Die Boskombuis and Guest House
Review Summary
Zena R - Nov 2020
Overall score
Amazing and relaxing. Down to earth, genuine people.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie vir die resensie Zena. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Jay Jay J - Sep 2020
Overall score
Boskombuis in die bosveld.
Anebel B - Aug 2020
Overall score
Baie rustig en ontspannende plek.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie Anebel. Ons waardeer elke resensie wat ons kry.
Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Renee
Priscilla B - Mar 2020
Overall score
Not pleasant.
Die Boskombuis and Guest House's response
More Priscilla
Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Dit is nou te laat, maar ek gaandie saak beslis opneem met die personeel. Hulle is ten volle bewus daarvan dat die geysers heel eerste ding die oggend aangeskake moet word. En die feit dat die vloer vuil was, is ook heeltemal onaanvaarbaar. Ek neem dit op met die skoonmaker.
Graag sal ek vir julle 'n nag gratis verblyf aanbeid om op te maak vir die ongerief. Ek hoop u aanvaar dit.
Dankie
Renee
Chantelle S - Dec 2019
Overall score
Gerieflik.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer regtig baie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Renee
Lisamarie B - Jun 2019
Overall score
Ontspannend.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie Lisamarie. Ons waardeer jou resensie baie.
Renee
Peter M - Jun 2019
Overall score
Kos en diens uitstekend. Die res maar heel onaangenaam.
Johannes J - May 2019
Overall score
Beautiful, hidden place managed by a family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi weggesteekte plekkie wat deur familie bedryf word.
Skoon, netjies en moderne houthuis tussen die mooi lang bome en baie bekostigbaar. Net 'n bietjie donker in aande want daar is nie beligting tussen huise nie en lampie is nie juis van die beste nie. Andersins lekker geslaap. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie vir die resensie Johannes. Ek sal verder dink oor die beligting saans, maar het hopelik 'n antwoord gekry. Ons is werklik bly julle het lekker gebly by ons en hoop om julle weer te ontvang.
Anton N - May 2019
Overall score
Indescribable! Peaceful and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onbeskryflik! Baie rustig en baie mooi.
Fantasties! Was baie rustig, stil en sal dit beslis aanbeveel aan mense! Veral die paartjies wat bietjie alleen wil wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie Anton, ons waardeer jou resensie. Ons sien uit daarna om u weer te huisves.
Kobus L - Apr 2019
Overall score
Was wonderlik.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie Kobus, dit was voorwaar 'n plesier om julle as gaste by ons te ontmoet het. Ons motto in 21 jaar was nog altyd waar vreemdelinge familie word!
Ons sien ook baie uit na julle kuertjies in die toekoms, en waardeer opreg julle ondersteuning en resensie.
Renee
Patricia S - Mar 2019
Overall score
Friendly family style service, good atmosphere food and lovely comfortable rooms.
Die Boskombuis and Guest House's response
Thank you soo much Patricia. We are pleased that you enjoyed your stay with us.
Renee
Jan R - Feb 2019
Overall score
Ek was aangenaam verras.
Read moreDie Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie Braam. Ons waardeur jou terugvoer. Ek was ongelukkig nie gewys dat daar probleem met Quakers is nie, maar sal aandag gee daaraan
Sanet O - Oct 2018
Overall score
Baie lekker daar gekuier.
Die Boskombuis and Guest House's response
Baie dankie Sanet. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet, en sien uit daarna om julle weer te akkommoddeer
Renee
Anne V - May 2018
Overall score
Gemaklik.
Wikus H - Mar 2018
Overall score
Lekker stil en donker.
Nadia V - Nov 2017
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik.
Ons het 'n baie gerieflike tyd gehad en het baie gemaklik daar gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hermien V - Nov 2017
Overall score
Netjiese, ruim, gemaklike verblyf.
Die Boskombuis and Guest House's response
Middag Hermien,
Baie dankie vir die terugvoer Hermien. Ons het nou waiers in al die eenhede geplaas, asook 'n reeling opgesit om ons gaste se klere op te hang. Ons werk aan die veiligheid, maar kan ook byvoeg dat in ons 19 jaar van bestaan het ons nog nie 'n insident gehad nie. En daarvoor se ons net dankie,
Renee Thomson
Wimpie G - Sep 2017
Overall score
Rustig.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 13:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
- All ages welcome