Die Bult Plaas Guesthouse
Review Summary
Hendrika R - Sep 2019
Overall score
Pragtige uitsig. Fantastiese swembad. Heerlik
Waldo N - Oct 2018
Overall score
Great house!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker kuierhuis!
Huis is baie goed toegerus met groot spasie en 'n baie lekker swembad. Verseker 'n lekker kuier huis met lieflike buitebraai op groot stoep. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag Waldo,
Baie bly julle het lekker gebly. Dankie vir die boodskap.
Vriendelike Groete
Die Bult Plaas Gastehuis
Dean K - Oct 2018
Overall score
Fantasties.
Anneke B - Sep 2018
Overall score
Incredible value for money and everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike waarde vir geld en sommer alles.
Was beslis die moeite werd, baie netjies en goed ingerig. Heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag Anneke
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Veilige reise.
Groete
Die Bult Plaas Gastehuis
Marius P - Jul 2018
Overall score
Fantastiese ligging vanwaar die omgewing besoek is.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag Marius
Dankie vir die resensie en goeie woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Groete
Die Bult Plaas Gastehuis
Timothy R - Jun 2018
Overall score
Really enjoyed our stay.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Hi Timothy,
Thank you for the kind words. We are glad you enjoyed your stay, and had a safe travel.
Regards,
Die Bult Plaas Guesthouse
Dominique W - Jun 2018
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Baie lekker verblyf op die plaas! Pragtige geriewe, baie gerieflik. Sal dit enige tyd kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag Dominique
Dit was baie gaaf om julle te ontmoet. Dankie vir die vriendelike woorde.
Groete
Die Bult Plaas Gastehuis
Delene L - Dec 2017
Overall score
We enjoyed the quietness and peace and the unit was charming and comfortable.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag,
Dankie vir u resensie. Dit was n plesier om u te ontmoet en ons hoop dat ons weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike Groete,
Die Bult Plaas Gastehuis
Wony D - Dec 2017
Overall score
Uitstekend! Waarde vir geld, pragtige huis.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag Wony
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Ek wens 'n veilige reis verder vir u.
Nicolene
Die Bult Plaas Gastehuis
Roland N - Sep 2017
Overall score
So pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Vriendelike ontvangs, en wonderlike gerieflike woonstel. Pragtige omgewing. Ons het baie veilig gevoel. Pensionarisse het korting gekry. Baie dankie. Volgende keer bly ons langer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Goeie dag Roland,
Dit was wonderlik om julle as gaste te hê. Dankie vir die mooi woorde. Sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Nicolene
Die Bult Plaas Gastehuis
Maritza C - Apr 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Die vriendelikste ontvangs. Verblyf is ruim, skoon met alles en nog meer wat mens benodig. Die mooiste uitsig vanaf die swembad. Gasvrou het tot huis toe gegaan om vir ons kind waterveilige goedjies te gaan haal. Gaan definitief weer daar oornag. Sal die gastehuis aan enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Bult Plaas Guesthouse's response
Hi Maritza
Dankie vir die goeie woord. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Ek hoop ons sien jou weer in die toekoms.Groete, Nicolene.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Perseel 1519, Main Road, Marchand, 8873, Northern Cape
- All ages welcome