The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Damhuis | TravelGround
+22

Die Damhuis

Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 16 reviews for Die Damhuis
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
3.8/5
Value for money
4.0/5
Glenda B - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Glenda B
With spouse/partner

Stil en rustig as jy net wil wegbreek van die stad.

Baie rustig, genoeg hout vir die winter koue en braai, en kuier om die vuur. Het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan in die somer vir voëlkyk.

Doret P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Doret P
Family with teenagers

Dankie dit was regtig n aangename naweek al was dit nat en modderig van die baie reën.

Alles netjies en skoon. Dankie Johan dat jy uit jou pad gegaan het om ons te akkommodeer met kragopwekkers as ons dit sou nodig kry maar die sonkrag sisteem was 100% voldoende al was daar niks son nie! Sal definitief weer gaan en die visse byt lekker! Sal net versoek dat doringbome bietjie snoeiwerk nodig het aangesien dit die visvang bemoeilik het en dak in spaarkamer het gelek a.g.v. die baie reën! Verder was alles netjies.

Yolandi G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Yolandi G
Family with young children

Klein kinders se droomvakansie.

Dis die eerste keer in 20 jaar wat ons nie opstaan met 'n seer lyf gedurende vakansie nie. Ons het heerlik geslaap. Die kinders het visgevang in die dag en nag. Die vis byt lekker en die vis wat jy uittrek lyk in goeie kondisie. Hulle het meestal kaalvoet geloop en net hier en daar 'n doring uit die voet getrek as hulle van die loopareas afdwaal. Ek het nog nooit so baie Rummicup gespeel soos daar nie, my kinders was mal oor dit. Daar is 'n klein lekplekkie in die boot maar as jy op jou knieë en voete sit dan bly jou agterstewe droog maar dis dalk iets waarna gekyk kan word. Die brukkie / dock se planke kort bietjie aandag en die hele huisie kort 'n goeie skoonmaak. Daar groei ook 'n plant oor die paadjie af na die dammetjie wat verwyder moet word. Dis in die pad as jy in die donker agter 'n bytende visstok aan hardloop. Dis natuurlik in die bos so wees bedagsaam op onwelkome gaste soos ons bruin huisslang wat in die kombuiskas vir ons gewag het en die hele plaas se vlieë wat aansluit vir ete as dit voor 6pm is. Maar all in all het ons heerlik gekuier en liedjies gesing om die bon fire en visgevang, bootjie gery, fietsgery, gestap, beeste gesien, die mooiste maanopkoms oor die stil water wat die maan weerkaats. Dit was heerlik en baie spesiaal met kosbare familie oomblikke. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat nie bang is vir 'n paar goggas nie.

Lynnette A - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette A
Family with young children

Rustige en privaat.

Baie netjies en skoon. Johan was baie behulpsaam en vriendelik. Kan die plek vir seker aanbeveel en sal weer gaan kuier.

Theuns V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theuns V
With spouse/partner

Baie lekker naweek gewees met als wat nodig is daar.

Jammer die dam was nie voller.

Jh Z - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jh Z

As jy rustigheid soek is dit die plek.

Prys is bietjie baie vir wat jy kry.

Antonette B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antonette B
With friends

Pragtig, netjies.

Baie mooi. Uitsig en geriewe mooi. Opsigter baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gaan. Rustig en afgesonder.

Nick B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nick B
With spouse/partner

Baie ontspannend.

Baie rustig en stil, alhoewel die pad naby verby loop is dit nog steeds 'n lekker wegbreek.

Richard I - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Richard I
With friends

Wegbreek en Lekker

'n Ongelooflike verassing, pragtig uitgerus, skoon met alles wat 'n mens nodig het. Definitief aan te beveel vir 'n keer vriende naweek. Alhowel die pad naby is is die geraas nie so erg nie en heeltemal aanvaarbaar. Beslis op my lys vir 'n toekomstige besoek.

Heleen L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heleen L
Family with young children

Heerlike naweek wegbreek.

Die Damhuis is goed ingerig, netjies en goeie waarde vir geld. Ons kon heerlik rus en die kinders het die dam met kano baie geniet. Ons het gesukkel met die water en krag, maar Johan was onmiddellik beskikbaar om als reg te maak. Vat miskien drinkwater saam. Sal definitief weer wil gaan.

Alet R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Alet R
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike om in die natuur te kon ontspan.

Die Damhuis is 'n oulike wegbreekplekkie vir mense wat uit die stad wil kom en nie te ver wil ry nie. Dit is bekostigbaar en goed ingerig en voldoen aan 'n mens se basiese behoeftes. Die feit dat die dam ook loopafstand is, is 'n pluspunt. Die verkeer is hoorbaar van die pad af en kan wel steurend wees vir diegene wat na absolute stilte soek. Andersins kan ons dit met graagte aanbeveel.

Wessel M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wessel M
With friends

Baie netjiese plek en baie goed toe gerus.

Ons het baie lekker gebly, alhoewel daar beurtkrag was het dit ons nie gepla nie, want die huis is toegerus met sonkrag. Sal graag weer Die Damhuis besoek in die toekoms en aanbeveel vir ander.

Jannie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jannie D
With friends

Baie rustig, ontspannend en 'n heerlike tydjie weg gewees.

Plekkie mooi binne, watervlak was bietjie laag, maar dis maar die natuur, mooi vis gevang, baber en karp, sal enige tyd aanbeveel, net nie seker vir kleintjies nie, dink dorings sal pla en nie veel vir kinders om hul mee besig te hou, vir grootmense en couples, fantasties. Dankie julle.

Tommy P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tommy P
Family with teenagers

Was 'n uitstekende naweek nie te ver om te ry nie.

Ons was ontvang met ope arms. Die huisie het als wat mens nodig het. Daar was meer as genoeg vuurmaak hout vir vir drie aande. Die kinders het op 'n nuwe vlot gespeel op die dam en in die kano gery as hulle nie die visstokke beman nie. Ek sal Die Damhuis enige tyd aanbeveel en ons as gesin sal beslis weer daar gaan vir vir 'n naweek.

Gerald V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerald V

Heerlike wegbreek.

Baie dankie aan eienaars. Was daar oor die Desemeber vakansie. Heerlike wegbreek in die natuur. Baie goeie gasheer. Sal plek aanbeveel vir almal, van familie tot groep vriende.

Karen L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Karen L
Family with teenagers

Baie rustige atmosfeer met vriendelike diens.

Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek met 'n baie rustige atmosfeer. Die eienaars het ons vriendelik en gasvry ontvang. Die eenheid het alles wat nodig is. Ons het die bordspeletjies vreeslik geniet en was ook gelukkig om 'n hele paar visse uit te trek. Ten spyte van die pad wat langs die plaas verby loop, is dit vir seker 'n plek wat ek sal aanbeveel.

From
R1 000
per night (sleeps 4)
From
From R1 000
per night (sleeps 4)
From
R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Avon, Settlers, 0430, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODZkNjgzLTMxNDYtNDE4Ni05N2MyLTVlNGRmYWYzM2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night (sleeps 4) 16 5 1 5 Farm Avon Settlers 0430 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.988655287059 28.470344152768
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!