Sal graag beter WiFi wou gehad het. Het gesukkel en het dit nodig gehad. Moes baie keer cell foon 'n hot spot maak.

Jan H - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan H
With spouse/partner

Kort besoek.

Besoek was besigheid. Die verblyf was goed. Ons was net 2 dae daar.

Karen P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Karen P
With friends

It would be cramped if the other section of the house had guests. Privacy issues.

He said it was well-equipped, but would feel very cramped should there have been another crowd in the adjoining main house. Oh, and no privacy, the wall between the 2 bedrooms only goes three-quarters of the way to the ceiling.

Die Blou Huisie 's response

As advised prior to your stay- there would only be one set of guests on the property at the time. The second unit is not rented out. Your concerns of the property being cramped if there would be other guests would therefore not materialise.

Die Blou Huisie
Madeleen S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madeleen S
Family with young children

Rus en vrede.

Baie tevrede. Alles wat mens nodig het in 'n pragtige huisie. Sal weer gaan.

Hanlie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hanlie V
With spouse/partner

Fantasties see- en sonvakansie.

Dit is baie goeie waarde vir geld. Die huisie is oud, maar netjies. Dit is stapafstand van die see af en het 'n pragtige see-uitsig. Ons het heerlik gerus. Kliëntediens is uitstaande.

Chantelle M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantelle M
With spouse/partner

Ons het die tyd van ons lewens gehad!

Baie lekker. Goed ingerig. Was lekker om ons hondekind saam te kon neem en te weet dat hy nie sommer kon uitkom nie. Enigste ding wat so bietjie van 'n probleem was is die oprit is nie geskik vir baie lae voertuie nie.

Tilana S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tilana S

Heerlik, rustig, gerieflik en pragtige uitsig.

Ek en my ma en hondjie het in hierdie plekkie tuisgegaan. Dit was 'n heerlike ervaring. Lekker naby aan die strand. Die huisie het alles wat 'n mens kan nodig kry, en was baie gerieflik. Dit is beslis 'n plus dat dit so mooi omhein is, sodat mens se honde-kind vrylik kan rondloop. Ek sal dalk net voorstel dat daar ook 'n TV in die huisie gesit word. Nie dat ons een gemis het nie, maar dit kan baie stil raak.

Nonette R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nonette R
Family with teenagers

Dierbare huisie, gasvrye eienaars, heerlik.

Die huisie is oulik en vriendelik gedekoreer en troeteldiervriendelik. Sal beslis weer wil besoek en dalk hierdie keer ons vierpoot-kindertjies wil saambring. Lekker om op die stoepie te sit en oor die see te kyk.

Die Blou Huisie 's response

Dankie, Nonette. Julle is enige tyd welkom by die Blou Huisie.

Die Blou Huisie
Sandra H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra H
Family with teenagers

Fantasties en gemaklik

Dit was awsome om daar te gebly het en baie gerieflik. Daar is alles wat jy nodig het en is ’n kort stap na die strand. Dis ook die eerste keer dat ons honde kinders vry kon loop sonder om heeltyd aan hul leibande te wees, want die braai-area is mooi toegespan. Hierdie is ’n baie nice plekkie. Keep up the excellent work! Sal dit enige tyd aanbeveel.

Die Blou Huisie 's response

Beste Sandra
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle lekker by die Blou Huisie gebly het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Mia en Ian

Die Blou Huisie
From R750
R750 R600
per night (sleeps 6)
From R750
R750 R600
per night (sleeps 6)
From R750
R750 R600
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 13:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Boulder Street, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb860d9f5f62167823f9ae7bd7d5f0ed2010a530ffabfc373b2568e4ca5cbca0f615dcbbc357831ea01b1855bedfe86262e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, now From R600  per night (sleeps 6) 11 5 1 5 28 Boulder Street Leisure Crest 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 13:00-22:00 10:00 -31.014387291549 30.254142073266
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!