The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Botes Huisie | TravelGround
+20

Die Botes Huisie

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 15 reviews for Die Botes Huisie
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Fanie H - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie H
With spouse/partner

Die Botes Huisie was 'n aangename rusplek tydens die twee dae wat ons in Merweville gekuier het.

Die Botes Huisie is 'n karaktervolle plekkie wat die atmosfeer van Merweville en omgewing komplimenteer. Die geriewe is uitstekend en die binnenshuise vuurherd was baie handig op 'n koue Novemberaand. Die vriendelike diens wat die reëlings betref, was ook van 'n hoë standaard.

Die Botes Huisie's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet en ons dorpie verken.
Kom kuier weer vir ons in die Karoo.
Lekker dag verder.

Die Botes Huisie
Ferdi R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ferdi R

Knus huisie wat my laat terugdink aan my ouma se plekkie.

Klein huisie op 'n reuse erf, maar het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die huise was mooi skoon en die beddens het baie lekker geslaap.

Die Botes Huisie's response

Hi Ferdi,

Baie dankie vir die terugvoering.

Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Alma D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma D
With friends

Die Botes Huisie is klein en eenvoudig maar het als wat nodig is vir verblyf.

Die diens wat ons ontvang het van ons gasvrou was uitmuntend. Nie net kon ons 'n braaipakkie en hout bestel nie, sy het ons tot voorsien van braaisout. Ons het die gasvryheid van Merweville oral ervaar waar ons gegaan het.

Die Botes Huisie's response

Hi Alma,

Baie dankie vir die resensie.

Ons is so bly jul het die kuier in Merweville geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek aan Merweville. Kom kuier weer vir ons.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida.

Die Botes Huisie
Harnu K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harnu K
With spouse/partner

Rus en vrede.

Pragtige klein huisie met uitsig op die berge.

Die Botes Huisie's response

Hi Harnu,

Baie dankie vir die resensie.

Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek aan Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Johan M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M

Heerlike, rustige plekkie in 'n oulike dorpie.

Hier kan jy rustig wees in 'n huisie wat alles het. Sal volgende keer langer bly en die stilte geniet.

Die Botes Huisie's response

Hi Johan,

Baie dankie vir die resensie.

Dankie dat jy Die Botes Huisie gekies vir jul verblyf in Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida.

Die Botes Huisie
Elize J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize J
Family with teenagers

Wow wat 'n verassing was die klein dorpie met sy vriendelike mense.

Het heerlik gekuier op Merweville, Alida van die Botes-huisie was super hulpvaardig en vriendelik. Daar is selfs vir ons ys en melk in die yskas gelos. Die dorpie en die huisie in spesifiek is beslis 'n kuier werd, ek sal weer terugkom.

Die Botes Huisie's response

Hi Elize,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

So bly jul het so lekker gekuier. Ons hoop om jul weer te ontvang in die toekoms.

Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Anja V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja V
With friends

Pragtige huisie met soveel karakter.

Die Botes Huisie is silwerskoon en goed toegerus. Dit was heerlik om daar te bly - ons maak beslis weer daar 'n draai!

Die Botes Huisie's response

Baie dankie vir die terugvoering en resensie Anja. Ons is so bly jul het lekker gekuier in Merweville by Die Botes Huisie. Kom kuier weer vir ons. Vriendelike groete, Alida.

Die Botes Huisie
Suzanne S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne S
With spouse/partner

Rustig. Mooi. Uitgerus.

Pragtige plek. Alida is vriendelik en behulpsaam. Rustigheid vir jou siel. Sal beslis aanbeveel.

Die Botes Huisie's response

Hi Suzanne,
Baie dankie vir die resensie. Ons is regtig so bly jul het lekker gekuier en die plekkie geniet.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Elmarie V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With friends

Huis-paleis.

Wonderlike sonsondergang en gasvryheid. Volgende keer bly ons 'n week in die pragtige huisie.

Die Botes Huisie's response

Hi Elmarie,

Baie dankie vir die resensie.

Ons is so bly julle het so lekker gekuier in Die Botes Huisie met julle besoek aan Merweville.

Kom kuier weer.

Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Merle N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merle N
With spouse/partner

Amazing.

So lekker gekuier, Alida se ouers het ons voorsien van 'n braaipak en die lekkerste aartappelslaai ooit! Ons het gevra vir nog en hulle het nog gebring. Die plek is so skoon en netjies en ek sal beslis die plek aanbeveel.

Die Botes Huisie's response

Liewe Merle,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was ‘n fees om jul te verwelkom op Merweville. So bly jul het die huisie en dorp so geniet. Kom kuier weer!

Vriendelike groete,
Alida.

Die Botes Huisie
Elmarie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie B
With spouse/partner

Wonderlike dorp en huis!

Ek beveel Die Botes Huisie vir enigiemand aan!

Die Botes Huisie's response

Baie dankie Elmarie.
Ons waardeer die resensie.
Dankie dat jul Die Botes Huisie jul tuiste gemaak het met jul besoek te Merweville.
Kom kuier weer!
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Marius M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
Family with teenagers

Die Botes Huisie is 'n klein juweel in Merweville

Al ons verwagtinge is oorskry met die akkommodasie. Die verblyf was perfek, skoon en netjies. Ons gasvrou, Alida het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Het vir ons hout gereël en ons op hoogte gehou met alles. Die bonus was dat daar elektiese komberse was. Ons het egte Karoo-gasvryheid ervaar met ons besoek aan Merweville. Kan nie wag om weer die dorp te besoek nie en sal beslis weer tuisgaan by die Botes Huisie.

Die Botes Huisie's response

Hi Marius,

Ai, maar sulke terugvoering maak ons harte sommer warm klop. Ons is so bly julle het julle besoek aan Merweville so geniet en Die Botes Huisie waardeer.

Nogmals dankie dat julle Die Botes Huisie gekies het as julle tuiste met julle besoek aan die Koup.

Ons hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida

Die Botes Huisie
Liezl S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl S
Family with teenagers

Juweel van Merweville.

Ons was baie beïndruk met die netjiese huisie en heerlike kos wat ons bestel het. Presies net soos op die foto's. En die elektriese komberse was 'n bonus in die koue.

Die Botes Huisie's response

Hi Liezel,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg.
Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul kuier in Merweville.
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Elray I - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elray I
Family with young children

Heerlik gebly in Die Botes Huisie.

Netjiese en skoon verblyf met als wat jy nodig het. Dankie Alida, julle plekkie sal ek hoogs aanbeveel. Weet waar om te boek as ons weer daardie kant besoek.

Die Botes Huisie's response

Hi Elray,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg.
Dankie dat jul Die Botes Huisie jul tuiste gemaak het met jul besoek te Merweville.
Jul is meer as welkom en ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Johan S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Individual traveler

Idillies!

'n Perfekte huisie. Goed toegerus, en die honde kon veilig ontdek in die werf.

Die Botes Huisie's response

Baie dankie vir die resensie Johan. Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang by Die Botes Huisie.

Die Botes Huisie
From
R800
per night (sleeps 4)
From
From R800
per night (sleeps 4)
From
R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 16 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa108fe69cc76752f0787e1b36b10289a703a9026e8d81a244f2019d782c844bf5284cdd3f23229771772327473dd95a17d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night(sleeps 4) 15 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -32.672884037303 21.51266723643
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!