The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Boshuisie | TravelGround
+24

Die Boshuisie

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for Die Boshuisie
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Johan R - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
With spouse/partner

Stil en rustig.

Bietjie moeilik om die plek te kry, daar is geen naambord op die hek nie, slegte grondpad. Bel vooruit en reël om die gasvrou by die hek te kry, sy moet oopmaak met 'n afstandbeheer.

Rene V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene V
With spouse/partner

Perfek as jy net rustig wil wees!

As jy stilte soek sonder om ver hoef te ry, dan kan ons Die Boshuisie aanbeveel. Dit behoort ook die ideale blyplek te wees vir 'n paar dae as jy besigheid moet kom doen in Rayton.

Petrus K - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus K
With friends

Vriendelike ontvangs en baie bekostigbaar.

Dis die lekkerste om na 'n besige week 'n vuurtjie te kan aansteek en 'n lekker vleisie te braai. Die Boshuisie het hierdie ervaring net nog beter gemaak.

Anneke G - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke G

Baie lekker wegbreek van die besige stad af.

Eienaars is baie vriendelik, alles was mooi skoon en ons almal het dit vreeslik geniet. Die huis is regtig in die bos en was vreeslik stil, pragtig en 2 aande sou beter gewees het as net een. Ons het dit vreeslik geniet! Dankie.

Nash M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nash M
Family with teenagers

Definitely the place we were looking for a weekend away as a family. To escape the busy city. Beautiful place, excellent security. Will definitely go back in the near future. Host were friendly and helpful.

See stars.

Richard D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard D

Fantasies lekker!

Waarde vir geld! Ons was ingewag deur 2 perde met aankoms. Gasheer was fantasies! Huisie baie, baie skoon en mooi. Love die feit dat dit heeltemal of grid is. My eerste experience.

Hanlie D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanlie D
With spouse/partner

Ons het net een aand oorgebly, aangesien ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Huisie was skoon en netjies - lekker dik komberse.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om spesiaal vir ons hout te bring sodat ons by die vuur kon kuier na die funksie. Vir ons was dit baie lekker om by 'n huisie so in die bos te bly - heerlik om wakker te word met al die voëlgeluide! Ons sal graag weer daar kom bly, en dan vir 'n hele naweek.

Anita M - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
With friends

Peaceful, relaxing, great little weekend getaway if you want to truly relax.

Suggest having a bread knife, cutting knife and cloth for wiping counters.

Jan B - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Vreedsaam en rustig. Juweel van 'n plekkie.

Sou net meer verhitting waardeer.

Lizette D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizette D

Die Boshuisie self is pragtig.

Die Boshuisie self is pragtig - skoon netjies en baie rustig. Maar die laaste 4. 5 km is verskriklik verspoel, vol slote en gate met baie water, sodat mens net net kan deurkom met 'n lae motor. By 'n groot poel water het hierdie motor gedryf en was ons almal baie benoud. Die aanwysings is ook nie 100% met die GPS nie. Dalk weens rowwe grond pad.

Kevin S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin S
With spouse/partner

Stay was relaxing and definite bush feel.

Stay was relaxing and did get the bush feel, and a nice walking trail. The bedding however as well as the towels and dish towel in the kitchen did not smell clean. The toilet could have done with some bleach or something to make it smell fresh. The toilet sprays and dishwashing liquid was empty. Other than that we had a nice stay and our pets also had a great time.

Sylvia M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia M
With spouse/partner

Dit was rustig.

Sou graag 'n groter afdak hê vir braai. Ons het bietjie nat gereën en miskien gemakliker stoele vir buite.

Lindi N - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi N
With spouse/partner

Heerlik! Lekker familietyd saam!

Baie lekker en gemaklik verblyf! Kry presies wat adverteer word! Rus, stilte en pragtige bos om jou!

Herrmann K - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herrmann K
With spouse/partner

As jy net wil sit en niks doen en rus is dit die plek.

Plek baie skoon en netjies, vriendelike mense.

Pieter W - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

Heerlike ontvlugting van die stad om die draai!

Ons het die verblyf terdeë geniet. Die rustigheid in 'n bos, weg van die gewoel van die stad was heerlik. Dankie DC.

Letitia B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia B
With spouse/partner

Awesome plekkie.

Die plekkie is pragtig (baie privaat), het net een aand oorgeslaap, wens ek het tyd gehad vir 2 aande ten minste. Elize en DC het ons hartlik ontvang. Alles was skoon en gemaklik, daar was niks kort nie. Baie dankie Elize jou plekkie is pragtig, mooier as die foto's.

Gerhard D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D

Stil, rustig, skoon, netjies en veilig.

Ek en my seun het lekker ontspan met net die natuur en kampvuur. Bietjie afgesonder maar dit is hoekom ons dit gekies het. Dit is egter baie naby aan alles wat Rayton en Cullinan aanbied. Elize en DC, eienaars van Die Boshuisie, is baie vriendelik en help graag waar nodig.

Tiaan D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan D
With friends

Heerlike wegbreek.

Dit was heerlik en afgesonder en kon lekker ontspan.

Bianca F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca F
Family with young children

Rustige naweek in die natuur.

Dit is regtig in die bos. al wat jy hoor is voëls en ander diere in die omgewing. Die eienaars is wonderlike mense wat baie moeite doen om jou verblyf so gemaklik en rustig as moontlik te maak. Sal vir seker die plekkie aanbeveel en weer en weer besoek! As jy wil wegkom van tegnologie en die geraas en gejaag van die stad is hierdie die perfekte plek.

From R650
R650 R585
per night (sleeps 4)
From R650
R650 R585
per night (sleeps 4)
From R650
R650 R585
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30dc8c705fdff569fa1e2735decccc5c7a2ac2ebf290a3e1c42866a5e82f3eef24039dd9be1cc4e83596c5d9e36c46bf1078?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, now From R585  per night (sleeps 4) 19 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.721422271319 28.504941462426
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!